Die Groot Trek en die Kerk
A D Pont U niversiteit van P retoria
A bstract
T he G re a t T rek and the Church
T h e em igration o f ab o u t 15 000 p io n eer-farm ers from th e e a s te rn C ap e d istricts to th e in te rio r o f Southern A frica, w as a d efin ite tu rn in g p o in t in S o u th A frican history. In 1852-1854, w hich can be re g a rd e d as the final date o f the G reat Trek, there w ere in South A frica tw o B ritish colonies i e th e C ap e an d N a ta l an d two B oer republics i e th e T ransvaal and the O range F ree State. This study traces the history o f the church during the em igration and th e establishm ent o f th e church by the emigrants.
EMLEIDEND
D ie G ro o t T rek, die em igrasie van ongeveer 15 000 H ollands-A frikaanssprekende pioniers uit die oosgrensdistrikte van die K aapkolonie in die ja re 1835 to t ongeveer 1838, het die geskiedenis van die A frikaner beslissend b epaal (D uvenage 1986: 11).
N ie alle e n is die lee en v e rla te b in n elan d e van Suidelike A frika b eset nie, m aar te rse lfd e rty d is d ie p o litie k e , k u ltu rele en lew en sb esk o u lik e b o tsin g tussen die Engels-im perialistiese w êreld en die A frikaner-denke uitgebrei en oorgedra na die toekom s. T erselfdertyd is som m ige van die sw art volkere van Suidelike A frika se geskiedenis ook beslissend deur die G ro o t T rek bepaal.
As die G ro o t T rek min of m eer afgesluit word deu r die Sandrivierkonvensie van 1852 en dié van Bloem fontein in 1854, en ’n soort rekening opgem aak kan word dan b estaan d a a r in die binneland, naas die K aapkolonie, ’n tw eede Engelse kolonie in N atal en wes van die D rakensberge, die twee B oere-republieke in die O orvaalse en in die gebied tussen die O ranje- en die V aalrivier. So w ord die grenslyne getrek vir die d a aro p v o lg en d e stryd w an n eer die E ngelse im perialism e, a a n g e p o r d e u r die Londense geldbase, ook die gebied noord van die O ranje wil hê (Quigley 1974: 134- 138).
M et die totstandkom ing van die ou Z uid-A frikaansche R epubliek op die basis
ISSN 0259 9422 - H 7S ¥5/9 (1989) 655
Die Groot Trek en die Kerk
van die Sandrivierkonvensie, word die G ro o t T rek-ideale duidelik vorm gegee in ’n omlynde staatkundige bestel. D it bring ook ’n organisatoriese kerklike verdeeldheid to t stand, w ant in A ugustus 1853 h e t die A lgem ene K erkvergadering van die latere staatskerk in die Z A R verklaar: burgerlijk vrij en onafhankelijk, w enschen wij dit ook in h et kerkelijke’ (G erd en er 1930: 208).
D áárd ie beslissing was alleen m oontlik in die lig van die voorafgaande geskie- denis w ant die V oortrekkers, as op hulle doelw itte gelet w ord (D uvenage 1986: 12- 13), was nie fo rtu in so ek ers nie. H ulle wou ’n eie v ad erlan d soek om d a a r ’n eie gem een sk ap slew e, ingerig volgens hulle opvattings, te vestig. D a a rd ie gem een- skapslew e h e t vanselfsprekend die instandhouding van die kerk ingesluit. U itein- delik b e te k e n dit die oprigting van ’n kerklike stru k tu u r en dit kry gestalte in die staatskerk. M aar, en dit is in die V o o rtrekkergem eenskap m iskien nie so vreem d nie, d ie sta a tsk e rk w as toe u itein d elik nie die enigste kerk lik e stru k tu u r w at die V oortrekkers opgerig het nie.
D ié ontwikkeling word nou kortliks nagegaan.
D m V O O R T R E K K E R S AS L ID M A T E VAN D IE K ER K
In die kolonie w aar die ortodoks-Calvinistiese opvatting van ’n gereform eerde kerk- staat gegeld het, soos dit in 1651 in N ederland geproklam eer is (P ont 1986: 36), was d a a r vir die tydperk to t 1804 vanselfsprekend n et één kerk in die kolonie. D aarin kom verandering vanweë D e Mist se reelings in 1804 (D reyer 1936: 8-23), terwyl die p e rm an en te E ngelse o ornam e van die kolonie na 1806, E ngelssprekende kerke in die kolonie gebring h e t (M ears 1973: 5). Tog was d aar in die oosgrensdistrikte net die een kerk w aaraan al die inw oners feitlik vanselfsprekend b ehoort het. D it was die kerk w at d e u r V an R ieb eeck a s ’t w are saam gebring is na Suid-A frika en wat hom self in 1824 am ptelik De Nederduitsche Hervormde Kerk in Zuid-Afrika genoem het (D reyer 1936: 212 w ).
D it is nié so maklik om vandag nog ’n duidelike beeld te vorm van die teologies- godsdienstige klim aat w at in die oosgrensgem eentes, w aarvandaan die V oortrekkers gekom het, geheers h et nie. O or die algem een word aanvaar d at die lidm ate m eer- endeels aanhangers was van die N ederlandse N adere Reform asie-bew eging (M alan 1981: 44-45). D ié bew eging w at g e stim u le e r is d e u r die invloed van H e lp e ru s R itzem a van L ier (1764-1793) (H anekom 1959: 313) en M C Vos (1775-1825) is vol
gens D u T oit (1972: 844) reeds deu r die sieketroosters in die vroee K ompanjiestyd a an die K aap gevestig. V andaar het dit feitlik dw arsoor die K aap uitgebrei, m aar w a a r d it in die o m stre k e van K aap stad en S tellen b o sch d e u r a n d e r teo lo g iese opvattings vervang is (S poelstra 1963: 33 w ), het dit vanw eë die invloed van die oude schrijvers, die bepalende opvatting aan die oosgrens gebly.
656 HTS 45/3 (1989)
D it h e t b e te k e n dat die V o o rtrek k ers se godsdienstige opvattings grotendeels bepaal is deu r die Staten-ijbel m et sy C alvinisties-bepaalde kanttekeninge (Canisius 1986: 61), die Psalm - en G esangboek, die H eidelbergse K ategism us en die w erke van die oude schrijvers of outeurs (D e K lerk 1918: 256). O nder die oude schrijvers h e t A H e llen b ro ek se Kort Begrip der Christelijke religie getel asook preekbundels van B Smijtegeld, W Sluyter, Jodocus L odenstein en A Com rie, asook W á Brake! se populêre dogm atiek, Redelijke godtsdienst, gebedeboeke en derglike m eer.
