Prof. Ina Grabe
KOMMENTAAR OP J. SWANEPOEL: METATEKS
Oil gcl)ciir nic clkf (lajr da( ’n im-iis sf lit<;rêi-kri(iesc analisc van ’ii krt-aticwc tfks, wat al klaar as iiiclatcks ’ii interpretasie van ’n f'eneraliewc teks v(‘rti-t;nw()or(lig, sell kritics Ix'kyk word in wat die skrywcr spitsvondig
’n “ Metatcks"” nocin nic. Laal ons iTiaar (sekerlik naicwelik) iioop dat Plato sc verniftigciidc oordccl oor “ naliootsings van nalx)Otsings van nabootsings”
wat al vcrdcr c m vcrdcr van die waarhcid !)cweeg, nic te erg op ons van tocpassing sal wees in nioontlikc vcrdcre “ nieiatekstiicie de(kon)struksies”
van liierdic nietalckstc in l.ileialor nie.
In
my koinmentaar o|) SwancpocI sc koniincntaar sal t k nictcinin liaic kortliks prol)eeroni opcnkele piinte — Plato sc oordccl ten s|)vl — vcrlicldcrcnde opnierkings te niaak.Oor die algeinccti kan ck (lit cens wees met Swanepo<'l se knap ekspliseriug van die ondci liggcnde aannames en “ nietodologicsc aangclccntlicde” van niy analise. In cnkclc gcvallc is toeligtcndc kominentaar cn /o f kiiticse o|)!ncrkiiigs — veral w aarck van sy oordccl vcrskil, natiiin lik — log wel ter sake. Ciericlshalwc sal Swanepoel se hetoog liicrna chronologies gevoig word.
I. In aldcling waar my model licspreek word, sê Swanepoel (09) tcreg dat d aar proporsioncci min aandag geskenk word aan die beredenering van die aannam es wat aan die analisemodcl ten grondslag lê. Gcsicn teen die agtergrond waaruit liierdic analises van Strydom se ‘Droogte” ontslaan liet, is die al'wesiglieid van dcrgelike bcrcderings op meso- en makrovlak en die iiitgebrcidlicid van die analise op mikrovlak natuiirlik enigsins opsetlik: dit hct vir my primer gcgaan om ’n poging tot verli(;ldering van die gedig se iridircktc kommiinikasie dciir ’n analise cii interpretasie van tcksintcrne of inlratekstiicle rclasics (Lotniaii 1977). W aardeur ck natuurlik gelioop hct om te illustrccr dat ’n teksckstcrne model (soos dié van Dooycweerd byvoorbceld):
(i) ’n teksvrcemdc rescpmaiigheid op poësieanalise al'driik;
(ii) sonis irrelcvante vrae oor die gedig via weens liierdie teksvrecmde rcscp;
(iii) dikwcis relcvanle inligting in die gedig buite beskouing laat, omdat die interprelasicstrategiite van die rcscp nicdaarvoor voorsicning maak nie;
(iv) tcgoii lot vcralgcmenings op makrovlak oorgaan voordal die iiiligling in die gedig rcdclik niipiitiend op mikrovlak gcintcrpreteer is.
Ol ck daarin gcslaag lict om te illustrccr wat ck won illiislreer, is natuurlik ’n o|x-
96
v raag on vii- die lescr(s) van liici tlic sit ing nic(alci<sl(- oin Ic cvahiccr. V'lac v an dcurslaggcwcnclc l)clang sou niyns insiens in hicrdic v crb an d die volgcndc niocs wees:
* Bevat die uilgebrcidcr analise ’n noukeuriger en/ol vollecligcr onlsluiting van die inligting binne die gedig?
O l'
* Se Kuschkc wcsenlik diesclfde met beliulp van ’n model wat myns insiens in belangrike opsigte nie “pas” op liierdie gedig nic?
lik mecn Swanepocl kon en nioes in die bean(woording van liierdie vrae ’n eksjjlisieler oordeel gegee het.
