• Tidak ada hasil yang ditemukan

PDF Besproeiingsboere gebuk onder beurtkrag

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "PDF Besproeiingsboere gebuk onder beurtkrag"

Copied!
12
0
0

Teks penuh

(1)

R2-00

VAT INCL

27 JANUARIE 2023

Lees ons & adverteer AANLYN www.

Besproeiingsboere gebuk onder beurtkrag

Drie bekende mans verskyn in hof - bl 3

Inwoners van Ditsobotla weke sonder water - bl 5

Die impak van beurtkrag op die landbousektor bied groot uitdagings aan alle boere en veral besproeiingsboere. Met die hoë temperature wat die afgelope tyd ondervind word, is die druk nóg groter op hulle om te verseker dat gewasse genoeg water kry. Die instelling van vlak 6 beurtkrag die afgelope tyd het landbou in ‘n krisis gedompel en verskeie landbouorganisasies het ‘n taakspan saamgestel om die dringende kwessies met die regering aan te spreek. Die moontlikheid bestaan dat boere moontlik van vlak 6 beurtkrag vrygestel kan word.

Dit is egter belangrik vir boere om hoop vir die toekoms te behou en

kinderlik te bly glo soos klein Elizé Strauss (10 maande). Die oulike

klein dogtertjie het onlangs ‘n sojaboonland onder besproeiing in ons

verspreidingsgebied saam met haar pa besoek en haar verwonder aan

die steeds welige groen plante!

(2)

NWK is bewus van die ernstige watertekort in Lichtenburg en omliggende gebiede en het ‘n tenk met water agter NWK se hoofkantoor in Buchananstraat beskikbaar gemaak, waaruit huishoudings of individue houers gratis kan vul van 08:00 tot 17:00. Die gebruik van die boorgatwater is op eie risiko en gebruikers word aanbeveel om dit te kook vir drinkdoeleindes.

Huishoudings en/of individue word beperk tot 100 liter per keer/per dag en moet eie houers saamneem. Die water sal beskikbaar wees tot verdere kennisgewing.

NWK verskaf gratis water aan inwoners

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Lichtenburg se Leefstyl- varsproduktemark sal op Saterdag, 28 Januarie 2023 vir die eerste keer hierdie jaar weer hul mark aanbied.

Die Dakmark is geseënd om vir die afgelope twee jaar elke maand ‘n voortreflike markdag in Lichtenburg te hou en nooi die publiek uit om ‘n gesellige koop- en kuiertyd daar te ervaar. Tuisgmaakte artikels en vars produkte word te koop aangebied deur ‘n groot aantal uitstallers en daar is verseker iets vir elke smaak.

Sien jou by die Dada Sentrum se dakparkeerarea, moet dit nie misloop nie!

Pragtige handgemaakte artikels en tuisgemaakte produkte maak deel uit van die markdag en daar is iets vir elkeen se smaak.

Eerste dakmark van die jaar dié naweek

NOORDWESTER – COLIGNY – Na ses jaar in die onderwys het Laerskool Coligny onlangs vir mnr. V. Variawa as nuwe hoof by die skool verwelkom. Dit is vir die personeel, leerders, beheerliggaam en ouers van die skool ‘n eer om hom in hul midde te hê.

As ‘n skool wat roem op hul kultuur- en sportprestasies vir die afgelope 55 jaar, is Laerskool Coligny baie opgewonde om

‘n man met sy ervaring aan boord te bring.

Hy het sy Honneurs graad in Onderwys reg en stelsels aan die Universiteit van die Noodwes in 2016 voltooi.

Daarna het hy sy onderwysloopbaan by Coligny Spesiale Skool begin.

Hy is ‘n passievolle mens en sien baie uit na hierdie nuwe

hoofstuk in sy lewe. “Laerskool Coligny lê my na aan die hart.

Ek sien uit om saam met ongelooplike personeel te werk. Dit is

‘n besonderse geleentheid en beslis ‘n voorreg om die top skool se hoof te kan wees, het hy gesê.

Mnr. Variawa bedank mev. Olivier wat opgetree het as waarnemende hoof vir die afgelope agt maande, Laerskool Coligny sien uit om saam met mnr. Variawa ‘n pad te stap en ‘n nuwe era met hom aan die voortou te betree.

Laerskool Coligny verwelkom nuwe skoolhoof

Mnr. V. Variawa, nuut aangestelde hoof van Laerskool Coligny.

(3)

Betogers het verlede Woensdagaand twee vragmotors wat sement vervoer het by die kruising vanaf Coligny en Sannieshof by Lichtenburg se ingang aan die brand gesteek. Gerugte doen die rondte dat hul ontevrede is oor sementfabrieke wat hul nie in diens neem nie, dienslewering en beurtkrag. Geen beserings is tydens die voorval opgedoen nie, maar skade van vragmotors wat totaal in die brand verwoes is, beloop miljoene rande.

Betogers steek twee vragmotors aan die brand

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Drie bekende mans van die Lichtenburg omgewing is na bewering na ‘n familietwis onderskeidelik op 10 en 12 Januarie in hegtenis geneem op drie aanklagte. Hulle is intussen op borg vrygelaat.

