, ,
SALDRU FA~MLABOUR CONFERENCE
SEPTEl1BER 1976
Paper No. 12
Situasiebepaling van die Tipe Arbeid en hul Vergoeding op Blanke Plase in die Suid-Afrikaanse Landbou
J. Laubscher & J .S.G.Joubert
Preliminary Draft : No portion of this paper may be quoted without permission of Saldru, School. of Econanics, Uni versi ty of cape Town.
I
SITUASIEBEPALING VAN DIE VERGOEDING OP B;LA~'"KE PLASE
LANDBOU J. Laubscher
Dept. Landbou-ekonomie
Universi tei t van St,ellenbosch e
1. Inleiding:
TIPE ARBEID EN' HUL
IN DIE SUID-AFRIKAANSE
J.S.G.Joubert
Afdeling Landbouproduksie-ekonomie Dept. Landbou-ekonomie en
Bemarking.
Die doel van hierdie referaat is kortliks die volgende:
(i) on Ondersoek aangaande die "samestelling van die arbeidsmag op Blanke plase in die Republiek van Suidt-Afrika vanaf
1954/55
, I
tot
1912/13-
Hierdie gedeelte word inparagraaf 2 bespreek.(ii) Die tweede paragraaf handel oor on ondersoek met betrekking
tot die benutting van plaaswerknemers oor die genoemde periode.
(iii) Derdens word die vergoeding van werknemers bespreek met ge- gewens wat betrekking het op die mielie- en koringproduserende gebiede van die Republiek, as basis.
(iv)'Die laaste paragraaf handel oor on ondersoek aangaande die funksionele verband tussen die verskillende vorme vanarbeids- vergoeding "en die "beskikbaarheid van plaasarbeiders.,
2. Samestelling van die arbeidsmag:
Die samestelling van die arbeidsmag op Blanke plase in die Suid~
Afrikaanse Landbousektor vir die Kaapprovinsie, Natal, Transvaal, Vrystaat en vir die Republiek as geheel, in intervalle van nage- noeg vyf jaar vanaf 1954/55 tot
1972/73,
'word in Tabelle'1 tot5
aangetoon. Volgens Tabel
5
het die sames telling van die arbeids- mag oor genoemde periode nagenoeg konstant gebly.~.
I '
I I
I
2
Tabel 1 . Persentasie samestellinglvan die· gereelde- enseisoel:lSarbeids- mag volg.Emsras in .die Kaappro'vinsi e,
1954/55
tot1972/7 3
Jaar • Gereelde werknem.ers
Blankes Kleurlinge Getal
%
Getal1954/55 5065 2,3 95473*
1959/60 4277 2,0 95114 1963/64 6638 3,1 99975 1968/69 7356 3,4 99456 1972/73 5587 . 2,9 90)16
*
Kleurlinge plus Asiate Bron: Landbousensus~v. ,
42,9 45,6 46,6 46,5 47,3
Asiate , Getal
%
- -
21 0,0 41 0,0 106 0,1
J1
..0,0
Jaar Seisoenswerkne~ers
Blankes Kleurlinge Asiate Getal
%
Getal rti '.r
o Getalp;
1954/55 - - - - - -
1959/60 1011 0,5
,.89028 . 47,,1 6 0,0
1963/64 - - - - - .-
1968/69 1285 0,5 123743 49,1 141 0,1 1972/73 590 0,3 10134.6 49,1 98 0,0
Bron: LandbousensUs
Bantoes' GetaJ.
% 121889 54,8 109353 52,4 . 108070 50,3 106963 50,0 95067 49,8
I·
,Bantoes Getal 7~
- .-
99027 . 52,4
- -
126861 50,3 101921 50,0
, ..
TotaaJ.·
GetaJ.
