Dames en Here)
I ~
rste r ,ji oor ie betekenis van die Groot :::'1:'e_ het ek o ,a. daarvan me Ld.i.n...semaak t daar eea.s 'n horderd r sedertdié
wroot uebeurtenis verloop het, en datons dus nou diA eeufees va die Trek beleef. Dit is met die oog hierop dat e~ verkies het om oor hierdie ondcrwer~ t~ praat. By
daar ie eerste geleentheid het ons y uie ekono 'ese betekenis stilgestaan; vanaand kan ons op die politieke of staatkundi..;e betekenis let.
Die staatkundiee betekenis van die Trek kan die beste begryp word as 'n mens dit na aanleiding van 'n paar hoofpunte
ontleed En die eerste punt is dan die betekenis ten opsigte van die Kaapkolonie.
Uitbreidin- na dio Suid-Afrikaanse binneland is byna so oud soos die Kaapse volksplanting self. Vanaf die eerste vryburgers tot ongeveer
1707
het hierdie uitbreiding langsanm gegaan; daarna met 'n versnelde tempo tot ongeveer 1779i en van toe af weer lan samer tot y die root Trek. aar wat kenmerkend van hierdie vroeë uitbreiding is, is a.at dit gelei elik plaasge- vind net Dit was hoofsaaklik die gevolg van die groeiende boer-dery, en daaronder veral ie veeteelt. ie boere het na nuwe weivelde gesoek, en gevolgli brei die blanke gebied op die spore van die kuddes uit. Dit was 'n normale en spontane uitbreidin~
van die klein blanke gemeenskap in Suid-Afrika; geen dwingende
2.
faktore werk daartoe mee nie.
Die Groot Trek kenmerk fn plotselinge en abrupte afwyk- ing van hierdie soort uitbreiding. {ou het ons met fn snelle, 'n doelbewuste uitbreiding te doen, wat runper meer die vorm van fn volksverhuising aangeneem het, en binne enkele jare In enorme
nuwe gebied onder beheer van die blankes gebring het. Die verskil met die vroeëre uitbreiding is duideli en opvallend. aar dis verklaarbaar as ons in gedagte hou dat die ~root Trek, nie 800S
die vorige uitbreiding, onder invloed van matige ekonomiese en klimatologiese toestande plaasgevind het nie, maar welonder die
druk van intense en swaarwigtige ekonomiese en politieke faktore.
Die groot uittog uit die Kaapkolonie het veral uit die oostelike distrikte gegaan - dit is vanhier dat verreweg die meeste
""","-,~ /9A u-v
Trekkers gekom het. In die jare t~intig het enige duisende Britse
t\
immigrante hulle ook hier kom vestig. Hier in die ooste het dus vóór die Trek 'n minderheid van Engelse koloniste naas die groot meerderheid van Afrikaanssprekendes gewoon. it is aan die Trek te wyte dat uie meerderheid van die rikaanssprekendes in hierdie
dele verminder is, sodat die belangrikheid van die Engelse bevol- kingselement relatief heelwat gestyg het. Hierteenoor was die res van die Kolonie nog steeds oor egend Afrikaanssprekend, sodat dit verstaanbaar is dat die Oostelike Provinsie min of meer die Engelse deel van die land ge ord het, en dat hy hom in politieke aangeleenthede later nie altyd eensluidend met b.v. die estelike
Provinsie uitgespreek het nie.
Die feit dat die Trekkers hoofsaaklik uit die oostelike distrikte gekom het, is ook in 'n ander opsie van belang. Die ooste was juis die gebied waar die Kaapse regering sedert
1779
met sy ernstieste probleem te kampe gehad het, nl. die Bantoe- probleem. Vóór die Groot Trek het die oosgrens nie minder as ses keer die verwoesting van Kafferoorloë beleef nie. Onder dergelike
omstandighede was dit vir die regering van belang om in hierdie dele geharde mense te hê, wat die Bantoe prakties leer ken het en wat in staat was om hom die hoof te bied.
Sulke mense was die meeste oosgrensboere ongetwyfeld. Kol.
Graham, wat tydens die vierde Kafferoorlog in die veld was, beves- tig dit onomwonde. In Desember 1811 teken hy o.m. oor die boere onder sy bevel aan: n~ever in my life saw more orderly, willing and obedient men than the Boers •••.•. whenever they have been engaged they have behaved with much spirit and are always most ready and willing to go upon any enterprisefl•
Dit is sulke mensemateriaal wat die Kaapkolonie, en inson- derheid die oosteliáe distrikte, as gevole van die Trek verloor het. Dit lê voor die hand da~ hulle vertrek 'n groot verlies vir
die Kolonie moes gewees hetj die verlies wa d.es te groter omdat die reeds geteist~rde gebied nou nog veel swakker agtergelaat is.
