• Tidak ada hasil yang ditemukan

koiwete sake wat

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2025

Membagikan "koiwete sake wat"

Copied!
2
0
0

Teks penuh

(1)

diaken gelees te word. Oit bied baie stof vir preekmaak asook inhoud vir sinvolle vergaderings waar die taak en roeping van die kerk emstig opgeneem word.

In die voorwoord venneld Van der Wah self die volgende: '0 Groot gedeelte van die stof in hierdie bundel opgeneem, word terselfdertyd in '0 meer omvattende werk Viaie op die werklilcheid (620 bladsye) gepubllseer. Aangesien dit '0 dik en duur bock is, sal dit Die deur baie bekostig en gelees kan word Die. Hientie bundeltjie maak die materiaal rondom godsdiens en samelewing bekostigbaar en tocganldik vir '0 groter leserskring.

Van der Walt, B J -Naby God; Christeo eD kerk op die dl1lmpel van .plrltuaHtelt

Uitgewers: Potchefstroomse Instituut vir Reformatoriese studies, PU vir CHO. 264 bladsye. Prys: R60 ReseaseDt: Dr J C VaD der Merwe

Volgens Vander Walt self is bientie '0 "gevaarlike bock" om ter band te neem. Naby God wil skoklcend, indringend, uitdagend en boopvol wees. Hierdie bock is ecn van die taIIe boeke wat tans sckere kommerwekkende tendense in die kerk van naderby probeer bek.yk. In sy voorafwoord gee Van dec Walt self die volgende inligting: "In die ecrste pick skud hierdic bock deur die aandag te vestig op die tekens van verval by Christene en kerke. Aan die begin (die eerste boofstuk) en aan die einde (tweede laaste boofstuk) word die aandag op die simptome gevestig. Oie eerste boofstuk bevat die noodkrect van die Cbristenjcug wat oog kerldidmate is. Hoofstuk 9 gaan.verder: dit

sa

waarom die mensc die .kerk vaarwel ge&a bet." Oie bock wil ook '0 indringende bock we;es. Hy wit Die slegs volstaan met die opnoem van onrusbarende simptome Die. Oit is indringend omdat dit na die oorsake vir die simptome probeer deurbring - wat Van der Walt na my mening uitstekend regkry. Daarmee saam wit dit ook '0 uitdagende bock wees.

Van tier Walt self stel dit so: "In die denIe plek maak die terapie wat hierdie bock voorstel daarvan '0

aansporing, '0 opwckking - byna '0 provokasie. Die essensie van die uitdaging is (oegatief) dat wat ODS as

"gerefonneerd " of "refonnatories" beskou, Die outentick of eg is Die, maar '0 ontsteUende afgewatcrde produk. Oit wil dus (positief} oproep tot berootdekking van egte Bybels-Rcfonnatoriese lewensvisie;"

Wat bierdie bock besonder waardevol maak. is dat dit '0 Bybels-Reformatoriese lewensvisie vir die kerk en Cbristene in Suid-Aftika vooIhou wat dit moont1ik mask om eietyds en diJiamies voluit in God

Be w!reld betrokke en relevant te wees. Dit staan dus Die '0 Christendom voor wat verdoo( beklem en verslaaf Die. Die Christendom wat bierdie bock voorstaan, gee ouwe lewe, dit bevat ontsaglike dinamiek en beteken ongeJooflike bevryding.

Dan is bierdie bock ook bedoel om boopgewend te wees. Enkele van die

koiwete

sake wat aangeroer word, is: die erkenning van die pick van die vrou in die kerk; die ecrherstel van die profetiese amp van die geJowige; die radikaIisering van die diakeoamp; wenke vir effektiewer Woordverkondiging;

die oorwinning oor gebedsannoede; pcrsoonlike groei in jou geloofslewe; '0 lewende omgang met God in die plek van geestelike bloedarmoede en nog baie meer.

Hoewel Van der Wah hom waamkynlik spesitiek op die "Doppers" rig (his 20 en 27), slaag by egtcr goed daarin om '0 reuse bydrae tc lewer tot emstige. eerlike introspeksie by al ODS kerkc. Die bock bevat geweldig baie insiggewendc gegewens oor die jcug se kerklike betroldcenbeid, vemuwing. die deurbreking van fonnalisme en taIIe ander sake. In die voorlaaste boofstuk is

claar

'0 bondige bespreking

1366 Digitised by the University of Pretoria, Library ServicesHTS 57(3&4) 2001

(2)

van geeste 800S Feuerbach, Kierkegaard, Marx, James, Nietsche, Freud, en Russel. Dit beboort waardevolle agtergrond te wees vir ampsdraers wat Die in die tilosotie ingegrawe is Die is om die filosotiese agtergrond van bepaalde bedendaagse tendense te verstaan.

Ten spyle van lastige tikfoufe BOOS byvoorbeeld ens in plaas van en bls 30; kersnbedieninge in plaas van lcernbedieninge bIs 78; sinagogoe in plaas van sinagoge bls 120, wil ek die boek sterk aanbeveel.

