• Tidak ada hasil yang ditemukan

Die konvensie van Sandrivier as die afsluiting van die Groot Trek

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2025

Membagikan "Die konvensie van Sandrivier as die afsluiting van die Groot Trek"

Copied!
16
0
0

Teks penuh

(1)

Die konvensie van Sandrivier as die afsluiting van die Groot Trek

JM G Storm Silverton

A bstract

T h e S a n d riv e r C o n v en tio n as th e te rm in a tio n o f th e G re a t T rek

T he participants of the G reat T rek had a clear and well sighted goal; T o e rre c t and build a free an d sovereign s ta te . In 1851, w h en th e B rittish h ad to fig h t w ars a g a in s t th e X h o sa s as w ell as a g a in s t th e B a su tu , A n d ries P re to riu s, le a d e r o f th e V o o rtre k k e rs in the T ransvaal, forced th e English governm ent to recognice the territo ry n orth o f th e V aalriver as independent. It h appened on the 17th January 1852 when the Sandriver C o n v en tio n w as signed. H e re , th e m ajo r goal o f th e G re a t T re k w as achieved, w hen the first V o o rtre k k e r state, recognised by th e Brittish and known as the Z uid A frikaansche Republiek, was born.

DEE V O O R T R E K K E R ID E A A L

D ie G ro o t T re k w as ’n d o e lb e w u ste so ek e na ’n nuw e v o lk s b o d e m w a a r d ie volkslewe onder ’n eie regering in vryheid kon groei en gedy.

D ie V o o rtr e k k e rs w as A frik a n e rs, h o o fs a a k lik b o e re , v a n u it d ie O o s- en N o o rd o o sg re n s van d ie K a a p k o lo n ie w at d e u r v e rsk illen d e o m sta n d ig h e d e to t v erhuising gedw ing is. O m d at die B ritse ow erheid te n spyte van die etnologiese, g o d s d ie n s tig e , k u lt u r e l e , m a a ts k a p lik e e n b e s k a w in g s v e r s k ille d ie s e lf d e verhoudingsbeleid op die K aapkolonie afgedwing het as w at vir die W es-Europese beskaw ing p rak tiese politick was, het d aar ’n ernstige vertro u en sk risis tussen die A frik a n e r-g re n s b o e r e n die B ritse ow erheid ontw ikkel. H ie rm e e saam h e t die ellendige ekonom iese lew enstoestand bygedra tot gegriefdheid, frustrasie, irritasie

(2)

en o n tev re d e n h e id van die G re n sb o e r en dit h e t u itein d elik aan le id in g gegee tot w antroue.

W antroue in die regering w at to elaat d at hulle verlore vee in die besit van X hosastropers en an d er row ers bly; w antroue in die regering se v e rd ra a g sa m e e n o n re a listie s e h o u d in g te e n o o r die g ren sstam m e.

D a a r was w antroue in die regering se bereidw illigheid en verm oe om hu lle te b e sk e rm o f hulle b esittin g s te w aarborg, w at onvoldoende t r o e p e v ir h u lle v e r d e d ig in g b e s k i k b a a r g e s t e l h e t, w a t h u l k r u i t v o o r r a a d in g e v a a r lik e ty e b e p e r k h e t e n w a t b ly k b a a r onverskillig gestaan h e t te e n o o r die ruinering en uitw issing van die b la n k e g re n sp io n ie r. D a a r w as w a n tro u e in ’n reg e rin g w at hulle huish o u d elik e dissipline o o r w erknem ers onderm yn en dit oorgedra h e t aa n m o eilik b e re ik b a re m ag istrate, in d ie m o rele k o d e v an ’n regering w at hulle gekul het m et hulle slaw ekom pensasiegelde, in ’n reg erin g w ie se plaaslike a m p te n a re onvoldoende e n o f on m atig of onwillig was om hulle belange te behartig en die grensadm inistrasie in chaos laat verval het. D aar was w antroue in ’n regering w at hulle in ’n toestand van onsekerheid, onveiligheid, o nnis en vrees gedom pel het e n hulle w eerloos teen o o r hulle fisieke en ideologiese vyande g elaat het (D uvenhage 1981:19).

D ie V o o rtr e k k e rs w as dus m en se w at h u lle in ’n k risis b e v in d h e t e n v o o r ’n onsekere toekom s gestaan het. ’n K euse tussen v o o rtb estaa n e n ondergang moes, volgens hulle insigte, gedoen word. E n v o o rtb estaan h e t b etek e n om weg te kom o n d e r B ritse gesag. H u lle h e t g e tre k m et ’n bew uste afw erping van die B ritse onderdaanskap ten doel en m et die ideaal om buite die grense van die Britse gebied

’n nuwe volksplanting m et ’n eie regering in ’n eie staat te stig.

H ierd ie doel en ideaal blyk duidelik uit die tydgenootlike b ro n n e rondom die G ro o t Trek.

So skryf Piet R etief in sy bekende Manifes soos volg; ‘W e quit this Colony under the full assurance th a t the English governm ent has nothing m ore to req u ire o f us, and will allow us to govern ourselves w ithout its interference in future.’

O ok H endrik P otgieter h et hom ten sterkste uitgelaat teen die oorheersing van

’n Britse ow erheid. In 1841 rig hy die volgende skrywe aan A ndries Pretorius: ‘Ik wil

■ my o n d e r geen Brit, nog o n d er g een m ogenheid in de w aereld onderw erpen .. en ben geen Brit, zo hoop en vertrouw ik het ook nooit te m oogen w orden ...’

JMG Storm

(3)

Die Konvcnsic van Sandrivicr

By die V oortrekkers self was d aar geen twyfel nie dat hulle onm iddellik na hulle v ertrek u it die K aapkolonie opgehou het om Britse o nderdane te w ees en d a t hulle

’n vrye en onafhanklike volk geword het w at die volste reg gehad h et om ’n eie staat te vorm. So het die N atalse V olksraad self in 1841 verklaar;

Wij h eb b en aanstonds, na wij H aare M ajesteits grondgebied in Zuid- A frik a v e r la a te n h e b b e n o n z e o n a fh a n k lik h e id g e p u b lic e e rd en h eb b en van d ien tyd a f to t nu als een onafhankelijke volk gehandeld, ons ze lf b e stie rd na onze eig en e w e tte n en bygevolgd o p gehouden B ritiesche onderdanen te zijn (V A 11-10-41 Pieterm aritzburg).

H ierdie idealistiese gem eenskapsm otief is ook m et helderheid en insig vertolk deur die V olksraad van Lydenburg in ’n b rief aan D e Oude Emigrant van 3 A pril 1860. In hierdie b rief word verklaar dat hulle getrek het

om evanals onze voorgeslachten en alle Europeesche natien voor ons g e d a a n h e b b e n , e e n e ig e n la n d , e n e e n e ig e n re g e rin g sv o rm te b ekom en en op te rigten, en om ons daard o o r vrij te houden van alle w e tte n e n g e w o o n te n v an a n d e re n a tie n , d ie m et ons g ew eten en nationaai gevoel strijdig en in ons oog onbehoorlik zyn ...

