• Tidak ada hasil yang ditemukan

Die Wortels En Kenmerke Van Die Tradisionele Afrikaanse Lewenstyl

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "Die Wortels En Kenmerke Van Die Tradisionele Afrikaanse Lewenstyl"

Copied!
12
0
0

Teks penuh

(1)

DIE W ORTELS EN KENM ERKE VAN D IE TR A D ISIO N ELE AFRIK A A N SE LEW ENSTYL

In ons tydsgew rig kan d it m oontlik vreem d opklink om by 'n akadem iese fees te begin m et ’n verwysing na ’n Bybel- w oord, m aar hier, vandág, w a ar ons die ho n d erd ste bestaans- ja a r feestelik gedenk van 'n ho ëronderw ysinrigting w at on- bevange in sy naam vaandel die stem pel „C hristelik” dra, sal dit niem and verbaas as ek my reiaas vanm ore plaas o n d er ’n B ybelteks nie:

M att. 7 :1 6 — . . . ’n M ens pluk tog nie druiw e van dorings of vye van distels nie?

Matt. 1 2 :3 3 — Julie m oet of die boom goed m aak en sy vrugte goed, of ju lle m oet die boom sleg m aak en sy vrugte sleg; w ant aan sy vrugte w ord die boom geken.

Ek herhaal: W ant aan sy vrugte w ord die boom geken.

Dis my opdrag om m et u te gesels o or die w ortels en ke n m erke van die tradisionele Afrikaanse lew enstyl. D aarvoor is d it nodig dat ons eers twee begrippe van n ad e r bekyk en oorweeg: die eerste is

L«wenstyl

Ons m erk dadelik d at dit saam gestel is u it lewe en styl;

en v erd er d a t die tw ee w oorde verbind is m et ’n -s-, w a a rd e u r ons in s ta a t gestel w ord om die sam estelling v erhelderend om te stel as: styl van die lewe.

S ty l is in ons verband ’n hoogs p rikk elend e w oord. Dit hang saam m et ’n ou G erm aanse w o rtel of stam : sti-, w at b eteken styf, stewig, hard. Dié stam w o rd uitgebrei d.m.v.

verskillende uitgange, w aarby nog klinkerw isseling aangew end w ord, sod at ons uiteindelik ’n hele w oordgeslag kry w at ge- sam entlik die oer-grondbegrip vo ortd ra: staan, steen, stand, stad; star, staar; stok, staak, steeks; staf, styf, stewig; stel, staal, stol steel of stingel; en dan styl — w aarby ook aa n slu it die Latynse stilus.

Dis nie m y ta a k o f voornem e om dié w oordfam ilie in al sy divergensies in ons taal te volg nie. Genoeg om te sê d a t styl in sy w ortel die betekenis h et van styf, stewig, sterk . In

(2)

die sam estelling lew enstyl m oet d it dan beteken: iets w at aa n die lewe styl gee, stew igheid, standvastigheid, vorm — soos die o n d erstel van ’n kar. Ons kan d it v erd er d e u rtre k en sê: Styl in die sam estelling lew en styl b etek en dan die geraam te of ra am w erk w aarom heen die lewe hang, of waar- om heen d it saam gew eef is to t eenheid. N et soos die onderstel vorm gee aan die kar, die g eraam te aan die liggaam , die ra am w erk aan die huis, die skering aan die weefsel, net so is die styl die ding w at die vorm is van ons lewe — jy kan m aar sê, soos die F ran sm an: „Styl, dis tog die ganse lewe, die ganse m en s”. In hierd ie sin p ra a t ons van die styl van P iem eef, R em bran dt, M ikro, Van Melle. By die skry w er is d it seer sekerlik nie die vraag hoe hy sy kom m as en p u n te aanw end nie, m a a r die vraag hoe sy hele m enslikheid to t openb arin g gebring w ord in die geskrew e w oord. En d it is die eintlike o p drag vanm ore: Hoe die A frikaanse m ens se hele w esensaard to t stan d gekom het, in sta n d gehou w ord, en v o o rtd u re n d to t u itin g kom in sy lewenswyse.

