♦
♦
♦
♦
TWEEMAANDELIKSE
t y d s k r i fDEEL XVIII. No. 1. AUGUSTUS. 1950.
REDAKSIE:
J. Chr. Coetzee, J. M. Hattingh, D. C. S. du Preez, H. G. Stoker,
DIE MAGSDAAD VAN 1875 EN DIE TOEKOMS.
I.— DIE MAGSDAAD VAN DIE MANNE VAN 1875.
In die gedenkboek w a t die Afr. Studentebond in 1925 by geleentheid van die halfeeufees van die Eerste Afr. T a a lb e w e g in g uitgegee het— ’n w erk w a t beslis herdruk moet w o rd — v erklaar prof. M. C. Botha: „In kultuur-historiese sin is die Eerste Afr. T a a lb e w e g in g die belang- rikste gebeurtenis in die geskiedenis van S.A.”
Ons sta a n v a n d a g met innige piëteit en diepe dankb aarh eid by die plek w a a r ’n klein groepie jong manne op ’n gepredestineerde tydstip bym ekaargekom het om ’n m a g s d a a d in die geloof te verrig.
Om hul optrede na w a a rd e te kan skat, moet dit teen die geskied- kundige ag terg ro n d gesien w ord. Ek weet d a t die vernaam ste feite aan elke hoërskoolleerling bekend is, m a a r op ’n g ed e n k d a g moet dit tog w eer helder voor ons gees staan om gepaste hulde te bring aan hulle w at w aarlik manne w as.
Die manne van 1875 sou sta a n „vir ons taal, ons nasie en ons land.”
Dit sou egter nie die eerste nasionale ontboesem ing w ees nie. Reeds a an die begin van die 18e eeu w a s die Afrikanernasie daar. Reeds gedurende die regering van die tirannieke W . A. v.d. Stel kon ’n jong man dit uitroep: „. . . om dat ik een Africaander ben.”
Reeds toe w as d a a r ’n Afr. taal, netso geheimsinnig gebore soos die nasie self. M aar dit w a s nog oor die algemeen geen skryftaal nie, om dat
S. du Toit, D. J. Viljoen.
hulle w a t dit gespreek het pioniers w as, mense w a t ’n land skoon en mak moes m aak en w a t geen geleentheid g eh ad het vir Iiterêre ontwikkeling nie.
S k aars het die nasie nog begin stamel of die w rede tiran van die imperialisme het alle m a g in gespan om hom dood te w urg. Getrou aan sy beginsel skeer die imperialis alles en almal oor een kam, w o rd alle verskille genivelleer en die taal van die vero w eraar, w a t in die mond van die verow erde die taal van ’n slaaf is, w o rd in die kele van die
weerlose o nderdane afgedruk. l
Hoewel in die akte van o o rg a w e (1806) bepaal is d a t die burgers en ingesetenes al hul regte sal behou, sal die w êreldm ag ook hier weer toon d a t s o ’n dokum ent vir hom net ’n vodjie papier is. Dit is bekend d at die Engelse go ew ern eu rs alles in die w erk gestel het om te verkry d a t uiteindelik Engels die enigste taal in K aapland sal wees. Skool, Kerk en o p en b are liggame moes elkeen hul deel doen.
In 1809 v erklaar genl. Colin: „Im port English te achers and the next generation will be Englishmen.”
Die eerste periode van hierdie angliseringsproses duur van 1806—
1839. In hierdie tyd pro b eer die Engelse ow erheid om met magsmiddele hul doel te bereik, soos bv. deur die proklam asie van 1822 w aarin vasgelê w o rd d a t Engels in alle o p en b are liggame, insluitende die geregshow e, die enigste offisiële taal sal wees, hoewel slegs een uit elke tien van die bew o n ers Engels geken het.
En d a t die opset b y n a g e sla a g het, blyk uit ’n opm erkjng w a t ’n sekere C. Rose reeds voor 1829 g em aak het: „Most conquered or ceded colonies receive from the conquerors the stam p of their m anners and custom s; an d though the older Africanders keep a sore and sullen distance, yet their sons an d d au g h ters move with the m arch of events ... a n d make an atte m p t at imitation, not a lw a y s successful. It is thus the society a t Cape T o w n is a copy of English s o c i e t y ...
T hen, the Cape ladies are frequently pretty, dance well, flirt readily and s p e a k their broken English softly.”
Hoewel dit die geval in die „high society”-lew e m ag gew ees het, die dieper kern van die Afrikanernasie w a s gesond en sou sy protes op en b aar, enersyds deur die Groot T re k en andersyds, by die a g te rg e - blewenes, in die stigting van privaatskole teenoor die Engelse g o ew er- nementskole.