O n s kan dus saam v at d e u r te sê d a t die G ro o t T re k in sy w ese die e e rs te groot m obilisasie van ’n deel van die A frikanervolk was m et die w eloorw oë e n goedbe- grepe doel: Die stigting en uitbou van 'n vrye en staatkundig onafhanklike staat, waarin hulle volgens eie tradisies en onder eie wette kon leef.

O P PA D N A D IE ID E A A L

D ie T rekkers het spoedig, reeds in D esem ber 1836, aan die T rek ’n georganiseerde grondslag gegee. O p 2 D esem b er 1836 w ord ’n B urgerraad van sewe lede gekies m et G errit M aritz as president en H endrik P otgieter as leier-kom m andant.

T e e n A p ril 1837 h e t d ie b eh o efte o n tsta a n d a t nuw e b estu u rsreelin g s g e tre f m oes word, w ant naas die trekke van M aritz en P otgieter h et o n d er an d ere ook die trekke van R e tie f en Uys hulle ook in die omgewing van B lesberg bevind. D it het geb eu r op ’n volksvergadering w at gehou is op M aandag, 17 A pril 1837 in die laer van M aritz. O p daardie vergadering is P iet R etief to t goew em eur en hoofkom m an- d an t verkies e n M aritz to t m agistraat en president. By hierdie geleentheid w ord ’n nuwe bestuursliggaam d e u r die V o o rtrek k ers gekies w at as die R a a d van Politic

(4)

JUG Storm

b ek en d sou staan . H oew el d a a r verskillende trek g eselsk ap p e was, elk m et sy eie leier, m oet die verkiesing van ’n eie regering gesien w ord as die aanduiding dat die V oortrekkers die gem eenskaplike nie op die agtergrond gestoot h et nie.

M e t d ie to ts ta n d k o m in g v an h ie r d ie tw e e d e b e s tu u r o f re g e r in g v a n d ie V o o rtrek k ers w ord die G ro o t T rek op ’n vaste grondslag geplaas w at eers w esenlik so u v e r a n d e r m e t d ie to ts ta n d k o m in g v an d ie R e p u b lie k N a ta lia . H ie rd ie vergadering van 17 A pril 1837 is dus ’n baie belangrike datum in die geskiedenis van die Suid-A frikaanse staatkunde. H ier w ord binne vier m aande vir die tw eede keer deur die T rekkers besluit en bekragtig dat hulle ’n vrye, onafhanklike volk is m et eie regeringsinstansies w at los staan van die K aapse koloniale bew ind. A s onafliank- likes sou die tw eede groot doelwit nou nagestreef word: ’n eie vaderland.

S T R U K E L B L O K K E O P D IE W EG

V erskeie fak to re h e t e g te r bygedra d a t sowel ’n een d rag tig e o p tre d e as ’n gelyk- m atige nasionale ontwikkeling gerem is. D it was die partyskappe, groepvorm ing en faksies w at hoofsaaklik rondom die trekrigting e n die aanvaarding van die regering (R aad van Politie) ontstaan het.

M et betrekking to t die eindbestem m ing van die T rek, w as dit van die begin af duidelik d a t Potgieter die binnelandse hoëveld en die noorde as bestem m ing in die oog gehad het. M et die Portugese aan die oostelike hawens sou die nodige handels- betrekkinge aangeknoop word, terwyl die haw ens terselfdertyd die begeerde onaf- hanklikheid m et die buiteland sou verseker. R etief, M aritz en Uys daarenteen, het die oog gehad op die ontvolkte w êreld tussen die U nzim vubu- en die T ugelariviere in N atal. N ie alleen h e t die skone streek m et sy gesonde klim aat gelok nie, m aar R etief wou die handelsbetrekkinge h an d h aaf m et die K olonie en P o rt N atal sou as die hawe die nodige verbindingskanaal m et die buitew êreld vorm.

Die onsekerheid h et ’n ruk geduur. E indelik het hulle ooreengekom om eers na Natal te trek en hulle d aar van ’n seehaw e te verseker. O ok P otgieter het ingestem om saam m et die res n a N atal te trek, sen d er om eg ter sy aansprake op die binne- land en die noorde te laat vaar. T een die begin van Augustus 1837 was die hele trek in beweging ooswaarts.

In verband m et d ie aanvaarding en gehoorsaam heid a a n die verkose regering het d aar ook spoedig problem e opgeduik. D ie eerste openlike teken van verset het gokom toe die Uys-groep, saam m et enkele a n d er persone, op 14 A ugustus ’n ver- klaring uitgereik het w aarin hulle onder m eer sê d at hulle besluit h et om hulle nie te onderw erp aan enige w ette to t sover ingestel nie. R etief het sy bes gedoen om die geskille te besw eer. O p 13 S ep tem b er is ’n laaste g root volksvergadering gehou.

(5)

Die Konvcnsic van Sandrivicr

P o tg ieter e n Uys was teenw oordig en die onenigheid is b esp reek m a a r nie u it die w eg geruim nie. D ie T re k is v erd er n a N atal so n d er d a t die gew enste een h eid in leiding en bestu u r bereik is (D uvenhage 1987:140).

’n V erd ere p ro b leem w at die onafhanklikheid van die T rekkers sou strem , was die nie-blanke gevaar. D ie landsverhuisers was a s ’t w are vasgevang tussen die twee sterkste stam m e in Suidelike Afrika, naam lik die M atebele en die Z oeloes. A lhoe- wel die V oortrekkers reeds ’n slag m et die M atebele afgereken h et tydens die eerste stra fe k s p e d isie , w at gevolg h e t n a d ie slag van V egkop, w as h u lle m ag v e r van g eb reek . D e u r nie die M ateb ele to ta a l te verslaan h e t nie, sou die V oortrekkers bedag m oes w ees te e n die w raak w at Silkaats sou wou neem . A an die a n d e r kant het die Z oeloes o n d er D ingaan hulle koms m et agterdog en vrees bejeen. D ie Z oe- loenasie se pad was m et bloed bevlek en die T rekkers h e t b esef dat hulle toekom s en eindbestem m ing in N atal alleen vreedsaam sou verloop as die Zoeloekoning dit sal wil.

L aastens m aar baie belangrik op hulle pad na onafhanklikheid, was nog steeds die m ag van G ro o t B rittan je w at nie sy aan sp raak op die o n d e rd aan sk ap van die T re k k e rs w ou la a t v a a r n ie. So h e t d ie k o lo n ia le o w e rh e id re e d s in 1836 die o n d o eltreffen d e m aar tog kom m erw ekkende Cape o f G ood H ope Punishm ent A c t uitgevaardig w at aan Britse m agistrate jurisdiksie verleen het o o r Britse onderdane in o n b esette gebiede en daaro p aangedring het dat die em igrante Britse onderdane bly tot op die 25*“^ Suiderbreedtegraad.