2. Ten opsigte van 3.3.1 sien Swanepoel (69-70) korrek in dat my analisemodel tuishoorl binne die kader van “die linguist iek en die in 'n groot mate daarm ee samehangendc ontwikkelinge in die literatuurwetenskap” . 'J'og mecn ek dat Swanepoel die linguistiese komponeni miskien te lioog aanslaan (en koste van resente literatunrwetenskaplike ontwikkelinge. Asek selfdie teoretiese kader van my anali.semoflel moes ontskry I, sou ek sê dat dit prim er strukturalisties-semioties georienteerd is en dal die winste van ’n adekwate(r) beskrywing en Ibrmalisering binne resente rigtings in die linguistiek gcbruik word om verifieerbare uitsprake oor die intra- en ekstraktekstuele relasies van literêre tekstc te maak. 'n Gebruikmaking van linguistiese beskrywingskategorieë impliseer egter nie ’n onkritiese onder- skrywing van linguistiese uitgangspunte oor literere tekste nie. In hierdie verband het ek dit trouens deurgaans nodig gevind om linguistiese formaliserings van aspekte van literere taalgebruik aan te pas en ook om die leemtes uit te wys in linguistiese analises van literere tekste.'
1 )ie.selfde geld vir ’n onderskry wing van Jakobson ( 1960) .se ekwivalensiebegin- sel ten opsigte van veral sintaktiese en klankm alige relasies in poesietekste
— 'n onderskry w ing v an die ekwivalensiebegin.sel impliseer nie noodw endig
' Kyk niy piocfskril on onlaiiKSC sliidics:
IÏÍHI... aiui ^lubal asprrlsof'inU 'rarliiiii procossi's in (x>riics and nirtaplior. IV vrrskyn in I'O i; TICS. 30 p.
M rlafoiicsc kdnslriiksios in poiiicsc laalRcbniik — 'n Icksluric hnadcrinR. {In Ci.S.
Nirnalx-i — 'n Inildchlyk. Bcllvillc: llnivcrsilcil W 'rs-Kaapland): ÍÍ07-224.
1984a. Sintaksis in die poosir/.Synlax in [xiclry. {In Ina tiriilx- (m l. .Sinlaksis in [««‘sic. Horl I'ili/.ahrtli: UPK, Navor.sin^spnblika.sic lu'. 21.) p.
1!)H41). A spckn- van poclicsc ta a lg rh i nik. r<'()irli<-sc vci k cnning cn loi-passing.
I'olchcl’strooni: W tM rnskaplikr !>ydrat's van die Polclu'lslioonisf Univcrsilcit, rrcks A4(). 703p.
’n navolging van Jakohsoniaansc analises van poësielekse nie. (’n Vergelyking van Jakobson en Lévi-Strauss se analise van “ Lcs Chats” , waarna Swancpocl (70) verwys, en niy analise van Droogte belioort hienlie slelling al'doende te illustrecr.) Wal niiskien ook hier duidelik gestel moet word, is dat vooropstflling idealiler gcsproke ’n konlrolemaatreël belioort te wees by á'it.'.keu.se van waller relasies in ’n poësieteks beskrywingen analise legverdig.
Die onderiiggcnde aannanie iiier is natuurlik dat ’n toereikende interpretasie van ’n (iiterêrc) leks sal berus op die beskrywing en analise van die vir ’n bepaalde teks relevanie relasies. Later meer oor die taak van die poësieleser in hierdie verbaiid.'^
3. In 3.3.2 liet Swariejjoel (71) die aannam es in my analise goed geïdentiílseer. Ten oj)sigie van 3.3.2.2 son ek dan net in ooreensteniming met my opmerkings in 2 liierbo won byvoegdat d it '\\ aaniiepaste lingnisties- gebaseerde teorie is. Aaniiefiiis onidat lingiiistiese modeile meesal lily steek in die beskrywing van sinlakiiese eenhede en dns nie ongekwalifiseerd as basis kati dieti vir ’n analise en interpretasie van bowesinmatige leksluele relasies nie.
Die aannam es vvai Swanepoel in 3.3.2.1 en 3.3.2.6 uitlig, kan hier uitgesoiuler woril, aangesieii hierdie aannames ten grondslag lê aan my skeptisisme oor die relevansie van ’n Dooyeweerdiaanse analisemodel vir die interpretasie van |)i)ësieteksle. Die konirnunikasie in ’n gedig is nie net indirek nie, niaar die semantiese digtlieid van pot‘liese taalgebrnik vereis rnyns insiens ’n indringende analise van die wyse waarop die poeliese spesillsering van die semantiese inhond in ’n bepaalde teks artistiek gestruktureer is. ’n Stniktiuiranalise wat die intratekstuele relasies in ’n poësieteks ekspliseer mag egter nie bly steek in ’n bloot gesofistikeercie beskrywing nie, maai' m o d lei tot ’n so nmikeiirig moontlike interpretasie van die inligling in die leks.