Die tw eede w oord van betek enis in ons o p d rag is:

Tradisionele

Die tw ee w oorde w at die m eeste h o lru g gery w o rd d e u r op en b are re d en aa rs en die m eeste o n d erw erp w ord aan wan- voorstelling en v erdraaiin g en onbegrip, is ongetw yfeld die siam ese tw eeling k u ltu u r en tradisie. Die w oordeboekverkla- ring van trad isie is redelik o nskuldig genoeg:

(1) „Die o o rd ra van geslag op geslag, m ondelings o f in skrif, van geestelike besittings;

(2) die navolging van vaste, oorgelew erde gebruike, me- nings, gevoelens, beginsels, ens.” (HAT).

Dis p resies w at d it is. M aar as ons om ons heenkyk na w at in k o eran t, boek en ty d sk rif aan dié b egrip gehang w ord, as ons lu iste r na ons o pstand ige jeug, as ons ag slaan op ons harige jo ngm anne en ons do gters m et hulle beloof-jou-niks- rokkies, dan m oet trad isie so ’n so o rt skelw oord wees, ’n onaangenam e w oord w at beteken: h an d van die dood, m uf, af- gestorw e, noags, geestelike rem skoen. E n iem and w at hom aan die v olkstradisie hou, is v ir diesulkes 'n v ersu u rd e brom - pot, ’n jam m erlap p ie w at vogtig en ongeurig alle p re t en

(3)

jolyt en vooruitgang doodlê — ’n w a re v erk ram p te, om u eie w oord u it P otchefstroom in sy regte verban d te gebruik!

D aar is ewewel ’n an d e r opvatting van tradisie, nl.: dié sedes, gebruike en beginsels w at van die een geslag op die an d e r oorgelew er w ord op so ’n wyse d at d it die volgende geslag se lewenswyse rig, lei en beveilig. M aar die oorlew ering geskied telkens so dat die volgende geslag hom d aarby aan- pas, en gelyktydig die tradisionele om vorm om d ra e r te w ord van die eietydse opvattings en behoeftes. Só gesien is ’n volk se trad isie ’n geestelike lew ensproses w aarin die huidige vorm end en aanpassend rekening hou m et die geesteslew e van die voorgangers, en gelyktydig geestelike an k ers en nuw e groeipunte oorhandig aan die nakom elinge. T radisie is dan

’n verrykende geestesproses w at kom u it die verlede en w at o o r die hede in die toekom s reik, en w at allerm in s d aarop bereken is om 'n volksgem eenskap in te deel in v erkram ptes en verk rim ptes.

M aar let op — die grondvereiste is: oorlewering. Dit wil sê voord at d a a r van trad isie gepraat kan w ord, m oet d aa r oorlew ering wees, m oet d aa r m in stens tw ee opeenvolgende m ensegeslagte by so 'n geestesbesit b etro k k e wees. Dink nou mooi na: Baie van ons w at ouers is, se eie ou ers leef nog en help ons eie kin d ers grootm aak, terw yl ons ons eie klein- kin d ers hou om gedoop te w ord. Dit wil sê gesinne w at be­

staan u it v ier of vyf lew ende geslagte — „tot in die vyfde geslag!" — is in ons tyd haas alledaagse verskynsels. Dus, oupag ro o tjie w at d a a r 'n gew oonte van gem aak h et om sy dag m et B oekevat te begin, d it aan sy seuns geleer h et en hdlle aa n hulle seuns to t in die vyfde lew ende geslag, h e t ’n trad isie begin, geskep, en h et dit beleef d a t d it in die w are sin oorlew ering gew ord het. D aarm ee wil ek sê: tradisieskep- ping is nie dood, is nie doods nie, is nie iets van die verlede nie, m aar bestaan as lew ende geestesproses in ons eie tyd en in ons eie Iewens. Ons is selde bew us daarvan, m aar alm al van ons doen een of an d e r ding, het een of an d e r opv atting w at nog d e u r ons kin d ers opgeneem sal w ord of reeds opge- neem is, en w at húlle w eer sal v o o rtd ra — dis tradisie. En w at d aarm ee saam hang noem ons die tradisionele.

Is dit m uf? V erfoeilik? Dooie han d u it die graf? Ver- kram p? Of is d it e e rd er ’n lew ensproses w at gesonde volks- groei, ontw ikkeling, vernuw ing van die oue aan die hand van

(4)

die nuw e b evorder?