As die N adere R eform asie op grond van hierdie en ander geskrifte bepaal m oet w ord, dan kan g estel w ord d a t dit op die basis van d ie C alv in istiese o rto d o k sie g eb o u w as. D ié o rto d o k sie w at in d ie se w en tien d e e e u al m e e r ’n sk o lastiek e tendens, vanw eë sy uitgangspunt in die leer van die uitverkiesing gekoppel aan die G o d sle e r (P o n t 1988: 404 w ) , ontw ikkel h et, h e t die reaksie-verskynsel van die N ad ere R eform asie opgeroep. D aarin is ’n onderskeid tussen leer en lewe gem aak en is die klem op die vrom e lewenswandel geplaas (V an’t Spijker 1986: 7).
Tog h an d h aaf die N adere R eform asie nog die teokratiese ideaal van die Calvi
nistiese ortodoksie w aardeur die hele lewe en alle lewensvorme o nder die gesag van G od en sy W oord geplaas is. D it verklaar ook w aarom die V oortrekkers hulleself as verbondsvolk gesien het, w ant deu r die doop is hulle in ’n bepaalde verhouding tot G od geplaas m et die opdrag om Horn in alles dien sb aar te w ees (G raaflan d 1986:
365-366). Juis o m dat hulle hulleself so as verbondsvolk w aard eer het, het hulle ’n ooreenkom s tussen hulleself en die ou verbondsvolk, Israel, gesien (V an G en d eren 1986: 171). In hulle heilshistoriese verstaan van die O u T estam ent, w at ’n kenm erk van die Calvinistiese ortodoksie was, het hulle dikwels die O u T estam ent analogies verstaan en uitgelê sonder dat dit hulle ‘O u-Testam entiese gelowiges’ gem aak het 6f dat hulle hulleself as ’n ‘uitverkore volk’ (V an Jaarsveld 1974: 97) verstaan het. As verbondsvolk was hulle egter deeglik bewus van hulle roeping en opdrag om G od in alles te dien en te ee r (S poelstra 1963: 23-24). Juis dié b esef h et die klem op die vrom e lew ensw andel versw aar en die b esef gekw eek dat alles in die hand van G od lê. V andaar dat hulle lew ensritm e so duidelik deu r hulle godsdiens b epaal is, deur die reelm atige oggend- en aandhuisgodsdiens en die Sondagse godsdiensoefening in d ie fa m ilie k rin g w a a r ’n p re e k van e e n van die o u d e schrijvers g elee s is. O p Sondagm iddae is die kinders deu r die huisvader gekatkiseer (D u Plessis 1898: 311).
So was die V oortrekkers die draers van ’n deurleefde godsdiens.
D ie klem w at die N adere R eform asie geplaas het op elke gelowige as ’n verant- w oordelike lid van die Godsvolk, het ’n godsdienstige selfstandigheid ontw ikkel wat ingepas het by die pioniersom standighede w aarin die V oortrekkers geleef het w aar hulle, feitlik in alles, selfversorgend moes wees. D it is tip eren d van die V o o rtrek kers d at in die nagelate uitsprake en briew e van leiers soos P iet R etief, H en d rik AD Pont
H TS4S/3(I9S9) 657
Die Groot Trek cn die Kcrk
P otgieter, A ndries P reto riu s en an d ere, godsdienstig-teologiese argum ente gevind w ord. D a a ru it blyk nie alleen hulle vaste geloof en godsdienssin nie, m aar ook ’n m erkwaardige vertroudheid m et die H eilige Skrif.
D ie V oortrekkers se kerklike betrokkenheid was vanw eë die uitgestrektheid van die gem eentes en die kw aliteit van die vervoerm iddels grotendeels b ep erk to t Nag- maalsvierings. D it het beteken dat hulle betreklik min in aanraking gekom h e t m et die Skotse p red ik an te w at in die oosgrensgem eentes gestaan h et (G e rd e n e r 1934:
5). Tog is G erd en er (1934: 6) van mening dat d aar wel ’n m ate van spanning tussen die Skotse p red ik an te en hulle lidm ate was om dat die Skotte die ideale en strewes van hulle lidm ate nie w erklik kon peil nie.
D IE K E R K E N D IE GRCX )T T R E K
D ie reaksie van die K aapse kerk op die G ro o t T rek het duidelik aangetoon dat die oorsake en m otiewe vir die landverhuising in die breë kerklike kring nie verstaan of w aard eer is nie. D ie grootste enkele oorsaak lê waarskynlik dáárin d at die kerk in die K olonie feitlik as ’n staatskerk gefunksioneer het en d at die p redikante om trent staatsam p ten are was (K leynhans 1973: 54 w ). D it het beteken d at veral die pred i
kante nie die politiek-lew ensbeskoulik-kulturele botsings tussen die K aapse ower- heidsbeleid en die V oortrekkers raakgesien of verstaan het nie (D uvenage 1986: 6- 13). D ie probleem is a s ’t w are vererger deur die feit d a t in die oosgrensgem eentes n e t S k o tte as p re d ik a n te g estaan h et. H ulle h et, byna vanselfsp rek en d nie veel begryp van hulle lidm ate se problem e m et die ow erheid en sy beleid nie. D aarom was dit vir hulle ook nie m oeilik om gehoor te gee aan die o p ro ep van die Kaapse g o ew em eu r d a t hulle hulle invloed m oet gebruik om die m assa-uittog te p ro b eer k eer nie (G e rd e n e r 1934: 12-18). D ie afstand tussen die p red ik an te e n hulle lid
m a te w ord e ffe k tie f g e illu s tre e r d e u r d ie p u b lik asie van ’n H erderlijke B rief in o p d rag van die sin o d e van 1837 w aarin die em ig rasie sk erp v e ro o rd e e l is (P ont 1978: 97). F aktore w at dié Brief m oontlik gem aak het, was die ow erheidsproklam a- sie van 11 Septem ber 1834 wat trekbewegings oor die grense verbied het (D uvenage
1986: 18), en daarby A rtikel 7 van die Algem een R eglem ent van 1824.
D ie sinode h e t nie alle e n ’n negatiew e oord eel o o r die T re k uig esp reek nie, m aar in beginsel die V oortrekkers se lidm aatskap vervalle verklaar. D ie sinode het gestel dat deu r weg te trek, die V oortrekkers:
• die verpligting van die doopbeloftes ontduik;
• die beloftes afgelê by die openbare geloofsbelydenis, nie m eer nakom nie;
• teen die wil van G od handel;
• in verset is teen die ow erheid, en
658 HTS 45/3 (1989)
• nic genoeg vertroue in H aar Britse M ajesteit V ictoria het nie.
D ie sin o d e se stilsw yende v e ro n d e rste llin g w as d a t d ie V o o rtre k k e rs in h u lle o p tred e sal volhard. D aaro m w ord die gronde u iteen g esit om aan te to o n dat die V o o rtre k k e rs e in tlik o n d e r kerk lik e sen su u r gep laas en u ite in d e lik m et die ban afgesny m oes word. M eer kon die sinode nie doen nie, om dat die V oortrekkers die fisiese grense van die kerk oorgesteek h et en dus b u ite die jurisdiksie van die kerk gestaan het.