Die vraag is dan of die aangepaste Dof>yeweerdiaanse model soos deiir Ktisclike ( 1!)8‘4) ten opsigte van hierdie gedig geilhistreer is, wel gelei hel lot
’n so volledig moon! like onlshiiting van die inligting in die gedig. Inilien nie, moel tialnnrlik gevra word wtitirom nie; indien wel, rnoel uilgewys wonl waiter kwalileilc in dii- model vooisiening maak vir ’n adekwate begrip van die artistitrke stnikliirering van poeliese tekste. (Later meer hieroor wanneer Swanepoel (74-iil) se evahiring van die twee analises bekyk
^ ln((‘r(-s.saiiili(‘itlslial\vr kaii hifi' gcnicUl vvijrt! dal ilaar pas ’n (KidiTSfick onflfniccm is iia ondiT an()(‘rt‘ die aspcku- ronrloiii dir w aarncm ing van v(M)ro|)st(‘lliii^. K.yk:
V A N I*|:i: K , I9H4.
<»«
word.) Dirck in aansluiling hicrljy m od niy cic aannainc soos deur Swancjjoel (73-74) in 3.3.4.4 uilgclig word, naluurlik heoordccl word.
Hct die iiilgi'breidc ekspliscritig van intratcksUicIc rciasics op niikrovlak we!
gclci lot ’n adekwate ontsluiting van die inligting in die gedig? Indicn wel, betcken dil dat slrukluuranalise soos ton opsigte van “ Droogte” gcillustrcer we! 'nsinequanon is virdieadekw ante interprelasie van ’n gedig? Indicn nie, is ’n aangepaste l)ooyeweerdiaanse model ’n geskikte(r) model vir poësieinter- prelasic ofm oet ’n strukturalisties-semioticse model wat gebruik maak van lingiiisticse beskrywing gedeellelik ol'in diegclieel vervang word met ander modeile? Les bes: w aller model(le) sou kon lei tot ’n adekwale(r) interprelasie van poesieleksle?
4. Swanepoel (74) merk liecllemal lereg in 3.3.5 op dal ck my nie so direk uillaat oor die norme wat vir bcoordeling geld nie. Ek sou egler nie sê dat
“ produkliewe meerduidigheid” , “semantiese verryking” en die “ graad van gestruklureerdlieid” noodwendig evaluatiewe kriteria lioeflc wees nie. Kk sou eerder sê dal die bogenoemdc kalegoriec taamlik algemeen-geldige beskrywings van die aard van pocliese tekste verteenwoordig. Evaluatiewe oorwegings sou vir my eerder berus op enersyds funksionele interne gestruklureerdheid wat semantiese verryking in die hand werk; andersyds sou insig en interprelasie van die wcrkliklieid waarna so ’n artistiek gestruktureerde en semanties |)rodukl iewe tcks verwys, die waarde daarvan verlioog. Dit gaan dus sowel om die/í(«' as die;<v;/, niaar grade van (Wvhoe en dic;c«/ word egter nie aangewend f>m poëliese tekste te klassifiseer as meer of minder goed nie. Vansellsprekend ligureer die elas van die leks in ’n Dooyeweerdiaanse siti ook nie vir my as ’n waardeki iterium nieen veral nie as dit veronderstel isom ooreen testem met Tuy eie lewens- en wei kliklieidsbe- skouing voordal dil “goed” kan wees nie.
5. Swanepoel (76) lig ’n interessante probleem uit wanneer liy wys op verskillende patronc wat binne die twee analises uitgewys word en wat dan lei tol verskillende interpretasies van die I'a.ses in die gedig. Ek stem saam dal
’n algemeiie probleem ten opsigte van struktuuranalise bier belig word:
“dal daar verskillende palrone onderskei kan word, m aar dat die leser dil as lilerere palrone identifiseer op grond van sy seleksie van waiter gegewens hy relevant ag vir die strukluur” . Die belangrike is egter nog allyd dal interprelasie(s) wal gcgiond is op die uilwys van strukturele palrone en relasies kontroleerbnar is. W anneer daar verskillende inlerprelasies van dieselfde leksgedeelles voorkom, is daar myns insiens die volgende moonllik- hede:
(i) die inlerprelasies vul mekaar aan, omdat t’cen van die lesers al die rel(;vanteslruklurele relasiesgeidenlili.seer en beliooiiik ge'interpreleer hct nie;
(ii) die interpretasics wcerspn;ek nifkaar, omdatsornmige van die lesers nie al die relevanie relasies gfidenlilisccr en geïnterpreleer het nie.
