• Tidak ada hasil yang ditemukan

Selgebaseerde metode om die sitotoksiese effek van mikrobes in gekontamineerde drinkwater te bepaal

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "Selgebaseerde metode om die sitotoksiese effek van mikrobes in gekontamineerde drinkwater te bepaal"

Copied!
1
0
0

Teks penuh

(1)

http://www.satnt.ac.za doi:10.4102/satnt.v33i1.1229 Referaatsopsomming

Selgebaseerde metode om die sitotoksiese effek van mikrobes in gekontamineerde drinkwater te bepaal

Authors:

S. Prinsloo1 R. Pieters1 C. Bezuidenhout1 Affiliations:

1Department of Environmental Sciences and Management, North-West University, Potchefstroom Campus, South Africa

Correspondence to:

S. Prinsloo Email:

[email protected] Postal address:

Private Bag X11, Arcadia 0007, South Africa How to cite this article:

Prinsloo, S., Pieters, R. &

Bezuidenhout, C., 2014,

‘Selgebaseerde metode om die sitotoksiese effek van mikrobes in gekontamineerde drinkwater te bepaal’, Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie 33(1), Art.

#1229, 1 page. http://

dx.doi.org/10.4102/satnt.

v33i1.1229 Note:

This paper was initially delivered at the School of Environmental Sciences and Development of the North-West University, Potchefstroom Campus, South Africa on 05 October 2012.

Copyright:

© 2014. The Authors.

Licensee: AOSIS OpenJournals. This work is licensed under the Creative Commons Attribution License.

Page 1 of 1

Using a cell viability assay to determine the cytotoxic effects of water contaminated by microbes. Many South African residents do not have access to treated drinking water. The aim of this study was to develop an effective mammalian cell-based assay to determine the suitability of drinking water. The filtered tap and borehole water had limited effects on cell viability. Cell viability decreased dramatically after exposure to dam, treated sewage and river water. Unfiltered tap water showed a decrease in viability. This assay proved to be effective screening tool for water quality.

Die kwaliteit van waterbronne in Suid-Afrika is besig om drasties af te neem. Daar is talle Suid-Afrikaners, veral in afgeleë gebiede, wie nie toegang tot behandelde drinkwater het nie en hulle het geen ander keuse as om water direk uit gekontamineerde waterbronne te gebruik nie. Die doel van hierdie studie was om ’n eenvoudige, maar effektiewe weefselkultuurmetode te ontwikkel waarmee die kwaliteit en geskiktheid van drinkwater , sowel as die impakte van hierdie water op mense-gesondheid, bepaal kon word. Die effekte van mikrobes in onbehandelde drinkwater is ondersoek deur menslike duodenumselle aan die water bloot te stel en die selle se lewensvatbaarheid met die MTT-siftingstoets te meet. Verskeie waterbronne in en rondom Potchefstroom is getoets. Die persentasie lewensvatbare selle na blootstelling aan boorgat- en gefiltreerde kraanwater was baie hoog. Na blootstelling aan dam-, rivier-, behandelde riool en ongefiltreerde kraanwater het die persentasie lewensvatbaarheid drasties en betekenisvol afgeneem. Met hierdie metode kon vasgestel word, wat die kwaliteit van hierdie waterbronne was op grond van mikrobiese aktiwiteit en gevolglike gesondheidsimplikasies met die gebruik van onbehandelde water. In ’n opvolgstudie gaan die effek van veral oënskynlik veilige heterotrofiese bakterieë gekarakteriseer word, inaggenome die effek wat maagsappe op die mikrobes in drinkwater het.

Scan this QR code with your smart phone or mobile device to read online.

Read online:

Referensi

Dokumen terkait

Daar het in daardie stadium nog geen teologiese fakulteit aan dié Universiteit bestaan nie, maar vir Tillich was dit geen probleem nie, aangesien sy voorlesings op die grens tussen

Tydens die semigestruktureerde onderhoude het Stidworthy 2011a beklemtoon dat die SJGD ontwikkelingsprojekte só ondersteun dat hulle oor vyf jaar nie meer by die projekte betrokke hoef

Daarbe- newens het die feit dat hy uit Suid-Afrika weg- gestuur word as hy gevange geneem sou word, 'n belangrike rol gespeel in die positiewe pra- oorlogse motivering van die burgersS7

’n Antwoord op die vraag wat vroeër gestel is, naamlik: “Waarom volhard mense, in die lig van byvoorbeeld verwerping en spot, met wat hulle doen, veral as hulle nie gedwing word om dit

ieliswaar was daar' n klein klomple Afrikaners wat met 'n min of meer gevestigde lewe ryk ge- word het, maar die oorgrote meerderheid van ons volk moes hulle inspan om 'n donker

Tog weet ek ook van baie mense wat, ondanks dieselfde wete en ervaring, steeds in God bly glo – nie omdat hulle die kwaad geringskat of minder sensitief daarvoor is nie, maar omdat daar

Hierdie twee temas het ook gereeld by kerk- en kultuurvergaderings van Afrikaanse kant aandag geniet en talle teoloë, historici en ander het artikels daaroor geskryf of toesprake

Hulle het ons uitbetaal vir niks” 8.1.5 Hierdie bruin ouer persone se sosio-ekonomiese situasie is deur byna al die apartheidswette negatief beïnvloed, maar dit is veral die