D ie toepassing van die riglyne w at die Herderlijke B rief neergelê het, is in die h ande van die ring- en kerkraadsvergaderings gelaat. In 1838 het ds Thom as R eid van C olesberg dié saak op die ringsvergadering van G raaff-R einet aan die orde ge- stel (D re y e r 1929: 27-29). D ie ring sv erg ad erin g h e t, op v o o rstel van die rings- voorsitter, ds A ndrew M urray snr, besluit:
D at d e R ingsvergadering zich bezw aard voelt wegens de bijzondere en ongehoorde om standigheden w aarin de bew oners van de gew esten a a n d e N o o rd e zijd e d e r O ra n je riv ier e n b u ite n de g re n z e n d er volksplanting gelegen, zich bevinden om een algem eene regel voor te schrijven, w aarn aar m en b e h o o rt te h an d ele n in ie d e r g e v a l’t w elk zoude k u n n en g ebeuren, m aar d a t de V erg ad erin g ied er K erkeraad re c o m m a n d e e rt om in elk b ijz o n d e r geval van d ie n a a rd w aaro p b e d o e lt w o rd t, te h a n d e le n zo v eel als m o g elijk m e t de g ro o ts te v oo rzig tig h eid en tevens m et C h ristelijk e to eg ev e n d h eid , overeen- komstig m et de bestaande w etten en gebruiken d er Kerk.
V olgens V an d e r W att (1973; 13) h et die ietw at vae b eslu it b e te k e n d a t kerklike voorregte gew eier m oet word aan V oortrekkers w at daarvoor na die K olonie terug- keer. In 1840 h et dieselfde ring ds R eid belet om sakram ente te bedien aan m ense wat buite die K olonie langs die R iet-, Sand- en K afferrivier w oon (D reyer 1929: 29).
D e Jongh (1981: 215) wys daaro p d a t v eldkornet G id eo n Jo u b e rt oortuig daarvan was d a t d ie em ig ra n te w at o o r die O ra n je riv ie r sou tre k m et eens van ons kerk afgesneden is. A an die a n d er kant to o n D reyer (1929: 32) ook aan d a t hoew el ds Taylor deu r die Ring van G raaf-R einet verbied is om die sakram ente op besoeke na die V oortrekkers te bedien, hy tog van tyd tot tyd van hulle kinders gedoop het. D ie b eslu it van die Herderlijke B rief het dus ’n duidelike gevolg g ehad e n w el d a t die R ing van G ra a ff-R e in e t dit so v erstaan d a t die V o o rtre k k e rs n ie m e e r lidm aat- voorregte in die kerk gehad h et nie. D ié besluit is e g ter nie konsekw ent uitgevoer nie, m a a r d it kan g estel w ord d a t die H erderlijke B rie f en d ie d a a ro p v o lg e n d e
AD Pont
HTS 45/3 (1989) 659
Die Groat Trek en die Kcrk
o p tred e van die ring van G raaff-R ein et ’n duidelike afstand tussen die kerk in die Kolonie en die V oortrekkers afgebaken het. Vóór, tydens en na die Herderiijke Brief h e t b u iten d ien die m eerderheid van K aapse p redikante die G ro o t T rek afgewys of veroordeel en p ro b eer om hulle lidm ate van dié ‘dw aasheid’ (D reyer 1929: 6) te laat afsien (Spoelstra 1963:101).
U itso n d erin g s w as d a a r ook, en w el ds G W A van d e r L ingen w at nog d eu r A ndries P retorius as een waare A frekaan aangedui is (D reyer 1919: 14) en ds J le F M oorrees, m aar hulle was ’n m inderheid. Bo en behalw e die bonding wat die verga- dering van am psdraers van die kerk ingeneem het, h et die Herderiijke B rief en die posisie van die p red ik an te in die kerk beteken dat die V oortrekkers se pogings om
’n predikant te kry om hulle te vergesel, nie kon slaag nie. In die eerste plek om dat die beroepstelsel vir p redikante op daardie stadium nie in die K apse kerk bestaan h e t nie, o m d at die G o ew ern eu r die eksklusiew e reg gehad h et om die p redikante w at d eu r die ow erheid besoldig is, te plaas en te verplaas, en tw eedens o m d at ’n predikant w at m et die G ro o t T rek sou saam gegaan het, hom self van die kerk sou af- gesny h et, danksy die Herderiijke B rief van 1837 (S p o elstra 1963: 102-103). D ié afw ysende houding van die p re d ik a n te is sek er vir ’n g root d eel b e p a a l d eu r die stan d p u n t van die E ngelse ow erheid aan die K aap wat, to t en m et die Sandrivier- konvensie, die V o o rtrek k ers as opstandige Britse burgers beskou h e t w at nié van h u lle lo ja lite it te e n o o r die B ritse k ro o n o n ts la a n is d e u r d ie fe it d a t h u lle die kolonie verlaat het nie (P ont 1987: 158-164).
D aaro m was dit ook so, d a t alleen n ád at die Engelse ow erhede hulle m et die T rek k ers begin bem oei het, K aapse predikante die V oortrekkers besoek het. D ie eerste K aapse predikant w at so by die V oortrekkers uitkom, was d r A braham F aure wat na die anneksasie van N atal in 1843 op koste van die G oew erneur soontoe ge- stuur is om die V oortrekkers te paai (Spoelstra 1963: 103).
D ie T ran s-O ran je w ord eers in 1846 d eu r ds W A K rige nam ens die R ing van G raaff-R ein et besoek m aar hy ondervind naas aanvaarding ook w eerstande o n d er die V oortrekkers (D reyer 1929: 84 w ). In 1847 het die K aapse sinode ’n driem an- kom m issie b e staan d e u it ds A M urray, ds PK A lbertyn en oudl B P ie n a a r na die V oortrekkers gestuur. H ulle besoek die T rans-O ranje, kort nadat die deel van die V oortrekkerrepubliek deur sir H arry Smith geannekseer is, en daarvandaan ook die O orvaalse gebied. D ie anneksasie en die daaropvolgende argw aan te e n die E ngel
se o w erh eid in die K aap h e t m eeg eb rin g d a t hulle b eso ek nie w erklik kerk lik e bande kon sm ee nie (Engelbrecht 1955: 59-60). ’n V erdere komm issie bestaande uit ds PE F aure en dr WM R obertson, bekend vanweë sy sm alende opm erkings oor die G ro o t T re k (E n g elb rech t 1955: 60), is na die slag van B oom plaas n a die O ranje- rivier Soew ereiniteit gestuur. Dié kommissie se w erksaam hede is ook gedw arsboom
660 HTS45/3(I9S9)
d eu r die noue verbondenheid van die K aapse kerk m et die Engelse ow erheid en die feit d a t die kom m issielede nie anders kon as om die Engelse politieke doelw itte te b ev o rd er nie (G e rd e n e r 1930: 101, 105). N ogal tip e re n d van die situasie was die opm erking van dr P E F au re aan A ndries P retorius in ’n skrywe van 1 M aart 1849.