O m streeks 1839 begin die outoriteite dan ook besef d a t hulle ander middele sal moet a a n w e n d en hulle begin handel ooreenkom stig die sp reu k d at ’n mens meer vlieë v an g met ’n lepel stroop a s met ’n hele vat
asyn. Nou word d a a r sekere toegewinge aan Hollands gem aak. Verder w o rd aan privaatskole subsidie toegeken as hulle Engels ook as vak invoer. Ook w ord verlof gegee dat die Bybel op goew ernem entskole gelees m ag word, mits sonder kommentaar.
En werklik— die vlieë begin toestroom na die stroop toe! ! In 1845 is d a a r in Kaapland 12 maal meer kinders op goew ernem entskole as op privaatskole. Dit is die tyd van „Jokrivier” en „Cape History.” En selfs die Republieke het nie onbesm et gebly nie! Dit klink byna onge- looflik, m a a r selfs Potchefstroom, die eerste hoofstad van die S.A.
Republiek, het tussen die jare 1850— 1860 tot ’n groot mate verengels!
In K aapstad registreer die ja a r 1865 die oorw inning van Engels.
Soos dit so dikwels g aan, het ouers hulle veelal laat lei deur nuttig- heidsoorw eginge en slegs gelet op die beste moontlikhede om vir hul kinders goeie betrekkinge te verseker. Die Engelse kultuur is oud en groot en magtig— d aarteenoor lyk Afrikaans so klein en veragtelik . M a a r nie alleen die skool nie, ook die kerk moes vir imperialistiese doeleindes ingespan word, o.m. deur die invoering van Skotse predikante. Ons spreek hier geen oordeel uit oor die am p sd raers van Skotse bloed nie, van wie sommige ook vir ons land tot groot seen was. Ons wys slegs d a a ro p dat die Engelse g o ew erneur met hulle benoeming ’n spesifieke doel voor oë gehad het, soos hy dit duidelik in sy proklam asie van 1822 stel.
Die Kerk, w a a r die Hollandse taal nog ’n bolw erk gevind het, ook die Kerk moet vir politieke doeleindes gebruik w ord. Geen w onder d a t die Kerk nie die Groot T re k kon verstaan en billik nie; d a t selfs die professore op Stellenbosch soos gif teen die P a trio t en ander geskrifte van die G.R.A.-manne w a s nie en dat die Kaapse sinode twee dae oor die s a a k soekgebring het.! Sankey- en Moodie-liedere en a an d p rek e in Engels moet die Engelse goew erneurs in hul m o o rd -a a n sla g op die Afrikaanse volk help.
Die Patrio td ig ter C. P. H oogenhout kon dan ook met reg die volgende versie die w êreld instuur:
„Engels! Engels! Alles Engels!
Engels w a t jy sien en hoor;
In ons skole, in ons kerke
w o rd ons moedertaal vermoor.
Ag, hoe w ord ons volk verbaster, d a a rto e werk ons leeraars saam ;
Hollands nog in sekere skole is bedrog, ’n blote naam!
W ie hom nie laat anglisere, w o rd geskolde en gesm aad.
T o t in V rystaat en T ra n s v a a l al, ow eral dieselfde kw aad.
,Dis v o o ru itg a n g !’ roep die skreeuers, ,Dis b e sk aw in g w a t nou kom !’
Die w a t dit nie wil gelowe,
Die is o u d erw ets en dom . . . .”
Teen die ja a r 1875 w a s die Afrikanerdom dan ook half aan die slaap soos op ’n w arm som erm iddag. M a a r ’n verfrissende reën w a s in aan to g .
’n Klein Gideonsbende sou die w a p e n s aan g o rd . En as ons nou let op die m agtige Midianitiese leërm ag w a a rte e n hulle moes optrek, besef ons des te meer d a t dit ’n geloofsaksie w as. Gesien teen die donker a g ter- g ro n d w a a rv a n ons so p as gespreek het, is die d a a d van die p a a r jong m anne ’n m ag sd aad , w a a rv o o r m a a r een verklaring gegee kan w ord:
hulle o n w rik b are geloof d a t God die Almagtige nasies in aansyn geroep het en d a t dit sy Wil is d a t hulle sal bestaan. Hul geloofsbelydenis is s a a m g e v a t in daardie bekende versie w a t ons ook hier moet aanhaal, o m d a t dit vir ons die roepingsbesef van hierdie manne so raak tipeer:
„ D a a r is ’n O og w a t alles merk, Hy sit die o n re g paal en perk.
W a n t al die nasies het één God.
Hy reël ider volk sijn lot;
Hij het vir ider volk sijn Taal, Sijn Land, sijn Reg, sijn Tijd bepaal.
W ie dit verag sal Sijn straf dra.