222427 208765 214724 213881 191001
Totaal Getal
-
.189072 252030 -
203955
3
bel 2 <Persentasie sa.mestelling 'varl: die"geroeelde- en seisoens-' atbeids.mag volgens ras Natal,
1954/55
tot1973/73
Jaar Gereelde werknemers
Blankes Kleurlinge Asiate Getal
10,
Getal ~ Getal,10 1954/55 523 0,3 666gi' 4,0 - -
1959/6C 725 0,5 330 0,2 6236 4,2 1963/64, 1711 1,2 495 0,3 6708 4,6, 1968/69 2202 1 ,,2 242 0,1 4356 2,5
1972/7~
2139 1,4 220 0,1 ' 3589 2,4
,
*
Kleurlinge plus Asiate on: ,'Landbou sensusJaar Seisoenswerkne.mers
Blankes Kleurlinge ' Asiate
Getal
%
Getal%
Getal%
1954/5
1959/6 43 0,1 83 0,1 674 1,1 1963/6
1968/6 62 0,1 18 0,0 1449 1,4 1972/7 31 0,0 ' 19 0,0 266 '0,3
Bron: Landbou sensus
Bantoes, Totaal
' "
v
etalfo
!Get8~:~< ,161347 95,7 '.168539 139794 95,1 ' 147085 137954 93,9 146868 169912 96,2 116712 146271
I96,1" 152
219II
, .. ,'" '"
' ...
Bantoes 'Totaal Getal % Getal
62768 98,7 63568 98935 98,5 100464·
81755 99,7 82071
... 4
Tabel3' Getal en Persentasie samestelling van die gereelde- en
seisoensa;r;:'beidsmag vo~genst.ras in die ~rans~aal,t 1954/55 tot
1972/73 ,i , \ ',.1
Jaar Gereelde werkne.cners
,.
Blankes Kleurlinge G'etal
%
Getal1954/55 1732 0~6 1001·
1959/60 2122 0,8 "1594 1963/64 3262 1,2 .673 1968/69 4008 1,4 '925 1972/73 3217 . 1,2 726
• Kleurlinge plus Asiate Bron: Landbou sensus
"
' 0,3 0,6 0,3 0,3 0,3
Asiatec!- Getal
%
-.
< " . - , :48· 0,0 15 0,0 40 0,0 6 0,0
Jaar
's
eiso enswerknemersBlankes
I
Kleurlinge. Asiate Getsl%
Getal%
Getal%
1954/55
- - - - - -
1959/60 313 0,1 776 0,3 49 0,0
1963/64 ,
- - - - - -
1968/69 269 0,1 175 0,0
- -
1972/73 114 0,0 127 0,1 24 0,0
Bron: Landbou sensus
Bantoes Getal
%
]06007 99,1- 261056 98,6 258813 '98,5 289071 98,3 159151 98,5
I
'i
,
Bantoes ' Getal
%"
- -
236288 99,5
- -
308427 99,9 . 239958 99,9
trotaal
i
.-.
G,etal . ,
-'
.; '308740'':;'" , , . ~
.264820.
·262.763 .. ." . "'
294044- ..
. ' 2'63100''''.
~ ~' :.;
.. ... -
Totasl Getsl
-
237426
-
308871 240223
.1
5
el 4 Getal en Persentasie samestelling "van die gereelde- en seisoenaarbeidsmag volgena raa in die Vrystaat,
1954/55
tot1972/73
Jasr Gereelde werknemers
Blankes KlelU'linge Getsl
10
Getsl1954/55 606 0,4 1959/60 . 571" 0,4 1963/64 832 0,6 1968/69 1057 0,7 1972/73 856 0,7
'lelll'linge plus Asia te Bron: Landbousensus
1014*
2073 1524 1850 1588
% 0,7·- . 1,6 . 1,2 1,3 1,3
. ~siate Getal
'%
_.
... -
... -
Jaar ·Seisoenswerknemers
Biankes Klelll'linge Asiate Getal
%
Getal%,
Getal %, .
1954/55 - - - - - -
1959/60 123 0,1 878 0,9 - -
1963/64 - - - - - -
1968/69 178 0,2 1258
1 , 1-
.-
1972/73 ' 68 0,1 1003 '1,0
..- -
Bron: Landbousensus
..
~antoes Tota'aJ.
GetsJ.
... %
GetaJ.140290 98,9· 141910 127443 98,0 ' 1;30087 . 129870 98,2 ·132226
1A252498,0. 145431 118004 98,0 " 120448
- .~.
.
Bantoes Toteal Getal
%
Getal- - -
100815 99,0. 101816
- - -
116165 98,7 117601 100143 98,9 101214
, . ,
, , .~
.
6
Tabel 5 Persentasie .samestelling van die gereelde- en .seisoensarbeids- mag volgens ras in die Repll.bliek vanSl1id-Afrika, 1954/55 tot
1972/73
Jaar' .- gereelde werknemers
. ' .
