DIE UNIVERSITEIT EN BEROEPSOPLEIDNG Df. J.G. Garbers, President van die R.G.N.
By elke gradedag is daar by die betrokkenes die neiging om terug te dink aan die pad w at hul b ekroning voorafgegaan het.
Diegene w at hulle m et die volw assew ording besig hou, w eet m aar al te goed aan hoeveel voorw aardes oo r baie jare voldoen m oes w ord om ’n jongm ens by hier
die m ylpaal te kon bring. Aan baie kw aliteitseise in die opvoeding moes voldoen w ord. Veel m eer as voeding, versorging en die voorsien van m iddele deur die ouers was nodig. O ok ’n bepaalde kw aliteit k o n ta k en gesprekvoering m et m ekaar en w edersydse aanvaarding en positiew e verwagtings van m ekaar was nodig. Ge- leenthede m oes voorsien en b e n u t w o rd , selfstandigheid m oes d eu r die ouers toe- gelaat en d e u r die kinders verdien w o rd , ens.
By daardie graduandi w a t al o u er en getroud is, sluit d it o o k in ’n lew ensm aat w at ond ersteu n h et en m oes opoffer.
G elukkig is die m ens egter oo k so geskape d a t -hy hom steeds w eer op die toekom s rig. T rouens, d it is so ’n inherente deel van die m ens d a t w anneer j y ’n bepaalde m ylpaal in jo u lewe bereik het, jy alreeds b y daardie m ylpaal verbygeleef h et en d it gevolglik wil voorkom asof daardie m ylpaal nie m eer só belangrik is nie. Hierdie tipiese k ara k tertrek van die m ens is sekerlik die belangrikste eienskap w at lei to t die v oortdurende verjonging en dinam iek, nie net in elke mens se persoonlike lewe nie, m aar ook in die samelewing. Ek glo dus d at ons graduandi vandag nie net terugkyk en terugdink nie, m aar o o k en veral aan die toekom s, aan die boeiende uitdagings wat wag, dink - dat hulle dus reeds in ’n belangrike m ate verbygegroei het by die graduering o f d iplom ering w at vandag bevestig en gevier w ord.
Al dink elkeen vanaand m iskien hoofsaaklik aan persoonlike ervarings en ver- houdings, is ’n geleentheid soos hierdie ook ’n weerspieëling van ’n ander en m eer globale samespel van invloede. Ek wil graag enkele van hierdie invloede uitlig o m d a t hulle so dikw els m isgekyk w ord en hierdie invloede juis van d irek te belang is vir ons graduandi w at hulself in m eer beroepsgerigte o f professionele rigtings
* Rede gelewer by geleentheid van die grade plegtigheid van die Fakulteit Lettere en Wysbegeerte van die PU vir CHO op 24 Maart 1980.
b ekw aam h e t.
Veranderinge in die sain clewing
Die h o o fk en m e rk van die m enslike sam elew ing is d at alles in finale instansie m et al
les saam hang. Die feit d a t ’n groep m ense vandag hier beroepsgerigte grade ont- vang, is d a n oo k ’n w eerspieëling van sekere veranderinge w at in die samelewing plaasvind. Een van die belangrikste voorbeelde hiervan en w at vanaand hier weer- spieël w ord, is dié van die spesialisering van funksies in die sam elewing en die soge- naam de professionalisering w at h o m te n opsigte van baie beroepsfunksies in die sam elew ing afspeel. Dit im pliseer b lo o t d a t daar to e n em e n d gespesialiseerde op- leiding gegee m o et w o rd aan persone w at bepaalde tak e - w at al m eer gespesiali- seerd w ord - in die sam elew ing m oet vervul.
