• Tidak ada hasil yang ditemukan

KINGSWOOD COLLEGE GRAAD 8

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "KINGSWOOD COLLEGE GRAAD 8"

Copied!
1
0
0

Teks penuh

(1)

KINGSWOOD COLLEGE GRAAD 8 – BEGRIPLEES

JULIE 2015 NASIENRIGLYNE

============================================================================

Vraag 1

1.1. Die speelgoed is baie duursaam en daar is baie verskillende stelle waarmee kinders

kan speel. (2)

1.2. “bly Lego steeds die een wat na sestig jaar steeds soos soetkoek verkoop”

(GEEN punt indien nie aangehaal nie.) (2)

1.3. A (Dit breek nie maklik nie) (2)

1.4. tien (2)

1.5. oupa (2)

1.6. Van die Deense woorde Leg godt (2)

1.7. Lego Dacta (2)

1.8. Lego pas gereeld hul speelgoed aan om te verseker dat kinders nie verveeld raak nie. (2) 1.9. Tyco het identiese blokkies uit goedkoper materiaal gemaak. (2)

1.10. Tyco het die hofsaak gewen. (1)

1.11. Legoland in Billund (1)

[20]

============================================================================

Vraag 2

2.1. New York (1)

2.2. Sy het haar kleintjies getel deur elkeen met haar neus aan te raak. (1) 2.3. Sy het moontlik rooi strepe op haar pels gekry as gevolg van die brandwonde. (1)

2.4. ’n brandweerman (1)

2.5. Hy het hulle na ’n skuiling geneem. (1)

2.6. ’n Ma is baie lief vir haar kinders – maak nie saak of dit ’n mens of ’n dier is nie. (1) 2.7.1. Iemand wat nie ’n tuiste het nie. / Iemand wat nie blyplek het nie. (1) 2.8.1. ONWAAR (1)

2.8.2. ONWAAR (1) 2.8.3. ONWAAR (1)

[10]

============================================================================

GROOTTOTAAL: [30]

Referensi

Dokumen terkait