T Y D E U K E SUKSES

Terw yl R e tie f sy m ense die D rak en sb erg e a f N atal in gelei het, h e t H en d rik P ot­

g ie te r d ie M a te b e le v o lk o n d e r S ilk aats v e rs la a n e n T ra n s v a a l e n d ie N o o rd - Vrystaat vir bew oning deur die V oortrekkers beveilig. R etief het ook m et sy besoek aan D ingaan vir hom en sy volgelinge ’n toesegging van grond van D ingaan verkry o n d er sekere voorw aardes. D it is eg ter bekend hoe R etief op 6 F eb ru arie 1838 in D ingaan se hoofstad verm oor is en hoe daarop die m oorde op die V oortrekkers by Bloukrans en Boesm ansrivier gevolg het. N a die m oord op R etief wou die Trekkers o n d er Uys en P o tg ieter die Z oeloes gaan straf, m aar hierdie tog h e t uitgeloop op die d ram a en n eerlaag by Italeni. P otgieter, nooit b eso n d er geheg aa n N atal nie, h et, n o u d a t die vinger verw ytend n a hom gewys is as v eran tw o o rd elik vir Uys se do o d en d ie n e e rla a g by Ita le n i, w eer ko ersg ev at na die h oogland w es van die D rakensberge. K ort voor die slag van Bloedrivier is Potchefstroom deu r hom aan- gelê. D ie gem eenskap is deu r ’n raad, die Road van Potgieter, bestuur (M uller 1968:

148).

(6)

JMGSUwm

N a R e lie f se dood m oes d aar in N atal nuwe bestuursreelings g e tre f word. D it g e b e u r in M a a rt 1838 as ’n Volksraad to t sta n d kom b e s ta a n d e u it 24 le d e w at a m p te lik b e k e n d sta a n as d ie R o a d van R epresentanten van h e t volk. O o k is ’n grondw et opgestel w at in kort die Regulatien en instructien genoem is.

H ierdie V olksraad van N atal h e t die ganse V oortrekkergem eenskap as ’n een- heid beskou; ook d ie grondgebied ten w este van die D rak en sb erg , sow el suid as n o o rd v an d ie V a a lriv ie r. D it wil sê ook d ie g eb ie d w at P o tg ie te r e n sy R a a d bestuur het, is as deel van die R epubliek van N atalia gereken. H oew el baie van die T re k k e rs in N a ta l ’n a a n d e e l g ehad h e t in o n d erw erp in g e n verdryw ing v an die M atebele, h et die V olksraad van N atal eg ter nie in die gebied te n n o o rd e van die V aalriv ier ingem eng nie. P o tg ieter is in v red e g e la a t om sy volgelinge te reg eer (Storm 1984: 83).

E en van die eerste problem e w aaraan die V olksraad van N atalia na die slag van B loedrivier aan d ag m oes gee, was ’n Britse besetting van die haw e van P o rt N atal.

H ierd ie B ritse tro ep em ag het op 4 D esem b er 1838 d a a r aangekom , gestu u r deu r goew erneur N ap ier sonder magtiging uit E ngeland, om sogenaam d die inboorlinge te b esk erm en bloed v erg ietin g te voorkom . D ie V olksraad h e t op 12 D esem b er h ierteen geprotesteer, m aar m ajoor C harters h et uit naam van die Koningin voet by stuk gehou. Hy was bereid om die am m unusie w aarop hy by sy koms op beslag gelê het slegs terug te gee op voorw aarde dat dit vir verdediging gebniik sou word. D it is van V o o rtre k k e rk a n t gew eier, o m d at die aan v aard in g van enige v o orw aardes ’n erkenning van Britse gesag sou betaken w at w eer kon lei to t Britse onderdaanskap.

Die ontkenning van Britse onderdaanskap sou onverbiddelik volgehou word, tot die stryd in 1852 by Sandrivier in h u l guns beslis sou word (K ruger 1965: 218). Gelukkig sou hierdie besettingsm ag Port N atal ’n ja a r later verlaat.

’n T w eed e p ro b le e m w a a ra a n ook d a d elik aan d ag gegee is na die slag van B lo ed riv ier, w as om die onen ig h eid m et P o tg ie te r u it die w eg te p ro b e e r ruim . T w ee m a a n d e n a B lo e d riv ie r h e t A n d ries P re to riu s vir P o tg ie te r g aan besoek.

Hoewel P retorius daarin geslaag h et om die kwade gevoelens w at P otgieter teen die T rek k ers in N atal gehad het, te dem p, en selfs van P o tg ieter ’n belofte van sam e- werking verkry het, het die verhouding tussen Potgieter en die N atalse V olksraad in die daaropvolgende m aande nie eintlik v erbeter nie. W aarskynlik was dit nie soseer die kw ade gevoelens w at P o tg ieter w eerhou h e t om m et N atal saam te w erk nie, m aar e erd er ’n vrees dat so ’n stap die hele V oortrekkerrepubliek kon benadeel en hulle onafhanklikheid in gevaar kon stel indien B rittanje N atal sou annekseer. As in gedagte gehou word dat m ajoor C harters in D esem ber 1838 P o rt N atal b eset het en beslag gelê het op die m ilitêre voorrade van die T rekkers aldaar, kon d aar rede vir so ’n vrees gewees het.

(7)

G e d u ren d e 1840 h e t die N atalse V olksraad besluit om die publiek ’n versoek- sk rif te la a t ta k e n om te vra d a t P o tg ieter horn m et N atal m o et verenig. H ierdie verenigingsbeweging h e t sukses gehad, w ant op 3 Septem ber 1840 was d aar ’n b rief van C asp er K ruger, die v o o rsitter van P o tg ieter se R aad , w aarin die Potchefstro- m ers la a t blyk h e t om o n d er billijke schikkingen m et N atal te verenig (L iebenberg 1977: 111). D ie N atalse V olksraad het hierop ’n deputasie, b estaan d e u it A ndries P reto riu s en G R van R ooyen, n a P otchefstroom gestuur om oor vereniging te on- derhandel. O p 16 O k to b er 1840 is ’n akte van vereniging ondertek en w aarin bepaal is d a t d a a r van die d atu m a f nie m eer tw ee m aatschappije om die em ig ran te sou wees nie, m aar slegs een. V erder is in die ooreenkom s b epaal d at Pieterm aritzburg die hoofstad van die Verenigde Burgerij sou w ees en d at die V olksraad d a a r sitting sou neem . D ie m ense aan die w estekant van die D rakensberge, dit wil sê die Pot- chefstroom -groep, sou die reg hê om tw aalf lede van die volksraad te kies w aarvan m instens d rie elke k e e r die sitting op P ieterm aritzb u rg sou m oes bywoon. AW J P re to riu s sou as H oofbestierder o p tre e vir d ie h e le vo lk sp lan tin g in d ie Dislrek N atalia en A H P o tg ie te r sou die b e stu u rd e r van die Distrek Potchefstroom wees, terwyl albei hurmen instruksie by de Volksraat moeten ontvangen.