Dit is nie m oeilik om te verstaan w a tte r invloed to t hierdie professionalisering aan- leiding gee nie. T en opsigte van elke verband in die sam elew ing kom daar voort- d u re n d en te en ’n baie h o e te m p o nuw e kennis beskikbaar w at vinnig en doeltref- fend assim ileer m o et w o rd , te n einde die b e tro k k e sam elew ingsverband b e te r te b egryp en om ten opsigte daarvan ten beste diens te lew er e n /o f dit ten beste te o rd en en te stuur. Dink m aar aan die kennisverm eerdering w at spesifiek die bib- lioteek-, inligtings- en kom m unikasiekunde nodig gem aak het. Nie net die kennis- o n tp lo ffin g nie, m aar o o k die tegnologiese o n tp lo ffin g w aardeur die basiese w eten- skaplike insigte in die daaglikse lewe t o t toepassing gebring w ord, verloop teen so
’n hoë te m p o d a t enersyds gedgradueerdes v o o rtd u re n d herskoling, om skoling o f o p k n ap p in g m o e t ontvang, en d aar andersyds v o o rtd u re n d aanpassings gem aak m o e t w ord in die basiese w etenskappe w aaraan stu d e n te in hul opleiding blootge- stel m o e t w ord. Laasgenoem de is in ’n to en em en d e m ate w aar in die geestesw eten- skaplike rigtings.
O ok die feit d a t kom m unikasie in so ’n g ro o t m ate on tw ik k el het d a t geografiese versperrings w at die isolasie van groepe veroorsaak, verdw yn h et, het d aa rto e gelei d a t groepe m ense oo r die hele w êreld heen by m ekaar b e tro k k e raak. Dit maak veral die w êreld w aarin mense leef oneindig ingew ikkelder, en d it noodsaak op sy b e u rt ’n professionalisering van baie dienste w at in die samelewing gelewer w ord.
Die verskeidenheid beroepsgerigte grade w at vanaand in die fak u lteit L ettere en W ysbegeerte aangebied w ord, is b y uitstek ’n weerspieëling hiervan. ’n Verdere invloed w a t professionalisering noodsaak, is veranderinge in die ekonom iese lewe w aa rd e u r ingrypende veranderings in die arbeidsverdeling plaasgevind h et, sodat ’n veel g ro te r verskeidenheid beroepe ontw ik k el het, w erknem ers in ’n g roter m ate in
w inste kan deel, lojaliteite van w erknem ers te en o o r ’n onderaem ing o f w erkgew er in ’n veel groter m ate vervang w ord m et ’n lojaliteit te en o o r sy professionele affi- liasies, ens. Binne so ’n dinam iese sam elew ingsopset vervul beroepsopleiding m et die oog o p professionalisering - veral o p universitêre vlak - ’n sleutelrol. Die tipes grade w at vanaand toegeken w ord, weerspieël dus oo k die feit d a t daar in die same- lewing sekere b ehoeftes gegroei het w at enersyds duidelik om skryfbaar is, m aar w aarvoor die universiteitsw ese andersyds gevoelig genoeg was om d.m .v. opleiding aan te voldoen.
Maar oo k op ’n verdere m eer globale en historiese wyse is ’n gradeplegtigheid ge- tuie van ’n besondere samespel van invloede: H ier is vandag graduandi w at die eerste geslag in ’n bepaalde familie is w at ’n universitêre kwalifikasie behaal. Dit w eerspieël ’n opvoedkundige o p b o u w at meesal o o r baie geslagte plaasgevind het.
Dit is dan ook ’n w eerspieëling van die baie belangrike rol w at die totale onderw ys- sisteem (vanaf pre-prim êre to t die tersiêre onderw ysvlak) in die Suid-Afrikaanse sam elewing speel, om die kultuur-opvoedkundige peil van die to ta le bevolking te verhoog - ’n terrein w aarop Suid-Afrika m et reg tro ts kan wees.
H ierdie feit, nl. d a t daar in die Suid-Afrikaanse samelewing haas o nbeperkte m oontlikhede gebied w ord om d eu r studie in die lewe vooruit te gaan, is al deur navorsers aangetoon. U it gegewens van Projek T alentopnam e van die RGN, en w aarin 67 000 standerd ses-leerlinge sedert 196? opgevolg is, het dit onlangs geblyk d a t die eerste sewe persone uit die groep w at doktorsgrade in feitlik m inim um tyd behaal h e t, uit huise gekom h et waarvan die ouers self oo r die volgende akadem iese kwalifikasies beskik het:
PERSOON BEROEP - VADER BEROEP - MOEDER
1 W erkvoorm an b y SAS & H Klerk
2 Klerk Tikster
3 B o u k o n trak teu r T ikster
4 P redikant Onderwyseres
5 O ndersoeker by SAS & H Huisvrou (st.'6 behaal)
6 Boer Huisvrou (st. 8 behaal)
7 M ajoor SAP V erpleegster
In vergelyking m et baie ander lande is die vorderingskanse vir mense in die RSA dus baie gunstig, soos ook hier w eer eens duidelik geillustreer w ord. Dit is uit die aard van die saak vir die Suid-Afrikaanse onderw ysstelsel 'n groot pluim pie.