0 God, beskerm Suid-Afrika.”
Ons het gesê: dit w a s jo n g manne! Laat hierdie feit goed tot ons deur- dring. Die oudste van die stigters van die G.R.A. w a s 42 jaar, die tweede o udste 32 ja ar, en die res w a s almal o n d e r die 30. En hulle sou ’n stroom a a n die g a n g sit w a t nie w eer gekeer kan w o rd nie!
Hulle sou dit w a a g om teenoor die „heilige” Engelse taal die veel- g esm ad e „ H o tn o tsta a l” te stel as die redmiddel van hul nasie en uiteinde- lik ook van hul land. Let wel: nie die m agtige kultuurtaal Hollands nie, m a a r Afrikaans, om dat hulle oortuig w as dat Hollands geen toekom s in S.A. het nie, hoewel weinige dit toe nog besef het. W a t ’n visie, w at
’n profetiese visie w as nodig om dit in te sien en wel A.D. 1875! Hulle kon hierdie visie alleen besit o m d a t hulle deur God geroepe w as, juis op hierdie tyd v o o rd at die vereenvoudigde Hollands, ’n k rag tig er teëvoeter van Afrikaans, op die toneel sou verskyn; nou op hierdie tydstip w a a ro p die slaap van die Afrikaanse volk so maklik ’n doodslaap kon word.
Hulle geloof in God gee hierdie jong manne die moed om alleen te staan, om kerk en s ta a t te trotseer, al moet hulle ook in die geheim werk.
Hulle geloof in God en sy beskikking gee hulle die offervaardigheid om nie na geld of eer te kyk nie. Hulle wil hul nasie dien en so hulle God verheerlik. Elkeen van die lede— so lui ’n bepaling— moet glo in die versoeningsdood van onse Here Jesus Christus. En as dit donker w ord vir die G enootskap dan spreek hulle af d a t almal op ’n bepaalde tyd tot die T ro o n van G enade in die gebed sal nader. Vir hulle is God alles en hulle self niks nie. D aarom bring hulle blymoedig offers van hul aardse besittinge as dit met die geldsake van hul ondernem ing nie voor die wind g a a n nie. D aarom spreek hulle af dat nie een van hulle die an d er na sy dood sal bew ierook nie. D aarom verlang hulle geen blomme op die kis nie.
En juis om dat hul geloof die geheime b ro n a a r van hul krag was, kon hulle die volk van die Kaap tot aan die Limpopo nasionaal bew us maak.
Hulle wou ook sta a n vir hulle nasie en hul land. Uit dieselfde besieling as die G.R.A. sou ook die Afrikaner-Bond gebore w ord. Die Afrikaner- Bond w a t sou sa a m v a t almal w a t Afrika as hul vaderland erken, w a t die w are belange van die land en van alle partye sou bevorder, w a t nie alleen die taal sou beskerm nie, m a a r die w are Afrikaner in alle opsigte tot sy reg sou laat kom, ’n Bond w a t hom as einddoel stel ’n verenigde Suid-Afrika onder eie vlag en wel met ’n republikeinse staatsvorm , soos die stigter en leier hom dit voorgestel het.
Die Afrikaner-Bond w as saam met die P a trio t die inspirasie a g te r die eerste vryheidsoorlog. Dit is u bekend d a t die Patrio t die beleid van lydelik verset aan die hand gedoen het. T o e sake egter op ’n punt geloop het te Potchefstroom en P a a rd e k ra al het dieselfde blad geskryw e:
„Lijdelik verset nou ijdelik verset.”
Dit w a s toe d a t genl. Smuts gesê het: „Mense, m aak skoon julle ro ers” !! O m gekeerd w a s dit w eer die eerste vryheidsoorlog en veral Majuba, w a t ’n elektriese vonk na die Afrikanerhart g estuur en die volk verenig het van die Kaap to t aan die Limpopo. Sedertdien w as die Boerenasie ’n eenheid d w a rsd e u r Suid-Afrika.
Al moes hierdie nasie ’n tweede vryheidsoorlog veg, w aarin dit sk y n b a a r alles verloor het— dit het in werklikheid alles gewen. Dit het
sy siel behou en daarom kon die nasionale bew eging na 1902 so gou w ortelskiet en tot sulke hoogtepunte opbloei. Dit w a s die v rug van die boompie w a t in 1875 geplant is.
II.— DS. S. J. DU TOIT— DIE LEIER VAN DIE EERSTE T AALBE WEGING.
As ’n mens oor hierdie geniale man spreek, dan besef jy d a t dit g aan om diepe geheimenisse. Dit g a a n hier om die werk van God, om ’n belangrike skakel in die goddelike plan van die eeue.