Nou kan elkeen van ons vir sigselw ers die sam ekoppeling tradisionele lew ensw yse sinryk u itlê en bepeins. M aar dis nog vir ons nodig, as volgende stap in ons betoog, om die sam e­

koppeling, in die lig van ons opdrag, te verleng m et ’n derde w oord: A frikaanse tradisionele lew ensw yse. Dan kom ons voor die n oodsaak om die begrip A frikaner te om skryf. En nou wil ek m y allerm ins op 'n staatsre g telik e grondslag stel. Inteen- deel, dit gaan my suiw er en u itslu iten d om die kultuurbe- grip. A frikaner is hy w at A frikaans p ra a t as die w esenlike taal van sy gees, w at hom d e u r sy aan vaardin g van die tra d i­

sionele A frikaanse lew ensw yse gevoel as lid van die A frikaanse volk en d a a rd e u r die A frikaanse volksgeskiedenis, geestelike en stoflike belange aan v aar as sy eie, w at hom die lotgevalle van die A frikaanse volk in v erle d e/h ed e /to ek o m s aa n tre k as sy eie lotgevalle, en w at afstam m elin g is van E urop ese voor- ouers w at Suid-Afrika a a n v aar h et as hulle enigste, blywende geestelike en stoflike tu iste. So besk ou beteken d it d at elke m ens self m oet kan sê of hy A frikaner is of nie. V erder: Hy w at v ra — Wie is die A frikaanse volk en wie b eh o o rt daar- aan? — o p en b a ar d e u r sy vraag d at hý nie lid is van dié volk nie.

D aar w as nie alty d A frikaners nie. Dié m enseso ort is ’n histo riese k ultuu rv ersk y n sel w at in Suid-Afrika saam gegroei h et u it w a t elders vand aan gekom het. En tesam e m et die saam groei van m ense to t 'n nuw e verskynsel het gegroei sy taal en sy lew enshouding of — trad ision ele lewenswyse. Dit m oet ons goed v erstaan, w a n t ons m oet begryp d at d a a r nie so iets is as om aan ’n groep m ense ’n taal op te lê, ’n kul­

tu u r of lew ensw yse aan hulle af te dw ing nie. Die A frikaanse m ens ontw ikkel in die geskiedenis tesam e m et sy taal en sy lewenstyl. Dis 'n drie-eenheid, on losm aaklik aan m ek aa r ver- bind en m et m ek aa r verw eef so d at so n d er die een die an d e r nie is nie, nie kan wees nie. Die volk is sy taal, is sy lewenstyl.

Die A frikaanse taal en die A frikaanse volk m oet ons by h ier­

die geleentheid aan v aar as b estaan d e eenhede. Die beskryw ing van w ording en groei d aarv an sal ons te ver u it ons koers neem . Ons sp its ons toe op die d erd e b estand deel: lew ens­

wyse as tradisie, die A frikaanse trad isio n ele lew enstyl, alhoe- wel dit telkem ale sal d eu rsk em er d at ons eintlik besig is m et ’n identiese drieling: d rie en ersh ede in ’n an d e r vorm .

(5)

H oedat Cabo de T orm entose gew ord het to t Cabo de bóa E sperance, is vir ons antiek e geskiedenis. V ir ons h ier is die betekenisvolle tydstip d a a r in 1656, toe k o m m an deu r Jan van Riebeeck, m et toestem m ing van H ere Sew entien, die eerste halfdosyn V ryburgers aan die ra n t van die K aapse Vlakte losgelaat h et — losgelaat het uit die bande van diensbaarheid, losgelaat het u it die inenging van die verstolde M iddeleeuse gem eenskappe w a aru it hulle gekom het, losgelaat h et aan die b u iten ste ra n t van die groot onm eetlikheid w at Afrika genoem w ord.

Hy, ko m m an d eu r Ja n h et toe 'n indeling gem aak van ons koloniale sam elew ing: landbouers, veehouers, en losieshouers m et of son d er tap n erin g tesam e m et die am p ten a re en hand- w erkers. In b reë trekke: saaiboere, veeboere, en d orpenaars.

H ierdie indeling h et tradisioneel gew ord en d it is ein tlik nog die grondliggende indeling van ons A frikaanse sam elew ing, al is d it ook so d at die n a d ru k telkens v ersku if h et na 'n an d e r groep, en tan s so veran d er is d at die twee boerende groepe haas altyd in die verknorsing verkeer.