Die Kaapse owerheid het die verlies cevoel, maar wat meer is, ook die Britse regering kon sy oe nie
-
daarvoor slQit nie.Dit bring ons dan nou by die betekenis van die Trek ten
4.
opsigte van die Britse beleid in Suid-Afrika.
Die Trek het verskeie wysigings in die imperiale beleid in Suid-Afrika teweeggebring, en in hierdie wysigings het ons die bewys dat Engeland die Trek.~erboere as Britse onderdane nie wou verloor nie. ie Britse outoriteite was baie teensinni3 om die onafhanklikheid VWl die Voortrekkers te erken, en het hulle mee- gedeel dat hulle deur hulle emigrasie uit die Kaapkolonie nie hulle onderdaanskap aan die Britse kroon kon aflê nie.
Onder sulke omstandighede sou 'n mens verwag dat Engeland hulle sonder meer met die Britse gesag sou opvolg deur die gebiede wat hulle beset, tot Britse besit te verklaar. Dit gebeur egter nie, omdat Engeland in hierdie tyd teen uitbreiding van Britse gebied in Suid-Afrika gekant is en nie die verantwoordelikheid en koste daarvan il onderneem nie. aarom moes ander maatreels getref word, en sulke maatreels moes nogtans die Trekbeweging ontmoedig en die Trekkers direk of indirek onder beheer van die Britse regering hou.
Hierdie rigting sien In mens dui elik in die Cape of Good Hope Punishment Act en in die uitbreiding va die Verdragstelsel.
Die Cape of ood Hope Punishment ct is deur die britse parlement in
1836
gepasseer. Daarvolgens sou alle Britse onderdane suid van die 25ste graad suiderbreedte vir hu le optrede teenoor in- boorlinge voor die Kaapse geregshowe aanspraaklik wees. lou moet ons daaraan dink dat die Voortrekkers volgens die Britse opvattingsuiderbreedte lê. .a.w. so lank die Voortrekkers in hierdie gebiede was, sou hulle wat betref hul optrede teenoor naturelle, onder
jurisdiksie van die Kaapse howe val. 'n ens kan dus begr~~ dat die Britse gesag, ooreenkomstig sy eie interpretasie van die
Punishment Act)van mening was dat hy 'n handige middel gevind het om na gelang van omstandighede In sekere mate van praktiese juris- di~sie oor die Voortrekkers in die betrokke gebiede te laat geld.
Die uitbreiding van die Verdragstelsel toon verder aan hoedat die imperiale gesag die Trek aan bande probeer lê het. In 1834 is reeds 'n verdrag met die Grikwakaptein Andries aterboer gesluit. aar die eintlike uitbreiding van die stelsel met die oog op die Groot Trek volg in die jare 184} en 1844 toe verdrae gesluit is met Adam Kok, 'n ander Grikwa-opperhoof, met oshesh, die Basoetoe-opperhoc~J en met Fakoe, die opperhoof van die Pondo's.
Deur dié verdrae is die onafhanklikheid van hierdie opperhoofde
erken en die onskendbaarheid van hulle gebiede neergelê. Die resul- taat van die Verdragstelsel was dat daar ten oorde van die Kolonie
'n reeks van verdragstate gevorm is. In In aaneengeslote ry het hulle gelê vanaf Kheis al langs die Oranjerivier, dan oor die
Drakensberge en tot aan uie Indiese seaan. Daardeur sou uie Trek uit die Kaapkolonie vanselfsprekend teengegaan word.
In verband met die Cape of Good Hope Punishment Act en die Verdragstelsel moet 'n mens natuurlik ook die filantropiese aspek
6.
daarvan in aanmerking neem. By die begin was dit ongetwyfeld ook sterk die bedoeling van die Britse gesagvoerders om,na hulle mening, inboorlinge en ander gekleurdes te beskerm. Maar later - veral in die jare veertig - is beide maatreels in die praktyk gebruik om
UV' ~
juriSdiksie oor die Voortrekkers te regverdig~as Britse onderdane te behou, al het hulle hul ook reeds buite die Kolonie bevind.
Hiermee kom ons by die volgende punt, nl. die staatkundige betekenis van die Trek ten opsigte van die nuwe gebiede waar die Trekkers hulle gevestig het.