Dit lewer '0 baie belangrike bydrae in die debat rondom die kerk se missioo&-e roeping en funksie- vervulling in die ouwe Suid-Aftika. Van der Walt lewer met bierdie hoek '0 belangrike bydrae om veral die susterskerke in ODS land se

oe

te open vir die feit dat vemuwing meer inhou as slegs "window dressing": vemuwing beteken '0 grondige herbesinning oor die wese van die kerk. Die hoek slaag myns insiens uitstekend daarin om aIle ampsdraers asook "pooe lidmate" wat bekommerd is oor die kerk, Die slegs tot nadenke te stem Die, maar tot verantwoordelike deelname aan te vuur en toe te rus.

Ferreira, AnDeUe -Eenmaallets dappen

Hennanus: Pyramid Uitgewers. 112 bladsye. Prys: R64-9S ReseDIeDt: Dr J C van der Merwe

Hierdie hoek gaan beslis uiteenlopende reaksie by mense ootlok! Ferreira begin deur haar toekomsdroom.

te sleets van '0 land waar daar g~ verskille is Die. Daar moet slegs verdraagsaamheid wees. Dit is '0 land waarin mense intens bewus is "van die ODpeilbaaIbeid van daardie wonderbaarlike, kragtige

en

misterieuse Mag wat bulle soma God noem en soms iets anders. Hulle wee( dat hierdie Mag so groot is dat Dit oooit volkome binne '0 eokele godsdiens omskryf lean word Die. Om.dat bulle groot eerbied bet vir hierdie Mag, probeer bulle bulle bes om dit uit te leet: altyd bewus van boeveel bulle menslikbeid bulle pogings belemmer. Maar bulle probeer, en bulle begin om '0 land te skep van eerlikheid en geleentbcdc, integriteit en skoonheid, begrip en hoop." Haar frustrasie met die k.erk wat "'n lang pad kom", bet begin toe haar

oe

wat vir die wreedhede van apartheid begin oopgaan bet. Oat dar kerkleiers was wat ooglopend blind was vir die wreedhede van apartheid bet haar toenemend verontrus. Dcur die jare bet oog gebeure -in haar eie lewe en in die samelewing - Die net haar gevoel van frustrasie met die kerk versterk Die, maar ook 'n gevoel van magtelooshcid by haar verskerp. Die frustrasie bet '0 paar jaar gelede gelei tot die skryf van 'n hoek met die titel Die dag toe ona God gevang ket. In die bOck bet sy die vrae gevra waarvoor sy geen ander platform gehad bet Die, en in die hoek bet sy ook antwoorde voorgestel wat vir haar meet sin gemaak bet. Die reaksie wat sy op die hoek gekJy bet, bet vir haar gedien as bevestiging daarvan dat 'n groeiende aantal Aftikaner-gelowiges moedeloos is met die kerk:., omdat die beeld van God wat bulle in die kerke Jay, Die meer vir bulle versoenbaar is met die werklikheid waarin bulle leef Die. Oat sy bekommerd is oor die dalendc Iidmaatgetalle in die k.erk is duidelik. Volgens haar is dit Die die sogenaamde kosmetiese probleme, BOOS musick en die formaat van die diens, wat die dalende syfers veroorsaak Die maar weI dit wat in die kerk verkondig word. Dit gun vir haar oor sake BOOS die ODverbiddelike standpunt oor homoseksualiteit, die verlies van mag (as gesagsliggaam bet die Afrikaanse Christelike kerlce 'n groot deel van hulle mag in Suid-Afiika saam met bulle aantiangers se politieke mag verloor. Vir baie mense bet bulle in elk geval bulle mag verloor; die sienings en voorskrifte wat verkondig was, was net 16 veel uit

BTS 57(3&4) 2001 Digitised by the University of Pretoria, Library Services1367

Referensi

Dokumen terkait

Volgens Landman 1994:75 is die redes waarom hierdie boodskap wat Smit vir haar kultuur en tyd gehad het, nooit effektief gehoor is nie eerstens omdat sy tot die subkultuur van vroue

Gewoonlik steur ek my nie veel aan hoe ’n boek lyk nie, maar die foto van ’n aggressiewe hond op die voorblad is meer gepas vir ’n riller as ’n roman wat te doen het met die verhouding

’n Groot aantal verhale handel oor ver- houdings wat skeefgeloop het, en veral tref- fend in hierdie opsig is ’n verhaal soos “Hitte”, waar die hitte en karakters ineengevleg word om

271 Sake van besondere belang Die Kommissie bet aandag gegee aan 'n groot aantal monumente wat 'n baie groot verskeidenheid onderwerpe insluit-.. 'n Paar sake van besondere belang

Metode ’n Retrospektiewe studie van kliniese lêers van 303 paartjies wat gedurende 2008–2009 die eenheid besoek het en getoets was vir MIV, Sifilis beide mans en vrouens en Chlamydia

As Blankes wat 'n erfenis uit Wes-Europa gebring bet, bestaan daar vir ODS oak nag die vraag na ODS herkoms en agtergrond uit die algemene geskiedenis: die erfenisse van ODS Westerse