Lichtenburg drie verskyn in hof

Volgens Kol. Adele Myburgh, woordvoerder van die polisie, word drie sake onderskeidelik teen die drie ondersoek, naamlik opsetlike saakbeskadiging, die rig van ‘n vuurwapen

NOORDWESTER – LICHTENBURG - A internal memorandum was issued on 24 January 2023 to all Ditsobotla Municipality employees about late payment of salaries in January.

The memorandum was issued by councillor Elizabeth Lethoko that recently resigned as mayor after her election and soon thereafter withdraw her resignation. Mr. Pius Batsile confirmed that she is now the mayor of Ditsobotla.

The memorandum stated that employees must be kindly notified that due to a delayed appointment of the Accounting Officer by municipal council, the institution will not be able to pay salaries on 25 January 2023.

The memorandum further states that the Department of Cooperative Governance and Traditional Affairs has disbanded the Ditsobotla Local Municipality and appointed mr. Radinaledi Mosiane as an Administrator from 15 September 2022. The term of Office of then Administrator Mosiane expired on 16 December 2022 and since then the Council did not appoint any Accounting Officer until today.

“There is an on-going engagement of salary payment between the political leadership of the municipality and the Department of Cooperative Governance and Traditional Affairs. Therefore, due to the above challenges the municipality will only be able to conclude salaries by the end of business day, 26 January 2023,”said Lethoko in the memorandum.

en aanranding. Rudo Janse van Rensburg (54) en sy swaer, Anton Roux (52) is eerste op 10 Januarie deur die polisie op Biesiesvlei in hegtenis geneem op al drie aanklagte, waarna Marcu Janse van Rensburg (55) op 12 Januarie in hegtenis geneem is op ‘n klag van aanranding.

Rudo is borg van R5000 toegestaan, terwyl Anton op R2000 borg vrygelaat is. Marco is R3500 borg deur die hof toegestaan. Die aanranding het blykbaar op die plaas Lusthof plaasgevind en die trio moet weer op 24 Februarie in die Biesiesvlei Distrikhof verskyn op bogenoemde klagtes.

Late payment of salaries for Ditsobotla employees

Bekende boer en sakeman van Lichtenburg, Marcu Janse van Rensburg (55)

Rudo Janse van Rensburg (54).

Anton Roux (52).

(4)

NOORDWESTER – LICHTENBURG – The community of Itsoseng handed a suspect (27) over to the police after they found him with 25m copper cable with a estimated street value of R20 000.

Itsoseng crime report

The case has been postponed until 30 January for a bail application.

• In another case the Itsoseng Police arrested a 28-year-old man for housebreaking and theft.

• The Itsoseng Police arrested a 21-year-old man for assaulting his girlfriend (26), after an argument.

• An Itsoseng FCS member arrested a 27-year- old man in Welkom after he abducted two minor children, aged two and four years-old respectively, in Shiela Village.

The victim alleged that the suspect entered her house, took the children and ran away.

The police traced the suspect and information

lead them to Welkom where he was arrested. The 25m copper cable that was found in the possession of a suspect from Itsoseng.

‘n Oudinwoner van Lichtenburg, Daan de Beer (77) is op 15 Januarie 2023 oorlede.

Sy roudiens vind op 28 Januarie om 10:00 vanuit die NG Kerk Sederpark gemeente plaas. Ds. Kobus Kloppers sal die diens waarneem.

Ouma Sarie Marais is oorlede op 17 Januarie 2023. Haar roudiens het op 23 Januarie 2023 om 11:00 plaasgevind vanuit die NG Lichtenburg Oos gemeente. Ds. Brunsdon sal die diens waarneem en AVBOB Lichtenburg is in beheer van die reëlings.

Carl George Jacobs is oorlede op 15 Januarie 2023 te Lichtenburg.

Sy troosdiens het plaasgevind op 23 Januarie om 11:00 vanuit die NG Kerk Sederpark, Lichtenburg. Ds.

Kloppers het die diens waargeneem en Ruhet Begrafnisdienste was in beheer van die reëlings.

Almari van Wyk (48) is oorlede te Klerksdorp op 14 Januarie 2023. Haar ter aarde bestelling het plaasgevind op die plaas Kaalpan, Delareyville op 20 Januarie 2023 om 11:00. Die diens is waargeneem deur dr.

Slabbert vanuit die NH Kerk Delareyville. Ruhet Begrafnisdienste is in beheer van die reëlings.

Sebopelo Adam Matoner (55) died on 28 January 2023.

His funeral will take place on Saturday, 28 January 2023 at 07:00 at the Morian Apostolic church. Bishop Moseki will lead the service.

Ruhet Funeral Services is in charge of the arrangements.

Jacques de Beer (53) is oorlede op 17 Januarie 2023. Sy gedenkdiens sal op 27 Januarie 2023 om 11:00 vanuit die Indaba saal, Lichtenburg plaasvind. Ds. Anton Kleingeld sal die diens waarneem en Ruhet Begrafnisdienste is in beheer van die reëlings.

Marieka Fick (30) is oorlede op 22 Januarie 2023. Haar gedenkdiens het op 26 Januarie 2023 vanuit die Christen Lewe Gemeente plaasgevind.

Pastoor Rouvain du Preez het die diens waargeneem en Ruhet Begrafnisdienste was in beheer van die reëlings.

