• Tidak ada hasil yang ditemukan

n Vigslyer sterf” – Vincent Oliphant | LitNet

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "n Vigslyer sterf” – Vincent Oliphant | LitNet"

Copied!
1
0
0

Teks penuh

(1)

“’n Vigslyer sterf” – Vincent Oliphant

Ontleding:

Strofe 1:

die takelwerk word afgetakel persoon word gesien as seilskip wat “afgetakel” word (F: word sieker) stadig sien sy geliefdes hom inplof

die bekende vlees na binne stort pas by hartseer stemming, sinoniem vir liggaam

hulle sien hom steeds stof word hulle sien hom agteruitgaan/nader beweeg aan die dood, Genesis 3:19 Strofe 2:

iets wil huil oor die bros vel

wat soos dun seil oor brose stokke lê

oor die mond wat iets wil sê hy probeer praat Strofe 3:

die gewig van lug swaartekrag

is vir die hand te swaar hiperbool: kan nie eers sy hand oplig nie, is uitgeput die lyf

nou klein en seer hy het maer geword en ervaar pyn (siekte)

het byna alles reeds verleer die lyf kan nie meer die gewone liggaamsfunksies uitvoer nie (siekte) Strofe 4:

net die oë bly groter staar sy oë neem niks meer waar nie, sy oë lyk groot (baie gewig verloor) soek na raad teen al die skade verlies en agteruitgang

na die genade van sag gaan eufemisme: wil sonder pyn sterf (weet nou van vigslyer se pyn) na verstaan :hy bevraagteken nie meer sy lot nie, mense moenie veroordeel nie

:word beklemtoon deur laaste reël te plaas (vigslyer se soeke na begrip) :hef uit dat dit belangrik is om te verstaan wat met jou gebeur

Ironies: inplof & stort geskied vining, maar liggaam se aftakeling is stadig. Beklemtoon so lang tydperk van lyding wat familie aanskou

Metafore: Die vel = “dun seil”, wat aansluit by die seilskipbeeld in r.1, wat lê bo-oor die “brose stokke”. Die “brose stokke” = sy bene wat so dun lyk soos “stokke” wat maklik kan breek.

Referensi

Dokumen terkait

Hierdie teologiese karakter kom veral na vore in Moltmann se verstaan van die Triniteitsleer en sy trinitariese teologie, wat beskryf kan word as ’n ‘Trinitariese teologie van

In hoofstuk 5, wat ook die slot van hierdie studie is, word die gehoorreaksie ontleed om so tot n evaluering te kom: die mate van welslae wat met die aanbieding behaal is,word bepaal,

Alle menings wat in hierdie werk uitgespreek word of gevolgtrekkings waar= toe geraak word, is die van die ondersoeker en moet in geen geval beskou word as 'n weergawe van die menings

'n Trident II-missiel, wat 'n uitbou- ing van die eerste Trident-reeks is, word ontwerp as die finale missiel waarmee aile Trident duik- bote mettertyd toegerus kan word.1O In die

Die ryk persoon wat gered word, is daardie persoon wat in Jesus Christus deur die verlossende genade van Christus dus vir hulleself ʼn verdere skat in die hemel deur ʼn goeie belegging

Die strategiese plek wat sy as slotkarakter neem, word byvoorbeeld nie ondersteun deur haar optrede as ’n hoofkarakter nie sy tree eerder as ’n tritagonis op, terwyl haar verhouding met

Iets van hierdie aanvoeling vir poësie wat ‘opgevoer’ word voor ’n gehoor en die konneksie met ’n groter gemeenskap van digters voel ’n mens aan by die lees van die gedigte in sy

Alhoewel die verwantskappe ontstaan tussen die genoemde werke van Opperman, is hierdie ietwat verwagte temas en motiewe wat aangetref word in sy Komas uit ’n bamboesstok van ’n meer