In F eb ru arie 1841 het H endrik Potgieter en C asper K ruger in Pieterm aritzburg aangekom om die sitting van die V olksraad by te woon. T en tye van hierdie sitting is b eslu it d a t die tw aalf volk sraad led e van A gter D rakensberg ’n A djunk R aad te P o tch efstro o m sou vorm , sodat alle sake w at die gebied ra a k eers d a a r d eu r die A djunk R aad b e h a n d e l sou w ord. H ulle besluite sou dan van tyd to t tyd aan die V o lk sra a d in P ie te rm a ritz b u rg v o o rg elê w ord v ir g o e d k e u rin g . D a a r is e g te r beklem to o n d a t't volstrek m oet worden verstaan dat gemelde A d ju n c k R aad niet zal worden beschoud als een separaat lichaam m aar wel als een gedeelte van deeze Raad sitting houdende in com mithe.

U iteindelik het dit gelyk o f die V oortrekkers die gekoesterde ideaal van vryheid en onafh an k lik h eid b e re ik h et. B eide gebiede, Transvaal en N atal, w at d eu r ver- skillende T rek k erleiers as die w oonruim te vir hulle volgelinge b eg eer is, is vir die beskaw ing oopgestel. E n o o r beide gebiede het die V oortrekkervlag gewaai onder

’n verenigde V olksraad - m aar w eer eens sou B rittanje ’n einde m aak aan die swaar verworwe ideaal.

Die Konvensie van Sandrívicr

DEB A N N EK SA SIE V AN N A TA L EN D IE T R A N SO R A N JE

O fskoon die Britse regering, hoofsaaklik vanweë fínansiële oorwegings, nie begerig was om N atal kort na die G ro o t T rek te annekseer nie, was dit ook nie b ereid om die o n afh an k lik h eid van die V o o rtrek k ers te e rk e n nie. V a n d a a r d a t h e rh a a ld e

(8)

JUG Storm

versoeke d eu r die N atalse V olksraad om am ptelike erkenning e n sam ew erking deur sir G eo rg e N ap ier, die B ritse goew erneur, afgewys is. D it d o e n hy o m d at hy die em igrante as misguided and erring Brinish subjects sien, e n o m d at the queen cannot acknowledge a position o f her own subjects as an independent republic (B ird s a: 644).

By die bean tw o o rd in g van die vraag w aarom die B ritse regering so lan k aan- spraak kon m aak op die onderdaanskap van die V oortrekkers m e e t m ens in gedagte hou dat d a a r destyds nog op die ou feodale beginsel van die leenheerseed gestaan is, w at b e p a a l h e t d a t niem an d sy v ad erlan d m ag afw erp nie en d a t n iem and die ryk w aarin hy w oon, m ag verlaat nie. (N em o potest exuere patriam e n Exeat regno - vgl M alan, V oorw oord.)

A a n h ie rd ie w e ifelen d e b e le id kom d a a r op 2 D e s e m b e r 1841 ’n e in d e as N apier p er proklam asie verklaar d at die T rekkers in N atal, Britse o nderdane was en nie die reg h e t om op onafhanklikheid aanspraak te m aak nie, dat huUe nie die reg daarto e sal kry nie, en d at hy die m ilitêre besetting van P o rt N atal gaan hervat (Bird s a; 658). D it was veral die nie-blanke beleid van die V oortrekkers en die vrees dat vreem de m oo n d h ed e die Britse oppergesag in Suidoos-A frika kon ondergraw e w at die deurslag gegee h et vir N apier se proklam asie.

G e d u re n d e M ei 1842 het N ap ier sy w oorde in d ade om skep d eu r kaptein T C Sm ith e n 250 m anskappe n a P ort N atal te stuur. D ie reaksie van die V oortrekkers was om N atal te verdedig. N adat A ndries P retorius die Engelse by C ongella terug- g eslaan h e t, h e t hy Sm ith in sy kam p b e le ë r. O nderw yl Sm ith e n sy m anskappe hardnekkig w eerstand gebied het, het Dick King, ’n Engelse inw oner van P ort N atal, te perd na G raham stad gejaag om hulp te ontbied. L aat in Ju n ie 1842 het ’n Britse ontsettingsm ag o n d er C lo ete by P o rt N atal geland e n d ie B oere se m ilitêre w eer­

stand beëindig.

O p 15 Ju lie 1842 h e t d ie V o lk sraad van N a ta l oorgegee, m aar m et sy w erk- saam h ed e v oortgegaan. H ers in D esem b er 1842 h e t die Im periale R egering toe- stem m ing to t anneksasie v erleen , w at aan N ap ier die g e le e n th e id bied om op 12 M ei 1843 N atal as ’n B ritse kolonie te verklaar. D ie V olksraad sou voorlopig nog bly funksioneer to td a t B ritse b e h e e r en b estu u r op ’n b e te r en stew iger grondslag geplaas kon w ord. O p hierdie basis h e t die V olksraad, o n d e r toesig van 'n Britse K om m issaris, reg eer to t 4 D esem ber 1845 w anneer L u iten an t-G o ew ern eu r M artin W est in N atal aankom en alle regeringsm agte oom eem .

Die A djunkraad van Potchefstroom was nie teenw oordig to e die N atalse R aad op 15 Julie 1842 oorgegee h et nie. D aarom h et die A djunkraad op 1 en 25 O ktobcr 1842 geskryf en sy m isnoë te ken n e gegee om lan g er a a n die V olksraad in N atal onderw orpe te wees. D ie toestand was egter nie vir hulle duidelik nie. D aarom het vyf Potchefstrom ers, naam lik F G W olm arans, PF Strydom, P du P reez, H van der

(9)

Die Konvcnsic van Sandrivicr

M erw e en H van S taden in A ugustus 1843 hulle as lede van die V olksraad la a t in- sw eer om saam m e t die N atallers die proklam asie van 12 M ei 1843 m et die Britse Kom m issaris in N atal, H enry C loete, te bespreek. V ir bogenoem de persone h e t dit geg aan o f d ie W in b u rg -P o tch e fstro o m d istrik d e u r d ie p ro k la m a sie g e ra a k sou word. C loete h et hulle verseker d a t die D rakensberge die grens sou vorm en d at die gebied wes van die Berg nie onder Britse gesag sou val nie. H ierdie versekering het die gevolg gehad d a t d ie vyf verteenw oordigers van die A djunkraad hulle a a n die V olksraad van N atal o n ttre k het. H ierd ie vyf p erso n e h e t dan ook nie die doku- m ent van oorgaw e op 8 Augustus 1843 onderteken nie en het dus geen deel aan die onderw erping aan die B ritse gesag gehad nie.

D ie P o tc h e fstro o m se A d ju n k ra a d h e t no u se lfsta n d ig o p g e tre e e n is to t ’n B urgerraad om skep. O p 3 O k to b er het P otgieter ook aan C loete kennis gegee dat die anneksasie van N atal nie deu r hom en sy m ense aanvaar is nie, en nie d aard eu r gebind word nie. H ulle wil le e f als vrij geboren burgers, want alle naasies zijn vrij en goed waar zij wil; em wij a l vreij geboren hopen oo k ona fh a n klijk en vrij ons eigene saaken te bestieren en zullen trachten om m et alle nasies in vrede te leeven en begeeren wot alle vrij te handelen in billikheijd (S o u ter versam eling). O p 9 A pril 1844 het hierdie B urgerraad die V o ortrekkerrepubliek opnuut g ekonstitueer en in Potchef- stroom ’n grondw et opgestel w at as die Drie-en-dertig artikelen bekend gestaan het.