Blankes Klel.lrlinge .Asiate Getal
%
Geta~ 1~ Getal%
. '
1954/55 7926 0,9 1 04157~ 12,4
- -
1959/60 7695 1,0 99111 13,2 6305 0,8 1963/64 12443 . 1,6 102667 13,6 6764 . 0,9 1968/69 14623 18
,
102473 12,3 4502 0,5 1972/73 11799 1,6 92850 12,8 3626 0,5H Klel.lrlinge plus Asiate Bran:: Landbausensus
Jaar . Seisoenswerknemers
. Blankes Kleurlinge Asiate Getal
fu
Getal r~ Getal%
1954/55
- - - - - -
1959/60 1490 0,3 90765 15,3 729 0,1
1963/64
'- - - - - -
1968/69 1794 0,2 125194 16,1 1590 0,2 1972/73 803 0,1 102495 16,3 388 0,1
-
Bran: Landbousensus
Bantoes Totaal
...
Getsl
%
Getal729533 86,7 8416'16 637646 84,9. . 75(yf57 634707 83,9 . .756581 708470 .85,3 .830086 6;18493 85,1 726768
Bantoes Totaal Getal
%
Getal- - -
498898 84,3 591882
- - -
650388 83,5 778966 523777 83,5 627463
'." ~
,
~
I I ~O~ , 7
.1 . " • ..1
00<
Die Benutting van Plaaswerknemers:
~cO ' .
i ,",
Die getal plase, totaieplaasoppervlakte, getal weorknemers per plaaseenheid en die getal werknem.ers per 1000 hektaar vir die verskillende Provinsies en vir die Republiek as geheel vana!
1954/55 tot 1972/73 word in Tabelle 6 tot 10 aangetoon.
Volgens Tabel 10 het die getal gereelde werknemers per plaas- eenheid oor genoemde periode toegeneem, terw,yl die getal ge- reelde werknemers per 1000 hektaar nagenoeg konstant gebly het.
Die toename in oppervlakte per plaaseenheid sowel as meer inteasiewe produksiemetodes kon moontlik tot laasgenoemde bevinding aanleiding gee.
}-
rr ~
-'--...'0,
' . .,-T
."",.8
.-
-,. ,,"\ ..~abel 6 Getal plaaseenhede; totala plaaaopperviakte, getal weI'knemera, ~etal werknemera perplaaa- ..
eenheid en getal werknemers per 1000 hektaar in die Kaapprovinaie 1954/55 tot 1972/73
.
-
I-
I·
Getal . Getal werknemers Getal werknemera Getal werknemera .'Totale plaas ~ . per plaaseenheid per 10.00 hektaazj
Jaar 'Plaaseenhede °fPervlakte
Se'isoens- hektaar) dereelde S~isoena- . . Gereelde Seiaoens- Gereelde
! ~ ... . , werknemera werknemers werkneLilera werknemers werknemers _ werknemer!
,
1954/55 t 408)8, 55633844 222427
-
5,4-
4,0...
11959/60 . 40838 64430863 211297 1890'72 5,2· . 4,6 3,3 2,9 .,
-: 38156
.
58443512
.
5,6
1963/64 •. 214724
-
:'.--
3,7-
1968/69 34021 57268277 . 213881 252030 6,] - )7 4
. f
o. 3,7 4,4
1972/73 30767 56978027 . 191001 203955 6,2 6,6 3,4 3···6
,
..
Bron: LandbouseJ:?sus
Tabel 7 Getal plaaseenhede, totale plaasoppervlakte,getal werknemera, geta~ werknemers per plaaseenheid en getul werk.nemers per 1000hektaar in Natal, 1954/55 tot 1972/73" .
-. ,. .
-
. .. . .Getal werknemera Getal werknemers
-, .
Totale, plaas~ .Getal werknemers
Getal r perplaaseenbeid per 1000 hektaar
Jaar Pla::se~nhed~ oppervlakte
(hektaar) Gereelde Seisoens- Gereelde . Seiaoena- Gereelde Seisoens-
" -:' ....
-.
-
. werknemera werknemers werkrlemers werknemera werknemers werknemer,-
-. ;
1954/55 16963 . ' . '4399492 168529
-
15 4 ., -
39,2-
1959/60 11242 7~08539 148157 63568 ' 13,2 5,7 19,2 8,2
1963/64 9645 4621561 146868
-
15,2-
31,7 .-
1968/69 8794 4466561 176712 ,100464 ,;20,1 ' '. 11,4, ,,: ' ' 39,6 22,5
1972/73 8202 4387831 152219 I 82071 18,6 , t - '1'0,0' 34,7 18,7
. _ - . . - - - - - - - - - - - - - - . - ~---~---- - -
Bron: Landbousensus I ,
. t ,;. . ,,~ r J. ". j.