D a a r stel hy d a t v e rd e re stryd te e n E ngeland ram pspoedig vir die O o rvaalse sal w ees, w ant d it sal lei t o t ... verlies van dierbare levens en nog verdere venvydering van de oude Kolonie én van o m e dierbare Kerk... (G erd en er 1930: 545). Interessant is dat Pretorius op dié opm erking gereageer het deur terug te skrywe (P retorius & K ruger 1937:365):
...wy w eeten d a t h e t G o u v ern em en t van E ngeland ste rk e r van m agt zyn d an wy, m aar wy w eeten ook teefens, de m agt des H eere sterk er zyn dan wy alle, en ook w eet wy dat Engeland ook zyn struikelblokken heeft gelyk wy. D och w anneer onze m agt na evenredigheit is, zoude de H e e re geen loft genoeg hebbe, m aar ziet terug op G ideon, ....
D ie v erk n o o p th eid van die K aapse kerk m et d ie Engelse ow erheid in die kolonie h e t in d e rd a a d ’n verw ydering e n ’n afstan d m et die V o o rtrek k ers besten d ig wat vanaf die begin van die em igrasie bestaan het. H oew el d aar onder die V oortrekkers wel w aard erin g was vir som m ige beso ek en d e p re d ik a n te en hulle diensw erk, was d a a r ook a fk eer van p re d ik a n te w at d eu r die Britse ow erheid betaal is (Spoelstra 1963: 105).
D IE V O O R T R E K K E R K E R K
D ie V oortrekkers het na hulle v ertrek uit die K aapkolonie ook op kerklike terrein nié passief afgewag w at m oet gebeur nie. D ie teen d e el is e e rd e r w aar. O m dat dit van die begin af die V oortrekkers se idcaal was om ’n nuwe vaderland te sock waar die volkslewe o n d er ’n eie regering in vryheid kon groei en gedy (D uvenage 1986:
13), h e t hulle feitlik onm iddellik aandag gegee aan die skepping van samelewing- strukture. O m dat hulle verder 'n hom ogene gem eenskap was, ondanks onderlinge verskille, w as dit vanw eë hulle C alvinisties b e p a a ld e te o k ra tie se ideaal vanself- sprekend d a t hulle ook die kerklike sam elew ing as keersy van die burgerlike same- lewing m oes orden. D ie eerste poging tot ordening was die bestuursreëling w at op 2 D esem ber 1836 deur die M aritz- en P otgietertrekke aanvaar is (Storm 1984: 41-42).
Dié reëling w ord vervang op 17 April 1837 w anneer die grondreëls vir die Vereenig- de M aatschappij aan v aar w ord en R e lie f as goew erneur gekies word. O p 21 Mei 1837 word Erasm us Smit deur die G oew erneur as predikant aangestel en in sy am p bevestig as leeraar voor onze Reizende Gereformeerde Kerkgem eente in de Woestyn
AD Pont
HTS 45/3(1989) 661
Die Groot Trek cn die Kcrk
(Schoon 1897: 22).
D at dié reëlings nie buite orde was nie, word bevestig deu r á B rakel w at stel dat in ’n noodgeval heeft de K erke,... m acht om eenige uyt haer die bequaem zyn, tot dot groote w erk te roepen .... (á B ra k e l 1736: 640). So h e t E ra s m u s S m it o p ’n aanvaarbare wyse die eerste bevestigde predikant van die V oortrekkerkerk geword.
H oew el E rasm us Smit self nooit m eer as ’n kort sendelingopleiding ontvang h et n ie (D e Jo ngh 1977: 14) w as hy, gesien sy o p tre d e en die stan d p u n te w at hy in sy Dagboek stel, nie onbedrew e in die teologie nie en is dit m aklik om sy verm oëns op hierdie vlak te onderskat.
D aarn a is by Kerkenberg w eer ’n voltallige kerk raad gekies en op 3 D esem ber 1837 in hulle am pte bevestig (Schoon 1897: 49). So is deu r die o p tred e van R elief, kragtens die ius patronatus van die ow erheid, soos dit ook in die K olonie gegeld het, orde in die kerklike samelewing gebring en die grondslae van ’n onafhanklike V oor
tre k k e rk e rk in die o n afh an k lik e V o o rtre k k e rg e m e e n sk a p gelê. D a a r w as g een sp rak e d a a rv a n d a t d ie k erk lik e o rg an isasie ’n v o o rtse ttin g van d ie k erk in die K olonie was nie. D it was al, vanw eë die Herderiijke B rief van 1837, onm oontlik en tw eedens was E rasm us Smit nóg ’n predikant nóg ’n lidm aat van die K aapse kerk.
H oew el enkele van dié eerste kerkraadslede in die V o ortrekkerkerk 66k in die K olonie k erk lik e am p te b ek lee het, het d it nie b e te k e n d a t die e e rs te V oortrek- k erg em een te ’n v o o rtsettin g van die kerk in die K olonie was nie. In teen d eel, die indruk w at E rasm us Smit in sy Dagboek skep is dat hier ’n nuw e begin m et ’n self- standige kerk lik e organisasie gem aak is. B uitendien h e t d ie V o o rtrek k ers voort- d u re n d g e a rg u m e n te e r d a t h u lle by h u lle v e rtre k u it d ie K o lo n ie h u lle B ritse burgerskap agtergelaat het. D it het die kerk dáár ook gegeld w at nie net binne die g rense van die K olonie vasgepen was nie, m aar w at ook so m in of m eer as staats- kerk van die K olonie gefunksioneer het.