O nderw erping a a n B ritse gesag in N atal h e t nie b e te k e n d a t die T rek k ers as lojale Britse o n derdane in N atal bly woon het nie. Baie h et in die ja re 1842-1847 na d ie V ry staat e n T ra n sv a a l verhuis, o m d at die g eb ied e nie in b e g re p e w as in die anneksasie van N atal in M ei 1843 nie. So het ook A ndries P retorius N atal in 1848 v e rla a t om hom in T ransvaal te g aan vestig, n a d a t hy alle h o o p la a t v a a r h e t om o nder ’n Britse regering ’n eerb are en rustige lewe te kon leef.

V ir die B oere in die V rystaat het d aar net so ’n groot skok gewag. O ok hierdie gebied, die gebied tussen die O ranje- en die V aalrivier, sou spoedig B ritse gebied word. D it h e t gebeur op 3 F eb ru arie 1848 to e Sir H arry Smith, nuw e goew erneur aan die K aap die Oranjerivier sowereiniteit vir Engeland annekseer.

D ie A frikaners w at gedurende die veertigerjare van die vorige eeu die V rystaat bew oon het, was op politieke gebied nie ’n eenvorm ige groep nie. ’n A ansienlike a a n ta l trek b o ere, w aarvan party al voor die G ro o t T re k in die suidelike V rystaat gewoon het, het hulleself steeds as Britse onderdane beskou. As leier het hulle MA O berholster gehad. N oord van die M odderrivier en in die W inburgstreek het hoof- saaklik die V oortrekkers gewoon. A nti-Engels in gesindheid het hulle o n d er leiding van hulle leiers, Ja n M ocke en Ja n Kock (van B loem fontein), staatkundig m et hulle g e esg en o te in P o tch efstro o m geskakel. Tw ee a n d e r v o lksgroepe, d ie G riek w as o n d e r A dam Kok en die B asoetoes o n d er Mosjesj, m et wie die B ritte albei soge-

(10)

JHÍG Storm

naam de verdragstate aangegaan het, het op dele van die V rystaat aanspraak gem aak.

G ro n d tw iste en rusies tussen die ond ersk eie g ro ep e e n Sm ith se afleiding d a t die v e rd rag state m isluk h et, het bygedra to t sy b eslu it om die V rystaat te an n ek seer.

H ie rd ie a n n e k sa s ie w as in stryd m e t d ie a m p te lik e B ritse b e le id v an g een uit- breiding en die voorkom ing van groter finansiële uitgawes in Suid-Afrika. N ogtans het die Im periale ow erheid dit aanvaar.

V ir die V o o rtrek k ers w aarvan baie N atal so pas v e rla a t h et, was d it ’n g root skok. D it het b e te k e n d a t die V aalrivier as B ritse grenslyn d e u r die V oortrekker- rep u b liek van Potchefstroom -W inburg gesny het, e n d a t d ie V o o rtrek k ers alw eer staatkundig verdeel is. D aarby h et hulle ook die oudste V oortrekkergrond verloor.

A ndries P retorius se poging om die Soew ereiniteit te herow er het misluk d eu rd at hy op 29 A ugustus 1848 deu r Smith by Boom plaas verslaan is (V en ter 1985: 63).

D IE ID E A A L V E R W E S E N U K

D ie gebeurtenis van 1848 het die Transvaalse V oortrekkerbevolking versterk en tot g ro te r p o litiek e enigheid gedwing. O p die p o litiek e te rre in van die d ae was d aar v e ra l d rie k ra g te : A n d rie s H e n d rik P o tg ie te r, d ie p io n ie r v an T ra n sv a a l, nou w oonagtig te Z o utpansbergdorp in die verre noorde van T ransvaal; die O rigstadse V olksraad en A ndries P retorius w at as am ptelose b urger n a T ransvaal gekom het.

A ndries-O hrigstad is in 1845 ook deu r P otgieter aangelê in ’n poging om n ad er aan die P ortugese hawens te kom asook om die trefkrag van die Punishm ent act heelte- mal te ontwyk. D ie nuwe dorp het honderde T rekkers uit verskeie streke aangelok, veral vanuit N atal. D ie baie nuwe intrekkers h et egter vir hoofkom m andant Potgie­

te r ’n leiersprobleem veroorsaak, w ant hy is d eu r ander leiers soos J J Burger en die sogenaam de V olksraadparty teengestaan. H oofsaaklik w eens hierdie onenigheid en die swak gesondheidstoestande van die Laeveld het P otgieter in 1847 noordw aarts getrek en Z outpansbergdorp (Schoem ansdal) aangelê.

N a die anneksasie van die V rystaat, is verskeie vergaderings b elê m et die oog op g ro ter eenheid en sam ew erking tussen die verskeie partye. O p vergaderings by H e k p o o rt in die M agaliesberg en O lifan tsriv ier was P o tg ie te r en P re to riu s albei teenwoordig, m aar die O hrigstadse V olksraad het hom afsydig gehou. G elukkig het

’n belangrike vergadering in M ei op D erd ep o o rt, naby die teensw oordige P reto ria plaasgevind. H oew el P o tg ieter nie h ier teenw oordig was nie, was beide die ander partye, asook b aie a n d e r b u rg ers daar. O p h ie rd ie v e rg ad erin g is b eslu it om ’n Verenigde B ond van al die em igrante noord van d ie V aalriv ier to t stan d te bring, onder ’n verteenw oordigende volksraad. Die gebeure hier by D erd ep o o rt was dus

(11)

Die Kamcnsic van Sandrivicr

e e n v an d ie b e la n g rik ste m ylpale in d ie g esk ied en is van T ra n sv a a l to t d ié tyd (K ruger 1965: 241).

H oew el die afsydigheid van P otgieter en sy aanhangers nie gerusstellend vir die go eie u itv o erin g van d ie b e slu ite w as nie, is d a a r op p ra k tie se wyse p ro b e e r om kragte saam te snoer. D it h e t ook geluk, w ant in die laaste m aande van 1849 het Potgieter en P retorius m ek aar gevind. In Septem ber h e t die V olksraad op K ruger- post vergader. D ie b estu u r van die land is gereorganiseer, tnaar die R aad was nie te n gunste van d ie am p van hoofkom m andant o f k o m m andant-generaal nie. Nie- blanke onluste in die tyd op die w esgrens van T ransvaal h e t die burgers e g ter die nodigheid van so ’n u itv o eren d e am p la a t insien. P reto riu s is nou w eer d e u r die burgers by wyse van versoekskrifte na vore gebring.