Aan die een kant die heerlike g a w e w a t as uit die ewigheid in die tyd gekom het, die w onderbare, vir die mens onv erk laarb are van die genie;
die heldere brein, die imponerende persoonlikheid, die onversetlike wils- krag, die fisieke vermoë om soveel w erk te verrig, m a a r dan d a a r n a a s die diepe misterie van die dood, w a t siel en liggaam uitm ekaarskeur, s o d at die o o g w a t vlamme kon laat uitskiet dof en styf w ord, die helder brein nie meer fungeer nie, die w arm hart nie ineer klop nie, die imponerende stem nie meer spreek nie.
W a a r ons hier by ondeurgrondelike dinge staan, moet ons die W o o r d van God laat spreek. Met die oog hierop wil ek aansluit by die w o o rd e w a t op sy grafsteen in m arm er uitgebeitel is: „Vader van die Afrikaanse taal; stigter van die Afrikaner-Bond; stryder vir die Calvinis- me.” Hiermee is alles gesê. Op die rol w a a r God die volke skryf, inoes ook die n aam van die Afrikaanse volk geskryf w o rd en o m d a t hierdie volk ’n roeping sou moes vervul aan die suidpunt van die g ro o t Kontinent van Afrika, moes dit ’n eie taal ontvang, moes dit gew ek w o rd uit ’n doodse slaap. D aarom moes Stefanus J a c o b u s du Toit geb o re w ord. Hy moes by die volk liefde laat o n tw a a k vir sy G o d g eg ew e taal, hy moes die volk inspireer to t volledige nasieskap, w a a rto e die Afrikaner-Bond as instrum ent sou dien, en dit alles tot verheerliking van God Almagtig.
En d aaro m w a s hy stryder vir die Calvinisme. In hierdie geloofsbelydenis w ortel sy gan se optrede. Sy liefde vir sy volk en sy taal w a s gew ortel in sy Gereformeerde lew ensopvatting. Sy bio g raaf druk dit so uit: „Ds du T o it het die opbou van sy volk gesoek op die g ro n d sla g van godsdiens, taal en nasionaliteit. Hy het die drie nie van m e k a a r geskei, om dan met een of tw ee d a a rv a n w e g te loop nie. In die opsig w a s sy werk enig;
en tew ens ’n harm oniese geheel; ’n ideaal van volkom enheid.”
In die eerste plek dan: Vader van die Afrikaanse taal. Ja, dis w a a r — hy w a s nie die b a a n b r e k e r nie. Hierdie eer kom aan Pannevis en C. P.
Hoogenhout toe. M a a r hy w a s die gebore Icier en— soos dit soms ook uitgedruk w o rd — die siel van die Eerste T aa lb e w e g in g . D. F. Malherbe
sê in Populair-W etenskaplike Leesboek, deel 4: „Bo almaal verhef hom die reusefiguur van S. J. du Toit, die leier en siel van die Beweging, die eerste in verskuns nie alleen nie, m a a r ook in taalkundige w erk en pro- pagandistiese geskrifte.”
Hy moes aan sy volk bewys dat dit ’n taal het— hoe ironies dit ook al m ag klink— en dat hierdie taal verhewe genoeg is om die W o o rd van God daarin te vertaal. Sy sienersblik het bespeur d at ’n ontsettende g e v a a r die Afrikaanse volk bedreig, nl. die van totale verengelsing. Hy moes die Afrikaners toeroep: : „Merkt gij het nog niet w a a r het henen wil? ’t Is tijd dat gij o ntw aakt!! W e ld ra is het te la a t!”
Terselfdertyd het hy met kennersblik gesien w a t an d er nie kon of nie wou raaksien nie, nl. dat d a a r vir Hollands in ons land geen toekoms sou wees nie, hoewel hy self nie teen Hollands gek an t w as nie. Die Hollands— insover dit nog van betekenis sou bly in S.A.— kon die Afrikaans help in sy stryd teen Engels. Die Afrikaanse boompie het Hollands nog eers nodig to td a t dit alleen kan staan.
Stigter van die Afrikaner-Bond— as Calvinis kon ds. du Toit hom nie to t een aspek van die lewe, die taal, bepaal nie. Die G.R.A. wou staan vir ons taal, ons nasie en ons land. Ds du Toit w ou ook staan vir sy nasie. Die taal moes m aar net die vertolker wees van w a t in daardie siel om gaan. Dr. J. du P. Scholtz het na w aarheid gesê:
„Met hom is ’n nuwe soort Afrikaner gebore; hy w as die eerste Afrikaanse nasionalis in die eintlike betekenis van die w o o rd .”
As dit w a a r is dat die ..P atriot” die bew egende krag a g te r die Eerste Vryheidsoorlog in T ra n sv a a l was, dan kan met reg verklaar w o rd dat S.