Kom ons kyk na k om m an deu r Jan se tydvak aan die K aap — ’n tydvak van tien ja a r. O pvallendste van hierdie tydvak u it ons kykhoek, is die m an ier w aarop d aard ie vroeë koloniste saam gew oon het. Dis die tydvak van die sogenaam de Fortgem eenskap. Al w at leef en beef, van E uro pese oor- sprong in die tydvak, het o n d erd ak gevind in die fo rt — die enigste veilige plek. In d e rd aa d h et hulle geleef as een g root gesin. Soos 'n gesin h et hulle drie keer daagliks geëet m et tafelgebed, en die oggend- en aan d m aalty d is voorafgegaan of gevolg d e u r Boekevat. En elke fo rtm en s m oes aan tafel wees, tensy d a a r 'n grondige verskoning was. Sondae w as d aa r 'n e k stra byeenkom s van alm al vir godsdiensoefening, en w eer m oes alma] aanw esig wees. Ná die Sondagoggenddiens is huw elike gesluit, en die hele fortgem eenskap was gaste.

Van dié groot gesin w as k om m an deu r Jan de w esenlike vader. Van R iebeeck w as a rts, m a a r hy het nie sy am p be- oefen as k o m m andeur nie — behalw e by een geleentheid, toe alm al, die am ptelik e „ a rts ” inkluis, die o n tstellen de ge- volge m oes v e rd u u r van 'n eerste oo rm atige kennism aking m et hotnotsvye. Toe het Van Riebeeck ingegryp en self as a rts opgetree. Ons sien h ier reeds die p atria rg verskyn, w at so k enm erkend is van ons volksvaders.

(6)

En w an n eer op ’n verbygaande skip ’n p re d ik a n t was, w as hy altyd die tafelgas van die k o m m an deu r en h et gelei by die huisgodsdiens van die hele fortgem eenskap.

Selfs ná vrylating van die V ryburgers m oes hulle snags in die fo rt oo m ag as gevaar gedreig het, en Sondae w as hulle aanw esig by die oggenddiens, by feestelikhede en by an d e r byeenkom ste w a ar alm al se aanw esigheid verlang is.

Ons sien h ie r dus: gesin — godsdiens — tafelgebed, as grondslag van ’n gem eenskap.

Toe ’n keuse gem aak is van V ryburgers is gelet op: goeie sedelike gedrag, voorbeeldige k a ra k te r, en bow eal P ro testan tse C hristelikheid. H ierdie m aatstaw w e is stren g deurgevoer tot in 1806 — en m et die kom s van ’n nuw e bedeling is d it nood- saaklik geag om dit af te skaf. M aar toe w as die A frikaanse m ens al iets van die w erklikheid, ’n w erklik heid w at beson der gou v oltrek m oes gewees het. Dink aan die intiem e saam- woon in die fo rt en die onm iddellike fortom gew ing vir die e erste tien ja a r. D aarna geleidelike verskuiw ing die K aapse vlaktes in — noordw es en noordoos. M aar to t 1715 b ep e rk to t

’n gebied w at saam val m et die e e rste plato : K a ap stad as m id d elp u n t van ’n sirkel m et ’n stra a l van 25 myl. Die eerste berge as k ra alm u u r, m e t V ergelegen van die Van d e r S tels dw ars voor die p o o rt w at lei n a Caledon — die O orbergse w êreld. Toe w ord Vergelegen gesloop, W illem A driaan w ord h erro ep na H olland — en die p o o rt u it die B oland w o rd wa- w yd oopgelaat. E n die trek m et die w a o o r die berg begin.

En tog w on derlik — ons taal, A frikaans, toon van die K aap af to t by die W olkberge, van die G roo triv ier to t aan die Nyl ’n grondliggende eenvorm igheid w at v erstom m end en onbegryplik is as ons nie aa n v aar d at die sy beslag gekry het voordat die p o o rt oopgegaan het nie. A frikaans m oes al vroeg in die 18e eeu in h oo ftrek k e aanw esig gewees het, en die verskillende bevolkingsgroepe m oes dan al grondliggend saam- gesm elt gewees h et to t ’n nuw e eenheid w aarvan die groei bev o rd er is d e u r die om ringende gevare van ’n nuw e land, v erd ru k k in g van die koloniste d e u r die am p ten a re en ’n in- p erking d e u r H ere S ew entien om stoflike gewin. Ons sien die F ran se taal binne ’n enkele geslag verdw yn — en ons hoor

’n nuw e h artk lo p w at nóg H ollands, nóg Duits, nóg F ran s is.

M aar ’n nuw e historiese eenheid w at baie lank son der 'n eie naam so bly.