D ie selfstandigheid van die V oortrekkerkerk w ord ook bevestig d eu r ’n tydge- nootlike berig w at stel (C hase 1968 I: 87): ‘(M r R elief) is busily engaged in framing regulations for establishing and supporting public worship according to the system of th e ir forefathers, viz; T h e D utch R eform ed C hurch’. H oew el onafhanklik van die K aapse kerk is dit wél duidelik d at R elief en die V oortrekkers hulle eie kerk so wil inrig d a t dit o o reen k o m m et die kerk in die K olonie. D it g aan dus om organisa- loriese selfstandigheid, m aar nie om ’n leerstellig b ep aald e afskeiding nie (vgl ook C hase 1968 I: 90). D ie selfstandigheid van die V o o rtrek k erk erk w ord ook deu r la te re g e b e u re b e k le m to o n w a n n e e r E rasm us Sm it in 1841 d e u r d ie V olksraad g e ë m e rite e r w ord e n in sy p lek die A m erik aan se sen d elin g o n d e r die Z o elo es, D an iel Lindley, aan g estel w ord (D e Jongh 1977: 172-173). O pvallend is dat die V olksraad, w at h ier ook volgens die ius patronatus opgetree het, aan Smit verkorte
662 HTS 45/3 (1989)
e m e rita a ts-re g te v erleen h e t d e u r horn te v erb ied om v e rd e r die s a k ra m e n te te bedien. Lindley h e t as p red ik an t in die V oortrekkerkerk die gem eentes P ieterm a
ritzburg, W een en en P ort N atal en wes van die D rakensberge die gem eentes Win- burg en Potchefetroom bedien. A1 dié gem eentes is deu r besluite van die V olksraad in d ie lew e g e ro e p e n d it dui o n teen seg lik d a a ro p d a t d ie V o o rtre k k e rk e rk ’n s e lfs ta n d ig e e n e ie o rg a n is a s ie in d ie V o o r tr e k k e r r e p u b lie k w as w a t g e e n organisatoriese b ande m et die kerk in die K aapkolonie gehad het nie. Terselfdertyd d u i d it o o k o p ’n d u id e lik b e p a a id e sien in g v an d ie vo lk e n d ie g e m e e n sk a p w a a r d e u r d ie k e rk f u n k s io n e e r as d ie k e r k lik e k e e rs y v a n d ie b u rg e r lik e m aatsk ap p y . O m d a t d ie V o o rtre k k e rs as g e d o o p te g e m ee n sk ap h u lle se lf as ’n verbondsvolk beskou h et, w as hulle siening van die koppeling kerk e n volk byna vanselfsprekend en ook in lyn m et die opvattings w at hulle by á B rakel gekry het (P ont 1986).
D ie o rg an isato riese ban d e m et die K aapse kerk o n tsta a n eers n a d a t N atal in 1843 en die O ranjeriviergebied in 1848 deu r die opdringende Engelse im perialism e g eannekseer is. D án is d aar skielik wél predikante van die K aapse kerk beskikbaar w at sow el in N atal as in die V rystaatse gebied d eu r die Engelse goew em eur in die nuwe kolonies aangestel kan word (Spoelstra 1963: 105-106). As die im periale vlag oor N atal en die O ranjeriviersoew ereiniteit waai, dan w ord die A frikaanssprekende
‘staatskerk’ van d ie K olonie deu r ow erheidsproklam asies uitgebrei m et die oorblyf- sels van die V o o rtrek k erg em een tes. M aar dan is dit ’n kerklike ‘anneksasie’ wat p arallel lo o p m e t d ie politieke anneksasie van die G elo ftelan d e n die V rystaatse gebied (Storm 1984:127-128).
D IE SO E K E N A ’N P R ED IK A N T
H oew el E rasm us Smit in 1837 deu r G o ew em eu r R e lie f as die eerste predikant van die selfstandige V oortrekkergem eenskap aangestel word, was dit ook so d at hy nie algem een so d e u r al die V oortrekkers aanvaar is nie. D it het nie b etek en d a t die selfstandigheid van die V oortrekkerkerk bevraagteken is nie, m aar wel dat Smit se bevoegdheid om predikant te wees, o n d er ’n vraagteken geplaas is. Tog het R elief nog op 9 S ep tem b er 1837 in ’n skrywe aan die G o ew em eu r van die K olonie gestel (Chase 19681:110):
O u r religious services are by no m eans n e g le a e d , but on th e contrary earnestly and constantly conducted according to the established forms and prartices of the D utch R eform ed Church. W e have, thank G od, a truly good D ivine am ongst us, w hom we acknow ledge as a faithful shepherd to his flock.
AD Pom
HTS 45/3(1969} 663
Die GrooC Trek cn die Kcrk
M aar dit was ook so d a t in M aritz se la e r dit gew oonlik S a r d C illiers was w at die dienste gehou het e n d a t Erasm us Smit d áár nie aanv aarb aar was nie. O m ’n goed- opgeleide predikant te kiy, h et die V oortrekkers allereers getrag om ’n predikant uit die K aapse kerk te kiy e n d a a m a is die oë na N ederland gewend.
U ite in d e lik m oes h u lle m e t die A m erik aan se P re sb ite ria a n , D an iel Lindley, te v re d e w ees w at n a die o o rd e e l van Susanna Sm it openlijk onder den naam van gereformeerde den Leer van Weslij predikte (D e Jongh 1977: 182). D it is opvallend d a t die V o o rtrek k ers by hulle n avrae n a ’n predikant, iem and gesoek het w at sou a a n s lu it by h u lle b e v in d e lik -o rto d o k s e o p v attin g s, ’n rig tin g w at h u lle w él by Erasm us Smit gevind h et (Steenkam p 1920; 35). As egter gelet w ord op die m anier w aaro p h u lle te w erk gaan, o n ts ta a n d ie v raag o f d ie teo lo g iese rigting van die predikant inderdaad belangrik was.
D ie soeke na ’n predikant deur die V oortrekkers is die verhaal van baie pogings w at misluk het. A lreeds m et die uittog uit die K olonie is pogings aangew end om ’n predikant te vind om die tog saam m et die T rekkers aan te pak. D ie m ees bekende poging was dié van P iet Uys w at ‘angsvallig’ na so ’n p red ik an t gesoek het. Slegs E rasm us Smit, die sendeling, was toe b ereid om saam te gaan. Smit was skaars as predikant aangewys of hy m oes op 19 M ei 1837 vem eem d at die M aritz-laer ’n twee- d e p redikant wil bero ep (D e Jongh 1977: 131). D it lei daarto e d a t R etief en M aritz in Junie 1837 vir F rans Schultz, ’n K aapse h an d ela ar w at by die V oo rtrek k ers ver- to e f h e t, v ra om aansoek te doen, naar een goeden en bekw am en Gereformeerden Leeroor (D reyer 1929: 11-12).
’n T w eede poging was ’n skrywe a a n km dt-genl A W J P reto riu s in Ju n ie 1838 a a n ds G W A van Lingen w aarin hy dié p redikant se hulp vra om een goede Leeraar vir d ie V o o rtrek k ers te b ekom (D reyer 1929: 12-13). D ie poging w ord opgevolg d e u r ’n skrywe van die Representanten van den Trekraad in M ei 1839 aan die vier K aapse p red ik an te A F au re, T H erold, G W A van der Lingen en P E F aure. D áár vra hulle d a t dié p red ik an t m oet een m an weezen die hem vasthoudt aan de zuivere oud Hollandsche gerevormeerde Godsdienst (D reyer 1929: 15), een waare Voorganger van den Godsdienst onzer Vaderen (D reyer 1929: 16).