Lukas Jacobus van Aswegen is oorlede op 21 Januarie 2023. Sy gedenkdiens het op 26 Januarie 2023 vanuit die NG Klipkerk, Lichtenburg plaasgevind. Ds. Johan van Zyl het die diens waargeneem en Ruhet Begrafnisdienste was in beheer van die reëlings.

(5)

‘n Bekommerde leser van die Noordwester wat gereeld die Lichtenburg/Zeerustpad gebruik het hierdie foto’s geneem van twee vragmotors wat verlede week daar onklaar geraak het.

Albei het blykbaar vir dae op die loopvlak van die pad gestaan en verkeer vanaf Zeerust na Lichtenburg was gedwing om regs by hul verby te gaan sonder om te weet of daar aankomende voertuie kom. Geen verkeersbeamptes was op die toneel om verkeer te reguleer nie wat totaal onaanvaarbaar is aangesien onmiddelikke optrede in sulke gevalle noodsaaklik is. Nadat die voertuie uiteindelik langs die pad getrek is, was dit steeds nie op veilige afstand van die hoofpad nie.

Vragmotors onklaar op pad uiters gevaarlik

Redes wat aangevoer word is hoofsaaklik beurtkrag, stukkende pompe en vandalisme van infrastruktuur. Die woordvoerder van die Ditsobotla Munisipaliteit, Pius Batsile het gesê dat die waterprobleme nou by die distriksmunisipaliteit aangemeld is omdat hulle verantwoordelik is vir die bestuur van water- en sanitasiedienste.

Ondanks die kommentaar van Letlhohonolo Matsose, woordvoerder van die Ngaka Modiri Molema distriksmunisipaliteit dat die waterprobleme hanteer is, is inwoners daarna weer dae lank sonder water. Inwoners waarmee die Noordwester in dié dorpe gesels het, sê hulle moet kanne water koop of water aanry vanaf inwoners wat boorgate het.

Sommige rig watertenks by hul huise op in ‘n poging om verligting te kry. Daar is ook baie mense wat vanaf familie en vriende op plase water na die dorpe aanry. “Tussen beurtkrag en waterprobleme is die lewe ‘n daaglikse stryd en ‘n frustrasie wat onuithoudbaar raak,” het iemand opgemerk. In die informele nedersettings moet mense kilometers ver water in kanne op kruiwaens na hul huise aanry en toilette kan nie gespoel word nie.

“Die munisipaliteit het die distriksmunisipaliteit gevra om alle boorgate met kragopwekkers toe te rus sodat pompe steeds kan water pomp tydens beurtkrag.

Ons wag vir terugvoering en vra die publiek intussen om geduld aan die dag te lê. Ons vra om verskoning vir die ongerief

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Versengende hitte en dit boonop sonder water is wat die inwoners van die Ditsobotla Munisipaliteit in Lichtenburg, Coligny en omliggende nedersettings al weke lank moet trotseer.

met die watertekorte in die Ditsobotla bedieningsgebied,” het Batsile bygevoeg.

Inwoners van Ditsobotla weke

sonder water

Die jongste foto’s van vandalisering van pompe in die Coligny omgewing.

On the photo are Oompie David (95) with W/O Mokgothu and Constable Dlamini (back) during the police’s visit to elderly people around Itsoseng.

On 12 January the Itsoseng Police visited older people again in their area. Act 13 of 2006 provides protection to older persons and the police provided them with clear information on how to respond and complain about abuse in any form. On the photo are W/O Mokgothu (right in front), with Maria Moseki (112) of Verdwaal Village. At the back are Constables Lefifi, Masiga and Maposa.

Itsoseng Police

visit elderly

(6)

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Anique Akademie in Lichtenburg is ‘n klein skool wat reeds vir ‘n geruime tyd tuisonderrig aanbied. Die skool vir leerders met spesiale behoeftes groei elke dag en het die gemeenskap se hulp dringend nodig.

Die skool het tans 69 leerders vanaf graad RR tot Graad 12 en hulle ly aan ADHD, Outisme, Disleksie en sommige is angstige ooraktiewe kinders. Ongelukkig kan gewone staatsskole nie hierdie kinders akkomodeer nie aangesien hul behoeftes baie aandag verg. Die skoolhoof, Michelle Aspeling is in 2022 met ‘n hartkondisie gediagnoseer. Sy het gewoonlik alle kostes self gedra, maar as gevolg van haar diagnose en haar mediese uitgawes het die skool se beheerraad besluit om borge te nader om moontlik te kan help met die behoeftes van die skool. Die skool doen ook alles wat hul kan om self fondse te in en is tans besig met

‘n groentetuin-projek waarmee die kinders help sodat die groente verkoop kan word en die inkomste aangewend kan word vir die opknapping van die skool.

Die skool se onmiddelike behoeftes sluit in tafels en stoele, sporttoerusting (balle, hoepels ens.), rekenaars, tabelette, selfone (werk word slegs op internet gedoen), leesboeke (alle grade), kunsbenodigdhede, skaakstelle, tuingereedskap en besproeiing. Langtermyn behoeftes is boumateriaal om nuwe klasse aan te bou en speelgoed vir speelarea. Die skool wil graag uit brei om meer kinders te help en dit beteken meer klasse en meer onderwysers. Enige borg is welkom, hetsy ‘n kontant donasie of ‘n skenking van enige bogenoemde artikel. Alles sal waardeer word.

