• Tidak ada hasil yang ditemukan

IN KLEUR: Met die R.S.A Suid~ool Toe

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "IN KLEUR: Met die R.S.A Suid~ool Toe"

Copied!
5
0
0

Teks penuh

(1)

lY• Ide ... lletse!

IN KLEUR: Met die R.S.A Suid~ool Toe

(2)

I

42

Ole H~ 17 o..-Mr lHS

WANNEER DIE ou •ptm H&m met die nuwe 1pan aan boord 11, party bNlg om hul po• te ver1llnd, word 'n aan16- plek lang1 die yalaag ultgekap of 1ommer met die boeg glad geakaaf.

Stukke ya 1001 hler

beland dan op die dek.

'N YSBERG In wordJng, b11l9 om van die Antarktl11e yalaag weg te brHk. Suldpool- y1barge, hoewel aoma tJen myl lank en 'n myl wyd, 11 minder gevaarllk

•• d"

van gletaer- ooraprong In die noorcle, en 'n 1klp kan tot lang1aan hull• vaar omdat die wande min of mear regal 11.

(3)

MET DIE R.S.A.

SUIDPOOL TOE

E

LKE jaar, kort na die Kersfees, kies 'n klein rooi skippie uit Tafelbaai koers na die koue suide. Aan boord is 'n aflos- bemanning en voorrade vir die Suid-Afrikaanse weerstasie San- niespos (S.A.N.A.E.) aan die, soos op la.ndkaarte weergegee, blou-wit kus van die Suidpoolvasteland.

Dit is die vemaamste taak van die RS.A., wat ook jaarliks as orunisbare skakel dien tussen die Republiek van Suid-Afrika, na wie hy genoem is, en ons land se twee ander weerstasies - op die Britse eiland Gough en ons eie Marion.

Langs die pad word oseanogra- fiese navorsing gedoen, sodat op die suidelike uitloper van die Midde-Atlantiese Rif, nie ver van Gough nie, 'n ondersese berg al bekend stann as die R.S.A.-spits.

Verlede jaar het die RS.A. deeJge- neem aan die verkenningstog na die onherbergsame, sneeubedekte

Deur Chari 0ppennan

Noorse eiland Bouvet, o.m. met die doel om die stigting van 'n weer- stasie aldaar te ondersoek. Navor- sers en geolo! maak gereeld reise mee en onJangs was W.I.N.R.- personeel aan boord om seestroom- snelbede te meet.

DIE

R.S.A., gebou in Japan in opdrag van die Suid·Afrikaanse Regering, het in Januarie 1962 sy eerste reis na die Suid-Afrikaanse Nasionale Antarktiese Ekspedisie se basis in Koningin Maud-land onderneem. Dit was ook sommer 'n vuurdoop, toe hy hom in pakys vasgeloop heL Nietemin het die derde S.A.N.A.E.-span hul basis bereik en is die tweede span veilig tuis gebring. Daama is drie aflosspanne sonder wedervaringe na Sanniespos vervoer en in Januarie sat die sewende ekspedisie vertrek.

Die S.A.N.A.E.-basis is 2,370

DIE YSLAAG oorbnt die bHI wurln die R.S.A. vaameer. Soma rHk dlt warm en dan dra 'n men• net 'n hemp, 900I op d" foto.

BLAAI OM

seemyle van Kaapstad, op die sewentigste suiderbreedtegraad en binne die Antarktiese Sirk.el. In die somermaande is dit moontlik om binne twaalf myl van die basis te kom en die reis van Kaapstad duur, afhangende van die pakys.

van veertien tot dertig dae.

[Gough (40 S, 10° W) is maar 1,400 myl ver en Marion (46° S, 37° 0) nog nader.]

In die ysw~reld, vertel die gesag- voerder, kapt. K. T. McNish, moet elke keer 'n landingskaai ,,gemaak"

word. Dit word gedoen deur tot teenaan die Antark:tiese yslaag te maneuvreer op 'n plek waar die ys

rue

te hoog is nie. 'n Landings- plek, min of meer dekhoogte, word dan uitgekap.

Die foto's op hierdie en die volgende bladsye gee 'n beeld van die w~reld wat die R.S.A. besoek en die taak wat by verrig. •

DIE SUIO-AFRIKAANSE VLAG wap- per op Marlon-elland, die Republlek ae elland-buli.po1 In die auldellke lndlHe 0Haan. Ole verwelkomlng1- borde la deur die weerstael• . .

per.onHI OP9trlg.

HOEWEl PlANTELEWE ao t.

1& ontbreek, i. dHr heelwat

voile en aoogdlere In Antalit·

tlka. Ole kelae. plk.kewyn (op die foto), wat aowal 30 du:m hoog word, I• 'n vrlendellke, vreealo•e yabewoner, effens minder nuuaklerlg u die Ad61e-

plkkewyne, wat klelner I•

(4)

44

Suidpool toe

LINKS: VASGEKEER DEUR VS. In hlerdle w6reld het 1eelul geduld nodlg. Maar dit I• ook moontllk om af te kllm en

rondom die •kip te etap.

(5)

BO, REGS: AL !S OIT SOMER, I• dlt nle elke dag

•on•kyn nle. Sneeu op die dck •001 op dl9 foto moet voet vlr voet oorboord gHkoffel word.

REGS: 'N GROEPFOTO van 'n S.A.N.A.E-tpan In hul 1pe1lale wlnterdrag. In die 1omer word llgter kier• gedra.

Referensi

Dokumen terkait

Sy hele bespreking baseer Cloete 1970:41 op sy eerste stelling: ‘Reeds in Die enkel taak, die eerste gedig van die bundel, word alles op die poësie en sy eise betrek.’ Vir Eybers is die

 Ondersoek is deur middel van ʼn vraelys ingestel na Suid-Afrikaanse onderwysers se houding ten opsigte van basiese hulpverlening aan selfmutileerders in inklusiewe klaskamers;  Daar

NEETHLING OP OORHANDIGING VAN MEDALJE ,Dit is vir my n besondere eer om vanaand hierdie medalje van die Suid-Afrikaanse Antarktiese Vercniging in ontvangs te kan neem.. Dankic vir die

Saam met hom het nog 516 blanke en 38 nie- blanke kapelane onder 350 639 troepe gedu- rende die Tweede Wereldoorlog gearbei.8 Hulle het bewys dat die Woord van die Lewe nie in 'n oorlog

So word Etienne se soektog na Axel eintlik ‘n speurtog na homself—hy wórd Axel; sy verdrukkende Suid-Afrikaanse kindertyd word verplaas deur Axel se veel erger Duitse verlede.. Die

Die ontstaan van Die Gereformeerde Vaandel is moontlik gemaak deur ‘n groot skenking van Pieter de Waal Neethling, ‘n lidmaat van die gemeente Stellenbosch, wat 10 000 pond ter

COVID-19 en dagloners in die Suid-Afrikaanse ekonomie: Die impak op hul lewens en daaglikse bestaan COVID-19 and day labourers in the South African economy: The impact on their lives

So 'n offisier wat in Geskiedenisna- vorsing onderleg is, sal moontlik by aftrede waardevolIe werk kan doen in die nasionale taak van Militere Geskiedskrywing waaraan in Suid-Afrika nag