As d ié poging niks oplew er nie, gaan die V olksraad op 7 M aart 1840 daarto e o o r om ds PK A lbertyn te b ero ep (P reller 1924: 42). N adat dié poging misluk, het die K erkraad van P ieterm aritzburg ’n skrywe aan Jacob Swart in N ederland, w at ’n handelskip na N atal gestu u r het, gerig. D ié poging lei d a a rto e d a t ’n kom itee in N ederland p rop PN H am bereid vind om na N atal te gaan. M aar H am bereik nooit die V oortrekkers nie, w ant as sy skip in Port N atal aankom , is die land so pas deur E ngeland geannekseer en word H am nie toegelaat om aan wal te g aan nie (Storm 1984: 97-98).
664 HTS 45/3 (1989)
N A D IE A N N EK SA SIES V AN N A T A L E N D IE V R Y STA A T
N a d a t N a ta l in 1843 e n die V rystaatse gebied in 1848 gean n ek seer is, h e t n e t die O o rvaalse d e e l van die V o o rtrek k erp u b liek oorgebly, d ié d e e l w at d e u r H en d rik P otgieter se suksesse te e n die M atabeles oopgestel is vir blanke bewoning. K erklik g esproke h e t d it b e te k e n d a t van die V o o rtrek k erk erk n é t die gem een te Potchef- stro o m oorgebly h et, ’n g em ee n te w at aanvanklik al die inw oners n o o rd v an die V aalrivier om vat het.
’n M erkw aardige faset van die K aapse kerk se bem oeienis m et die V oortrekker- g em ee n tes blyk u it D r W m R o b e rts o n se aanbevelings a a n d ie G o e w e m e u r, sir H arry Smith, nadat hy as lid van die tw eede deputasie na die K aap teruggekeer het.
N adat hy die G o ew em eu r bed an k h e t d a t hy ds A ndrew M urray j r as p red ik an t te B loem fontein aangestel het, skryf hy (G erd en er 1930: 101): and I trust th a t he (d i ds M urray) will be able a t least once a year, to visit th e countries beyond the Vaal R iver, w hose In h ab itan ts will, I trust, - by such ap p o in tm en ts in th e Sovereignty, soon feel convinced o f the su p erio r advantages enjoyed by those w ho live u n d er a regular G overnm ent’.
D it was duidelik d at R obertson, w at die G oew em eur in ander skrywes o o r poli- tiek e sake sou inlig, in d e rd a a d gedink h e t d a t die K aapse kerk ’n b elan g rik e rol m oes sp eel om d ie E n g else bew ind v ir d ie V o o rtre k k e rs a a n v a a rb a a r te m aak.
H ierin h et R obertson die gedagtes van sir H arry Smith self gevolg (G erd en er 1930:
92).
H ierd ie tendens in die o p tred e van die K aapse p red ik an te is veral deu r km dt- genl A ndries P retorius raakgesien en daarom was hy skerp gekant teen Kaap>se p re
dikante in die V oortrekkerkerk (Storm 1984: 143).
M aar aan die a n d er kant was d a a r ook ’n gedagterigting in die O orvaalse w at van m ening was d a t n o u er skakeling m et die K aapse kerk dalk tóg ’n p redikant vir T ransvaal sal oplew er (D reyer 1929; 146).
Inm iddels was die V oortrekkers in die O orvaalse aangew ese op die periodieke b eso ek e van ds A ndrew M urray v anuit B loem fontein. D ié bediening van M urray het m et die instem ming van die im periale ow erhede geskied om dat geoordeel is dat hy ’n g ro o t b y d ra e lew er to t d ie s e k u r ite it v an d ie V a a lriv ie rg re n s v an w eë sy m atigende invloed op die T rekkers (G erd en er 1930:109).
Inm iddels h e t die V olksraad, soos nodig, nóg gem eentes in die O orvaalse gestig om dat die wyke van Potchefstroom , naam lik O hrigstad, M agaliesberg en Zoutpans- berg to t selfstandige gem eentes ontplooi het. So kom die gem eentes Lydenburg in 1849, R ustenburg in 1850 en Z outpansberg in 1852 tot stand (Storm 1984: 147-148).
D ié ontw ikkeling e n o rg an iese gro ei is ook d e u r M urray se re ë lm a tig e b esoeke gestim uleer en het hy in ’n b reë kring die agting van die lidm ate verdien. D it bring
A D Pont
HTS 45/3 (J989) 665
Die Groot Trek en die Kcrk
m ee d a t hy n a R u sten b u rg b e ro e p is, m aar hy h e t dié b e ro e p nie aan g en eem nie (Storm 1984: 152). So ontstaan ’n m erkw aardige situasie: Enersyds bestaan d aar by die lidm ate en volksleiers ’n vrees dat te noue betrekkinge m et die K aapse kerk kan lei to t anneksasie deu r Engeland. A ndersyds het die b ehoefte aan reëlm atige kerk- like b ed ien in g die lidm ate e n volksleiers w eer gedw ing cm telk em ale die K aapse kerk vir hulp te nader. D it veral o m dat die poging in 1849 o n d em ee m om ’n pre- dikant uit N ederland te kiy, m isluk h et (Storm 1984: 146). G eleidelik w ord d it nou duidelik dat vir die Transvaalse gem eentes die verkiyging van ’n eie predikant, hulle hoogste p rio rite it is. D a a rte e n o o r wou die K aapse pred ik an te, soos M urray, éérs die T ransvaalse gem eentes in die K aapse kerklike organisasie laat opgaan voordat
’n p red ik an t n a T ransvaal kon kom. D ie verskil in opvatting kom in 1851 duidelik na vore as M urray en sy b ro er John ’n poging aanwend om die Transvaalse gem een
tes by die R ing van T ran sg ariep , w at die N atalse e n V rystaatse g em eentes saam - g e sn o e r h e t, in te skakel. Sowel P o tch efstro o m as R u ste n b u rg h e t d ié vo o rstel vanw eë p o litie k e za k e n n ié a a n g e n e e m nie (E n g e lb re c h t 1955: 65-66). D it bly b u ite n d ie n vreem d d a t die b eid e M urrays g eo o rd eel h e t dat dit m oontlik was om gem eentes w at bidte die Engelse gesagskring gestaan het, in die ‘staatskerk’ van die E ngelse kolonie in te lyf. D ie poging in 1851 om die Transvaalse gem eentes in die kerklike organisasie van die K aapkolonie in te skakel w ord afgewys, om dat d it vir die V oortrekkers nie ’n prioriteit was nie; die verkryging van ’n predikant wél.
D ie staatkundige situasie w ord dram aties v eran d er w anneer in Jan u a rie 1852, vanw eë die d eu rtaste n d e o p tred e van km dt-genl A ndries P retorius, die onafhank- likheid van d ie geb ied no o rd van die V aalrivier d eu r E ngeland, m et die o nderte- kening van die Sandrivierkonvensie, erken en aanvaar word.
