• Tidak ada hasil yang ditemukan

Resensent: Dr Gafie van Wyk

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2025

Membagikan "Resensent: Dr Gafie van Wyk"

Copied!
2
0
0

Teks penuh

(1)

Boelcbesprelcings / Book Reviews

Vorster, S W 1995 - Tegnologie: Menslike mag of onmag?

Potchefstroom: Instituut vir Reformatoriese Studie, Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoer Onderwys. 17 Bladsye. Prys: onl>ekend

Resensent: Dr Gafie van Wyk

Vorster begin sy hoek deur onmiddelik standpunt in te neem oor die invalshoek van waaruit by die eietydse tegnologie wil beoordeel. 'Tegnologie is 'n menslike kultuuraktiwiteit en is dus onlosmaaklik verbonde aan die wyse waarop die mens sy iardse bestaan in terme van sy religieuse oortuigings beoor- deel' (hI 1). Eietydse filosowe bet in 'n groot

nude

konsensus daaroor bereik dat tegnologie as 'n kultuuraktiwiteit beoordeel moet word wanneer daar krities daaroor besin word. Vorster se verdere uiteensetting van sy standpunt, naamlik: dat tegnologie dus (daarom ook) onlosmaaldik verbonde is aan die wyse waarop die mens sy aardse bestaan in terme van sy religieuse oortuigings beoordeel, is egter 'n omstrede gedagte. Sou mens die begrip 'religieus' as 'n sinoniem vir die begrip 'godsdienstig' verstaan, kan die algemene geldigheid van Vorster se standpunt betwyfel word. Kultuuraktiwiteite kan weI 'n religieuse dimensie M en selfs per se religieus wees, maar alle kultuuraktiwiteite bou nie noodwendig verband met die mens se religieuse oortuigings nie.

Vorster ken egter nie die konvensionele betekenisse van die begrippe 'religie' en 'religieus' aan die twee begrippe toe nie. Vir Vorster bet die begrip 'religie' 'n ander betekenis as die begrip 'godsdiens'.

Hy meen religie bebels "n unieke samebang van natuur, kultuur en godsdieils wat, boewel bulle onder- skei word,. nie skeibaar is nie' (hI 36). Vorster se neo-Calvinistiese berdefiniering van die religiebegrip verander vir my gevoel nog nie die feit dat nie alle kultuuraktiwiteite van die mens noodwendig verband bou met sy religieuse oortui~s nie. Ek is nie daarvan oortuig dat kuluur en godsdiens in alle opsigte onlosmaaklik (religieus) aan mekaar verbonde is nie. Daar is sekere kultuuraktiwiteite wat nie alleen van godsdiens onderskei kan word nie, maar verder nib met godsdiens te make boef te M nie. AIle norme wat Christene onderskryf, boef nie ~ifiek Christelik te wees nie. Dit is weI moontlik vir Christene om sekere redelike (of algemeen geldende) norme te onderskryf op grond van rasionele oorwegings en nie op grond van religieuse oortuigings nie. Dit is nie ongekwalifiseerd waar dat alle grondIiggende norme in enige gemeenskap religieus bepaal word nie. Sou dft weI die geval wees, sou dit onmoontlik wees om (hv vir die beoefening van tegnologie) 'n stel norme te ontwikkel wat universele geldigheid bet. Dansou dit onmoontlik wees dat 'n Christelike tegnoloog en 'n nie-Christelike tegnoloog konsensus sou kon bereik oor die etiese eise waaraan sekere tegnologiese aktiwiteite sou moes voldoen. Oit is vir my baie moeilik om in te sien waarom ekonomiese, estetiese en juridiese norme nou juis religieus bepaald moet wees. Ek ontken nie dat dit in sommige gevalle weI so is dat hierdie norme religieus ingekleur word nie, maar dit boef nie noodwendig die geval te wees nie.

. AI kan ek Vorster se neo-Calvinistiese vertrekpunt nie onderskryf nie, deel ek egter sy kritiek op die eietydse tegnologie. Soos Vorster, is ek van die (oorspronklik neo-Marxistiese) insig oortuig dat die tegnologie tot 'n mag verword bet wat die mens mettertyd verslaaf bet. Ek is ook daarvan oortuig dat die mens deur hierdie verslawing tot so 'n mate deur die tegnologiese ideologie verblind is dat by/sy geeste- lik verarm bet met die gevolg dat by/sy die valse boop koester dat die tegnologie aan bomlhaar troos en redding kan bied.