D ie saak is deur die V olksraad op sy drie vergaderings van 1850 behandel, m aar die m e e rd e rh e id was steeds te e n die herinstelling van so ’n u itv o eren d e am p. In Jan u a rie 1851 het die V olksraad ’n oplossing van die vraagstuk p ro b eer vind in die ben o em in g van v ier k o m m an d an te-g en eraal. H ulle was: P o tg ie te r vir Z o u tp an s- berg, P retorius vir M agaliesberg en Potchefstroom , W F Jo u b ert vir Lydenburg (wat O hrigstad in 1850 as hoofplaas van die T rekkers in O os-Transvaai vervang het) en JA Enslin vir M arico (K ruger 1965; 242). A1 vier het onder die Transvaalse V olks­

raad gestaan en moes uitvoerende werk vir die V olksraad verrig. H ierm ee het P re­

torius, verrew eg die bekw aam ste en vernuftigste staatsm an in T ransvaal, gelukkig w eer ’n w ettige e n beso n d ere status verkry. E n T ransvaal sou spoedig so ’n staats­

m an nodig kry, w ant in h ie rd ie selfde ja a r h e t d a a r skielik v ir T ran sv aal op die staatkundige gebied groot m oontlikhede opgeduik.

D ie B ritse regering h e t in die b in n elan d van sy Suid-A frikaanse besittings in ernstige m oeilikhede v erstrik geraak. In B rits K affraria in die O os-K aap h e t die Agste G rensoorlog uitgebreek. Sir H arry S m ith m oes heelw at van sy m ilitêre raagte uit die O ranjerivier-Soew ereiniteit terugtrek om hulp te verleen m et die grensoorlog en opstandige koloniale H o tten to tte. S ender hierdie m ilitêre steun kon m ajoor H W arden, Britse resident te Bloem fontein, nie die vrede m et Mosjesj en sy Basoetoes h andhaaf nie. In Junie 1851 word W arden by V iervoet deu r die B asoetoes verslaan.

N a hierdie neerlaag het die A frikaners in die V rystaat, w at m et die B ritse rege­

ring niks te doen wou hê nie, ’n guide geleentheid gesien om vry te kom van Britse gesag. O p 25 A ugustus h e t van die inw oners ’n b rie f aan A ndries P retorius gerig w aarin sy hulp en leiding gevra w ord in die poging om vry te kom van B ritse oor- heersing. O nm iddellik na ontvangs van hierdie skrywe h et P reto riu s op 8 Septem ­ b er die toestande in die Soew ereiniteit op ’n krygsraadvergadering te M agaliesberg laat bespreek. D ie Krygsraad het besluit dat Pretorius en nog twee persone een

(12)

goede verstandhouding tusschen het Britsche gouvem em ent en de emigrante te weeg te brengen. In hulle pogings m oet hulle trachten bloedstortingen voor te kom en.

P retorius het onm iddellik nadat hy volm ag van die K rygsraad ontvang het, reeds op 9 S ep tem b er 1851, a a n W arden geskryf en gevra vir o n d erh an d elin g s so d at ’n goeie verstandhouding bespreek kon word. O m dat van Britse regeringskant aan die A gste G rensoorlog voorrang gegee m oes w ord en die B ritse kom m issarisse H ogge en O wen gevrees h e t d a t P retorius in die V rystaat m et die w apen sou inm eng, was hulle b e re id om te o n d erh an d el e n sou hulle P reto riu s by die Sandrivier, h ali^ad tussen B loem fontein e n die V aalrivier, ontm oet. H ier is op 17 Jan u a rie 1852 die Sandrivier-konvensie onderteken.

D ie trak taat bevat nege artikels. In die eerste w ord die onafhanklikheid van die em igrante noord van die V aalrivier erken. H oew el P reto riu s gepoog h et om vir al die T rekkers noord van die O ranje onafhanklikheid te verkry, dit wil sê ook vir die V rystaters, h et dit hom nie geluk nie.

D it v erhinder eg ter nie d at die Konvensie van Sandrivier ’n geweldige mylpaal was in die staatkundige ontwikkeling van Suid-Afrika nie. H ier is een van die hoof doelstellings en groot ideale van die G ro o t T rek verwesenlik, naam lik dat B rittanje

’n V o o rtre k k e rs ta a t as ’n o n afh an k lik e B o e re re p u b lie k e rk e n h et. S estien ja a r vantevore h e t die V o o rtrek k ers die K aapkolonie v erlaat om ’n eie, onafhanklike vad erlan d te vind. S estien ja a r lank h e t hulle d oelgerig h u lleself aan die strew e toegewy, nieteenstaande die feit dat die B ritse ow erhede volgehou het d a t die V oor­

trekkers nie hulle Britse onderdaanskap kan neerlê nie. D aarom is hulle ook voort- d u re n d as reb elle, opstandelinge en dies m eer betitel. Nou eg ter, m et die Sand­

rivier-konvensie is die soew ereine onafhanklikheid van die V oortrekkers noord van die V aalrivier erken. U iteindelik is die doel van die G ro o t T rek verw esenlik. Vir die T ran sv alers w at hulle rep u b liek v anaf S ep tem b er 1853 D e Z u id Afrikaansche Republiek genoem het, was hierdie ’n grootse oom blik en gebeurtenis.

E en saak was eg ter nog nie in orde nie: D ie T rekkers in die Soew ereiniteit het nie h u lle vryheid ontvang nie. T o t ontru im in g van die gebied h e t die Im periale regering reeds voor die Sandrivier-konvensie besluit, m aar die om standighede was nie geskik om nou reeds d aaraan aandag te gee nie. P reto riu s h et p ro b eer om die gebied by die T ra k ta a t ingesluit te kry, m aar die kom m issarisse, onder invloed van Sir H Smith, was nie bereid om die ontruim ing van die gebied te oorw eeg nie, hoof- saaklik o m dat die B ritse prestige ’n ernstige knou sou kry indien dit sou plaasvind.

D ie n e e rla a g te e n d ie B aso eto es by V ierv o et m oes e e rs g ew reek w ord. N ad at Mosjesj e g ter die E ngelse w eer ’n slag, die k eer by B e re a op 20 D esem b er 1852, gestuit het, was die Soew ereiniteit se lot verseël. N ieteenstaande al die teenkanting van d ie B ritse ele m e n t in die gebied, is die K onvensie van B lo em fo n tein op 23

JMG Storm

(13)

Die Koavcnsic van Sandrívicr

F e b ru a rie 1854 g e te k e n w aarin die staatk u n d ig e o n afh an k lik h eid v an d ie gebied tu ssen die O ran je- e n V aalriv ier d e u r B rittan je e rk en is. D ie R e p u b lie k van die O ranje-V rystaat h e t to t stand gekom.

H ieraiee is alle binnelandse republieke noord van die O ranjerivier en wes van die D rakensberge nou d eu r B rittanje aanvaar en erken. N ou, n a agtien to t twintig ja a r n a die aanvang van die G ro o t T rek , m e t die B loem fontein-konvensie, is die T re k uiteindelik logics afgesluit. M et die totstandkom ing van die O ranje-V iystaat w as die toekom s van die noordelike sustersrepubliek ook m eer v erseker as w at dit sou wees as dit alleen m oes staan. H oewel twee, in plaas van een B oere-republieke, sou d it g e e n h in d e rn is w ees om B o e re -id e e s te n opsigte van reg erin g sv o rm en staatsin stellin g s, onderw ys e n p o litick , ensovoorts tc la a t o n tplooi nie. In Suid- A frika was d aar voortaan B oere-republicke en Britse kolonics.