Die bankbesonderhede van Anique akademie is : Capitec Bank, Reknr: 1650495380 (spaarrekening), verwysing:

naam en van of besigheid se naam. Vir enige navrae, skakel gerus met Michelle by 0711677069.

Skool vir kinders met spesiale behoeftes het jóú hulp nodig

Die leerders van Anique Akademie is engelkinders wat met deernis deur die personeel tuisonderrig word. Op die foto is hul saam met die personeel.

Stock theft awareness meeting held

NOORDWESTER – LICHTENBURG – On 18 January 2023, the Itsoseng Police, Mahikeng Stock theft and Endangered Species attended a awareness meeting together with stock owners at the Itsoseng Tonki church.

The Station Commander, Luit. Col Lesheo who arranged the meeting welcomed the stock owners and they talked about all the complaints of the stock owners.

They came from Mareetsane, Mahikeng and Lomanyaneng. They complained about the delays of cases that is reported, especially in Mahikeng. They provided case numbers of the cases that they thought was forgotten. They pleaded to the Station Commanders to solve their problems and the police promised to work together with stock owners to resolve these problems.

During the meeting the police said how important brand marking and tattoos on the animals are and that the owners must ensure that their stock are marked.

Station Commander, Luit. Col. Lesheo addressing stock owners during the meeting held recently.

Sgt. Kgagane (on photo), Sgt. Mokola and sgt. Rmathelesa also addressed stock owners at the awareness meeting.

(7)

SPESIALE DIENSTE SPECIAL SERVICES

20 DIERE ANIMALS

17A VERVOER TRANSPORT

15 ALGEMEEN TE KOOP MISCELLANEOUS FOR SALE

10 HUISE TE KOOP HOUSES FOR SALE

8A AKKOMMODASIE ACCOMODATION

6

WOONSTELLE TE HUUR FLATS TO LET

3

BETREKKINGS GEVRA SITUATIONS WANTED

3

BETREKKINGS GEVRA SITUATIONS WANTED

2

BETREKKINGS VAKANT SITUATIONS VACANT

1 PERSOONLIK

PERSONAL

Wenke vir Geklassifi seerde

Advertensies

1. Beplan en skryf u advertensie uit voordat u by die Noordwester kom.

2. Maak seker dat u duidelike en korrekte kontak besonder- hede gee soos naam en/of adres en telefoon en/of selfoonnommer.

3. Die koste van ‘n geklassifi seerde advertensie is R1,60 per woord + BTW.

4. Bring u advertensies vroegtydig. Sluitings- tyd is Woensdae 17:00.

5. Donderdagoggend tot 09:00. Waar die advertensie dan onder die Hofi e 27

“Te Laat vir Klassifi - kasie” sal verskyn.

6. Ons verander of maak nie u taal reg nie. Verseker dus dat u reg spel. Ons plaas net wat u skryf.

WARNING

ADVERTISEMENTS ALL RELATING TO:

• Loans and fi nancing

• Hire purchase problems / Transfer of installments

• Business opportunities

• Investments

• The fi lling of envelopes

• Work at home

• Earn extra money

• Business propositions

• Part-time work PROHIBITED:

Use of the following words in abovementioned

advertisements are prohibited:

*No Credit Checks required

*Blacklisted clients welcome

*Free Credit etc.

MUST contain the following information in

the advertisement:

Telephone number Street address Name of person and/or

business.

These are the requirements and NO exceptions will be made.

All advertisements are placed with the approval

of the National Press Union and it is our responsibility as an advertising medium to ensure that these rules are strictly adhered to.

However, it still remains the responsibility of the buyer or consumer to thoroughly investigate the trustworthiness of the advertiser with whom they

are doing business.

** Noordwester is ‘n onafhanklike, outonome en nie-politiese koerant, getrou aan sy roeping as waghond van die gemeenskap. Noordwester verbind homself tot billike en eerlike beriggewing van ‘n wye verskeidenheid nuusgebeure, waarin die belange van die gemeenskap die belangrikste kriteria is. Noordwester vereenselwig hom nie noodwendig met menings wat uitgespreek word in artikels, rubrieke of lesersbriewe nie. Noordwester sal homself nie blootstel aan druk om materiaal te publiseer wat lasterlik, onwaar of ongeregverdig is nie en sal ook nie toegee aan druk om nuusmateriaal waarvan publikasie in die belang van die gemeenskap is, te verswyg of te versluier nie.

** Noordwester is an independent, autonomous and non-political newspaper, committed to its calling as watch-dog of the community. Noordwester is committed to fair and honest reporting on a wide range of issues in which the interests of the community are the primary criteria. The opinions expressed in articles, letters and columns are not necessarily the opinion of Noordwester. We will not be forced to publish material that is defamatory, untrue or unjust and will not be tempted to conceal or suppress material that is in contrast with the interest of the community.

DMT Training & jobs agency.

R550 Forklift, free accomm, min- ing machine R3200. 7 - 10 Days, boilermaker, weld, drill, LHD 072 954 7705. Jobs, avail. online.

---74690 13/1-27/1 ALLEEN? Christen Enkello- pndes! Ontmoet jou lewens- maat! Landswye diens. Skakel Lenie van Top Partners by 0824917845.

