• Tidak ada hasil yang ditemukan

LEESBEGRIP 1. Dit beteken om 'n afstand te stap of te ... - LitNet

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "LEESBEGRIP 1. Dit beteken om 'n afstand te stap of te ... - LitNet"

Copied!
3
0
0

Teks penuh

(1)

AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL MEMORANDUM

AFDELING A: LEESBEGRIP

1. Dit beteken om ‘n afstand te stap of te hardloop. (√) (1)

2. Hulle oefen een keer per week. (√) (1)

3.1 C (√)

3.2 C (√) (2)

4. Daar neem ‘n baie groot aantal mense aan Parkruns deel. (√) (1)

5. Dit het in Engeland ontstaan. (√) (1)

6. Die wedlope is veilig (√) en gratis. (√) (2)

7.1 Bruce Fordyce is die stigter van die Parkruns in Suid-Afrika. (√) (1) 7.2 Hy het al vele kere aan die Comrades Marathon deelgeneem en dit ook

‘n paar keer gewen, dus moet hy lief wees vir hardloop. (√) (1) 8. Dit het die eerste keer in Johannesburg plaasgevind. (√) (1) 9. Mense vertel ander mense van iets waarvan hulle hou. (√) (1) 10. Vrywilligers moet die roete regkry vir die Parkrun (√) en bly tot die laaste

deelnemer klaar gemaak het. (√) (2)

11. As daar te min vrywilligers is, loop ‘n Parkrun maklik dood. (√) (1) 12. Tannie Louw voel welkom (√) en veilig (√) en daar en is geen druk op

haar nie. (√) (Enige 2 redes) (2)

13. Die drawwers hardloop deur ‘n inkopiesentrum. (√) (1) 14.1 inisiatief (√)

14.2 nalatenskap (√) (2)

[20]

AFDELING B: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES

1.1 Dit word in die plek van ‘n voegwoord gebruik.

1.2 Direkte rede (2)

2.1 Jy leef elke dag volgens goeie waardes en probeer om die regte dinge te

doen. (1)

3.1 samestellende afleiding

3.2 samestelling (2)

4.1 Energiestafies is deur Klara geëet.

4.2 Gebottelde water word elke dag deur haar gedrink. (2) 5.1 Kommas tussen 2 gesegdes.

5.2 Ekstra inligting (2)

(2)

6.1 uitgeputte (½) – swak verlede deelwoord (½) 6.2 opgewonde (½) – sterk verlede deelwoord (½)

6.3 brandende (½) - teenwoordige deelwoord (½) (3)

7.1 selfstandige werkwoord / hoofwerkwoord 7.2 bepaalde lidwoord

7.3 attributiewe byvoeglike naamwoord 7.4 hulpwerkwoord

7.5 bepaalde hooftelwoord 7.6 betreklike voornaamwoord 7.7 bywoord van manier

7.8 onpersoonlike voornaamwoord (8)

8.1 Dit bestaan uit ‘n hoofsin en ‘n bysin.

8.2 waarmee drawwers draf 8.3 byvoeglike bysin

8.4 Die drawwers se tekkies word elke naweek vir een van Suid-Afrika se 102

Parkruns uitgehaal. (4)

9.1 het begin 9.2 tien jaar gelede

9.3 die Parkruns (3)

10.1 Hy het onderneem om die Comrades te bemark.

onskeibare werkwoord (2)

11.1 weglatingsteken

11.2 opeenhoping van klinkers (2)

12.1 direkte rede

12.2 woord van vreemde herkoms / Engelse woord (2)

13.1 Die kaaskoek is baie ryk en romerig.

13.2 Die man het baie geld en is ryk. (2)

14.1 Klara het gesê dat (½) Alwo toe (½) met die water daarnatoe (½)

gehardloop het. (½) (1)

15.1 “Hoera” eindig op ‘n lang “a” en “ouma” nie.

15.2 Cilliers’tjie

15.3 Le Rouxs (3)

[40 ÷ 2 = 20]

(3)

AFDELING C: VISUELE TEKS

1. Hulle speel met ‘n pop en ‘n karretjie. (1)

2. Die inhoud is warm. Daar trek stoom uit die beker. (2) 3. Die kinders se oë is baie groot en hulle is effens bo die grond geskrik. (2) 4. Dit is in die oggend – die karakters dra nog hul pajamas / Die pa drink sy

oggendkoffie / Die man lees die koerant in die oggend. (2) 5. Hulle gaan een week in die voortuin deurbring en een week in die

agtertuin. (1)

6. Hulle kan nie brandstof bekostig om weg te gaan nie. (1) 7. Die Tuinroete is die stuk pad (N2) tussen Mosselbaai en Plettenbergbaai. (1) [10]

GROOTTOTAAL:50

Referensi

Dokumen terkait