• Tidak ada hasil yang ditemukan

.L?~. . ~;~

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan ".L?~. . ~;~"

Copied!
2
0
0

Teks penuh

(1)

,;

) CJ I,

l.S. HENDRIK VERWOERD-TOEKENNING

Eerste Toekenning: Dr. M.S. Louw, Banketsaal, Provinsiale Gebou, Pretoria, 27 November 1965, 8 nm.

I

(Deur Prof. H.B. Thom, voorsitter van die verrigtinge en onder- voorsitter van die H.F. Verwoerd-Trust.)

~,t.( ~ . -.~. V.

(. (J.~~~. ~. .&-4 I.

« :

1_ ,..

~4...~."...o ~. ~ ""',

Verwelkom gaste.

8"~,t_-:...r~ ".

(.f. -;;t. I/. - ~,<., .

§,;...l> :

ik

14 ..

~~~c..__ : ;("~

C'l>~ . L?~. . ~;~

Verduideliking in verband metlOë

tëëermiD.g:';_;.t.7.:~~

I -~.P--...·~~

Ons salons herinner hoe ons op

9

April

1960

met skrY~

en ontsteltenis die nuus gehoor het van die wrede aanslag II

op die lewe op die lewe iets totaal

van dr. Verwoerd. Dit was die eerste aanslag van n Suid-Afrikaanse Eerste Minister; dit was vreemd aan die tradisies van ons land en ons mense.

Dr. Verwoerd was baie ernstig verwond. Maar toe hy na n lang tyd op wonderbaarlike wyse herstel het, is aller- we~ gevoel dat iets geskep moes word wat as n gepaste getuie- nis van dankbaarheid sou dien.

Die uitkoms van lang samesprekinge in hierdie verband was die stigting van die H.F. Verwoerd-Trust, n organisasie wat oor n fonds sou beskik waaruit van tyd tot tyd die Hendrik Verwoerd-Toekenning gemaak sou word, en wel aan manne of vroue wat hulle op besondere wyse beywer het en buitengewone diens van nasionale betekenis vir Suid-Afrika

gelewer het. Verskillende persone en instansies - by name die F.A.K. - het vervolgens met die insameling van bydraes gehelp, en daar kon aldus n fonds byeengebring word waaruit nou reeds n kosbare goue erepenning en n waardige geldelike toekenning gemaak kan word.

In

Suid-Afrika het ons wel verskillende vorme van erken- ning van verdienstelike werk, maar ons is nietemin arm aan toekenninge wat werklik op n nasionale peil staan. Ons het nog niks wat bv. met die Nobel-Prys vergelykbaar is nie.

Die belangrikheid van die Hendrik Verwoerd-Toekenning lê daarin dat dit in werklikheid ons Suid-Afrikaanse Nobel- Prys is.

ons midde;

ons harte;

Dit roep in herinnering n aangrypende gebeure in dit spreek van dankbaarheid uit die diepte van dit is geskep met fondse deur Afrikaanssprekende

en/ •••••••••••

(2)

- 2 -

en Engelssprekende Suid-Afrikaners vrywilliglik bygedra;

dit dien tot bekroning van die arbeid van mense wat hulle vir die blywende welsyn van Suid-Afrikaafgesloof het. Dit

is in elke sin van die woord eg Afrikaans.

Ons ag ons gelukkig dat hierdie besondere bekroning op

hierdie besondere wyse met die naam van ons Eerste Minister verbonde staan. Dit beteken geen persoonlike verheerliking van ons Eerste Minister nie; en hy sou inderdaad self die laaste gewees het om dit só te wil hê. Maar ons weet dat die naam van dr. Verwoerd onlosmaaklik verbonde is - en verbonde sal bly - met die opkoms van die nuwe Suid-Afrika.

Daarom weet ons ook dat die naam wat hierdie toekenning dra, vir die ontvanger n treffende blyk van waardering sal wees, en tewens vir die hele Suid-Afrika n blywende bron van be- sieling.

III Stel mnr. F.H. Odendaal, Administrateur van Transvaal en Voorsitter van die H.F. Verwoerd-Trust, aan die woord om die toekenning aan dr. Louw te maak.

IV Vra dr. Louw om te antwoord.

V Afsluiting.

---000000---

Referensi

Dokumen terkait

Hy noem dat, indien die Hervormde Kerk ’n organisasie soos enige ander organisasie sou wees, die Kerk beskryf sou kon word as ’n toksiese organisasie wat ’n paradigma van

Volgens Landman 1994:75 is die redes waarom hierdie boodskap wat Smit vir haar kultuur en tyd gehad het, nooit effektief gehoor is nie eerstens omdat sy tot die subkultuur van vroue

Wat betref die vraag of respondente meen dat hulle na behore op en oor ekstrinsieke veranderinge in die Gereformeerde Kerk Ontdekkers- gemeente voorberei en ingelig word, het slegs 4.3%

Aangesien al die studente van die eksperimentele groep 'n gedeelte van hulle kursus volgens die konvensionele metodes van onderrig ontvang het, is aan hulle oak gevra op watter wyse

’n Antwoord op die vraag wat vroeër gestel is, naamlik: “Waarom volhard mense, in die lig van byvoorbeeld verwerping en spot, met wat hulle doen, veral as hulle nie gedwing word om dit

Hulle vrees was dat die meeste van hulle sou doodgeskiet word, en die wat oorskiet tog op slot van sake omsingel sou word en verplig wees om hulle oor te gee, "sonder dat daaruit enige

Daar hang ’n prent uit ’n tyd- skrif bo die televisiestel, raamloos teen die muur geplak: ’n herfstoneel met ’n hond onder ’n boom by ’n dam water.. Dit sê baie meer oor die eensaamheid

Hulle was dit eens dat die weeskinders wat hulle wou bring so jonk as moontlik moes wees sodat die kiDders maklik in Mrikanergesinne kon inskakel en met die loop van tyd heeltemal sou