haps the book's greatest failing as it cannot, be termed a balanced ac- count of the South African experience on the Western front. One concedes the point that due to their unusual at- tire, the 4 SAl were perhaps the most glamorous of the South African regi- ments. However, this does not serve to excuse the disregard for academic im- partiality displayed by the writer, who should have practised more restraint.
Unfortunately Pyramids and Poppies takes on a rather emotional tone at times, specifically the appendices dealing with the question of World War One Battle Honours. A complicated process at best, the writer has oversim- plified the matter by attempting to draw a comparison between South Af- rica and other Commonwealth coun- tries. However, correlations in this re- spect do not exist, this is exacerbated by the fact that quite a substantial amount of the "evidence" offered in support of this case was wrong. The impression one gets after reading this appendix is that the writer has an axe to grind.
These shortcomings should not detract from the fact that Pyramids and Pop- pies is a well written book. An attrac- tive dust cover and marvellous photo- graphs serve to enhance the text, which is generally of high standard.
Digby skilfully prevents the gruesome developments of the war from becom- ing oppressive readir';), and although dealing with a subject matter which is anything but funny, certain of the sto- ries it contains are very comical. The book presents a less hysterical view of Delville Wood than one is accustomed to, which is refreshing. Efforts to high- light the importance of the other major battles fought by the Brigade are quite effective.
Pyramids and Poppies is certainly one of the better releases in the "South Afri- cans at War" series and is a commend- able tribute to the tormented but tri- umphant, 1st South African Infantry Bri- gade.
N.M. Cowling, Directorate Documenta- tion Service, Private Bag X289, Pretoria 0007.
NO REWARD BUT HONOUR?
The British soldier in the 1990s
John Baynes Brassey's (UK), London 1991
215 pages
Retail Price unavailable ISBN0080403662
Luitenant-kolonel Sir John Baynes was 21B van die 1ste Battaljon van die Cameronians (Scottish Rifles ) ten tye van die ontbinding daarvan. Hy was daarna verbonde aan die Queen's Own Highlanders (Seaforth en Camerons), die Universiteit van Edin- burgh en 1ste Battaljon 52 Lowland Vol- unteers. Nadat hy in 1972 afgetree het, was hy een van die eienaars van 'n ho- tel in Wallis. Deesdae wy hy hom aan skryfwerk en is tans besig met 'n biografie oor die lewe van generaal- majoor R E Urquart.
Die outeur se ander werke sluit oa in:
The Jacobite Rising of 7775
Morale: a study of men and courage The history of the Cameronians (Scot-
tish Rifles)
Soldiers of Scotland (in samewerking met John Laffin)
Ten tye van sy verbondenheid aan die Universiteit van Edinburgh het hy die voorloper tot No reward but honour?, nl The soldier in modern society voltooi.
Die outeur het 'n intensiewe studie van die onderwerp gemaak en n omvattende verslag daaroor weergegee, so os blyk uit die inhoudsopgawe van die boek. In die Inleiding spreek hy die hoop uit dat hierdie boek ook deur persone buite die militere milieu gelees sal word, aangesien die studie van verdediging deur aile regdenkende burgers belang- rik geag behoort te word. Die boek'is deurspek met toepaslike en baie in- teressante aanhalings, soos die vol- gende oor die oogmerke van diegene wat 'n studie van oorlog maak:
"First in the hope of preventing it;
secondly, if it none the less occurs, in the hope of surviving it; and thirdly, for the purpose of understanding the society in which we live, which whether we like it or not is influenced by past wars and the militant spark in mankind"
Dr Noble Frankland.
42 Militaria 23/4 7993
Scientia Militaria, South African Journal of Military Studies, Vol 24, Nr 2, 1994. http://scientiamilitaria.journals.ac.za
Soos die skrywer self verklaor, het hierdie studie met die toekoms te make, maar door is baie oor die verlede daarin omdat enige skema of plan of oplossing vir 'n probleem min kans op sukses het as dit die lesse van die verlede nie in aanmerking neem nie. Hy begin dus sy studie met 'n filosofiese betoog oor wat is oorlog? en waarvoor is daar weermagte? Hy gee ook 'n baie duidelike antwoord op die laaste vraag en goon dan voort om die sewe rolle van die Britse Leer oor die afgelope 100 jaor te bespreek, asook om 'n vooruitskouing daaroor in die 1990ste maak. Hierdie sewe rolle is die volgende: strategies; sekerheid;
versekering; wet en orde; opvoedingl opleiding; seremonieel; diplomatieke;
hulp aan die burgerlike owerheid.