Waar ons dus b y ’n gradeplegtigheid getuie is van ’n besondere samespel van in vloede, is d it geregverdig om stil te staan by die eise w at daar in ’n snelveranderde w êreld gestel w ord aan die universitêre opleiding van diegene w at die professies m oet bem an.
Die eise gestel aan beroepsopleiding
Die opleiding vir daardie beroepe w aarvoor universitêre opleiding as voorvereiste geld en w at in ’n m eerdere o f m indere m ate reeds as erkende professies bestaan of vinnig besig is om in dié rigting te beweeg, verkeer o n d er die spervuur van voort- d uren d e kritiek. Die drie h o o fp u n te van k ritiek is die volgende:
* Die b ero e p e self en by im plikasie die opleiding vir hierdie beroepe is nie in ’n voldoende m ate gevoelig vir nuw e problem e en eise w at in die samelewing be
staan nie.
* Die kennis w at beskikbaar is w ord nie in ’n voldoende m ate in die opleiding en gevolglik in die uiteindelike beroepsbeoefening b e n u t nie.
* G een enkele b ero e p - veral dié m et ’n geestesw etenskaplike basis - kan alle problem e in die samelewing w at to t sy terrein b e h o o rt, oplos nie. Die opge-
leides to o n nie genoeg openheid vir skakeling m et ander professies nie en in die opleiding w ord nie geslaag om die k onseptuele grense tussen die dissiplines w a t b e tro k k e is, te deu rb reek nie. V erder b estaan die gevaar d a t m et die skep- ping van o u to n o m e professies, grense geskep w ord w at die ontw ikkeling van nuw e professies sal inhibeer.
(Net so terlo o p s: Die toegepaste sosiale o f gedragsw etenskappe b lyk in ’n toene- m ende m ate die noodsaaklike aanvulling te wees w at in feitlik alle ander profes
sies benodig w ord. Dit is nie m oeilik om te begryp nie, w ant feitlik al die profes
sies benodig beoefenaars m et diagnostiese vaardighede van sosiale problem e; vaar- dighede om m ulti- en interdissiplinêre vaardighede te b o u , te lei en te b e stu u r;
vaardighede om m et kliënte en beoefenaars van an d e r professies saam te w erk;
vaardighede om onderliggende waardes te kan peil w at aan professionele p rak ty k e en tegnologiese ontw ikkeling te n grondslag lê; ens. O nnodig om te sê d at d it hoë eise aan en verwagtings van die gedrags- en sosiale w etenskappe stel).
G enoem de lysie van p u n te van kritiek op die professionele rigtings en die universi- tê re opleiding vir hierdie rigtings, kan nog veel langer gem aak w ord. (Byvoorbeeld:
Opgeleides kan nie sam elewingsproblem e w at ’n interdissiplinêre o f inter-profes- sionele benadering vereis, h anteer nie; die vereistes van sekere professies en veral die groter-w ordende basis van basiese en toegepaste kennis h et so ’n konvergerende invloed d a t innovasie haas o nm oontlik w ord, behalw e te n opsigte van hoogs-ge- spesialiseerde inhoude op die voorposte van die professies en dergelike (Schein,
1972:59 e.v.).
