• Tidak ada hasil yang ditemukan

Graad 4 Totaal: 80 Vraag 1 Vraag 2 - LitNet

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "Graad 4 Totaal: 80 Vraag 1 Vraag 2 - LitNet"

Copied!
6
0
0

Teks penuh

(1)

Graad 4 Totaal: 80

Kwartaal 1, Toets 2023

Vraag 1

1.1 Bereken: (16)

1.1.1 2 × 6 = 1.1.9 3 × 4 × 2 =

1.1.2 15 − 9 = 1.1.10 10 + 6 − 2 =

1.1.3 18 − 12 = 1.1.11 5 × 5 × 2 =

1.1.4 20 − 7 + 1 = 1.1.12 4 × 9 =

1.1.5 9 × 5 = 1.1.13 (4 × 7) − 10 =

1.1.6 4 × 100 = 1.1.14 8 × 10 =

1.1.7 9 + 13 = 1.1.15 7 × 8 =

1.1.8 6 × 4 = 1.1.16 10 × 10 × 1 =

1.2 Orden die volgende getalle van groot na klein: (1)

3 413; 405; 1 034; 2 606; 1 200; 1 299; 5 571

1.3 Orden die volgende getalle van klein na groot: (1)

3 133; 1 333; 333; 301; 1 113; 3 331; 111

1.4 Omkring al die ewe getalle in die volgende stel getalle: (1) 662; 965; 663; 196; 961; 267; 910; 118; 629

1.5 Rond elkeen van die volgende getalle soos volg af:

1.5.1 Tot die naaste 10: (1)

566

1.5.2 Tot die naaste 100: (1)

898

1.5.3 Tot die naaste 1 000: (1)

1 230

[22]

Vraag 2

(2)

2.1 Skryf die getalnaam vir elk van die volgende getalle neer: (4) 2.1.1 450

2.1.2 363 2.1.3 804 2.1.4 989

2.2 Skryf die waarde van elk van die onderstreepte syfers in die volgende getalle

neer: (4)

2.2.1 135 2.2.2 268 2.2.3 697 2.2.4 546

2.3 Vergelyk die volgende getalle deur die teken < , > of = te gebruik: (6)

2.3.1 5 431 5 341

2.3.2 400 + 30 + 3 433

2.3.3 100 ÷ 2 1 000 ÷ 2

2.3.4 4 404 4 044

2.3.5 909 900 + 90 +9

2.3.6 800 + 70 +7 700 + 80 +8

2.4 Skryf slegs WAAR of VALS neer vir elkeen van die volgende stellings: (4) 2.4.1 12 + 55 = 55 + 12

2.4.2 (13 + 12) + 23 = 12 + (13 + 23)

2.4.3 55 − 25 = 25 − 55

2.4.4 345 + 211 = 300 + 200 + 40 + 10 + 5 + 1

[18]

Vraag 3

Bereken deur die getalle volgens hul plekwaardes af te breek:

3.1 452 + 234 (3)

(3)

3.2 287 − 134 (3)

3.3 (243 + 111) − 102 (6)

[12]

Vraag 4

Voltooi: (5)

[5]

× 3 × 2

6

9

12

48

60

(4)

Vraag 5

Beskou die onderstaande 2D-vorms en beantwoord die vrae wat volg:

5.1 Lys die letters van al die geslote vorms met reguit en geboë sye. (1)

5.2 Lys die letters van al die geslote vorms met slegs geboë sye. (1)

5.3 Lys die letters van al die geslote vorms met slegs reguit sye. (1)

5.4 Teken ‘n heksagoon: (1)

5.5 Teken ‘n pentagoon: (1)

[5]

A B C D

E

F

G H I

(5)

Vraag 6

Bereken volledig:

6.1 30 × 22 (4)

6.2 45 × 50 (4)

6.3 79 ÷ 6 (2)

6.4 98 ÷ 9 (2)

[12]

Vraag 7

7.1 Kyk na die opname wat die verskillende troeteldiere toon wat 30 leerders in ‘n graad

4-klas het, en voltooi die telling-frekwensietabel. (4)

Voëls Honde Katte Honde Katte Voëls Honde Katte Voëls Honde Reptiele Katte Reptiele Voëls Honde Reptiele Katte Honde Honde Katte

Katte Voëls Honde Katte Reptiele Katte Voëls Honde Katte Reptiele

Voëls Honde Katte Reptiele

Telling Frekwensie

(6)

7.2 Skets ‘n staafgrafiek van die data: (2)

[6]

[80]

Troeteldiere van 30 graad 4-leerders

Tipes troeteldiere Aantal

troetel

diere

Referensi

Dokumen terkait

wat aan ander ·univers;iteite gedoen word om die vraagstuk van swak vordering ·en aanpassing van eerstejaarstudente die hoof te bied • 1 n Studie is voora:E gemaak van verskillende

Die vermelding in die bronteks van 1 Makkabeërs 4:6 dat “hulle nie beskik het oor die harnasse en swaarde μαχαίραι wat hulle nodig gehad het nie,” word in die Apokriewe soos volg

En as ons die ander groot Voor- trekkerleier, Andries Pretorius, volg, en ons kom ook aan die einde van sy lewe en ons sien waar hy sy laaste brief skrywe aan sy kinders, sy