• Tidak ada hasil yang ditemukan

Memorandum September 2022 Vraestel 1 Afdeling B ... - LitNet

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "Memorandum September 2022 Vraestel 1 Afdeling B ... - LitNet"

Copied!
5
0
0

Teks penuh

(1)

Memorandum September 2022

Vraestel 1 Afdeling B Luister en praat

Volksverhaal: Bok en Haas gaan boer

1 Die ruimte

Bok se mielielande. (1)

2 Karaktereienskap

Hy was oneerlik. / Hy het gesteel. (slegs EEN) (1)

3 Die morele les

Jy mag nie oneerlik wees nie. / Jy mag nie steel nie. (slegs EEN) (1)

4 Karakterontwikkeling

Karakterontwikkeling vind by Haas plaas. (1)

5 Geloofwaardigheid

Sommige mense dra wel klere wat van vel gemaak is. /

Hase woon in gate. (slegs EEN) (1)

Vraestel 2 Afdeling A Leesbegrip

1 Mediateks: Die pikkewyne is weer veilig

1.1 Die oorsaak

Nadat die Treasure gesink het, het die ruim van die skip ’n rots getref. (1)

1.2 Die gevolge

Van die pikkewyne is met olie besmet. (1)

1.3 Hulle wou die onbesmette pikkewyne probeer red. (1)

1.4 Die reddingspoging was suksesvol, aangesien die pikkewyne weer veilig by hul

broeikolonies is. (1)

2 Onderhoud: Onderhoud met drie leeumannetjies

2.1 Aangesien ’n onderhoud gevoer word. / Aangesien ’n gesprek gevoer word. / Aangesien Jason de Wet met die drie leeumannetjies praat.

(enige EEN is aanvaarbaar) (1)

2.2 Daar word eenmaal per dag vir hulle rou vleis gegee. (1)

2.3 Die emosie van dankbaarheid. (1)

2.4 Wilde Leeu bevind hom in die oop veld, terwyl Koning Dieretuinleeu in ’n hok in die

dieretuin moet bly. (1)

(2)

3 Instruksieteks: Kersie-en-neutroomys

3.1 Om aan te dui wat gedoen moet word. (1)

3.2 Aangesien enigeen wat kersie-en-neutroomys wil maak hierdie resep sal volg. Dis nie net jy wat hierdie resep sal volg om kersie-en-neutroomys te maak nie. (1)

3.3 Tien mense kan elk ’n bakkie roomys kry. (1)

3.4 Aangesien dit makliker sal meng.

(enige ander aanvaarbare antwoord) (1)

4 Die gedig: Brei

4.1 Die digter is Elsa Niemeyer. (1)

4.2 Hierdie gedig is in Klein verseboek opgeneem. (1)

4.3 om die kers wat flikker-flikker / gaan die naalde klakker-klikker / brei en brei en brei.

(slegs EEN) (1)

4.4 Gaan die naalde klakker-klikker – (1)

4.5 Tant Klara en tant Siena brei saans tot laat by kerslig. (1) 5 Biografie: Josef se verhaal

5.1.1 Hy kan nie glimlag nie.

5.1.2 Hy kan nie sy oë knip nie. (2)

5.2 Sy gesigspiere is verlam. (1)

5.3 Hy gee iemand ’n drukkie om sodoende sy liefde aan daardie persoon te wys. (1) 6 Drama: Sonde met die bure (se diere)

6.1 Jacques / Denise (slegs EEN) (1)

6.2 Hy praat te veel en doen te min. (1)

6.3 Die emosie van vrees/verbasing (slegs EEN) (1)

6.4 In Jacques en Denise se tuin (1)

(3)

Vraestel 2 Afdeling B Taal

1 Die vraagsin

Klim hulle deur ’n gat in die draad? (1)

2 Die lydende vorm

Twee vet skape word (deur hulle) gevang. (1)

3 Meervoud

draad – drade (1)

4 Die intensiewe vorm

dik – trommeldik (1)

5 Idioom

Daarna hardloop hy weg. (1)

6 Die teenwoordige deelwoord

Ou Wolf hoor die blaffende honde. (1)

7 Saamgestelde woord

kraalhek (1)

8 Afgeleide werkwoord

storm – bestorm (1)

9 Die verlede tyd

Hulle het hom gebyt net waar hulle kon. (1)

10 Die indirekte rede

Boer sê vir Wolf dat hy hulle nie sal los voordat hulle hom doodgebyt het nie. (1)

11 Lettergrepe

Suk/kel (1)

12 Sinoniem

smeek – soebat (1)

13 Bywoord van wyse

flink (1)

14 Die oortreffende trap

Stellende trap Vergrotende trap Oortreffende trap

groot groter grootste (1)

15 Ontkennende vorm

Jy moenie volgende keer versigtiger wees nie. (1)

(4)

Vraestel 1 Afdeling A Hardoplees Kortverhaal: Net betyds

Almal verstaan Afrikaans Macmillan Suid-Afrika (Edms.) Beperk, 2012 W. Mentz

Vraestel 1 Afdeling B Luister en praat

Volksverhaal: Bok en Haas gaan boer

Platinum Afrikaans Huistaal Pearson Marang (Edms.) Beperk, 2012

Vertel deur Prof. Mawasara Uit: Vertel vir ons ’n storie, Gcina Mhlophe, MML

Vraestel 2 Afdeling A Leesbegrip

Mediateks: Die pikkewyne is weer veilig

Platinum Afrikaans Huistaal Pearson Marang (Edms.) Beperk, 2012 Marianna Brandt, MML; Precious en die asemdief

Onderhoud: Onderhoud met drie leeumannetjies

Almal verstaan Afrikaans Macmillan Suid-Afrika (Edms.) Beperk, 2012 R. Ferreira, M. van den Heever

Instruksieteks: Kersie-en-neutroomys

Platinum Afrikaans Huistaal Maskew Miller Longman (Edms.) Beperk, 2012 J. Biesenbach, A. Engelbrecht, C. Henning, A. le Roux, W. Louw,

M. Mihai, J. van Lill, R. van Oort, R. van Rooy Gedig: Brei

Klein verseboek Tafelberg-uitgewers (Edms.) Beperk, 1959 Saamgestel deur: D.J. Opperman Elsa Niemeyer

Biografie: Josef se verhaal

Almal verstaan Afrikaans Macmillan Suid-Afrika (Edms.) Beperk, 2012 W. Mentz

Drama: Sonde met die bure (se diere)

Platinum Afrikaans Huistaal Maskew Miller Longman (Edms.) Beperk, 2012 J. Biesenbach, A. Engelbrecht, C. Henning, A. le Roux, W. Louw,

M. Mihai, J. van Lill, R. van Oort, R. van Rooy

Vraestel 2 Afdeling B Taal

Fabel: Jakkals bak vir Wolf ’n poets

(5)

Platinum Afrikaans Huistaal Maskew Miller Longman (Edms.) Beperk, 2012

Referensi

Dokumen terkait