In hierdie verband is dit van belang om eers te let op
enkele sinsnedes uit Piet Retief se bekende manifes - daardie welsprekende dokument waarin die Voortrekkerleier met treffende opregtheid en kalme waardigheid verduidelik waarom die Voortrekkers die Kolonie verlaat en wat hulle in die toekoms beoog. In die vyfde artikel verklaar Retief: "Ons is vasbeslote om, waar ons ook al
gaan, die beginsels van geregtigheid en vryheid te handhaaf". En in die negende artikel lui dit weer: "Ons verlaat die Kolonie onder die volle versekering dat die Engelse regering niks meer van ons te vorder het nie,en dat hy ons sal toelaat om onsself vryelik te be s tuur-" •
et sulke verklarings voor ons is dit nie vreemd nie dat die Trekkers,reeds kort na hulle uittog uit die Kolonie,begin het om 'n demokratiese bestuur vir hulle in te rig. In esember
1836
vind ons hulle by Thaba 'Nchu byeen waar uie eerste Volksraad ver- kies is - dis, interessan enoeg die eerste gekose wetgewende kollegie
~Q"
in Suid-Afrika. En 'n paar maanne later worn daar 'n beginAmet die opstelling van die eerste Voortrekkergrondwet. Dit is betekenisvolle verwikkelings hierdie, omdat dit aantoon dat die Voortrekkers ver- ligte, demokratiese denkbeelde met hulle saamgedra het en in die nuwe gebiede prakties uitgevoer het.
aar dit was nog maar voorlopige maatreels; dit was die voorbereiding vir iets eroters. Daardeur is die eg voorberei vir
die stigting van Voortrekkerstate: eers die republiek in Natal, en daarna republieke in Transvaal en in die Vrystaat. U sien dit is een aspek van die staatkundige betekenis van die Trek dat demokra- tiese denkbeelde van die blanke beskawing nuwe terreine verower het, en dat demokraties-bestuurde state in uitgestrekte nuwe gebiede
ontstaan het, waar voorheen vegtende inboorlingstruITne die wild van die vlaktes - die enigste inwoners was.
of soms slegs
Dan, dames en here, moet ons ook nog kortliks let op wat die Trek vir Suid~Afrika in die algemeen beteken het. Dit kan natuur- lik grotendeels uit die voorafgaande afgelei word.
Dit is ~an die T~ek toe te skrywe dat daar op politieke
ge b Le d - netsoos op ekonomiese gebied soos ek in die eerste praatj ie probeer aantoon het 'n uroter blanke Suid-Afrika ontstaan het. In plaas van één blanke gebied, die Kaapkolonie, wat in
1836
ook nog nie so uitgestrek was soos dit vandag is nie, is daar ná die Trek vier eeweste onder blanke bestuur. aar die bestuur van die blan es buite aie Kolonie nou ook in atal, die Vr staat en Transvaal ge- vestig is, beteken uit dat die blankes hulle houvas op die land8.
versterk het.
Ons moet daaraan dink dat die Afrikaanse Kontinent toe, nog baie meer as vanda~, 'n swartmansland was, en dat die uitbrei-
din6 van die blanke ge ied en di~ vestiging van bl~e instelli ~s in 'n groter deel van die suide 'n belanerike versterking van die posisie van die itman was. Voorheen moes die Kaapkolonip. Rlléén
d.iebedreiging vanweë die groot swart hinterland trotseer; nou. is hy deur die nuwe geweste bygestaan, en die ~~ op die Kolonie het
dus baie vermi der.
'n ens kon die st t u;di.ge betekenis van die Groot Trek natuurlik baie grondiger uit erk as at ek vanaand hier oedoen het. Met opset het ek pgter nie i. beson erhede getree nie, omdat
die tyd tot y besKikking dit nie toelaat nie en omdat eK slegs die hoof~;3tines wou aanwys. at hierdie hoofrigtings betref, si nons
eerstens dat daar 'n drastiese afwyking in die tradisio ele manier van uitbreidin' uit die Kaapkolonie 5ekom et, en dat die geteis-
terde oostelike deel van die Kolonie 'n gevoelige verlies aan ooeie mensekra~
~ely
het. Verder merk ons op dat die Britse regering dia verlies besef het, en dat hy getra het om die Trekbe eging te ontmoedig e i Toortrekkers nOB steeds as ~ritse onderdane te behou. Vervolgens dat die oortre ers hulle ietemin in nuwe gebiede an vestig het, waar hulle di stigter van de ocratiesetate eeword het. F,'ndelik het d't geblyk dat die Groot TreK 'n vee ~ oter blanke Suid-Afrika i d'e le e geroep het, at die
~
itman 'n~houvas op die land
eeee
p ~et. Die verreikende staatkundigeLouis Trigardt
lnoem die Groot Trek
0of those episodes from the
~ 64P'-u ... ...,
chronicles of our older population that might 11 become~heritage of Briton and Boer". Dit is bepaald goed gesien. In die Trek is daar iets groots en inspirerends~ iets wat elke reggesinde SUid- Afrikaner - sowel Afrikaanssprekende as Engelssprekende - na waarde behoo~t te waardeer
En
nou, dames en here, bly daar nog die maatskaplike en kulturele betekenis van die Trek oor Dit wil ek graag vir die volgende praatjie voorbehou.
-==::.0