In die eersle f^eval word die moontlikheid in die vooruitsip; gestcl dat meerdere inlerpretasies van ’n poësieteks meer inligting omtrent die gedig salontsluil. In die tvveede geval lielioort dit in prinsipe m oontlikte weesoni
’n beredeneerde kciise te maak tussen uiteenlopende inlerpretasies.
Dit is jam m er dat .Svvanepoel (74) hom nie direk uitspreek oor waller inierpretasie otn waller rede(s) minder oCm eeraanvaarbaar is nie. Ek meen sell niedal die prol)leem iiier soscer Ic by struktuuranalise as sodanig nie. Dil lê myns insiens eei cler by die (on)loereikendheid van die leoreliese apparaal met behulp waarvan die sii ukliiiiranalise uilgevoer word. As ek liier weer my eie voorondersieliitig en slandpiintinname lydens die bespreking(s) van die vakgroep mag lierhaal; die aard van poëtiese taalgebruik vereis ’n verl'ynde leoreliese apparaal vir die l)eskrywing en inierpretasie van die poH ictcks op tnikrui'lak. Dil iyk my onvermydelik dat ’n groteraksenl op die eksplisering van die tmikrtwlak ten koste van indringende anaiise van die mikrovlak, maklik kan lei tot ’n te kursoriese bestudering van die mikrovlak, en gevolglik ’n onvoldoende en/ofsells ontoereikende ontsluiling van die semantiese inligting in die gedig. Dil lyk my verder onvermydelik dat die geldiglieid van abslraherings op die makrovlak beinvloed sal word deur die ontsluiling van semantiese inligting op die mikrovlak. Diesellde beginsel geld vir die balans en interaksie tussen enersyds intratekstuele en andersyds inter- en ekslratekstuele relasies: alhoewel daar lydens die prosesse van anaiise en inierpretasie noodwendig ’n gedurige wisselwerking plaasvind tussen die bogenoemde relasies, is dil myns insiens iiiteindelik die noukeuriglieid waarmee teksinlcrneorintratekstuele relasies geinterpreleer is wat insigle in die inter- en ekslratekstuele relasies van ’n teks sal bejjaal.
6. Die “ teoriegeleide verskil” in ilie uiteenlopende inlerpretasies wat Swanepocl (77) in 4.2.4 uitwys, belig een van my prinsipiele besware teen die gebruik van ’n Dooyeweerdiaanse model vir die anaiise en inierpretasie van literêre tekste. Numeriese simboliek is naamlik myns insiens niV ter sake in die onderhawige gedig nie. D aar is geen enkele verwysing na ’n getal in die gedig nie (slegs die veralgemenende “ menige ou ...” in die tiende vers) en om allerlei alleidings te maak nil die aanlal versreëls waaruit die gedig beslaan, lyk my gewoon vergesog. Hier moes die leser hom laal lei het deur die vraag of’gctalle o|) een of aiuler m anier binne die gedig funksioneer — laal slaan nog vooropgestel is en dus.opvallend gemaak word — voordat inlerprelatiewe alleidings aan die hand van ekslerne gegewens oor numeriese simboliek gemaak word. Die numeriese ondersoekvlak in Kusehke se aangepaste Dooyeweerdiaanse model is duidelik deel van ’n teksvreenule resep
100
wat irrclcvantc vrac oor die gcdig vra cn in liicrdic gcval niyns insicns ook as gcvolg van die vrac lot ’n onvcrdedigl)ai c intcrprctasie gcraak.