Die m eeste van hierdie kritiek kan teruggevoer w ord na ’n baie sentrale probleem w aarm ee elkeen w orstel w at ’n m edem ens m oet oplei (of beihvloed), naam lik:
W aiter leerervarings m oet uitgesoek w ord om die stu d en t ten beste voor te berei vir die beroep w at hy eendag gaan beoefen? Op hierdie p u n t sien die w erkgewer en die dosent aan die universiteit dikwels nie oog om oog nie. Die w erkgewer wil ’n direk-bruikbare p ro d u k hê en verw yt al te dikwels die universiteit d a t h y vir die stu d e n t n e t ’n klom p teorieë leer en dat hulle w at werkgewers is, dan die opgeleide eers w eer in die praktiese beroepsituasie m oet oplei. D aarteenoor stel die universi- teitsdosent dan meesal d a t hy nie ’n pasklaar pro d u k kan o f selfs d u rf oplei nie, w ant enersyds verskil die beroepsituasies w aarvoor die stu d e n t dan opgelei m oet w ord hem elsbreed in verskillende kontekste, en andersyds verander die b eroepsitua
sies - o f b eh o o rt hulle te verander - sodat hy aan die stu d e n t eerder ’n algemene akadem iese gevorm dheid o f geskooldheid m oet gee sodat die gegradueerde nie al- leen in enige gegewe beroepsituasie m oet kan innoveer nie, m aar oo k oo r genoeg- same akadem iese soepelheid beskik om nuw ê om standighede die h o o f te bied. Dit spreek vanself d at daar tussen hierdie tw ee teenpole vele nuanses bestaan. Die vraag on tstaan oo k dadelik o f die antw oord dan nie dalk lê in ’n gesonde balans tussen die beroepsgerigte en die nie-spesifieke beroepsgerigte k o m p o n en te van die op- leiding nie. S6 eenvoudig is die saak ongelukkig nie.
Alvorens daar verder op die wenslikheid van Deroepsgerigte opleiding ingegaan w ord, laat ons nagaan hoe die beroepsgerigte opgeleides in die geestesw etenskaplike studierigtings d it ná hul opleiding in die beroepsituasie tref:
Soos u m oontlik w eet, w ord daar in die Nasionale In stitu u t vir M annekragnavorsing van die RGN op ’n baie om vattende skaal navorsing gedoen oor die hoëvlakm anne- krag van ons land. Met nagenoeg 150 000 gegradueerdes w ord daar k o n ta k behou.
In 1978 is ’n opnam e onder pasgegradueerdes ondem eem om te bepaal hoe hulle hul w erksituasie ervaar. Altesaam 4 855 pasgegradueerdes w at in besit van ’n eerste B-graad is, het aan die opnam e deelgeneem . Veral interessant was die antw oorde van daardie pasgegradueerdes wat na die verkryging van hul graad gaan werk h et en w at nog nie voorheen ervaring van werk, behalwe vankansiewerk, gehad het nie.
Die pren tjie w at u it hierdie opnam e na vore gekom h e t, is die volgende: Van diegene m et algem ene grade in die geestesw etenskappe h et b y n a 50 persent in be- ro ep e b elan d w aarvoor form eel ’n m indere kwalifikasie as hulle s’n vereis w ord. By die beroepsgerigte grade was hierdie persentasie gelukkig laer, nl. 36 persent. Oor die algem een h e t diegene m et beroepsgerigte grade in ’n groter m ate in beroepe beland w aarvoor ’n B-graad wel vereis w ord, as diegene m et algemene grade in L ettere en W ysbegeerte, nl. 54 persen t te en o o r 36 persent. ’n Interessante tendens is voorts d a t diegene m et grade in die L ettere en W ysbegeerte en w at in die open- bare se k to r ’n b etre k k in g aanvaar h e t, in ’n effens g roter m ate as diegene in die private se k to r gevoel h et d a t hulle b ero e p wel die kwalifikasies w aaroor hulle be- skik b e n u t. S am evattend kan dus aan die graduandi gesê w ord d a t ’n relatief groot aantal van u in ’n beroepsituasie gaan b eland o f m o o n tlik reeds beland het waarin u sal voel d a t u opleiding nie te n voile b e n u t w ord nie. D aarteenoor sal ’n aantal van u , gelukkig ’n baie klein groep, voel d a t u opleiding u nie opgewasse m aak vir u taak nie. In vergelyking m et opleiding in die farm akologie, tan d h eelk u n d e, inge- nieursw ese en die n atu u r- en landboukundige w etenskappe, voel die gegradueerdes van ’n fak u lteit L ettere en W ysbegeerte hulle in ’n veel m indere m ate pasklaar vir die b ero e p e w aarvoor hulle opgelei is. Hulle voel hulle egter wel in ’n relatief hoë m ate opgewasse vir hul taak.