--- Website 27/1 SIELKUNDIGE Berader/Psy- chological Counsellor. Call Nay- lin Coombe on 0725950835 or email naylincoombe@gmail.

com.

--- Website 27/1

ADMIN Staff required in Lichten- burg and Mafikeng: for admin / branch management work for a delivery business in Lichtenburg.

Must have: Matric certificate - Pass, Post Matric Qualification - a Degree/Diploma would be advantageous. CV with at least 3 years work experience and references, qualifications to be provided. All copies must be certified. Own car will be ad- vantageous. Kindly submit /send all enquiries to 087 106 8231, [email protected] ---82469 27/1-17/3 OUR company is seeking an Office Cleaner with good tel- ephone etiquette who can also relieve the switchboard when required. If you have the relevant experience, for further informa- tion please contact our office at 018 632 0140.

---82474 27/1 A/C

CHRISTINA vra mooi vir huis en skoonmaakwerk voltyds of deel- tyds. 066 391 6119.

--- 82471 27/1 REBECCA is op soek na huis en skoonmaakwerk. Kan kinders oppas en kook voltyds/

deeltyds. 078 507 3613.

--- 82467 27/1 NZUKU is looking for work as a caregiver, qualityd. Please call 071 974 6245.

--- 82463 27/1

ELSIE is op soek na huis en skoonmaakwerk voltyds/deel- tyds. 074 738 5500.

--- 82468 27/1

1-SLAAPKAMERWOON- STEL te huur in: 1ste Laan 42, Kieserville. Verkieslik 2 per- sone, sonder honde. R3 000 per maand. Sleuteldeposito R3 000.

Tel: 082 727 5780.

---82460 20/1-27/1 BACHELOR flat to rent. Close to high school. W & e included.

Contact 082 779 3582.

--- 82470 27/1

LICHTENBURG Vakansie-oord.

Luukse toegeruste chalets en karavaanstaanplekke. Konferen- sie en lapageriewe en warm swembad. Langtermynverblyf ook beskikbaar vir kontrakteurs.

Tel 018 632 5826. Sel 082 543 3326.

--- 80134 22/1-11/3/2023

HUISE te koop: Hennie Wille Es- tates 082 460 8376.

--- 81248 20/1-22/12

TE koop, puik toestand. Mobile scooter, shoprider met nuwe battery en Trojan ride X10 oe- fenfiets. Skakel 060 695 4630.

---82451 20/1-27/1 BUTCHERY and Ice-cream business for sale in prime lo- cation in Zeerust ph Dominic 0655290694.

--- Website 27/1

COUNTRYWIDE transport of all goods, including furniture re- moval with open or closed truck.

Johan 0798923043.

--- Website 27/1

DRINGEND op soek na weiding vir beeste. Skakel Johan de Kok- er by 076 375 1975.

---82447 20/1-17/2

G & R Kombuise Inboukaste.

(Sedert 1994). Andries Mareestr.

6, Industriële gebied. Gert: 082 493 5036. *Kombuise, alle kaste vir huis en kantoor. *Rekenaar ontwerp*. Veneer en melamien- borde gesny volgens u mates.

--- 82473 AC/TC FANIE Wille Kontrakteur: Verf, teël, bou en pleister, plafonne, afdakke, geysers en ander in en- om die huis. Sel. 073-224-6708 ---42788 10/9 AC/TC WENDY’S House 2.4 x 2.4 = R6 500. 2.3 x 2.3 = R5 500. 3 x 3 = R7 500. 3 x 4 = R8 500.

3 x 6 = R10 500 = 4 x 6 = R16 500. We do all sizes big or small.

Whatsapp 072 472 2067, 079 135 8138.

--- 51354 27/1-3/2 G & R Kombuise Inboukaste.

(Sedert 1994). Andries Mareestr.

6, Industriële gebied. Gert: 082 493 5036. *Kombuise, alle kaste vir huis en kantoor. *Rekenaar ontwerp*. Veneer en melamien- borde gesny volgens u mates.

---82473 27/1-29/9 A/C

KENNISGEWING IN DIE BOEDEL VAN WYLE: STEVE AVRIL FRIEDMAN (IDENTITEITSNOMMER: 610525 5008 089) VAN TWEESTRAAT 79A, LICHTENBURG, NOORDWES. BOEDEL- NOMMER: 002759/2022. DATUM VAN AFSTERWE: 5 MAART 2022. Krediteure en debiteure in bovermelde boedel word hiermee versoek om hulle vorderinge in te lewer en hulle skulde te betaal by ondergetekende binne ‘n tydperk van 30 (dertig) dae, gereken vanaf datum van verskyning van hierdie kennisgewing. (GET) PLB BADENHORST. BOSMAN & BOSMAN PROKUREURS. POSBUS 1.

BUCHANANSTRAAT 24 LICHTENBURG (VERW: PLB/CB/FR100) --- K1 27/1 KENNISGEWING BOEDELKENNISGEWING. In die boedel van wyle: BOEDEL WYLE JACOBUS MEYER (ID: 611217 5036 083) ONGETROUD, VAN PLAAS KAALPLAATS 330, OTTOSHOOP, ZEERUST, NOORDWES. Geboortedatum: 17 DESEMBER 1961.

