• Tidak ada hasil yang ditemukan

Johan Bergh Historia Award - UP Journals

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "Johan Bergh Historia Award - UP Journals"

Copied!
2
0
0

Teks penuh

(1)

Johan Bergh Historia Award – Johan Bergh Historia Toekenning

136 THE JOHAN BERGH HISTORIA AWARD

The Historical Association of South Africa (HASA) invites Heads of Department to nominate their top third year student for the Johan Bergh Historia Award. This award is in recognition of Prof Johan Bergh, who was president of HASA for over two decades, and is in line with his on-going commitment to promote History at postgraduate level. The winners will receive a year’s subscription to Historia and their names will be announced in the first issue of Historia in the subsequent year.

All departments of History at universities in South Africa offering postgraduate studies in History are eligible to participate. The selection of the winner is an internal decision by the respective department chairs and their colleagues. The names of the winners must be sent to the Editor of Historia by 1 December of each year. Electronic award forms are available from the secretary of HASA at [email protected], as well as the editor, [email protected].

The HASA executive board looks forward to showcasing our top achievers in their third year of study and trusts that this achievement will encourage them to pursue their study of History at postgraduate level.

DIE JOHAN BERGH HISTORIA TOEKENNING

Die Historiese Genootskap van Suid-Afrika (HGSA) nooi departementshoofde uit om hul top derdejaarstudent te benoem vir die Johan Bergh Historia toekenning. Hierdie toekenning is ter ere aan Prof Johan Bergh, wat vir meer as twee dekades as die voorsitter van die HGSA gedien het, en is in ooreenstemming met sy deurlopende toewyding om Geskiedenis op nagraadse vlak te bevorder. Die wenners sal ’n jaar se intekening op Historia wen en hulle name sal in die eerste uitgawe van Historia in die daaropvolgende jaar gepubliseer word.

Geskiedenisdepartemente aan Suid-Afrikaanse universiteite wat Geskiedenis op nagraadse vlak aanbied, mag deelneem. Die aanwys van ’n wenner is ’n interne aangeleentheid wat deur die betrokke departementshoofde en hulle kollegas behartig moet word. Die name van die wenners moet gestuur word aan Historia se redakteur voor 1 Desember van enige gegewe jaar.

Elektroniese benoemingsgsvorms kan verkry word van die sekretaresse van die HGSA by [email protected] of die redakteur, by [email protected].

Die bestuur van die HGSA sien daarna uit om ons toppresteerders in hulle derde jaar van studie te vier en hoop hierdie toekenning sal hulle aanmoedig om hulle studies in Geskiedenis op

nagraadse vlak voort te sit.

(2)

Johan Bergh Historia Award – Johan Bergh Historia Toekenning

137 THE JOHAN BERGH HISTORIA AWARD

University: ___________________________________________________________

Department: _________________________________________________________

Surname of student: _________________________________________________

First name of student: _______________________________________________

Student number: ____________________________________________________

Student results at third year level: __________________________________

Signature of Department Chair: _____________________________________

Please email this form to the Editor: [email protected]

***

DIE JOHAN BERGH HISTORIA TOEKENNING

Universiteit: __________________________________________________________

Departement: _________________________________________________________

Student se van: _______________________________________________________

Student se naam: _____________________________________________________

Studentenommer: ____________________________________________________

Student se uitslae op derdejaarsvlak: ________________________________

Handtekening van Departementshoof: _______________________________

Epos hierdie vorm asb aan die Redakteur: [email protected]

Referensi

Dokumen terkait

Aangesien sangers se strategiese bestuursingesteldheid kan bydra tot die wyse waarop hulle hul loopbane bestuur om volhoubaar te wees en te groei, stel hierdie studie dit ten doel om

Aan die anderkant is baie van die SAW-Iede beveel om vrywillig aan te sluit volgens 'n ou militere tradisie en gelok met beloftes van beter betaling?3 Die SAW het 21 Bataljon hulle was

Om dus omvorming van die gevangenisstelsel te bewerkstellig, moet ondersoek ingestel word na die volgende vier vraagstukke: • Hoe sien ’n vervlegting van die sentrale idees van

Baie Bantoes bet op die Blankes se dorpserwe bly woon.51 Ten minste in twee gevalle in 1879 en 1880 was daar selfs so 'n groot samedromming van Bantoes op Blankes se erwe, dat die

Rotterdam herdenk hierdie gebeurtenis deur twee tentoonstellings en die verskyning van die eerste deel van 'n nuwe uitgawe van die versamelde werke van horn wat die geeste- like en

Editorial Board / Redaksionele Raad Karen Harris Ian Phimister University of Pretoria University of the Free State Universiteit van Pretoria Universteit van die Vrystaat Alois