J. du Toit ook die vad er van die vryheidsbew eging w as. Hy het ’n visioen gesien van ’n Verenigde Suid-Afrika onder eie vlag en dit nie onduidelik laat blyk nie dat hy, met Calvyn, voorkeur aan die republi- keinse staatsvorm gee „wyl om der zonden wille, in veler handen het ge z a g veiliger is te achten dan in die van een enkele persoon,” m aar ook oni die volgende bykomende redes:
a. Die republikeinse regeringsvorm is gewortel in ons volkshistorie.
„In ons ervaring staan die monargic gelyk met onderdrukking en vreemde oorheersing en die republiek met eie nasionale ontw ikkeling en w a a r a g - tige vryheid.”
b. Die republiek kom die beste ooreen met ons volksaard. „Ons is
’n vryheidliewende volk, terwyl tegelykertyd die nugter Hollandse gees w a t nog steeds in ons voortlewe, g e p a a rd met die beteuelende invloed van die Calvinistiese leer, genoegsam e w a a r b o r g is teen die bandelose vry
heid van die dem okrasie.”
c. Die republiek is die enigste d enkbare staatsvorm vir ’n verenigde Suid-Afrika. Ons het immers geen „ v o rste -te lg e ” om op die troon te plaas nie!!
Baie ver het ons reeds in die rigting van sy ideaal op hierdie gebied gevorder, m a a r die bergspits is nog nie bereik, soos in die geval van die taal nie.
Die Afrikaner-Bond moes die middel wees om die staatkundige ideaal te bereik. Og, as hierdie Bond m a a r nie soveel teëw erking ondervind het nie, w a a r sou ons v a n d a g g estaan het! Die pro g ram van beginsels w a t ds. du T o it opgestel het, sou ons nie alleen ’n republiek gegee het nie, m a a r ’n w aarlik Christelike Staat. Ons kan hierdie pro g ram to t ’n groot m ate v a n d a g nog oorneem w a t die beginsels betref. Baie duidelik w o rd verk laar d a t hy ook op s ta atk u n d ig e gebied die ewige beginsels van die W o o rd van God bely. Nóg in die volkswil, nóg in die wet, m aar alleen in God vind hy die bron van die soewereine gesag.
Stryder vir die Calvinlsme— as so d an ig het hy homself reeds vertoon op die gebied van die ta a l- en nasionale stryd. Hier het dit nie in laaste instansie g e g a a n om die taal en die nasie nie, m a a r om dié God w a t die heerlike uitdrukkingsw yse deur middel van die taal moontlik g em aak het en w a t nasies in a an sy n g eroep het. Veral onder invloed van ds.
Van d e r Lingen w o rd hy geesteskind van Calvyn, hoewel hy reeds in sy prille jeug ’n geweldige sieleworsteling de u rg e m a a k het, w a a r n a hy nooit w eer aan sy g e n a d e s ta a t getwyfel het nie.
Die heerlike beginsels van die Calvinisme, g eg ro n d op Gods w oord, sou hy op alle gebiede van die lewe indra. Ons het reeds gew ys op sy beginsels in die politieke lewe. Ons moet nog herinner aan sy stryd vir Christelik-Nasionale Onderw ys, w a a rm e e hy sy lo opbaan begin het, aan sy stryd op kerklike gebied. Die leerstukke van uitverkiesing en g enade- verb o n d kon hy as prediker by die grasie Gods met gloed en vuur verkondig. Diep in sy siel w a s hy oortu ig d a t metodisme en liberalisme ons volk van sy ankers sal losruk. M etodism e w a s vir hom die b ru g na modernisme.
Op die gebied van die taal het ons die b ergspits bereik, op die gebied van ons s ta atk u n d ig e ideaal nog nie, hoewel ons ver gev o rd er het. As ons eg ter moet vra: hoe staan dit met die Calvinistiese beginsels, dan moet ons verk laar d a t ons nog m a a r aan die voet van die berg staan.
Ds. du T o it het goed gesien w a t die funeste gevolge van metodisme en liberalisme sal wees. D a a r kan geen g e p a s te r hulde aan sy n agedagtenis w ees nie a s d a t ons w eer studie m a a k van die Calvinistiese beginsels en
die lewe as ’n eenheid g aan sien, s o d at ons stryders op alle gebiede m ag word.
Carlyle sê van die geskiedenis: ..History is the essence of innumer
able biographies,” ’n g edagte w a t verder verdiep w o rd deur die uit- sp ra a k van Teufelsdróckh: G reat men are the inspired (speaking and acting) T e x ts of the divine Book of Revelations, whereof a chapter is completed from epoch to epoch, and by some named History” (a an g eh aal deur dr. Dekker in Gedenkboek, uitgegee deur die A.S.B. in 1925).
O nder sy foto het ds. du Toit dan ook tiperend geskrywe. „Niet ik m a a r de genade Gods die met mij is.”