(7)

H ierdie nuw e k u ltu u rm en s stoel op die V ryburgers w at stren g godsdicnstig gekeur is, en w at m et die Bybel van die F ort de Goede Hoop w eggetrek het. En dis die Bybel, m eer as enige an d e r enkele geestesfaktor, w at die lig van die be- skaw ing bestendig laat b ra n d het tydens die w o rd in gsjare van volk, taal en k u ltu u r. N aas die ou S tatebybel h et die gesinne van destyds ook beskik oor die godsdienstige lite ra tu u r van die tyd: Groenewegen, B rakel, De D onderslag d er Goddelozen

— om m aar enkeles te noem.

En so, lesende en trekk end e agter w eiding en w ild aan, ontdek veral die veeboere baie gou 'n ooreenkom s tussen hulleself en die lotgevalle van die O u-Testam entiese volk — Israel. En net so gou groei die opvatting d at dié nuw e m ens aan die su id p u n t van Afrika ’n tw eede Godsvolk is, geroepe om die land te besit en te beskaaf. E n die o pd rag te van Moses aan sy m ense, w ord o p n u u t o pd rag te van die nuw e Israel. Dink m aar: Julie sal nie dogters van die vreem de volke om julle neem to t vrouens van ju lle seuns nie, julle sal nie julle dogters gee to t vrouens van húlle seuns nie.

Dit is die lew enstyl van die nuw e m ens, die A frikaner:

die Bybel, die hele Bybel, m aar veral die O u-Testam entiese boeke: die Pentateug, P rediker, Jesaja, Jo b en die Psalm s.

Dit w ord som s genoem ’n „p rak tiese C alvinism e" — w esenlik is d it ’n lew enstyl w at groei u it ’n daaglikse om gang m et die Bybel, soseer d a t die Bybel nie n et die klasboek w o rd van die kind w at leer lees nie, m aar die leerboek van die volwas- sene w at sy weg p ro b e er vind d e u r die doolgange van die lewe.

Om hierdie gedagtegang ten voile u it te diep sal 'n groot boekdeel verg, en d it sou langer d u u r as die knap h alfu u r w at hier to t ons beskikking staan. Genoeg as ons op enkele p unte in ons volkslewe wys om die Bybelgrond van ons lew en­

styl aan te toon. Die Israeliete kom terug u it die B abiloniese ballingskap. D aar is ’n gro ot volksam etrek, v oo rraad w ord opgeneem . Die p ro feet vind d at baie Israeliete hulle in die vreem de m et vreem delinge verm eng het. Die verm engde ge­

sinne w ord getel, die nam e w ord opgeskryf, die belofte is om vreem de vrouens m et hulle k in ders weg te stu u r. Dit loop u it op ’n volksverbod: sulke gem engdes m ag geen aan- deel hê aan die godsdienstige verrigtinge nie. Die A frikaanse volksverhuisers staan noord van die O ranje, hou hulle eerste

(8)

volksbyeenkom s op „eie” grond o n d er „eie” gesag. E en van die eerste verordeninge: person e van gem engde bloed kan nie sittin g hê in die ra ad van die volk nie — tot in die vyfde en tiende geslag. E n h ierd ie verb od w ord herh aal in elke nuw e g rondw et to t in 1898. In ons eie tyd het dié skeiding uitgegroei to t staatsb eleid en ons w eet alm al w a tte r rol p e r­

sone m et gem engde afkom s in ons sam elew ing toegelaat w ord.

Die goddelike o p drag aan Israel: wees v erdraag saam teen- o o r die vreem deling in ju lle m idde, w an t dink d aa raa n d at ju lle self vreem delinge w as in Egipte. As die U itlanders en die R eform ers ru m o er en o p sta n d in die volkslew e bring, dan is dit Oom Paul w at m aan to t lankm oedigheid, en dis hý w at die R eform ers u itle w er aan E ngeland om gestraf te w o rd —

„My kom die w ra ak toe".

„E er jo u v ader en jo u m o ed er” — die A frikaanse kind h et to t heden toe nog grotendeels gew eier om hulle v ader en m oeder te jy en jou.

„W ant die sew ende dag is die dag van die H ere, jo u G od” — S ondagskenders verwys to t heden toe nog n a die sogenaam de las van ledigheid w at „Oom Paul se W et" op hulle lê.

