• Tidak ada hasil yang ditemukan

JC Nel wat vroeër die jaar aan die Wêreld

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "JC Nel wat vroeër die jaar aan die Wêreld "

Copied!
1
0
0

Teks penuh

(1)

NOORDWESTER

PRINTED BY NORTH WEST WEB PRINTERS (PTY) LTD. TEL: 014-592 8329

BLADSY 20 22 NOVEMBER 2013

Jandrich Kotze is in die Junior span opgeneem en gaan aan die pad sowel as Team Time Trial en Individual Time Trial deelneem.

JC Nel wat vroeër die jaar aan die Wêreld

kampioenskappe deelgeneem het is in die onder 23 span opgeneem vir die padwedren.

Hulle vertrek op 28 November na Egipte en word hulle alle sterkte toegewens.

Die gemeenskap is trots op julle prestasies!

Lichtenburgers kan regtig fietsry!

LICHTENBURG – ‘n Baie groot eer het nog twee fi etsryers van Lichtenburg te beurt geval toe hulle in die SA-span opgeneem is om aan die All African Continental Championship wat in Egipte vanaf 28 November 2013 tot 6 Desember 2013 plaasvind, deel te neem.

Jandrich Kotzé wen ‘n Belgiese wedren. Baie geluk!

JC Nel in aksie gedurende 2013 se Wêreldkampioenskappe.

Edgar Marutlulle – Speler van die Jaar!

LICHTENBURG – Die haker Edgar Marutlulle is speler van die Jaar! Hy is tydens ‘n glansgeleentheid verlede Vrydagaand aangewys terwyl twee van sy spanmaats Adriaan Engelbrecht en Luther Obi deur die Leeus genooi is om saam met hul Superrugby-span te oefen.

Die woelige Marutlulle, wat tydens die seisoen ook die kapteinskap van die Luiperds oorgeneem het toe Brendon Snyman beseer is, het hom na die Vodacombeker by die Luiperds aangesluit nadat hy deel van die Kings se Superrugby-span was.

Engelbrecht is aangewys as die Agterspeler van die Jaar en sal Maandag saam met Obi in Johannesburg saam met Johan Ackerman se troepe begin oefen.

Snyman is as die Voorspeler van die Jaar aangewys

terwyl die voorryman Elardus Venter as die Mees Belowende Speler vereer is. Edmar Marais, ‘n drieëvraat, is aangewys as die Vodacombeker Speler van die Jaar.

Bernie van Rooyen, die Luiperds se witkop-fl ank, is welverdiend as die Spelers se Speler van die Jaar aangewys. Dean Stokes is die onder 19 Speler van die Jaar terwyl Sylvian Mahuza met die onder 21’s se groot prys weggestap het.

Op die foto agter Jan Fourie, ere-president, André May, President, Brendon Snyman, Adriaan Engel- brecht, Elardus Venter, James StoĪ erg. Voor Sylvian Mahuza, Bernie van Rooyen, Edmar Marais, Edgar Marutluylle, Dean Stokes. (foto Ockie van der Westhuizen)

WORLD CLASS SERVICE MINI MARKET SPAR

FRUIT & VEGETABLE DEPARTMENT

SPAR is good for you.

Bigger Brighter and always Better

While stocks last. We reserve the right to limit quantities on all advertised lines. E & OE.

BAKERY & DELI DEPARTMENT

FAST FOODS DEPARTMENT

Tel: 018 632 1775

Th is store is open daily from 6:30 - 21:30

1) Handy Andy Multi-Surface Cleaner 750ml BUY 2 FOR

R24.99

2) Spar Sunfl ower Oil 2 litre

R29.99

3) All Gold Tomato Sauce 700ml

R14.99

4) Kellogg’s Corn Flakes 1kg

R39.99

1) Black Forest Cake (make with Dessert Topping)

R49.99 each

2) Party Bread R14.99 each 3) Queenies (Muffi ns) 10’s

R13.99

4) Bonnita Bulk Cheddar or Gouda Cheese R64.99 p/kg

1) Super T-Bone & Clubsteak R62.99 p/kg

2) Bosveld Wors R41.99 p/kg 3) Tender & Tasty Chicken

Flatties R36.99 p/kg 4) Mixed Stewing Beef

R45.99 p/kg

Quality Large Cucumbers 3 for Quality Sweet

Watermelons 3 For

R20

00

WEEKEND SPECIAL

R44 99

Sweet Quality Nectar- ines 2 punnets for

R10

00

R5

00

5kg Farmfresh Beans

R28

95

R8

95

Sweet Large Span-Spek

10kg Farmfresh Beetroot

R9

95

R26

95

Sweet Quality Yellow XL Peaches

10kg Small Onions

R9

95

each per box per bag per box per bag

1) Half Grilled Chicken with Coleslaw + 6 Rolls

R59.95 Combo

2) Spare Rib Burger + 500ml Chips R39.95

3) Half Ribs & Chips + 2 Rolls + 500ml Coke R59.95

Prices valid 22/11/2013 - 24/11/2013

Charka Brikettes

5kg

BUTCHERY

DEPARTMENT

Referensi

Dokumen terkait