Identiteitsnommer: 611217 5036 083. Boedelnommer: 6083/2017 Datum van afsterwe: 26 JUNIE 2017. Kennis word hiermee ge- gee dat die Eerste en Finale Likwidasie- en Distribusierekening in bogemelde boedel ter insae sal lê ten kantore van die Meester van die Hooggeregshof te Mmabatho en die Landdros, Lichtenburg ge- durende ‘n tydperk van 21 (een-en-twintig) dae, gereken vanaf datum van verskyning van hierdie kennisgewing. (GET) PL BADENHORST.

BOSMAN & BOSMAN PROKUREURS. BUCHAHANSTRAAT 24, POSBUS 1 LICHTENBURG, 2740 VERW: PLB/mn/ME264) --- K2 27/1

(8)
(9)

Drie nuwe onderwysers is onlangs by Hoërskool Coligny verwelkom. Hulle is Felicia Modisane (Engels, LO, RTT en Geskiedenis), Olebogeng Moremi (Besigheidstudies, EBW en LO) en Esonasihle Mbixane (Besigheidstudies en EBW).

Die skool vertrou dat julle werksaamhede daar van krag tot krag sal gaan.

Hoërskool Coligny verwelkom nuwe

personeel

NOORDWESTER – LICHTENBURG - Grootpan VLU se eerste vergadering vir 2023 is op 14 Januarie by die NWK Grootpan Boeresaal gehou met Azel Blignaut as gasvrou.

Azel het almal verwelkom en geopen uit Jes 40:28. Die tak se skrywer van die jaar Elsa Winckler het haar boek Arendsvlerke vir Siebert op die vers gebasseer. Dit handel oor verslawing met hoop.

Azel het meer vertel van Elsa Winckler (sanger Heinz Winckler se ma). Sy en haar man, Theo is afgetree en woon op Bettiesbaai.

Sy het al 94 boeke - meestal romansas - geskryf en die toekenning vir Beste Romansa gekry in 2010, 2014, 2016 en 2019.

Met Grootpan VLU se tema vir die jaar:

Gee om en vat hande in gedagte het elke dame ‘n bladsy met hande versier.

Dié tak se produk van die jaar is bloubessies en lede het heerlike bloubessie-kaaskoek- roomys tydens die geleentheid geniet. Die volgende vergadering vind plaas op 11 Februarie. Vir meer inligting skakel gerus vir Azel by 0833024722.

Grootpan VLU dames se hand kunswerke wat tydens die vergadering gemaak is.

Die Grootpan VLU dames met ‘n bloubessie drankie in die hand tydens hul eerste vergadering van 2023. Hulle is Lynnette Loots, Azel Blignaut, Marié Joubert, Rosette du Toit, Adri du Preez en Sonica Neethling.

Grootpan VLU

vier 2023

(10)

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Die blokraai-wenner van 13/1 was A.B.

Sejeso van Blydeville, Lichtenburg. Die wenner van Sudoku #695 was S.J.

Rabaji van Bakerville, Lichtenburg. Baie geluk! Haal asb. u pryse by die Noordwester se kantoor in Bantjesstraat, Lichtenburg af met identifikasie van uself. Moenie vergeet dat ons kantore op ‘n Vrydag om 12:00 sluit nie!

Die gelukkige wenner is…

The Editor,

I live in Lichtenburg and together with many of my friends, suffer from respiratory problems. If you speak to docters in this town, they will tell you that the cement factory is the reason why so many people in Lichtenburg suffer from respiratory problems. On Sunday, 15 January at 16:30 a huge cloud of dust blew slowly over the town, dropping minute particles of dust onto our gardens, our homes, our cars and into our lungs. Why does Lafarge have filters when they clean them usually on a weekend by blowing the dust out over our town? What this town needs is an Erin Brokowitz who can get all of us thousands of sufferers together and sue Lafarge for millions of rands for the injustice they are doing to our town. We hereby urge Lafarge to publish the necessary documents to show that this problem is being addressed.

D. Parker

The Editor asked Lafarge to respond to this letter and it was as follows:

Lafarge operates according to the highest standards of health, safety and environment (HS & E) across all our sites. That’s why we value and take close attention to the concerns expressed by mr. D. Parker. Our clear focus on health and safety also includes the communities around our sites, including Lichtenburg which has been our home for many decades. It is in everyone’s interest to conduct our business in an environmentally safe and regulatory compliant way, which we have consistently done over the years. Our team is currently investigating mr. Parker’s case, and more information will be provided in due course. Lafarge is committed to transparent communication and engagement with all stakeholders, which include community members such as mr. Parker. We hold regular environmental stakeholder meetings with relevant invironmental management organizations and government departments to provide feedback on environmental performance and to engage directly with local communities and stakeholders. Should anyone wish to obtain additional information, please contact our Information Officer on [email protected]

Phillip Siphokazi – Head of Communication - Lafarge

Cement factory’s reason for respiratory problems

Die oulike jong swaeltjie is opgemerk waar dit knus en alleen in die nes sit in ‘n skuur. Swaels bou graag hulle kleineste onder dakkappe, afdakke, waterreservoirs of in skure of stalle waar dit beskut is.

Meeste swaelspesies migreer terug na Europa sodra herfs aanbreek, hoewel party wel hier oorwinter. Eiers broei ná twee weke uit en die jong swael is na sowat 18 tot 23 dae reg om die nes te verlaat. Hulle dieet bestaan uit insekte.

