• Tidak ada hasil yang ditemukan

I M I EN I AVI AMI FANTASIE: FEIT:

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "I M I EN I AVI AMI FANTASIE: FEIT:"

Copied!
1
0
0

Teks penuh

(1)

I M I E N I A V I A M I FANTASIE:

„Dic wclsonlwcrp om die bclasting van naturellc ic vcrhoog bcliggaam die beginscl van selfondcrhoud, wat tcgclykcrtyd ook die grondslag van sclfbehoud

is." (Mnr. M. C. van Niekerk, L.V. vir Lichtenburg.

Hansard 3, bl. 723.)

FEIT:

Dil spyt ons dat die agbarc lid vir Lichtenburg nagclaat hct om sy kennis van slaalslccr op te knap voordat hy so'n onkundige vcrklaring kwytgcraak hcl. Sells hy bchoorl te weet dat al aanncemlike basis vir bclasting die volgendc punte insluit: (a) voile vertcenwoordigheid van die bclastingbctalcr in die liggaam wat die bclastings ople (d.w.s. die volksraad).

(b> die vcrmoc* om belasting te bctaal, en (c) dat bclasting vir maatskaplikc dienstc dew algemcne in- komsle gedck moet word.

Naturellc hct geen dircktc verteenwoordiging in die volksraad of die scnaat nic. Gevolglik bchoort hullc gcen belastings hocgenaamd tc bctaal nie. Hul is die armstc grocp in die gemcenskap en wcinig het die vcrmoc om tc bctaal. Volgcns die Tomlinson- verslag vcrdicn die gcrniddclde plattclandsc naturclle- gesin £40—£42 p.j. Die oreenkomstigc syfer in die

stedc is net ondcrkant £16 p.m. Dit word algcmeen aanvaar dat £25 p.m. die minimum is waarmee *n gesin van vyf kan klaarkom sondcr dat hul gesond- hcid skadc ly. Tallose naturcllcgesinne vcrdien nic hicrdic bedrag nic. Tog word hul nou vcrwag om verhoogdc bclastings te bctaal, wat die geld vir vocdscl nog minder sal maak.

Bcskaafdc landc aanvaar die begrip dat armes nic vir hul cic maatskaplikc dienstc moct bctaal nie, maar dat die kostc daarvan dcur die algcmene staats-

inkomstc gedek moct word. Blankcs in Suid-Afrika genict kostclosc ondcrwys. maar die naturellc bctaal reeds hoofbclasling van 18 tol 65 jaar (vir blankcs is dit 21 tot 60 jaar), hutbclasting, stamtreffings en bclastings vir skoolgebouc. Nou word hul nog boon- op gcdwing om grotcr bclasting vir hul maatskaplikc dicnsle tc bctaal.

Die agbarc lid vir Lichtenburg kan horn gclukkig ag dat die armes in Suid-Afrika toevallig swart is.

Mens sal graag wil weet of hy dit sou waag om 'n wetsontwerp tc ondersteun wat vcrmcerdenng van die bclasting van minderbevoorregtes bcoog indicn hicrdic minderbevoorregtes blank was en in sy eic kicsafdcling gewoon het. Met sy hoogdrawendc uitlatings oor ..die beginsels van selfondcrhoud" sou hv nic lank sy ictel behou nie.

M.E.F.

3 Die Swart Serp, September '58

Referensi

Dokumen terkait

As ,,Historiese Studies gesta k moet word, sal dit vir Suid-Afrikaanse histori cl onget ~feld '.n groot verlies wees, maar ons eet dat ons op ons Pretoriase kollegas kan reken da' hulle

Ten eerste meet die regering uitgaan van die beginsel dat dit die taak van die ouers is om te sorg vir die onderwys van hulle kinders, en dit be- perk die taak van die staat tot die

Indirek ondersteun dit die vroeëre bevinding dat voedende vee-reiers hoofsaaklik tot sonryke gebiede beperk word.13 Op sy beurt kan die lae voedingsukses van vee-reiers in landerye