D ie im plikasies van dié erkenning was nog nie behoorlik deurgedink nie, so wil dit voorkom , w anneer A ndrew M urray en ds J H N eethling in 1852 w éér in die O or- vaalse aankom m et ’n aanbod van ’n p redikant indien die gem eentes ên die Volks- ra a d inlywing by d ie K aapse kerk sou aanvaar. D ié aan b o d is so aanvaar en ook d e u r d ie sinode van die K aapse kerk in O k to b er 1852 bekragtig, hoew el die voor- w aardes enigsins gewysig is (P o n t 1987: 241). V o o rd at d aar eg ter iets van gekom h et, h e t ’n v e rd e re g eb eu re die gang van sake in ’n a n d e r lo o p g estu u r. D it was enersyds die kom s van ds V an d er H off w at in M ei 1853 in P otchefstroom aange- kom het en andersyds dat dit bekend geword h e t dat A ndrew M urray by Sandrivier die onafhanklikheidserkenning deur Engeland teengestaan het en d aarn a ook stand- punt ingeneem het teen onafhanklikheid vir die Vrystaat (Spoelstra 1963: 108). D it h et in die Transvaalse gem eentes onm iddellik die vrees vir Engelse inm enging in die R epubliek deu r m iddel van die kerk, opnuut laat opvlam.
666 HTS 45/3 (1989)
D ie uiteinde was dat die eerste A lgem ene K erkvergadering van die Transvaalse gcm eentes die inlywing verw erp h e t en gestel h e t :... burgerUjk vrij en one^hankelijk, wenschen wij dit o o k in het kerkelijke. D aarm ee h et die A lgem ene K erkvergadering d ie o n a fh a n k lik h e id van die V o o rtre k k e rk e rk h e rb ev estig e n g e h a n d h a a f. T en opsigte van die verhouding m et die K aapse kerk het die A lgem ene K erkvergadering a an d r A braham F au re geskryf (G erd en er 1930: 584);
D e N e d e rd u its c h G e re fo rm e e rd e K e rk in d e Z u id -A frik a a n sc h e R e p u b lie k , beschouw d zich d erh alv e als e e n o n aflian k elijk e kerk, o n d er h aar eigen bestuur.
H ie rm e d e w o rd t e c h te r n ie t te k e n n e n geg ev en , d a t zij zich afsnijdt o f afscheurt van h are oude M o ed er kerk. In g een en deele.
D e dochter wil nog g aam e m et hare m oeder in kinderlijke betrekking blijven; m et an d e re w oorden: de N ederduitsch G erefo rm eerd e K erk in d e z e g ew esten w enscht, ofsch o o n o n a fh a n k e lijk , e e n b an d van v ereen ig in g a a n te k n o o p en , te n d o el h e b b e n d e de alg em een e be- langen d er N ederduitsch G erefo rm eerd en in Z uid-A frika te beharti- gen, en wederzijds elkander die broederlijke diensten te bewijzen, die h e t E vangelie zijnen belijders voorschrijft of b e v e e lt O m dat doel te b e re ik e n ,... w enschen wij hartelijk in een geregelde briefwisseling m et elkander te k o m e n ,....
T en slotte is bepaal dat die bestaande Transvaalse gem eentes die enigste kerk in die nuwe R epubliek sou w ees (G erd en er 1930: 576).
So is die onafhanklikheid van die V o o rtrekkerkerk, w aarvan die grondslae in 1837 gelê is, in 1853 óók beklem toon en g eh an d h aaf n ad at die V oortrekkerideaal van ’n eie, o nafhanklike v ad erlan d in Ja n u a rie 1852 by S andrivier ’n w erklikheid geword het.
SL O T O PM E R K IN G S
S am evattend k an gestel w ord d a t die geskiedenis van die V o o ru e k k e rk e rk in die ja r e 1837-1852 n e t so ’n in te re s s a n te g e sk ie d e n is w as as d ie po g in g s v an die V o o rtre k k e rs om ’n o n afh an k lik e re p u b lie k te vestig. D aarb y w ord d it reed s in hierdie ja re duidelik d a t d aar ook ’n duidelike verskil in opvatting van die pick van d ie k e rk in d ie s a m e le w in g stru k tu u r v an d ie V o o rtr e k k e rs w as. H o e w e l d ie gegewens om to t sluitende gevolgtrekkings te kom ontbreek, wil dit tog voorkom dat a g te r d ie S a re l C illie rs-E ra s m u s Sm it b o tsin g , m é é r sit as n e t ’n b o ts in g van p erso o n lik h ed e . U it sy D agboek en u it die v erlo o p van sake is d it d u id e lik d a t
AD Pont
HT5 45/3(1969) 667
Die Groat Trek en die Kerk
E rasm us Sm it ’n voorstan d er van die Calvinistiese teo k ratiese ideaal e n sodoende van ’n n asionale staatsk erk was. V ir dié opvatting h e t hy veral steun gevind by á Brakel.
S arel C illiers w at v eral sy sta a n p le k in d ie M a ritz la e r g eh ad h e t, w as w aar- skynlik m eer geneë om die vrye kerk gedagtes te steun. D it kan dalk blyk uit die feit d a t M aritz w aarskynlik die m ees P atrio t-g esin d e V o o rtre k k e rle ie r was en dus ’n ste rk e r w aard erin g vir die d em o k ratiese siening gehad het. D ie feit d a t sy volge- linge hulle m eren d eel aansluit by J J B urger m et sy oordrew e d em okratiese opvat- tings, wys óók in daardie rigting. D it is ook ’n vraag o f Cilliers se steun van Lindley teen o o r E rasm us Smit nie ook in daardie rigting wys nie. So kan die w ortels gesoek w ord v an d ie la te re kerklike v erd eeld h ed e in die O o rvaalse w an n eer die Lyden- burgse regionaal-politieke g roep hom losm aak van die W es-Transvaalse regionaal- politieke groep w at die teokratiese visie gehandhaaf h et en die V o o rtrekkerkerk in 1857 die staatskerk van die ou Zuid-A frikaansche R epubliek gem aak het.
D it is oo k d u id elik d a t die posisie van die K aap se k e rk in die k o lo n ie, die Herderlijke B rief van 1837 e n die p o litiek e stan d p u n te w at die K aapse p red ik an te ingeneem het, van die begin af b etek e n dat die V oortrekkers ’n eie organisatories selfstandige kerk georganiseer het. Inhoudelik het hulle vasgehou aan die geërfde kerk lik e geb ru ik e terwyl hulle teologies hulle b evindelik-ortodokse C alvinistiese opvattings g e h a n d h a a f h et. D aaro m wou die V o o rtrek k ers n o o it die geloofsver- b in te n is , d ie e e n h e id op d ie g elo o fsv lak , m e t die K a a p se k e rk v e rb r e e k nie.