Oulike jong

swaeltjie opgemerk

NOORDWESTER- LICHTENBURG – Die Lichtenburg Kankerkliniek beplan reeds hul jaarlikse Kankertee wat op 22 April 2023 sal plaasvind. Almal is baie opgewonde omdat bekende sanger, Jo Black deel van die program gaan wees.

‘n Opwindende modeparade deur Anel Botha sal ook deel van die oggend uitmaak en die funksie beloof om weer, soos in die verlede, ‘n geleentheid uit die boonste rakke te wees. Gaste sal verseker die diep stem van Jo Black geniet asook sy innemende verhoogpersoonlikheid.

Daar word dringend hulp gevra van dames wat bereid sal wees om as gasvrouens by tafels op te tree. Enige borge of donasies sal ook baie waardeer word vir hierdie verdienstelike saak.

Vir enige navrae in verband met die kliniek se dienste of die kankertee, kan Hannelie by 083232635 geskakel word.

Kankertee met Jo!

Bekende en geliefde sanger, Jo Black sal as gaskunstenaar tydens die Lichtenburg Kankerkliniek se Kankertee optree.

(11)

Top 10 leerders aangewys

Now it is time to prepare for the 2023 SA Rally-Raid Championship that starts in two months and an exciting season with popular venues and racing terrain are awaiting competitors.

The championship will kick off with a return to Malelane in Mpumalanga with the opening round taking place on 24 and 25 March. This event featured on the calendar between 2013 and 2016 and was twice awarded Best Event of the Year.

This year, a new race has been added to the calendar with Welkom in the Free State playing host to Round Six of the 2023 SARRC. This event will take place on 6 and 7 October.

The seventh and final event of the season is scheduled for 10 and 11 November and the venue will be announced soon. If 2022 was anything to go by with exhilarating racing and titles that went down to the wire, competitors, teams, supporters and enthusiasts can look forward to yet another exciting SA Rally Raid- Championship season.

NOORDWESTER – LICHTENBURG – The Dakar Rally, considered as one of the toughest in many years, is now something of the past and South African Rally-Raid competitors proved their talent while local race vehicle manufacturers and constructors showed their worth and returned from Saudi Arabia to the country with various titles and trophies in the bag.

Exciting championship expected for 2023

season

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Julia Bloem van Hoërskool Lichtenburg is ‘n Durbaniet wat in 2021 ‘n leerder van Hoërskool Lichtenburg geword het nadat haar ouers hierheen verhuis het.

Sy het tydens die matriekuitslae vir die groep van 2022 sewe onderskeidings behaal en beklee ook die nommer twee posisie van Q5 skole met ‘n gemiddeld van 90.5%. Julia is ‘n toegewyde meisie wat 100% gee in alles wat sy doen en het haar hele skoolloopbaan voluit deelgeneem aan kultuur en sport. Sy het onder andere hokkie en netbal geniet, skaak gespeel en was ook by gemeenskapsdiens betrokke.

“Toe ek my matriekuitslae ontvang, was ek verlig dat my harde werk resultate opgelewer het, al het ek gehoop vir ‘n ietwat beter gemiddeld oor al my vakke. Ek is ‘n persoon wat gedrewe is en hard werk om my doelwitte te bereik. Ek is altyd bereid om opofferings te maak om daarby uit te kom. Ek het respek vir my boeke en my onderwysers en geniet my vriende se geselskap. Ek maak maklik vriende en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet en nuwe dinge te leer”, sê sy Julia het drie boeties en sy is die tweede oudste kind in hul gesin. Sy beskryf haarself as die ‘verantwoordelike’ een en gaan hierdie jaar medies by die Universiteit van Kaapstad (UCT) studeer. “My ma is engels en my pa Afrikaans, dus het ons maar meestal engels in ons huis gepraat. Ek is baie dankbaar teenoor my onderwysers wat deur my matriekjaar altyd ondersteunend was en moeite gedoen het om ons matrieks met sukses deur matriek te kry. “ “Ek is baie lief vir my troeteldiere en gaan moeilik van hul afskeid neem. Ek is mal oor lees, hou van gereëlde oefening en draf graag om ‘my kop skoon te maak’. Musiek is vir my terapeuties en ek luister dit soveel as moontlik. My minder goeie eienskap is dat ek baie gou bekommerd raak as my planne nie reg uitwerk nie, ek voel ek moet altyd alles onder beheer hê,” voeg sy by. Julia het die afgelope tyd verskeie toekennings ontvang. Sy het verlede week tydens die provinsiale toekenningseremonie ‘n skootrekenaar ontvang vir haar nommer twee posisie van Q5 skole. Tydens die distrikseremonie (Ngaka Modiri Molema) is sy aangewys in posisie 1 van Q5 skole en beklee sy posisie een vir Engels Eerste Taal. Baie geluk Julia, die gemeenskap van Lichtenburg is baie trots op jou prestasies en wens jou net die beste toe vir die toekoms!

Julia is ‘n uitblinker!

Julia Bloem van Hoërskool Lichtenburg is nie net ‘n slimkop nie, maar ook

‘n pragtige meisie met ‘n innemende geaardheid.

Hierdie foto is tydens haar matriekafskeid geneem.