Aandeel aan die la n d sb e stu u r is aan die eertyd se „kolonist"

ontsê. Sy b estu u rsv erm o ën s is on tw ikkel in diens van die kerk: p re d ik a n t, k e rk ra a d b estaan d e u it ouderlinge en diakens, versorging van arm es, w eduw ees en wese, toepassing van kerk- tu g óók op die p re d ik a n t. H ier ra ak hulle gew oond aa n ’n bykans M iddeleeuse hiërargie. E n as d it kom by republiek- stigting, d an val d it ons op hoe die p re sid e n t telkens verskyn as ’n outydse rig te r — p atria rg , v ad e r van sy volk. E n dan val d it op d at elke A frikaanse s ta a tsle ie r van betek en is die m an tel van p a tria rg om gehang h et — h oof van sy volk, regeer- der, p ro feet. Veral ons neentiende eeuse p re sid en te, m et Onse Ja n van K aapland inkluis, do en s te rk aan as B ybelfigure u it die Ou T estam ent.

E n elke h uisvader is nog by ons hoof van sy gesin, gods- dienstige hoof, b e sk ik k e r o o r sy eiendom . Hoe m eer m ens as A frik an er die O u-T estam entiese Bybel leer ken, hoe m eer kom jy o n d e r die in d ru k van die w o n d e rb aarlik e h erhaling van die ou-ou geskiedenis in die lewe en lotgevalle van die nuw e so o rt m ens aan die s u id e rp u n t van A frika — m et tus-

(9)

senin ’n tydsverloop van bykans 3,000 ja a r en ruim telike ver­

skil van ’n p a a r duisend myl.

W at ek h ier wil sê is d at die styl, die sterkm ak en de krag in die lewe van ’n volk die algem ene opvatting is oor die a a rd van die bestaansoorsaak . In m eer alledaagse woorde:

Wat die volk dink oor sy eie o n tstaan en bestaan, oor die skepping, oor die hiernam aals, d it bepaal w a tte r soo rt volk ons het, dit bepaal die aard van d aardie volk se k u ltu u r, dit is sy lew enstyl as hy as volk uit daardie oortuiging leef.

Ons lew enstyl is Bybels, en dit h et ons lew enstyl gew ord d eu rd at in die A frikaner se vorm ingsjare, to t lank daarna, die aanrak in g en om gang m et die Bybel baie intiem w as, en in groot dele nog is. W atter beeld gee die Bybel van die skepping? Al w at is, is die m aaksel van die S kepper, w at alles geskape het u it niks en m et ’n doel. B esonderlik die m ens is geskep na sy ew ebeeld. Vir H om h et Hy ’n volk gekies, en dié is gelei d e u r rig ters en profete. Dié rig ters en pro fete was heilig en ’n h an d is nie aan hulle gelê nie. En dit is nog in hoofsaak die A frikaanse w êreldbeeld: bo-oor alles die S kepper, die m ens na sý ew ebeeld, regeerders en kerko w erhed e leiers by die genade van God. V andaar die A frikaner se o ntsag vir ow erheid, veral die voorm an, en v ir kerkow erheid. H et u al in ons geskiedenis gehoor van p re d ik a n te en k erk leiers w at v erm oor is d e u r hulle volksgenote? — Selfs Van d e r K em p is in die lewe gelaat: D aarom is d it v ir die A frikaner so ’n w esenlike skok as sy kerkm ann e afwyk van die volkspad.

D aarom is d it ook dat selfs ons afw ykendste staatsm an n e aan die lewe gebly het — en as die eerste leierm oord, to t ons groot ontsettin g , plaasvind is die d ad e r nie ’n volksgenoot nie.

Ons kyk verder: Die O u-Testam entiese Isra el verval ge- d urig in sonde, d an volg volksram pe: droogtes, sprinkane, ontvoering, oorlog van buite. Dan w ord die volk opgeroep to t volksam etrek, verootm oediging, erkenning van sk uld en boete- doening en versoening ná biddae. Dis of ons ons eie volk se geskiedenis lees m et ons h erh aald e bid- en dan kd ae in dae van d u istern is en nood. M aar soos vanouds w ord die stam van Levi afgesonder vir tem peldiens en die b rin g van offers.