P olitieke verw ikkelinge h et die kerklike ontwikkeling in die O orvaalse nog lank na 1852 b e p a a l e n die w anbegrip w at d a a r by d ie K aapse kerk w as vir die kerklike o p v a ttin g s in d ie O o rv a a ls e h e t a a n d ie v e rlo o p v an d ie k e rk g e s k ie d e n is sy eiesoortige kinkels gegee.
O m g eb eu re n a 1852 na w aarde te kan skat bly dit belangrik om te let op die p lek, die stru k tu u r en die inhoud van die V o o rtre k k e rk e rk in die V o o rtre k k e r- g em eenskap. H oew el dit m aar kerk in ’n eenvoudige vorm was, w as d a a r tóg ’n geestelike tuiste vir die gelowiges wat alles feil gehad het vir hulle ideaal om ’n vrye, onafhanklike vaderland in Suidelike A frika te soek en te vind.
Literatuurverwysings
á BRA K EL, W 1736. Redelijke godtsdienst. R otterdam : W ed H van den Aak.
C A N IS IU S , A 1986. V eritas: H erinneringen va n 18 6 1 -1 9 0 2 . K ru g e rs d o r p : D olphinpers.
CH A SE, JC 1968. The N atal Papers. Facsimile reprint. C ape Town: C Struik.
D E JO N G H , PS 1977. Die lewe van Erasmus Smit. Pretoria: H A U M .
668 HTS 45/3 (1989)
D E JO N G H , PS 1981. Sarel C illiers e n die oo rsak e v an die G ro o t T rek: ’n H er- w aardering. Tydskrif vir Geesteswetenskappe 2 1/3.
D E K L E R K , LC 1918. H e rin n c rin g e , in P re lle r GS, Voortrekkerm ense, D ec! 1.
K aapstad; D e N ationale Pers.
D R E Y E R , A 1929. D ie Kaapse kerk en die G m o t Trek. K aapstad: V an Sandt, D e V illiers & Co.
D R E Y E R , A 1936. Boustowwe vir die geskiedenis van die Nederduits-Gereformeerde kerke in Suid-Afrika. K aapstad: N asionale Pers.
D U V E N A G E , G D J 1986. Die Groot Trek: Die eerste drie jaar, Deel 1 : 1836. Kegfajp.
Pretoria; D ie Afrikanervolkswag.
D U V E N A G E , G D J 1986. D ie Groot Trek: Die eerste drie jaar, D eel 2:1837. D ie manifes. P retoria: D ie Afrikanervolkswag.
D U PLESSIS, C N J 1898. Uit de geschiedenis van de Zuid-Afrikaansche Republiek en van de Afrikaanders. K aapstad: JH de Bussy.
D U T O IT , H D A 1972. Vos, M ichiel C h ristiaan , in D e K ock W J & D W K ruger, Suid-Afrikaanse Biografiese Woordeboek, D eel II. K aapstad: Tafelberg.
E N G E L B R E C H T , SP 1955. Geskiedenis van die Nederdmtsch Hervormde Kerk van Afrika. K aapstad: H aum .
G E R D E N E R , G B A 1930. Boustowwe vir die geskiedenis van die Nederduits-Gere
formeerde Kerk in die Transgariep. K aapstad: N asionale Pers.
G E R D E N E R , G B A 1934. 0 n s kerk in die Transgariep. K aapstad: N asionale Pers.
G O R D O N M E A R S, W 1973. M ethodism in the Cape: A n outline. C ap e Town:
M ethodist Publishing House.
G R A A FL A N D , C 1986. K em en en contouren van die N adere R eform atie, in Brie- nen, T et al, De Nadere Reformatie. D en H aag: B oekencentrum NV.
H A N EK O M , T N 1959. Helperus R itzem a van L ie n D ie lewensbeeld van 'n Kaapse predikant uit die 18de eeu. K aapstad: N G K erk-Uitgewers.
K L E Y N H A N S , E P J 1973. D ie k e rk re g te lik e ontw ikkeling van die N ed erd u itse G e re fo rm e e rd e K erk in Suid-A frika 1795-1962. O n g ep u b liseerd e D D -proef- skrif, U niversiteit van Stellenbosch.
M A L A N , C J 1981. D ie N adere R eform asie. P o tc h e fstro o m : P o tc h e fstro o m se U niversiteit vir C H O .
PO NT, A D 1978. D ie H erderlijken B rief van die sinode van 1837. H T S 34/4.
PONT, A D 1986. V erbond en Volkskerk. H TS 42/1.
PO N T , A D 1986. D ie V o o rtre k k e rk e rk 1836-1852. O n g ep u b liseerd e lesingaan- tekeninge, U niversiteit van Pretoria.
P O N T , A D 1988. D ie se k e rh e id van d ie g e lo o f by C alvyn e n som m ige van sy navolgers. H T S 44/2.
AD Pont
HTS 45/3 (19m) 669
Die Groot Trek cn die Kcrk
P R E T O R IU S , H S & K R O G ER , D W 1937. Voortrekker A rgiefstukke 1829-1849.
P retoria: D ie Staatsdrukker.
P R E L L E R , G S 1924. Voortrekker Wetgewing: N otule van die N atalse Volksraad 1839-1845. P retoria: V an Schaik Bpk.
Q U IG L E Y , C 1974. Tragedy and hope. Los Angeles: W M M orrison.
S C H O O N , H F 1897. Uit h e t dagboek van Erasm us Sm it, p red ika n t b ij de Voor- trekkers. K aapstad: Townsend, Taylor & Schashall.
SPO ELSTRA , B 1963. Die Dappers in Suid-Afrika 1760-1899. K aapstad: N asionale Boekhandel.
S T O R M , JM G 1984. D ie V o o rtre k k e rk e rk . O n g e p u b lis e e rd e D D -p ro e fsk rif, U niversiteit van Pretoria.
S T E E N K A M P , A 1920. G ed en k sk rif, in P re lle r G S, Voortrekkerm ense, D eel II.
K aapstad: N asionale Pers.
V AN D E R W A TT, PR 1973. Die Loedolff-saak en die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1862-1962. K aapstad: Tafelberg-U itgewers.
VAN JA A R SV EL D , F A 1974. Geskiedkundige Verkenninge. P retoria: V an Schaik.
VAN G E N D E R E N , J 1986. W ilhelmus á Brakel 1635-1711, in B rienen, T e ta l ,D i e Nadere Reformatie: Beschrijving van haar voom aam sle vertegenwoordigers. D en H aag: B oekencentrum NV.
VAN T SPU K ER , W 1986. D ie N adere R eform atie, in B rienen, T e t a I , D e Nadere Reform atie: Beschrijving van haar voom aam ste vertegenwoordigers. D en H aag:
B oekencentrum NV.
670 HTS 45/3(1989)