Allioew'ci die gei)ruik van numericsc simÍKiiiek in liicrdic gedig irrelevant is, is dit nie so dat getal- en kieursimboliek in my analise ontlireek omdat “die teoretiese konstrukle met behulp vvaarvan siilke gegeuens ontdek kan word nie in liaar model'voorkom nie” (Swanepocl 77). Indicn enige simboiick ol' siniboliese waarde(s) ler sake was vir die interprelasie van die teks, sou daar diiideiikc aanwysings in die teks self in dier vocge gewees het. Vergelyk hierdie byvoorbeeld die funksie van wit in metal'oriese konstruksies soos
“ wolke nielkit»!/” en “ wolHnVwoike” in die gedig, waar die bekende siniboliese waarde van reinheid ofsuiweriieid egter l)inne die konslruksie gekwaiiliseer word deur die Ibkusse melk cn wo!. Sell's al sou simbolicse waardes dus ter sake wees, wil dit nog nie sê dat die leser horn sou kon verlaat op die geyktc simbolicse inhoud van begri|)pe nie aangesien dergelike begrippe ’n veranderde betekenisinhoud binne die getlig kan kry. Weer eens: ekstratekstuele gegewens moet binne in( ratekstuele relasies geinterpreteer word voordat hulle werklike funksie binne ’n literêre teks agterhaal kan word.
7. Hierdie lialans tus.sen eksterne en intertie relasies word ook ten opsigte van die aandag aan die bekend veronderslelde Bybelse gegewens in my analise korrek deur Swanepocl (80) in 4.2.5 geklcntiliseer. Kk verstaan egter nie sy stelling oor die balans tussen teks en leser in my analise in hierdie verbanri nie: “ m aar omdat sy die Ibkus veral laat val op die teks en niesoseer op die leser nie, is die verskil in aandag wat sy aan teks en die leser sc kennis van diesubteksalstaan heel opmerklik” (Swanepocl 80). Dit gaan nieom ’n verskil in aandag tussen teks en leser nie, m aar wel om die balans tussen enersyds die bekend veronderslelde subtcks en andersyds die artistiekc omskepping van hierdie subtcks tot ’n poësieteks.
I‘jk stem wcl saam dat die relasie tussen subtcks en pocsietcks mcer aandag moes gckry het. M aar dan nie om die pocsietcks beter te kan intcrprcteer vanuit kennis van die Bybelse gegewens nie; wcl om die “ kom m cntaar” van die geintcrprcteerde pocsietcks op die bekende Bybelse gegewens beter te kan cksplisecr. Anders as Swancpoel (80) glo ek byvoorbeeld nie dat die verband tussen droogte cn seksualiteit, .soos ilit veral in die metal'oriese konstruksies in hierdie gedig gespcsiliseer word, sonder meer uit die subtcks al'gelei sou kon word nie. Wel is dit so dat die ineengestrengeldhcid van hierdie begrippe in die gedig die leser noop om die Bybelse gegewens rondom die sondcval in ’n nuwe lig te sien.
8. Al'gesien van enkelc punte wat reeds ler sprake gekom het, soos byvoorbeeld
die kwalilisei iiig van die sogenaamde “linguistiese georiënteerdheid” van my analiseinodel, kan ek Swancpoei (85-09) se “sisteemkritiek” grootiiks onderskryl'. O p die vraagol'“ nielalingiiistiese verskynsels” soos lyd, ruimte, perspekticf, ens. nie ook iiUcrprelaliewe leidrade kan bied nie, is die antwoord natuuiiik bevestigend. li^k ineenegterdat dergelike verskynsels in elk geval ol'semanties (in iTietaloriese konstruksies byvoorbeeld) óf'siniakties in (poesie) tekstc gemanifesleer word, sodat dit myns insiens nie nodig is oni hierdie verskynsels alsonderlik te bckyk nie. 'I'yd en veral ruimte word in my analise bespreek; die “perspektiel” in ’n konvensionele sin moes aandag geki y het juis omdat d aar in hierdie gedig nie ’n spreker geidentiliseer word nie, wat strydig is met poëtiese konvensie(s).
Ek stem saain dat die verskil tiissen poëtiese en alledaagse taalgebruik nie absoluut nie m aar bioot gradueel is. Nogtans is die semantiese spesilisering van die gedigonder bes|)reking onlosmaaklik verbind aan die struktiirering van die taalgebruik en myns insiens alleen interpreteerbaar indien die intralekstuele relasies van die gedig na behore geanaliseer word.