K E R K U K E G E V O L G E

O p k e rk lik e g eb ied sou die S andriv ier-k o n v en sie o ok sy invloed u ito e fe n . D ie ideaal van ’n selfstandige kerk in ’n onathanklike V oortrekkerstaat is gestim uleer en v ersterk. D ie T ran sv alers h e t g ered en eer: E lk vrij en onafhanklijke volk, dat zijn eigen bestuur heeft, is ook verpligt zijn eigen kerklijk bestuw te regelen.

H oew el die V oortrekkers waarskynlik nie m et hulle w egtrek u it die kolonie ’n onafhanklike kerkorganisasie in gedagte gehad h e t nie, is hulle a s ’t w are d aarto e gedwing vanw eë die feit d at die K aapse K erk afkeurend teen o o r die G ro o t T rek ge- staan het en geen predikant bereid was om saam te trek nie. D ie gevolg hiervan was d a t die V o o rtre k k e rs g een a n d e r keuse gehad h e t nie as om , te r w ille van hulle geestelike bearbeiding, m aatreëls te tre f w at m aar die b este o n d er die om standig- hede was nie. Die eerste belangrike stap w at hier gedoen is, was dat P iet R etief, na sy verkiesing as T rek le ier in 1837, E rasm us Smit as p red ik an t vir die V oortrekkers aangestel het.

D ie selfstandigheid van die V oortrekkers op kerklike gebied word in N atal, kort na hulle aankom s en vestiging aldaar, v erd er bewys. D s D aniel Lindley word deur die V olksraad aan g estel to t p red ik an t van die h ele V o o rtrek k erg em een sk ap w at o n d e r die gesag van d ie V olksraad reso rteer. In h ierd ie h o edanigheid b e d ie n ds Lindley die ganse gebied en die hele gem eenskap oos en wes van D rakensberge.

D it was ook tydens sy am psterm yn dat die G em een te P otchefstroom in 1842 deu r d ie V o lk sraad gestig is. A1 h ie rd ie k erk lik e reëlin g s g esk ied so n d e r enige toe- stem m ing, raadgew ing en selfs m edew ete van die K aapse K erk. A fgesien van die feit d a t die organisatoriese grense van die K aapse K erk tot die landsgrense van die K aapkolonie b ep erk was, is dit u it bogenoem de duidelik d at die V o o rtrek k ers self

(14)

M G Storm

die stan d p u n t ingeneem h e t d a t hulle ’n eie kerklike organisasie naas en saam m et die staatkundige orde moes bou en dit ook gedoen het. H ierd ie kerklike organisasie in die V oortrekkerrepubliek was dan ook volledig onafhanklik van die K aapse kerk­

like organisasie (Storm 1984: 68,89).

D ie P o tch efstro o m se g e m e e n te van die V o o rtre k k e rk e rk h e t sy selfctandige b e sta a n v o o rtg esit n a d a t eers d ie N atalse e n d a a rn a die V rystaatse d e e l van die onafhanklike V o ortrekkerrepubliek d eu r E ngeland g eannekseer is, w ant saam m et die staatkundige anneksasie het ook ’n kerklike anneksasie gegaan. So b ep aal Sir H Sm ith in sy proklam asie van 14 M aart 1849: The D utch R eform ed Churches within the districts will be under the supervision o f the synod o f th a t church in the colony.

H ierd ie o p tre d e is in 1850 kerklik afgehandel m et die instelling van die R ing van T ransgariep deu r die K aapse K erk en in hierdie R ing is die bestaande gem eentes in N atal en die V rystaat opgeneem in die K aapse organisatoriese band. D ie gem eente in die Transvaal w ord nie eers genoem nie, w at as ’n verdere bewys gesien kan word d a t die K aapse K erk self nie die gem eente gereken h et as beh o ren d e by die Kaapse sinodale verband nie.

V o o rg en o em d e h e t nou b e te k e n d a t die enigste d eel van die o rganisatories- onafhanklik V oortrekkerkerk w at nog buite die K aapse kerklike organisasie gestaan het, die Transvaalse lidm ate was. In 1852 was hierdie lidm ate in vier gem eentes, te w ete Potchefstroom , R ustenburg, Lydenburg en Z outpansberg georganiseer.

’n G ro o t b eh o efte h e t egter o n d er die T ransvaalse V oortrekkers bestaan vir ’n e ie le ra a r om voltyds o n d er hulle te woon en te w erk. D aaro m h e t hulle herhaal- delik b eroepe op die Sinodale Kommissie van die K aapse K erk gem aak ora die her- derlose toestand te beëindig terwyl in die jare 1850-1851 drie b ero ep e op predikante uitgebring is. H oew el die K aapse K erk aanvanklik b aie traag op hierdie versoeke re a g e e r het, as gevolg van verskeie red es (vgl S torm 1984: 152), h e t h ierd ie hele aan g eleen th eid p e rtin e n t te r sprake gekom in 1852, to e ’n am ptelike deputasie van die K aap se K erk na die V o o rtre k k e rs g estu u r is w at b e sta a n h e t u it di A ndrew M urray jr en JH N eethling van Prins A lbert.

Ds N eethling h e t op ’n vergadering, gehou te P otchefstroom in M ei 1852, na- m ens die K aapse K erk gestel d a t die deputasie sou help om ’n p redikant na T rans­

vaal te laat kom, m aar dan sou die tot nog toe onafhanklike Transvaalse gem eentes bereid m oes wees om ingelyf te w ord by die K aapse kerklike struktuur. D it was baie gevra van die Transvalers w ant hulle het noudat hulle staatkundige vryheid ontvang het, ’n al hoe h o ër prem ie geplaas ook op kerklike onafhanklikheid. D ie Republi- keine was m aar alte bang d at die seggenskap w at die Britse goew erneur gehad het, veral m et die aanstelling van die predikante in die K aapse K erk, daarto e kon lei dat

(15)

Die Konvcosie van Sandrívier

h u lle sta a tk u n d ig e v ryheid a a n g e ta s ko n w ord. Burgerlijk vrij en on a fh a n klijk, wenchen wij dit o o k in het kerklijke, was die Transvalers se leuse.

E g ter bew us van die noodsaaklikheid van ’n geestelike leidsm an e n aangesien d a a r blykbaar geen a n d er weg was om ’n p redikant vir T ransvaal te bekom nie, het die T ransvalers toegegee om die onafhanklikheid van die V o o rtrek k erk erk prys te gee. M aar hulle h et die voorw aarde later as afjpersing beskou.