Hoërskool Lichtenburg se Top 10 Akademiese presteerders vir kwartaal 4 (2022) in Graad 8 is voor Lumé Boshoff (4), Sumé Weber (2), Estie Kriel (1) en Nica Meyer (2). (Posisie 2 word gedeel). Agter staan Mia van Wyk (10), Leandri de Villiers (9), Lydia Wessels (6), Ruben Pretorius (5), Larosé Lourens (8) en Mienke Geldenhuys (7).

Hoërskool Lichtenburg se Top 10 Akademiese presteerders vir kwartaal 4 (2022) is voor Alika Maré (7), Leanne van Tonder (9) en Sumari Swanepoel (4). Agter staan Francois Conradie (5), Joret Botha (8), Henco Pretorius (6), Adria Immelman (10), LJ Olivier (3) en Dourend Geldenhuys (2). Afwesig: Mareli Rossouw (1).

Hoërskool Lichtenburg se Top 10 Akademiese presteerders vir kwartaal 4 (2022) is voor Cari Olivier (3), Ruleste de Beer (2) en Amelia Roelofsz (3). Agter staan La-Rochelle Welman (8), Omolemo Mbewe (5), Ean Wessels (6), Katleho Kokong (10), Wian Basson (1), Masabata Nnete (6) en Elzette Havenga (9).

(posisies 3 en 6 word gedeel).

Hoërskool Lichtenburg se Top 10 Akademiese presteerders vir kwartaal 4 (2022) is voor Susie Manka (10), Canha Meyer (9), Pelo Lekolowane (3), Hanmari Swart (6) en Lebo Thela (7). Agter staan Collin Pereira (5), Emile Blaauw (10), Cara Odendaal (2), Franko Olivier (8), Izak Kriel (4) en Mea Colyn (1).

(12)

PRINTED BY NORTH WEST WEB PRINTERS (PTY) LTD. TEL: 014-592 8329

Liggies trots op naellopers

Laerskool Lichtenburg is baie trots op sy o/13-naellopers wat skitterend presteer het tydens Laerskool Mooirivier se prestige byeenkoms waaraan agt skole deelgeneem het. Evan Herbst en Emma Schulenburg het beide die 100m en 200m wedlope by hierdie byeenkoms gewen.

Laerskool Lichtenburg is trots op leerkrag Guido Schulenburg wat verkies is tot die Top 10-skeidsregters vir Noordwes- laerskole. Hy gaan deelneem aan die nasionale laerskoleskeidsregter- saamtrek waartydens die skeidsregters vir die nasionale weke gekies word.

Verkies tot top10- skeidsregters

Burgie-nuus

ONDER: Stian Liebenberg,

‘n leerder van Laerskool Burgersdorp, het ‘n algehele tweede plek gekry vir die jaar 2022 in die ouderdomsgroep 6-11 jaar. Hy behoort aan die Africa Offroad Racing Club.

Baie geluk aan die atlete van Laerskool Burgersdorp wat puik presteer het tydens die Mooi Rivier Atletiekbyeenkoms op Vrydag, 20 Januarie. Die volgende leerders verwerf medaljes in hul spesifieke items. Voor is Fillip Coetzee – Brons Verspring, Zarike Joubert - Brons 80m, Owame Moloi- Brons 80m en Leané Lambrechts - Brons Gewigstoot. Agter staan Ethan de Bruin – Silwer Gewigstoot, Phenyo Seabo - Silwer Gewigstoot, Arno Blignaut – Silwer Werpskyf en Brons Spiesgooi, Dané Jonker – Goud Spiesgooi en Jeandré Joubert – Silwer 200m Hekkies.

Referensi

Dokumen terkait

IN-DIENS.OPLEIDING VAN HOOFDE: 1.1 Eerste Hoofskap: Beskou u 'n gereelde kursus gerig op die taak van die hoof as nood- saaklik vir aile hoofde wat 'n eerste hoofskap aanvaar?. *

Die eerste slag by leper ontbrand op 21.10.1914 met hewige gevegte by Langemark en die Duitse besetting van Diksmuide 26.10.1914, gevolg deur die stabilisasie van die IJzerfront op

Nuwe aankomellnge kry 'n eerste voorsmaak van wat die volgende, twee jaar op hulle wag Verlengde diensplig - 1977 Die aanvanklike dienspligtydperk tot 1977 het bestaan uit 'n

Verdere ironie kan gesien word in gedigte soos “Chinatown op ’n Sondag” 33 waarin sy haar pa se beheptheid met wit mense onder die loep bring.. Dit is vir die leser geen geheim dat die

Die lees van hierdie briewe- bundel—sowaar ’n kwaliteitwerk kompleet met 13 fotoblaaie—laat die leser met ’n nuwe waardering vir Aucamp; dus wil ek met respek sê dat ek hoop hierdie

Hierdie artikel kom juis tot die konklusie dat hierdie slegs die eerste stap is as ’n moontlike basis vir verdere studie voordat die resultate van die studie op die taak van die diaken

Later het hulle seker ook jou bewondering afgedwing met hulle eerste sigarette, hul eerste langbroeke; en toe het hulle saans begin uitgaan, hulle lyf grootman gehou; en hulle het glad

InfoForum 2 Met die ingebruikneming van die nuwe grondvloer en die voorgraadse Inligtingsmeent hou die Biblioteek tred met voorgraadse studente se behoefte aan ’n sosiale leer- en