'.; ~.; .'.::, .;.~
~ '.
I,
:.;
9
'Tabel 8 Getal plauseenhede, totale plaasoppervlakte, getal werknemers, getal werknemers per plaaa- eenheiden getal werknemers per 1000 hektaar in die Transvaal, 1954/55 tot 1972/73
Getal werknemers Getal werknemers Getalwerknemers
Getal Totale plaas r- per plaaaeenheid per 1000 hektaar
Jear Plaaseenhede oppervlakte (hektaar) Gereelde Seisoens":'" Gereelde Seisoens- Gereelde ,Seiaoens-i werknemera werknemers ' werkn~mera werknemers werknemers werknemera
- -
1954/55 38091 15670330 308740
-
8-,1-
19,7-
1959/60 38837 21563492 266295 237426 , 6,9 6,1 12,3 11,0
1963/64 34874 16291160 262763
-
7,5' - .- - , 16,1 --"
1968/69 32425 15667730 294044 308871 ,9,1 ' 9 5 .
,
18,8 19,7,1972/73 2~363 14687399 263100 240223 9,3 . 8,5 '. 17,9' 16,4
-
Bron: Landbousensus
Tabel9 Getal plaaseenhede, totale plaasoppervlakte, getal werknemers,'get\1l.werknemers per plaaseenheid en getal werknemers per 1000 hektaar in die Vrystaat, 1954/55 tot 1972/73
f Getal werknemers Getal werknemers
l
Getal Totale plaas r- Getal werkn~mers per plaaaeenheid per 1000 hektaai Jaar ' laaseenhede oppervlakte (hektaar) , Gereelde Seisoens- Gereelde Seisoens-,
•.
GereeldeJ Seiaoena-
w~rkncmera werknemers Werk~e:mers werknemers werknemera werknemers
,J
1954/55 21694 11767489 141910
-
6,5-
12,1-
1959/60 19445 12221146 1)0648 101816 · 6,7 5,2 10,7 8,3 ~,
1963/64 18712 12007265 132226
-
7,1-
11,0-
1968/69 16645 11731153 145431 . 117601 8,7· " ,! " ; 7,1 , 12,4 10,0
1972/73 14603 11862932 120448 101214 ! 8~2' ~ 6,9 10,2 8,5
- .
, . . ~ ....Bron: Landbousensus ~': "l.id~'
~,l .. dL 'r~"'
___ , _ _ _ -...;....-..;...;...;cp,
r"
T'
.-
10
I
, .
Tabel
10
Getal plaasee$ede, totale plaasoppervlakte,getal werknemers, gets! werknemera per plaaseenheid en getal werknemers per1000
hektaar in die Republiek .van Suid-Afrika,1954/55
tot1972/73 .
r---
Tot 101aas~
Getal. werknemersl
Getal werknemers Getalwerknemers per plaaseenheid per1000
h.ektaarGetal a p
Jaar Plaaseenh~de oppervlakte
(hektaar) Gereelde Seisoens- Gereelde SeiSOeI1S- G'ereelde Seisoens- werknemera werknemera werknemers werknemera werknemers werknemers l
1954/55 111586 87471155 841606 - 7,5 9,6
1959/6 110362 105924041 _ ,,756397 591882 '6,9 5,4 7,1 5,6 -
1 ~:'63/64
101387 91363499 756581 7,5 8,3
1968/6 91855 89133721 830068 778966 9,0 8,5, -' 9,3 8,7
1972/7 81935 87916189 726768 62746) - 8,9 7,7 8,3 7,1
Bron: Landbousensus
.,
,,,.
___ \ Ab,
~- . ' --~~~-~~~~--
- '
"'
r·
1 14. Vergoeding van Nie-blanke Plaasarbeiders
~ 4.1 Inleidine.
,
I!\
I!
1 '
I-e
\I
! i
I
I I I
I
III~ l
~
Die belangrikste kenmerke van vergo eding
a:
an ':hi~blank:e plaas- werkers is die volgende:(a) '11 Groot deel van die loon van die plaaswerker word in natura verskaf en hoe verder die plaas van die dorp gele! is, hoe, groter is d~e in natura vergoeding irtverhouding tot die deel van die vergoeding wat in kontant betaalword.