My leser is sekei lik ’ii soorl “ ideale lesei ” as met ideale leser bedoel word ’n leser wat di(‘ teorcliese apparaat bemeester bet om die intralekstuele relasies van ’n (poësie) teksso noukeurig mooiulik te kan analiseer. Interessantbeids- halwe kan hier genoem word dal die idioom “ jou amandel sal kraak” deur voorgraadse sludeiUe aan tlie UPE uitgewys is (kyk Círábe 1984a). Nogtans verstaan ek nie mooi waaroni .Swanejjoel (8()) meen dat ek ook aandag aan die “ konkrete leser” moel skenk nie. W alter lipe konkrete leser met waiter lipe parate kennis? I'^n in waiter runksie(s) ten opsiglc van die analiliese en inlerprelaliewe |)rose.sse? Hopelik sal “ konkrete lesers” my (ideale?) lesing van DruojJte interessani of insiggewend vind. In hierdie verband kan bygevoeg word dat die arlelak sekerlik ’n belangrike kontrolemaatreël was in my konkrctisering van die esteiiese objek, m aar dit wil natuurlik nog nie se dat die “ belatigrikhcid” wai ek aan die teks loeken daarom reduksionisties is nie.
.Swan('|)oel (87) skyii Ix-kotiinierd te wees oor die leser se “ voorkennis”
w aataau nir gciio( ^ crkciiiiiiiH \( riccii is in my analise nie. My vraag is
i : hoc l) i ' | ) ; i ; i l ji iiicns l i i c i (li<- "s'oiirkcunis” en veral: wat .sou ’n grolcr eikcniiini; aan ( l i e konkrcic jcscr(s} sc vooikcnnis kon locvocg aan die inlci |)rctasi( V'r)()nlal die liiiiksie van ’n dei'gelike voorkeiuiis nie vir die onderhawige gedig iiilgcspcl woi'd nie, bly dit onmoonllik oin hierdie sidling van Swancpoei ic evahicer.
I'ik stem saani dat init i pieiasie vansellsprekend (ook) lesersvaaiiligheid verleenwoordig en dat die sprong vanal striiktiiuranalise en inlerprelasie
102
iiitcraaixl nie mcganics is nic. My hedoeling was juis oin Ic illustrccr hoc ’n bcmccslcring van pocticsc struktuur (wat vanscllsprckciKl Icsersvaardigheid vcrcis) ’n ingcliglc Icser lot intcrprclasic sou koii Ici. 'I'roiiens, analise cn interprdasickan nicstrenggcskei word nie, maar is as’t ware ineengeslrengcld lydcns die lees cn iierlecs van ’n pocliese leks. My opnicrking dal struktniiranalise vanselflei tot interprctasic moct in hicrdie liggcsicn word.
Ek helwylci ook nic die leit dat nie eikc lees van ’n gedig “ wetcnskaplik”
genoem kan word nie. Wei hct ck gclioop om te illustrccr dat ’n
“ wclcnskaplikc lees” noodsaaklik is vir die toercikende bcgrij) van ’n ingewikkcldc teks soos Strydom se “ Droogte” .
Ten slottc: Swanepoel (90) hevind hoin natuurlik in gocie gcsclskaj) as liy
•skeptics is tlaaroor “ol ’n linguistics gcuricnteerde tcoric alle litcrrr-relcvante vcrskynsels kan verreken” . 'n Aangewese nianier oni so 'n aannam c Ic toets, is om te kyk waller ander tcoricë verreken kan word. Hopclik dicn liierdie
“ inclatcksluclc ocfeningc” in I.ilerator\yúí, lot ’n vrugl)arc vcrgclyking met die result ate van ander modcllc. Dr. Ku.sclike cn ck lict ons nooycweerdiaansc cn sirukturalislics-scmioticsc modcllc — waarskynlik onwys, maar in icdcr geval liecl mocdig — op die tai'cl gcsit vir l)coordcling. Hclialwc kritiese o|)mcrkings sou ’n ekspliscring van die resultate van ander modcllc soos die rcsc|)sic-esletiese, ens., tot ’n vrughaic litcraluurwclciiskaplikc gcsprck kon lei.
Pretoria, 1!)84
BIBLIOGRAFIE
)AK()HS()N, R. 19()0. C'.oticluding statemcni: Linguisiic s and poetics. {In 'I'liomas Scl)cok, fí/. Style in language. Cambridge, Mass: M.I.T. Press.) LO'I'MAN, ,).M. 1977. 'I'ekstlypologic cn dc lypologic van (ckstcxtcrnc vcrhandcn. (/« W. j.M. Bronzwaer, D.VV. Kokkcrnaen I',lrud Kunnc-Ihscli.
red. Baaiii:Aml)o: 107-120.)
V’AN IM'^ICR, W. 1984. Siylisiics and I’syc liology: Investigations of Ibrcgoimding. Kcnt:Ciroom Helm. (Iroom Helm Linguistic Jones.