D ie inlywing van die Transvaalse K erk is tydens die sinode van die K aapse K erk in O ktober 1852 goedgekeur. So is d aar ook aan die Transvalers kennis gegee. D ie kwessie van ’n eie p red ik an t is eg ter uitgestel na ’n volgende gelegenheid. Slegs ’n week later, op 5 N ovem ber, h et ds D irk van d e r H off saam m et sy vrou in die K aap aangekom . In N ed erlan d h e t p ro f U lrich Lauts, ’n m an w at hom besonder beywer het vir hulp aan die V oortrekkers, D irk van der Hoff, b ereid gevind om as predikant n a T ransvaal te gaan. In naam van die V olksraad h e t Lauts m et V an d er H o ff ’n o o reenkom s aangegaan om as p red ik an t na die V o o rtrek k ers in T ransvaal vir ten minste vyf ja a r te gaan.

D ie kom s van ds V an d e r H o ff h e t g ro o t vreu g d e in T ran sv aal o n tlo k . N a soveel ja r e h e t d ie T ran sv aalse V o o rtrek k ers u itein d elik ’n eie p re d ik a n t gehad.

N adat dit k enbaar gew ord h et d a t die V oortrekkerkerk in T ransvaal ’n eie predikant kon kry b u ite die K aapse Sinode, h e t d aar ook onm iddellik begin stem m e opgaan om af te sien van die inlywing by die Sinode. Prom inente figure in Transvaal het die vrees vir die geestelike swaard en die wens om eie kerksake self te behartig te n voile gedeel. O ok van kerkw eë is die nodigheid van inlywing opnuut bevraagteken en is d aar op ’n kerkraadsvergadering van 6 Junie 1853 te Potchefstroom besluit om geen officieel antwoord te geven op die inlywingsbesluite van die K aapse Sinode v oordat alle kerkrade in ’n A lgem ene K erkvergadering nie daaroor geraadpleeg is nie.

O p die eerste A lgem ene K erkvergadering van die T ransvaalse K erk w at op 8 Augustus 1853 te R ustenburg gehou is, is d aar m et eenparige stem m e besluit om die inlywing o n d er die K aapse Sinode nie goed te keur nie. D ie hoofrede w as d a t die K erk in die K aapkolonie onderw orpe was aan ’n Engelse ow erheid w at ook seggen- skap in kerklike aangeleenthede gehad het. D aar is geoordeel dat dit ’n bedreiging was vir die onafhanklikheid van die V oortrekkerrepubliek. V e rd e r is gesê d a t die K aapse K erk nie ’n predikant vir Transvaal voorsien het nie.

O p 22 N ovem ber 1853 h et die A lgem ene K erkvergadering sowel as die V olks­

raad w eer v erg ad er om h ierd ie saak nog een s te b espreek. B eide groepe h e t die besluit van die vorige kerkvergadering w eer m et eenparige stem m e bekragtig en die inlywing is nie goed g ek eu r nie. D ie kerk in die Z uid-A frikaanche R epubliek het besluit om als eene onapianklijke kerk onder hoar eigen bestuur voort te bestaan.

(16)

IMG Storm

O m d at kerk e n volk te n nouste saam geleef h e t en die kerk die id eale van die vo lk op sta a tk u n d ig e te r ra in g ed ien h e t, h e t d ie o n a fh a n k lik h e id by S an d riv ier verkry, beslis d aarto e bygedra om die kerklike voorm anne te lei om selfetandig en onafhanklik op te tree. A ndersins is m aar n et bekragtig dat die kerk w at onder die V oortrekkers en ook d a a m a onafhanklik gefunksioneer het, al was dit onder moei- like o m sta n d ig h e d e e n g ro te n d e e ls so n d e r ’n eie p re d ik a n t, in d ie T ran sv aalse g eb ied g e h a n d h a a f sou w ord. D e u r inlywing by die K aapse Sinode te verw erp, is niks m eer gedoen as om die historiese lyn voort te sit w at sedert die aanvang van die G ro o t T re k bestaan h et nie, naam lik ’n kerk, onafhanklik en selfstandig ingerig, los van die K aaps-B ritse invloed en gegrond op die V oortrekkerideaal van burgerlijk vrij en onafhanklijk, wenschen wij dit ook in het kerklijke.

O ok die kerk h e t sy G ro o t T rek voltooi.

Litcratuurverw ysings

B IR D , J 1920. A nnuals o f Natal, V olum e 1. Cape Town: M askew & M uller.

D U V E N H A G E , G D J 1981. Van die Tarka na die Transgariep.

D U V E N H A G E , G D J Í987. Die Groot Trek, D eel 2.

K R U G E R , D W 1965 (red). Geskiedenis van Suid-Afrika. N asou B eperk.

U E B E N B E R G , BJ 1977. Andries Pretorius in Natal, A cadem ica.

M ALAN, J H 1929. D ie opkom s van ’n R epubliek o f die geskiedenis van die Oranje Vrystaat tot 1863.

M U L LE R , C FJ 1968. 500 Jaar Suid-Aflikaanse Geskiedenis. Academica.

N A TA LSE A R G IE FST U K K E . N atal no 1: 82, art 5-10.

S T O R M , JM G 1984. D ie V o o rtre k k e rk e rk . D D -p ro e fsk rif, U n iv e rs ite it van Pretoria.

V O O R T R E K K E R A RG IE FST U K K E . Kopiebrief, R 85/41.

V E N T ER , C 1985. Die Groot Trek. K aapstad: D on Nelson. (Erfenisreeks.)

Referensi

Dokumen terkait

Met die beantwoording van die vraag sal daar getoon word dat dit in die hele saak nie maar net moet gaan om ’n geskiedkundige klasbespreking nie, maar dat dit moet gaan om die aanbied

Indien die latere verloop van die slag van Doornkraal in oenskou geneem word, ontstaan die vraag of maj Lean nie dalk oorhaas- tig opgetree het nie; op daardie tydstip kon die Britse

Daar word geargumenteer dat alhoewel Xhosavroue nie direkte besluitnemingsreg het wat die inisiasie van seuns betref nie, hulle tog binne die grense wat die patriargale sisteem aan

’n Reformatoriese verstaan van die kerk as publieke kerk Hoewel hulle nie die woord gebruik het nie, ken die reformasie die saak van ’n publieke kerk Omdat die term ‘publieke kerk’ ’n

Jakobus verseker sy lesers dat as hulle in God glo en hierdie geloof uitleef in ooreenstemmende dade, soos wat Abraham gedoen het tydens die 'offer' van Isak, dan sal hulle nie slegs

Omdat geen kerk van Christus 'n ander roeping het as om die W oord van God in die wéreld te spreek nie, kan ons hierdie deel van ons tema maar onmiddellik tot die essen- si$le reduseer;

Die Pole het geen Yadcl'laml mcer nie, en Engeland wat belowe het om die onafhanldikhcid van Pole te waaruorg, is nie in staat om clie Pole te bewecg om na hul va- dcrland tcmg te liCer

Die demokrasie wat daar in Duits- land toegepas word, het geen Britse of Amerikaansc agtergrond nie, maar is 'n getroue weerspieeling van die Russiese opvatting van demokrasie.. Die