(b) Die werker is genee om groter waarde te heg aan die suiwer kontantvergoeding wat in die kompeterende bedrywe betaal
, ", .
"',.I
word en die waarde van vergoeding wat in natura verskaf word, wordallerwee onderskat.
,(c)' Dit is baie moeilik om die waarde van die vergoeding in natura na behore te bepaal.
(d) Die boer kan nie lone verhoog indien daar nie n ooreen-:j komstige verhoging in produktepryseen/of prodUktiwiteit is Die. Produksiekoste'het in die jongste tyd onrusbarend -gestyg en waarnemings het getoon dat die prys
van
produktewat in baiegevalle aan beheer onderhewig is nie in die- selfde mate gestyg het nie.
(e) Uit inligting verkry uit 'll steekproef opname wat me): behuJ.p van die Departement Landboutegniese Dienste gedoen is,en waarby'byna 200 boere in die Wes-Kaap betrek is, het die volgende na vore gekom:
1) Daar bestaan groot verskille tussen die'minimum en maksimum bedrae wat onderskeidelik in kontant of by wyse van byvoordele aan plaasarbeiders, betaal word-., 2) Dit is ongetwyfeld ook so dat daar van gebied tot ge-
,
.
bied groot verskille voorkom in dieloonbedrae en dat daar geen sprake is van 'll vaste loonpatroon wat deur- eaans geld nie. Ter illustrasie van hierdie laaste stelling word die gemiddelde weeklikse loon wat boere san hul Kleurlingarbeiders betaal in,19 Voorligtings- wyke wat by 'll steekproefopname betrek is, in Tabel 11 verstrek:
--- - - ~~~~-~---~
.""".
". "
12
Tabel 11
Loonstruktu~ ~~
19Voor~~gtingswyke
in dieWinterreenstreek~i)
Voorligtingswyk Weeklikse loon Weeklikse byvoordele Totaal
Oudtshoorn
R5,·00 R3,00· ·R8,00
Swellendam
6,83 6,44 1],27
Stellenbosch
8,00 1,85 9,85
Piketberg
3,60 9,90 13,50
Malmesbury
4,00 13,00 17,00 ~
. ICeres
12,00 10,00 22,00
IDurbanville
6,85 9,19
."16,04
Vredendal
7 44 ,
.4,37 11,81
Heidelbergvlakte
5,50 3,60
,9,10
Wellington
8,00 '5,00 13,00
Bredasdorp
5,55 7,00 12,55
Namakwaland
7,57 8,14 15,71
Clanwilliam
5,20
4,~09,80
Montagu
6,48
'.:',2,47 8,95
Caledon
7,28 4,69
11,c:rrWorcester
7,97 " . .-
Moorreesburg
3,60 11,00 14,60
George
8,00
?-
Ladismith
5,57 2,96
8~53,
(i)
Inligtir.g ingesamel deux Voorligtingsbeamptes van die Departement Landboutegniese Dienste gedurende 1973.,:-'.
. ~'.
e·
... :.' .... ~.'.--. ,....:---.. ~ ....
--
..;;....--: .•. ~.---.--13 4.2 Vergoedipe.
"
Die Departement Landbou-ekonomie en Bemarking onderneem jaarliks aanvullende produksiekosteopnames afgewisse1 met volledige be-
dryfs- en kosteopnames in die volgende gebiede:
streek
Transvaalse Ho~veld
Noordwes-Vrystaat Wes-Transvaal , SwartlaDd .
Ro.ens
Agro-ekonomiese streeknommer B1
B5
B4 K1 K3
Vir die doel van h,ierdie referaat word streke B1, B5 en B4 veron'derstel om '11 verteenwoordigende sitLlasie met betrekk:ing
i '
tot die vergoeding van Bantoe-arbeid in "ie Republiek voor te atel terwyl straka K1', en K3' veronderstel word am dieselfde sitLlasie weer te gee ten opsigte van KleLlrlingarbeidin die Republiek.
Vervolgens word die vergoeding aanKleLlrling- en Bantoep1aas- arbeidei's Oor tyd in die onderstaande tabelle Llitgebeeld.
I ,
"
---
14 . T '~ -, . j-.