So w a s hy m a a r die pen in Gods Hand, w aarm ee ’n deel van die boek van sy (algem ene) openbaring geskryf sou w ord. So w a s ook sy tyd bepaal, netsoos die van sy volk, m aar in dié tyd het hy die R aad van God uitgedien. Die Afrikaanse taal het tot voile selfstandigheid gekom en sy gekoesterde ideaal is verwesenlik: die W o o rd van God kom tot ons in ons moedertaal, die Afrikaanse nasie neem sy plek in die ry van die volke in, die Gereformeerde leer spreek nog tot die hart van sy volk. Hy het nie verniet gelewe nie.
III.— DIE TOEKOMS.
Niemand van ons is profeet nie en tog wil en moet ons die blik ook in die toekoms werp. Ons kan dit doen deur ’n strooitjie op die w a te r te w erp en dan w a a r te neem w aarheen dit drywe. Of die strooitjie
in ’n regte of verkeerde rigting drywe kan alleen die geskiedenis, soos belig en verklaar deur die W o o rd van God, ons leer.
Ons wil dan ’n strooitjie werp op die w aters van ons Afrikaanse volks- lewe. En dan begin ons by die teenswoordige. Verblydend is dit om te kan vasstel d a t die steggie w a t deur die G.R.A. en die P atriotbew eging g eplant is, ’n w onderboom g ew o rd het. Dr. Schumann het dit op oor- tuigende wyse voor die jongste v e rgadering van die S.A. Akademie bewys. W a a r die Afrikaner aan die begin van hierdie eeu ’n onderworpe, gerui'neerde volk was, staan hy in die helfte van die eeu d a a r met ’n eie taal, ’n eie letterkunde, ’n eie nasionaliteit; begin hy op ekonomiese gebied sy plek inneem en het hy g ew o rd die geestelike leier op die groot kontinent van Afrika. Op hierdie punte hoef ek nie nad er in te g a a n nie, o m d a t die lesing van dr. Schumann al die feite gee.
D a a r is dus ’n mooi belofte vir die toekoms, mits— en dit is ’n groot mits— ons getrou bly aan ons geskiedenis en aan ons roeping.
Om nou nie chauvinisties te w ord op grond van ons prestasies nie en om ons die g ro o tp a d duidelik af te baken, laat ons let op sekere
afd w a a lp a aie w a a ro p ons volk s k y n b a a r verdw aald g e ra a k het en w a t ons die afgrond kan laat instort as d a a r nie ’n onikering kom nie.
Die bio g raaf van ds. S. J. du Toit verklaar d a t hy die opbou van sy volk gesoek het op die gro n d slag van godsdiens, taal en nasionaliteit.
Laat ons dit as uitg an g sp n t neem en begin by die taal.
T aal. Ons het sover gevorder dat een taal deur Afrikaners gespreek word, ’n taal w at oor die hele uitgestrektheid van suidelike Afrika feitlik geen dialektiese verskiHe aantoon nie, die spelling w a a rv a n tot ’n groot m ate v asstaan , ons eie m oedertaal w a t die diepste roersele van ons hart raak. Sal ons hierdie taal suiw er behou?
D a a r is verskynsels w a t verontrus. Ons meen b ly k b aar dat d a a r aan Afrikaans nie soveel studie as aan N ederlands en Engels bestee hoef te w o rd nie. Dit kom vanself! Dit blyk d a t d a a r by baie jongm ense w a t na die universiteite kom, so weinig besef van taal en styl is. Elke taalprofes- sor en elke tydskrifredakteur kan d a arv an meespreek. En elkeen van ons m a a k homself nog m aar gedurig— meestal o n b e w u s— skuldig aan anglisismes. As ons aan die n a g e sla g nie ’n b rab b eltaal wil oorhandig nie, sal skole, universiteite, kultuurvereniginge, die pers en die handel inoet toesien, dat ons taal met ’n jaloerse liefde behandel w ord, natuurlik so n d er pynlike purisme.
Letterkunde. In ons eie taal is ook ons letterkunde geskryw e. Self is ek nóg literator nóg literêre kritikus, m a a r volgens kenners het ons, veral op die gebied van die digkuns, sedert die dae van die eerste taalb e w e g in g reusevorderinge gem aak. Op die gebied van p ro sa en d ra m a het ons nog nie veel w a t met die van ouer kultuurlande kan ver- gelyk nie.