Die Leviete doen die w erk w aarvoor hulle u itv erk o re is, m aar die res van Isra el en J u d a m aak rook op die hoogtes, aan bid boom stam m e, h oereer ag ter B aal en A starte aan. Die Leviete

(10)

is m os d a a r om die band m et die lew ende God in stan d te hou. E n die A frikaner, die tw eede Isra el? — Ons doen insge- lyks. Die p re d ik a n t w ord betaal om te bid, heilig te lewe, die sedes in stan d te hou. Ons and er? Ons d ra m ini-rokkies, loop ag ter die sestigers aan, kweek ons h are en verkondig luidrugtig: „God is dood” . Die p re d ik a n te is m os d a a r om te bid. U sien, selfs in die negatiew e uitvloeisel u it die geloof aan ’n Enige, Ewige en Almagtige God, is die A frikaanse lew enstyl Bybels. En w a ar kom ons S ieners vandaan? Mens d ink aan Job, Jesa ja , E sra.

Ons lew enstyl staan ste rk g efundeer op die Bybel. Daar- aan kan n iem and twyfel nie. As laaste oorweging: die wyse w aarop die gesinslew e van die A frikaner nog die grondslag vorm van sy volkslewe.

M aar d it is nie die voile w aarh eid nie. Dit is so d a t die A frikaner nie h ier o u toch to on is nie, nie h ier u it die aard e gegroei h e t u it niem an d w eet w at nie. Ons is ’n historiese v o o rtsettin g van iets an d e rs w a t eld ers vandaan hierheen gekom het. Ons is naam lik die nasate van N ederlanders, Duit- sers, F ranse, la te r m et ’n goeie bym engsel van A ngelsaksers:

Engelse, S k o tte en Iere. As ons die A frikaanse k u ltu u rs k a t aandagtig ontleed: volksgeloof, volksgebruik, volksverhaal, stoflike k u ltu u r, d an kry ons orals reste of oorblyfsels van die k u ltu u rb e sit van die ou volke w aarin ons w ortel. Ons kry selfs sp o re van invloed d e u r die vreem delinge m et wie ons in aan rak in g gekom h et: h ierland se boorlinge, an derstaliges en an d e rsk leu rig e in tre k k e rs, slawe. M aar die inslag van vreem- des is selde rigtinggew end, selde oo rsaak to t afwyking. E erd er is d it altyd v ersterk in g van w at reeds erfb esit w as. In dié opsig w erk ook die nuw e om gew ing en nuw e landsom standig- heid heel dikw els m ee to t v ersterk in g van stam v ad erlik e erf- goed. L aat ons één enkele A frikaanse volkskenm erk b etra g in h ierdie verband.

In ’n belangrik e opsig is die A frikaanse volk n asa te van die E u ro p ese G erm aan: F rank, S akser, Angel en Fries. Wan- n ee r die lig van die geskiedenis op h ierdie m en sso o rt val, kry ons hom op die E u ro p ese vlaktes. Die verm oede is d a t hy as so o rt ontw ikkel h e t op die vlaktes v erd er o osw aarts, selfs op die R ussiese step peland . Dis dus ’n vlaktem ens.

E en van die b elan g rik ste ken m erk e van die vlaktem ens is sy verlange na die ru im te, die dran g om te w eet w a t d a a r

(11)

lê ag ter die ylblou berge w at aan die soom van die onm eetlike dof opgee. Die vlaktem ens gee gehoor aan dié drang, en na m ate hy verder vorentoe beweeg, gaan hy m aar net diep er die vlakte in, en die bergsoom van sy w êreld veryl steeds verder, lokkend die onbekende in. W aar in ons geskiedenis kry jy nog ’n volk w at u it die Russiese vlaktes afsak oor G riekeland, Italië, die hele Noord- en N oordw es E uropa, d eur S panje to t in Noord-Afrika, u it E u rop a oo r die N ederlande, S kandinaw ië en Engeland na die nuw e w êreld in Am erika, A frika(S u id), A ustralië en Asië? Som s verdw yn hulle soos

’n droëloop in die w oestynsand — dink m aar aan die W andale w at by C arthago spoorloos w egraak. M aar som s b rin g hulle nuw e groeipunte — Ysland, Amerika.

E n ons self, ons eie soort, aan die ein d p u n t van Afrika.

