• Tidak ada hasil yang ditemukan

LitNet Akademies

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "LitNet Akademies"

Copied!
2
0
0

Teks penuh

(1)

LitNet Akademies: Voorlegging van artikel

Titel van artikel ...

...

Naam/Name van skrywer(s) ...

...

Instansie(s) waaraan skrywer(s) verbonde is ...

...

Afdeling: Ekonomiese en Bestuurswetenskappe | Geesteswetenskappe | Godsdienswetenskappe | Basiese natuurwetenskappe | Toegepaste natuurwetenskappe | Opvoedkunde | Regte (Skrap wat nie van toepassing is nie)

Vakgebied ...

E-pos-adres ...

Selfoonnommer(s) ...

Kontrolelys

Het u ’n erkende taalpraktisyn genader om u artikel volgens LitNet Akademies se stylriglyne te redigeer of te proeflees? Indien “Ja”, sluit asseblief.

skriftelike bewys daarvan by die voorlegging in.

LitNet Akademies moedig skrywers baie sterk aan om hulle artikels deur professionele taalpraktisyns te laat redigeer of proeflees om die proses van

ewekniebeoordeling en publikasie te versnel.

Ja / Nee

Is hierdie voorlegging oorspronklik in Afrikaans gekonseptualiseer en geskryf?

Verskaf asseblief besonderhede indien “Nee”.

(Vertaalde voorleggings sal nie oorweeg word nie.)

Ja / Nee

Is die voorlegging op ’n verhandeling/proefskrif gegrond?

Indien “Ja”, beveel LitNet Akademies aan dat die studieleier as medeskrywer van die artikel betrek word.

Ja / Nee

(2)

Word toepaslike Afrikaanse vakterme in die artikel korrek gedefinieer en gebruik?

Let asseblief daarop dat LitNet Akademies Germaanse bo Klassieke (Latynse) woorde en terme verkies.

Ja / Nee

Bevat die voorlegging oorspronklike navorsing? Ja / Nee

Is (of was) die artikel ook elders onder oorweging?

Verskaf besonderhede indien “Ja”.

Ja / Nee

Word die literatuurverwysings in die bibliografie en teks korrek aangedui?

LitNet Akademies verskaf bepaalde voorskrifte in hierdie verband wat stiptelik nagekom moet word.

Ja / Nee

Voldoen die artikel aan al die tegniese spesifikasies?

LitNet Akademies verskaf bepaalde voorskrifte in hierdie verband wat stiptelik nagekom moet word.

Ja / Nee

Word ’n opsomming van hoogstens 300 woorde in Afrikaans verskaf?

Ja / Nee

Word trefwoorde in alfabetiese volgorde ingesluit? Ja / Nee

Is u bereid om ’n uitgebreide Engelse opsomming (tussen 1 000 en 1 500 woorde) te verskaf indien die artikel aanvaar word?

Ja / Nee

Word ’n bioskets en foto van die skrywer ingesluit by die voorlegging?

Ja / Nee

Hoe lank is die artikel?

LitNet Akademies beveel aan dat artikels minstens 7 000 woorde moet bevat, en verkieslik nie meer as 20 000 woorde nie. Aantekeninge en vonnisbesprekings moet minimum 4 000 en maksimum 7 000 woorde lank wees.

... woorde

LitNet Akademies eerbiedig die regte, waardigheid en gelykwaardigheid van alle mense. Die redaksie verwerp onvoorwaardelik alle vorme van diskriminasie, onetiese intimidasie of haatspraak, insluitende diskriminasie op grond van byvoorbeeld ras, afkoms, kleur, etnisiteit, burgerskap, gender, seksuele oriëntasie, godsdiens, politieke oortuigings, sosio-ekonomiese status, familiestatus of ouderdom. Alle bydraes in die tydskrif is gebind / onderworpe aan hierdie antidiskriminatoriese beleid.

Geteken ... Datum ...

Referensi

Dokumen terkait

In hierdie bydrae word aangevoer dat die Kerk nie afwyk van ’n teologiese standpunt nie, maar juis trou is aan die aard van die teologiese tradisie wat kenmerkend is van die Kerk deur

Op watter wyse moet die kerk by die nuwe uitdagings aan - pas wat deur MIV/vigs aan mense wat in die uiterste armoede leef gestel word?. Is daar sekere konstantes wat steeds vanuit ʼn

• Die weerstand teen verandering kan verlaag word indien die mens wat verander moet word en daardie wat invloed om te verander, moet uitoefen, 'n sterk gevoel het dat hulle lede van

Juis hierdie God moet in die sending, vanuit die kruis, aan almal bekend gemaak word sodat ook hulle deel kan word van die nuwe gemeenskap van geloof wat God kan ken.. In die tweede

Een van die funksies van die literêre adviseurs in hierdie vertaling was om die poëtiese eienskappe van die Psalms te ontleed aan die hand van die inligting verskaf deur die

Hierdie bewerings word bevestig in dokumentasie met betrekking tot Hardekraaltjie soos vroeër genoem, toe die afdelingsraad se gesondheidsinspekteur die begraafplaastoestand gedurende

Lottie daarenteen vind haar sekerheid by ander buite die self, so word ’n onsekere gevoel by haar geneutraliseer deur die “teensinnige w arm te” 5 wat hy aan haar verskaf Die karakter

Oefening moet voort- hul vermoe gedoen om die ling en dit is dikwels aan te durend berbaal word, al aksie tog te laat plaasvind, beveel dat hierdie per- bet simptome opgeklaar, maar