D a a r bestaan eg ter verskil onder literêre kritici ten opsigte van die w a a rd e rin g van die jo n g ste produkte van ons letterkunde. Dit is u bekend dat ons jonger sk ry w ers— en veral die digtcrs— ’n nuw e geluid la a t hoor het. Nie soseer die v aderlandse motief sta a n meer op die voo rg ro n d nie as die eie sieleworsteling, as die bespie- geling oor le w en sv raag stu k k e; nie meer die kinderlike geloof in God en sy W o o rd soos by T otius nie, m aar ’n titaniese w orsteling en ’n d e u rg ra w in g na die oerdrange. Terselfdertyd w o rd ook nie altyd die ons ingebore kiesheid aan die d a g gelê nie.
As w o o rd k u n s beskou vergelyk sommige van ons literêre produkte ongetw yfeld besonder gunstig met w a t in ouer lande g elew er w ord. Die v r a a g is egter: sal blote w o ordkuns w a t nie harm onieer met die Afrikaner se lewens- en w êreldbeskouing nie, van blywende betekenis wees, sal dit die volk inspireer, sal dit nie veeleer ’n g e v a a r wees nie?
Sommige kunskritici sal dadelik antw o o rd : hiermee het die kuns niks te m aak nie! Dit is ’n ryk op homself! Hier wil ek myself as leek sk aar aan die kant van D. F. Malherbe en C. M. van den Heever w a t albei self kunstenaars is. L.g. vra tereg: „ W o rd w a t verwerplik is in die lewe, groot in die kuns? M aak dit nie saak w a t ’n digter verkondig nie (laat dit so verderflik en ondermynend wees as dit wil) solank as dit m aar net
„ k u n s” is?” Van den Heever verklaar verder: „Die poësie hou dus verband met die volk se godsdiens en innerlike wording, en hieruit het nog altyd die grootste poësie opgekom w a t die mensdom besit. Die grootste kenners van die poësie is dit hieroor eens . . . . Kuns sonder die diep mistiekfc ag terg ro n d w a t die mens aan God verbind, het gou uitgeloop op intellektuele m aakw erk en gekunsteldheid . . . . W a a r die godsdiens dus aan die mens ontneem w o rd deur harde sinisme en wêreldmoeë eksugtig- heid, d a a r het ’n belangrike bron van kuns opged ro o g en krimp die ervaring w aaru it die groot poësie geweef word, tot ’n steeds nouer w ordende kring van droë intellektualisme in. Dit w o rd dan ook al o n v e rs ta a n b a ard e r en al w a t oorbly, is om op die groot, dom, burgerlike m assa te skel w a t nie in s ta a t is om dergelike ingewikkelde kruisw oord- raaisels op te los en na behore te w aard eer nie.” Ons sou g r a a g nog wou aanhaal, m a a r wil u liewer vra om a a n d a g tig die artikel van Van der Heever te lees in „Totius, digter en profeet,” deur dr. P. J. Nienaber.
Dr. D. F. Malherbe sluit die brosjure van die F.A.K. af met hierdie w oorde:
„Kultuurkraaiers, die w a t aan kultuur doen en ook die w a t net m aar d a a ro o r praat, laat hulle vra in hoever die blink bereikte van ons tyd met die klatergoud van W esterse n am aak belas is en in hoeverre die stuwing opkoin uit eie bodem. Laat hulle in eerbied terugkyk na die eerste stry- ders vir ons volksgoed, na hul onversetlike, sedelike moed en geloof, en laat hulle vra of ’n kultuur kan standhou w aarin die geloof vir die T ran ssen d en te aan kwyn is en die onopregtheid met skaam telose voet trap w a a r ’n mens moet huiwer om asem te haal. Laat hulle vra of ’n kultuur kan standhou as die ongeloof aan sy wortel k n a a g .”
Meer hoef ek nie te sê nie.
Kultuur. Met taal en letterkunde hang ook die algem ene kultuur- peil van ’n volk saam. Hoeveel het ons Afrikaanse volk aan innerlike g eestesbeskaw ing, hoeveel aan w a a ra g tig e kultuur? Ons spreek nie van
„geleerdheid” nie. Onder ons ou voorgeslagte w as d a a r aristokrate van die gees, w aardige, nobele figure, met ’n fyne sm aak vir w at w a a r en skoon en goed is.
Is d a a r nie tans by ons gebrek aan w are kultuur nie al het ons ’n hoë Iew en stan d aard w a t die tegniese aspekte betref? ’n Mens is tog nog nie gekultiveerd as jy ’n m otor kan bestuur of ’n radio kan aanskakel nie. W . A. de Klerk het onlangs beskryf hoe die kultuurloosheid van die Amerikanisme W e s -E u ro p a storm endhand inneem. Ongelukkig kry an d er lande Amerika gewoonlik net te sien van die kant van Hollywood, van „comics,” W ild -W est-v erh ale, „Jazz,” blê rkaste in die kafees en—
kougom. Dit w ord so langsam erhand ook ons kultuur— of liewer kul
tuurloosheid.