Dis bekend d at d aa r by die A frikaner ’n geheim sinnige trek- drang is. Onwilliges noem dit treksug, bandeloosheid. W esenlik is d it ’n dran g van die vlaktem ens n a die gesigeinders. En so kom ons o o r die hele K aapland, al m et die K aroovlaktes langs oor die V rystaat, Transvaal, Suidw es, N atal — to t ver a n d e rk a n t die W olkberge, E to sja en die K unene to t by Lobito- baai en verder, selfs lan d u it to t by C om m odora Rivadavia in A rgentinië — so ver dat hulle selfs w eer teru g gehaal m oes w ord. H ierdie d ra n g na die onbekende w at so ste rk uitslaan by die G erm aanse m ens, w ord gevoed d e u r die Bybelse agter- grond — ook Israel kom u it die w oestynvlaktes. En is d it dan nie m a a r die teken van die skepsel w at die spore van sy S k ep p er soek nie? Is d it nie betekenisvol d a t die m aanreisigers ju is m oet sp ru it u it die nasate van die Indo-G erm ane nie?

Die vlaktem ens, m ens van die stilte. Die A frikaner as k u ltu u rso o rt is gevorm in die stilte van ons vlaktes — ’n ver- sterk in g van sy erfgoed. Tot heden toe is d it nog ken m erk end d a t ons van die stilte hou. Ons is rustig, ingetoë, w ars van u iterlik e vertoon. Wie d it nie wil glo nie, gaan kyk m a a r ge- ru s na ons sogenaam de volksfeeste. Dit gaan alles kalm en b edaard, so onopw indend. Tog is d it nie, w ant die A frikaner se gevoel is na binne gekeer. M aar dis dinge die w at ons volksleiers m oet w eet, w at o rg an iseerd ers van volksfeeste aan eie liggaam m oet voel om te kan slaag. Een voorbeeld:

enkele ja re gelede w ou P reto ria 'n groot volksfees organiseer, m et b ier en gedans in die strate. Hoe h et d it afgeloop? ’n G roue m islukking — w ant tradisioneel is die A frikaner die

(12)

m ens uit die stilte w at nie h ou van gejoel en s tra a tru m o e r nie. E n die A frikaner leef en bestaan u it sy w esensaard. Met a n d e r w oorde die A frikaner h et ’n tradisionele lew enstyl w at gegroei het u it d rie duidelike bestanddele: sy om gang m et die Bybel en sy P ro testan tse geloof; sy e rfsk at u it E urop a; en sy a a n rak in g m et ’n nuw e land, nuw e o m standighede en nuw e m ense.

Om A frikaner te wees, is om u it dié d rie b ro n n e te p u t, d a a rn a en daarvolgens te leef, om v o o rtd u ren d die gronde van sy bestaan te vernuw e en te versterk . Sy lewenstyl, sy tradisionele lewenstyl is A frikaans. Daarvolgens, d aa ru it en d a a rd e u r m oet hy leef, of ondergaan.

E n daarvoor is genade nodig.

Abel Coetzee.

Johannesburg .

Referensi

Dokumen terkait

tion In- stitute of Indu tri ~ Psycholo y n versing op 50 seun en 50 do ter in die Londonse ho rskole in verband met i re- de aarom bulle b paalde beroepe olg.. en d t daar gem en

58 van haar voortreflike studie oor die Kasteel en ander vroee Kaapse vestingwerke verklaar: Volgens die projek van die Here XVII, sou die nuwe Fort die vorm aan- neem van 'n pentagon,

Tradisioneel moet kerkvergaderings die Bybel, belydenisskrifte, kerkorde, besluite van vorige vergaderings en usansie in gedagte hou wanneer daar oor ’n saak besin en besluit word.. In

van God in hom wees?” Die liefde vir Gaius beteken dus binne die breër Johannese raamwerk dat Gaius as deel van die “dissipels of volgelinge” van Jesus gesien word en dat daar ‘n

Die riglyne vir so ’n nuwe beleid, gebaseer op die kernwaardes van inklusiwiteit en meertaligheid, voorsien dat Afrikaans as hooftaal verdwyn en dat parallelmediumonderrig nie langer as

Wat ons geef is nie 'n geskiedenis van die Afrikaanse ta"al nie; o'er die ontstaan en vmwing van onse taal het ons wat angestip, in " Die Eerste Beginsels van die Afrikaanse /Taal"-mar

Uit ’n kronologiese oogpunt gesien, sluit Schutte se jongste boek aan by die volgende publikasies wat Nederlands-Suid-Afrikaanse betrekkinge betref: B.J.H.. Terblanche, Nederland en die

Die redes, soos uiteengesit in die stigtingsrede van die Volkskerk van Afrika, naamlik om ’n kerk te wees wat deur hul eie mense bestuur word om ’n bydrae te lewer tot die geestelike,