Uit ’n analise van die genoem de pas-gegradueerdes se an tw o o rd e op die vraag in w a tte r m ate hulle hul universiteitsopleiding in hul w erk b e n u t, is daar betekenisvol m eer beroepsgerigte opgeleides van die faku lteite L ettere en W ysbegeerte w at voel d a t hul opleiding in ’n g ro o t m ate in hul w erk aangew end w ord, as w at die geval is m et diegene w at ’n algem ene opleiding in L ettere en W ysbegeerte deu rlo o p het.
In die navorsing van die Nasionale In stitu u t vir M annekragnavorsing van die RGN is d aar o o k gesoek na aanduidings w aarom form ele opleiding m in o f glad nie in die latere b eroepsbeoefening gebruik w o rJ nie. Ongelukkig is hierdie aanduidings t.o .v . ’n g ro o t sp e k tru m van beroepe nie beskikbaar nie. In ’n ondersoek na argi- te k te h e t m et verwysing na spesifieke fasette van die opleiding, nl. die voorbereiding t.o.v. tegnologie (d.w.s. die toepassing van w etenskaplike beginsels in die p rak ty k ) en p rak ty k o p leid in g die skerpste aanklagte n a vore gekom : Wat die gebruik van tegnologie b e tre f, w ord die oorspronklike form ele opleiding as verouderd bestercpel en t.o .v . die tegnologie en praktyk o p leid in g is die opleiding in ’n hoë m ate as on- voldoende bestem pel.
Beroepsopleiding: ’n gedugte taak
Teen die voorafgaande agtergrond kan daar nou opsom m end sekere implikasies vir beroepsopleiding uitgelig w ord.
Eerstens: die probleem van beroepsgerigte opleiding kan nie net opgelos w ord deur
’n sogenaam de gesonde balans tussen die beroepsgerigte en nie-beroepsgerigte k o m p o n en te van die opleiding nie. Trouens, al te dikwels w ord daar in opleiding aanvaar d a t stu d e n te spontaan die verskillende k o m ponente van ’n leergang sal integreer soos d it d eu r die ontw erpers van die leergang en die dosente bedoel is.
Om d it te aanvaar, b ly k to ta al ongeregverdig te wees. Die enigste didakties-verant- w oorde oplossing sal gesoek m oet w ord in leerstofkeuse w at direk die toekom stige beroepsituasies o p ’n w etenskaplik-verantw oorde wyse m oet kan orden. Dit impli- seer toegespitsde beroepsgerigte kursusse vir elke beroepsopleiding. So ’n verskei- denheid kursusse kan d eu r geen universiteit, gesien die subsidiereëlings en gesien die m annekragsituasie in die RSA, verwesenlik w ord nie. Wanneer die leerstofkeuse geselekteer w ord uit die toekom stige beroepsituasie, dan b eteken d it nog nie dat die universiteit in sy beroepsgerigte opleiding to t toegepaste w etenskapsbeoefening gedwing w ord nie. F undam entele w etenskaplike vorm ing van stu d en te is m oontlik aan die hand van ’n verskeidenheid inhoude, dus oo k spesifiek beroepsgerigte in- houde. Elke leerplaninhoud leen hom vir verskillende vlakke van w etenskaplike ordening, m et gevolglike vlakke van weten'skaplike gevorm dheid van die studente.
Dat daar o p n u u t grondig besin sal m oet w ord oor beroepsgerigte opleiding aan universiteite, gesien die uitdruklike standpuntstelling van toegepaste w etenskaps
beoefening en die oorw egend beroepsgerigte opleiding aan technikons, en gesien hul geweldige sterk groei, ly geen tw yfel nie. Die sterk groei van die technikons impli- seer dus nie n et d at daar binne die technikongeledere gedink m oet w ord oo r hul aard en taak nie, maar die universiteite w ord ew eneens by im plikasie in sy wese geraak d eu r die dinam iek in die technikons.