Die hele W esterse wêreld is besig om te verwilder en ongem erk w ord ons met die stroom meegesleur. Sal ons nie m aar w eer soek na daardie
„ stu w in g uit eie b o d e m ” nie? Sal ons onsself nie inspan vir ’n eg-Afri- kaanse kultuur nie?
NASIONALITEIT.
Die G.R.A. en sy leier w ou die volk ook opbou op die grondslag van nasionaliteit. Op hierdie gebied het die Afrikaner getoon dat hy ’n nasie wil wees, alle denasionaliseringspoginge ten spyt. Die ideaal van volkome, republikeinse onafhanklikheid, leef nog altyd diep in ons hart.
Die Afrikanervolk het sy plek ingeneem in die ry van die volkere. Hy w eet d a t Suid-Afrika sy enigste vad erlan d is en hy wil hierdie tuiste behou vir sy n ag eslag w a t na sy diepste oortuiging blank moet bly.
Hieroor hoef ons nie meer te sê nie. Die v ra a g is net: g a a n ons ’n blanke, Christelike volk bly, of is ons net bekom m erd oor ons huidskleur?
GODSDIENS.
Ons moet dan ten slotte let op die godsdiens, die derde en vern aam - ste g ro n d sla g w a a ro p die G.R.A. ’n volk w ou bou.
Ons volk sta a n nog bekend as ’n Calvinistiese volk. Ons is nie skaam om dit te bely nie. Aldrie ons Afrikaanse kerke noem hulself Calvinisties. D a a r verrys nog gedurig skone kerkgeboue en die ere- dienste g a a n o n verpoosd deur.
Die g ro o tste deel van ons volk is nog gedoop en het belydenis van hul geloof afgelê. M a a r het die God van ons v aders nie vir baie reeds ’n
„O nbekende G o d ” g ew o rd nie, vir wie ons tog nog altare bou om „aan die veilige kant te w e e s? ”
Ek wil hier nie v a a g en algemeen wees nie, m a a r feite laat spreek.
Dan wil ek u d a a ro p w ys d a t onder die duisende w a t Sondae op die o p e n b a re plesierplekke is, ook baie Afrikaners getel w ord. Blykbaar kom d a a r nie vir een oomblik g e w e te n sw ro e g in g in hulle op nie, dink hulle
nie aan God nie. As d a a r ’n ,,baber-kom petisie” op Sondae gereël word, dan is d a a r duisende Afrikaners. As die Voortrekker-m onum ent plegtig onthul word en oor die luidsprekers uit die Skrif gelees en gebid word, dan wandel duisende Afrikaners d a a r rond sonder d a t hulle die minste eerbied betoon. Ook hier ’n proses van verwildering. W a a r die egte godsdiens nie is nie, is ook nie die egte kultuur nie.
Sal ons die werk van die manne van die G.R.A. voortsit, sal ons ons identiteit as Boerevolk behou, dan moet d a a r grondige Reformasie kom, allereers op godsdienstige gebied, en dan sal dit vanself w eer deurw erk na al die geledinge. Ons moet w eer in die voile sin van die w oord Calviniste word, dit wil sê mense met ’n afgeronde lew ens- en wêreldbeskouing, mense uit een stuk, wie se S ondags- en M aan d ag sg o d sd ien s presies oor- eenkom, w a t die ordinansies van die soewereine God op alle lew ens- terreine erken en w a t in Christus hulle persoonlike Verlosser vind, asook
hulle Koning. ’
M ag ons in hierdie feesdae weer regte Afrikaners wees, Afrikaners met Afrikaanse harte, met harte w at verenig is tot die vrese van Gods Naam. D an— met ons land en met ons nasie sal dit wel wees! Ook al breek die m agte van die Kommunisme los, ook al w o rd Afrika die mik- punt van hierdie goddelose agressie!
Potchefstroom. S. DU TOIT.
IN MEMORIAM: JOHANN SEBASTIAN BACH (1685— 1 750).
Dit w as op 28 Julie 1.1. presies tw eehonderd ja a r gelede dat Bach in Leipzig gesterf het— blind m aar w erksaam tot am p er aan sy einde.
Die toestand van sy oë w as vir hom ’n lewenslange kwelling. Hy w as bysiende en die onverm oeide yw er w aarm ee hy voortdurend met kom- posisic, hersiening en kopieëerwerk sy oë ingespan het, het in sy laaste jare n pynlike o o g aan d o en in g ten gevolge gehad. ,,Uit die begeerte om God en sy naaste met sy ongeskonde liggaamlike en geestelike kragte nog verder te dien, ’ (1) het hy twee pynlike operasies aan sy oë ondergaan, w a t albei misluk het. Hy het blind gew ord en sy sterk liggaam sbou is tot (1) N e k r o lo g ie , bis. 167.