ISSN 0259-9422 = HTS 52/2 &: 3 (1996) 553

Digitised by the University of Pretoria, Library Services

(2)

Boekbesprekings 1 Book Reviews

'n Voortreflike eienskap van die boekie is dat die skrywer Cn voormaIige navorsingsbestuurder by die Atoomenergiekorporasie) nie skroom om ook spesifiek te wees in sy kritiek op die tegnologie nie.

Hy konkretiseer sy kritiek op die eietydse tegnologie byvoorbeeld deur die volgende te stel:

Dit is duidelik dat die aanwending van die tegno-scientistiese ideologie om 'strategiese.

redes' die deur wyd ooplaat vir allerlei tegnologiese eskapades (met belastingbetalers- geld), sommige waarvan hoogs bedenldik mag wees. Suid-Afrika was in die era van die 'totaleaanslag'-ideologie 'n vrugbare teelaarde hiervoor .... (B125).

Die skrywer het besondere moed aan die dag gel~ om hierdie 'eskapades' (waarby hy self uit die aard van sy werk as navorsingsbestuurder by die Atoomenergiekorporasie moontlik betrokke was) uit te wys vir wat dit is. Ek deel die skrywer se oortuiging dat die publiek beter ingelig behoort te word oor die (geheime) tegnologiese aktiwiteite wat in ons land plaasvind. Die publiek behoort ook druk op die rege- ring uit te oefen dat tegnologiese 'eskapades' nie ten koste van die mense van hierdie land en die natuur ondemeem word nie.

Schmidt, Daryl D 1990 - The Gospel of Mark, with introduction, notes, and original text featuring the new Scholars Version translation: The SCholars Bible Polebridge Press. 168 pages. Price: Unknown

Reviewer:

Dr

E van

Eck

The Scholars Version' (SV) is a new translation of the Bible - starting out with a translation of all the known gospels - with its major goal to find fresh language that will make biblical narratives come to life for the modem reader (or the reading public, according to.the preface). More specifically, the SV tries to translate the text in a style similar to- that of the original language, while also incorporating the best scholarly insights about the content of the text.

Aimed at the modem reading public, the introduction is written in a popular style. Mark's gospel is introduced as a 'war-time gospel', written "between 66-70 CEo A further point of departure of the SV is that the material Mark used in his gospel was probably already circulating in longer units before the story was first written down. These longer units probably included testimonies from scripture (e g Mk 1 :2-3), controversy stories (e g Mk 2:1-3:6), anecdotes (e g Mk 3:20-35), parables (e g Mk 4:2-32), miracles (e g Mk 6:47-52), one-liners (e g Mk 3:28-29), discourse (Mk 13:3-37), a passion narrative (e g Mk 14:2- 15:47), other narrative sequences like Mark 1:21-39, and insertions and.framing devices (e g Mk 6:7- 13/14-29/30-34). The writer Mark is thus seen as not just a preserver of tradition, but also as a shaper and even originator of some traditions. Mark is therefore a story, that should be appreciated like Ii work of art.

554 " HTS 5212 &: 3 (1996)

Digitised by the University of Pretoria, Library Services

Referensi

Dokumen terkait

Hierdie voorlopige bakens word soos volg onderskei, naamlik, 1 begrip vir die omstandighede wat beteken dat Jesus weet die einde van sy aardse reis is op hande en hieroor moet hy die

Gedurende 1926 verdedig Bultmann [1926] 2002a:156–157 in ’n koerantartikel die standpunt dat in die teologie geloof nie net fenomenologies in terme van die psige van die mens of die

Daar is nog ander maniere waarop die beitel gerelativeer sou kon word, byvoorbeeld deur te sê: “Dis mos darem nou ’n beitel, dié!”, waar die modale bywoorde of partikels ook by

In die fi nale weergawe kenmerk die prominensie van een van die instrumente egter telkens die klein ensemble in die begeleiding van die onderskeie liedere: die horing in Lecto

“Tienie” van Schoor André Wessels - Universiteit van die Vrystaat As Geskiedenisdosent verbonde aan die Universiteit van die Oranje- Vrystaat UOVS; nou die Universiteit van die

Onderwysers se kennis en begrip van ’n filosofiese raamwerk vir tegnologie kan as grondslag dien vir bepaalde keuses wat hulle moet uitoefen in terme van leeruitkomste, breë

http://www.satnt.ac.za doi:10.4102/satnt.v32i1.794 Referaatopsomming ’n Reis van begrip – Navigasie van die lane van geassisteerde reproduktiewe tegnologie: Drie gevalle studies

Murray sy standpunt dat die mens ook na die val van Adam verantwoordelik vir al sy dade is en dat die mens hom, met elke sonde wat hy teen die Wet en Evangelie begaan, persoonlik ook