Tw eedens: ’n probleem w at feitlik konsekw ent by veral beroepsgerigte opleiding onderskat w ord, is die verm oë van opgeleides om sekere w etenskaplike insigte in die p rak ty k te kan toepas. Om insigte te kan verw erf en w eer te gee, vereis ’n ander intellektuele aktiw iteit as om daardie insigte innovatief in praktiese situasies te kan aanw end. Al te dikwels w ord aanvaar d a t die w etenskaplik-gevorm de persoon ook sy kennis sal kan toepas in ’n verskeidenheid praktiese situasies. lndien die toepas- sings- o f innovasie-idee, d.w.s. die tegnologie, nie uitdruklik as ’n opleidingsdoelw it nagestreef w ord nie, kan d it maklik gebeur dat die opgeleide die praktiese bcroeps-
opset nie die h o o f kan bied nie. Die klassieke akadem iese vorm ing w at berus op ’n strew e na diep insig en w at lei to t die verm oë om sake indringend te kan verklaar, lei dus nie spontaan to t die verm oë om in die p ra k ty k do eltreffen d op te tree nie.
Waar die beheersing van die tegnologie in die n atuurw etenskaplike beroepsgerigte opleiding reeds een van die ho o fk n elp u n te in die opleiding is, is d it nog veel m eer in die geestesw etenskaplike beroepsgerigte opleidings die geval.
D erdens: in ’n vinnig-veranderende w êreld m oet stu d e n te o o k só opgelei w ord dat hulle genoeg openheid en soepelheid sal besit om in die w erksituasie waarin hulle sal beland nie net by die veranderende om standighede te kan aanpas nie, m aar ook leiding sal kan neem in die kanalisering en akkom m odering van veran- derings. Dit is n atu u rlik m akliker gesê as gedoen, w ant m eeste veranderings w at sal plaasvind o f situasies w aarin stu d e n te gaan beland, is nie voorsienbaar nie.
Daar is veral die volgende wyses w aarop b y stu d e n te hierdie sleutelvaardighede aangekw eek kan w ord: Eerstens is d aa r geen plaasvervanger nie vir ’n w erklik fundam entele streng dissiplinegeoriënteerde skoling in ’n basiese w etenskap. Hier- d eu r w ord aan ’n stu d e n t ’n duidelike verw ysingsraam w erk gegee van w aaruit nuwe problem e b en a d er kan w ord. Dit gee w etenskaplike id e n tite it en sekerheid en d it vorm die voorw aarde vir sam ew erking bin n e inter- o f m ulti-dissiplinêre o f selfs m ulti-professionele spanne. In so ’n basiese skoling mag d aar egter n o o it eksklusi- w iteit o f selfs vyandigheid te n opsigte van ander w etenskappe o f beroepsgerigte opleidings gepredik w ord nie. Tw eedens m oet daar in doseerw erk naas ’n gerigt- heid op begryping en verklaring o o k in ’n g ro ter m ate ’n innoverende aanpak o f tradisie gevestig w ord. Dit im pliseer d a t besondere klem in die opleiding o p die im plikasies o f sêkrag van w etenskaplike feite en verbande geplaas m oet w ord. So
’n opleiding sal m akliker d aa rto e lei d a t opgeleides to t innovasie geneig sal wees, w at op sy b eu rt to t ’n h o ër vlak van professionalisering sal lei. Derdens m oet daar selfs vanaf die eerste ja ar by die stu d e n t ’n navorsende ingesteldheid aangekweek w ord. Die vinnige tem p o w aarteen nuw e tegnologie ontw ikkel en die hoë tem po van veranderings w at plaasvind, bring mee d a t daar ’n groot b eh o e fte aan navorsing gaan o n tstaa n . Die kritiese knelp u n t is egter nie soseer geleë in die nie-beskikbaar- heid van navorsingsresultate nie, m aar veel m eer in die gebrek aan in fra stru k tu u r binne beroepsverband vir die im plem entering van navorsingsbevindings. Hier veral vervul die universitêr-opgeleide ’n sleutelrol. Vir hierdie rol en vir die gevoeligheid vir die implikasies van navorsingsbevindings m o et d aar in beroepsopleiding spesifiek voorsiening gem aak w ord. Vierdens m oet daar eenvoudig ’n openheid aangekw eek w ord vir ’n inter-dissiplinêre en ’n inter-professionele aanpak. Niem and w at al op hierdie terrein gew erk h et, sal die problem e w at te n opsigte hiervan oorbrug m oet w ord, o nderskat nie. iMastens m oet in beroepsopleiding by die stu d en te ’n aan-
voeling van die toekom sdim ensie aangekw eek w ord. Met ’n sensitiw iteit vir die im plikasies van bepaalde tendense sal daar gelyktydig oo k ’n groter openheid be- w erkstellig w ord vir die noodsaak van voortdurende kritiese beoordeling van die beroepsituasie m et die oog op die m aak van m oontlike aanpassings.