In die tweede hoofstuk word 'n be- knopte geskiedenis van die Britse Leer in twee fases nl vanaf 1945-1970 en weer van 1970-1990 weergegee. In daarop-volgende hoofstukke bespreek hy die rol van die Britse Leer in die twintigste eeuse Britse samelewing; die koste verbonde aan die instand- houding van 'n leer; die aard en rol daarvan in die toekoms; die gesindheid van die Britse publiek teenoor hulle leer; tipes leers wat aanvaarbaar is; die behoud van doeltreffendheid en moreel; die tipiese Britse regiment- stelsel; diensvoorwaardes en beroeps- geleenthede; die terugkeer no die burgeri ike lewe; die probleme wat met werwing ondervind word; die probleem om personeel te behou en sy voor- spelling oor hoe die Britse Leer van die toekoms daar sal uitsien.
Die feit dot die Britse Leer, soos bykans elke hedendaagse veiligheidsmag, wei deeglik deur die gevolge van die ontbinding van die Warskou Verdrag be'invloed is en daarom besigis met 'n proses van introspeksie en reorganisasie spreek deeglik uit hierdie studie. Daar is egter ook die invloed van die ge- stadige "sosiale revolusie" as gevolg van veranderende ekonomiese en de- mografiese faktore wat in aanmerking geneem word. Die skrywer toon dui- delik aan watter invloed bg faktore op die rol, samestelling en karakter van die Britse Leer in die laaste dekade van hierdie eeu alreeds het en waarskynlik nog goon he. Indien dit sy doel was om die soldaat in te Iig oor wat hy
Isy
indie toekoms te wagte kan wees, het hy uitmuntend daarin geslaag.
Dit is vanselfsprekend dot sir John Baynes goed bekend is met die militere milieu en sy agting vir en betrokken- heid by die Britse Leer spreek duidelik uit die werk. Sy objektiwiteit tov ge- breke en probleme word egter nie in twyfel getrek nie. Hy het die nodige kwalifikasies, ondervinding en insig om met gesag oor sy onderwerp te kan praat. By die deurlees van hierdie boek rook 'n mens nie slegs bewus van die probleme en uitdagings van die Britse Leer nie, maar kry op die koop toe 'n kykie in die wese van die Britse same- lewing en die denke van die skrywer - duidelik 'n lid van die "old school".
Die gevolgtrekkings waortoe die skrywer kom en die aanbevelings wat hy maak, is goed deurdag en behoort van waarde te wees vir betrokkenes by die herstrukturering van die leer in Brittanje. Daarbenewens is dit 'n waardevolle werk vir studente in militere studies en enigeen met 'n belangstelling in die rol van verdedi- ging en die weermag in die moderne samelewing.
Daar is ongelukkig nie veel wat van toepassing op die Suid-Afrikaanse situa- sie is nie, buiten die wereldwye invloed van die einde van die Koue Oorlog en gemeenskaplike ekonomiese probleme.
Hoewel die SAW ook 'n fase van af- skaling en inskouing beleef het, is die politieke, sosiale en ekonomiese om- wentelings wat vir ons voor die deur is, so ingrypend dot daar weinig ooreen- koms met die Britse situasie is.
A. van Heerden, Dokumentasie-diens SAW, Privaatsak X289, Pretoria 0007.
PORTUGAL'S WAR IN ANGOLA 1961 - 1974
W.S. Van Dar Waals 1993
Ashanti Publishing, Rivonia 296 pages
Illustrated R79 ISBN 1 874800510
Angola, once the jewel in the crown of the Portuguese colonial empire, has
Militaria 23/4 7993 43
Scientia Militaria, South African Journal of Military Studies, Vol 24, Nr 2, 1994. http://scientiamilitaria.journals.ac.za