Ten slotte staan die feit van voortdurende onderw ys by alle vorm e van beroepsop- leiding baie prom inent. Aan hierdie verantw oordelikheid sal universiteite hul nie kan o n ttre k nie.
Gelukw ense aan die graduandi
Teen die agtergrond van m y gedagtegang to t dusver, kan ek veral aan u w at vanaand beroepsgerigte grade o f diplom as ontvang, die volgende wens rig: H artlik geluk m et hierdie m ylpaal in u lewe. Mag d it die begin wees van ’n m ooi beroepsloop- baan vir u. Indien u ’n stewige w etenskaplike gevorm dheid aan die PU ontvang het, daar b y u ’n gevoeligheid aangekw eek is vir w at die seggingskrag van kennis en begrippe in w erklikheid is, u ’n openheid het ten opsigte van w at ander dissi- plines o f professies kan bied, u ’n aanvoeling het van die tegnologie wat in u beson- dere beroep meespeel, u m et openheid veral vir navorsingsbevindings krities sal bly kyk na u beroepsituasie, en u sal bly speur na d it w at die toekom s mag inhou en die implikasies daarvan, dan voorsien ek vir u ’n opw indende beroepsloopbaan w aarin u nie in die graf van die groef sal Verval nie. Ek wens u natuurlik ook ’n baas to e wat nie alreeds in die graf van die groef beland h et nie!
Bibliografie
BOI.EY, B.A. 1976. Crossfire in professional ed ucation: students, the professions and society. New Y ork: Pergamon Press.
G A RBERS, J.G . en VAN AARDE, J.H . 1974. ’n G enerasie standerd X-leerlinge.
Port E lizabeth: U.P.E., Navorsingspublikasie C4.
JA CO BSZ, F.P. 1977. Die aanspraak van die beroepsw êreld op die universiteit.
In: U.P.E. 1977. Die uitdaging aan die m odernc universiteit. Publikasicrccks B3.
Port Elizabeth. IJ.P.E.
KOMITEE VAN UNIVERSITEITSHOOF DE. 1979. Die oorgang van skool na universiteit; verrigtinge van die Nasionale Simposium , Pretoria, 18 - 19 Sep
tem ber 1978.
MAYHEW, L.B. 1971. Changing practices in ed u catio n for th e professions. A t
lan ta, G eorgia: S o u th ern Regional E d u ca tio n Board.
PAUW, J .R . 1973. Die noodsaaklikheid van vem uw ing in ’n veranderende wêreld.
In: R.A .U ., 1973 V em uw ing in die universiteit in die jare ’70 en ’80. J o hannesburg: R.A .U ., bl. 6 - 24.
RAU, 1973. V ernuw ing in die universiteit in die ja re ’70 en ’80. Jo h a n n esb u rg : RAU.
SCHEIN , E.H. and KOMMERS, D.W. 1972. Professional e d u c a tio n : som e new directio n s. New Y ork: McGraw-Hill.
W O LFF, R.P. 1969. T he ideal o f th e university. B oston: Beacon Press.
* * * * * * * * * * * * * * * * * * * *