"
.i,
~ab~l 12 Arbeidskoste per arbeider per jaar vir die streke Transvaal, ,HoE;vetd,. Wes-Transvaal en N.W.O.V.S.
1---_. ,..
JAilR KontantlBonus
'. Sakke mielies ugter masjien die
Meel
I
Vleis- i1elkI - - - . - . - - - - _ + _ I -
Irvl.Hoeveld "55/56
\I 56/57
"57/58
" 58/59
"59/60
37,30 41,60 32,80 34,30 44,90
6,30 '.
3,40 . 27,40 30,00 27,50
17,20 10,50 17,50 17,70 18,70
3,30 0,50 5,50 5,20 6,40
3,40 5,00 2,90
2,30
,3,20
,
..
/.. Groenl ' . te, . Ander.
Vrugt~
6,40 3 60
,
.13,60 10,60 10,60
Bewerk-
:B ( '1'
ij
'~eid-I
b.are e7 . TotaleA~nt~l
:Lng . Bantoe-
!?-U:LS-
Loon . Arbe:Lders land :Lng. . perplaas 7,9012,)0 6,80 6,00 6,60
27,10 )0,30 . 4,)0 .
4,40
·4,70
0,60 2,10
- .
109,50 109,30 J 1 0,80 110,50 122,60
8 6 9 9 10
- - - . t . I ·---tI-·--t---.--+-·---4----~-~-I---I---.---
r-'vl.Hoeveld iBn W.Tvl.
"65/66
"66/67
"67/68
,,;<p, /l:.q
- - I 1..._
" 69/70 'f70/71
"71/72 1'72/73 1173/74
"74/75
47,60
60,50 2,00 3,00
77,40 2,)0 87,60 2,60 96,70 2,90 94,30 6,00 118,40 .10,50 176,30 20,00
60,00 ,26,80 63,50 26,70
60,30 59,00 79,50 118,20 112,10 126,70
29,30 31,30 33,60 55,30 45,30 57,40 ron: Jlfdeling Landbouproduksie-ekonomie
~
"
\ .5~50 3,60
5,60 6,70 0,30 14,00
- I
t1 ,5010,30 11,20 10,50.
13,40 17,40 22 90' .
,
-.
6,80 1,00 11 ,80 .5,90 0,60 9,20 11,00 5,80 14,50
9,50~,50 14,90 14,40 25, 10 23,10 34,30. 11,00 24,~0
.' ; ~
• • J.
en
"5,40 4,70
11,)0 5,20 9,70 9,60 16,40 1),50
i_Qn.
2,50 -
I - . ,
164 ,901 ,90 . 186,90
14,10 10,60 7,60.
5,50 17,70 14,70
.',
3,80 228,40 223,20 ... - 271,80 ))2,20 400,40 501,40
11
13
:13 14 14 14 15 15
s 15 .,
Tabel
13
Arbeidskoste per arbeider per jaar VJir die Swartland. ".To- To-
I taal Suiker Me- Kle-
Ong~
, taalJaar I
~ont
IBonuslkon- Meel 'Vis Vleia Wyn Melk: Koffie diese ra- valle Ander Nie- I Toan tant Tabak koste sie Aea. kon- ,
tant
_,',_L
JL I I I I' I
t; ~~t;61'
.... ~ c. ~ ;. ' J 90 03 ,7,05 97,08 17,85 19,44 '67,30 19,44 / / 3,72 i / 8,06 135,81 232,89 373,0 1'56/57 97,82 7,99 105,81 20,13 18,21 67,60 23,38 / / 2,77 ,/ / 7',30 139,39 245,20 684,0
"~6516'6]118,60 /
118,6021,29 21,72 45,68 32,77 / 2,' 41 ,
,4,30 3,47 2,1a / 133,82 252,42 543,5 ..
~. "'\ f"\""""," _~ .
8,10
1";~6<~,7 ~,152,43
: / 152,43 28,16 2'6,09 83,23 34,15 8,80 3,51 7,00 4,22 22,71 225,97 378,40 470,9
i"67/68 )153,68[ 9,08 162,76 26,86 38,00 52,97 33,00' 6,92/ 4,32 4,45 2,51 2,18 171,21 333,97 530,7
~,g8jg9
j165,76 9,66 175 , 4227,7936,7379,43 33,37 11,85 / 5,22 8,43 9,62 7,,12 226,67 402,09 637,0
1'!6?Y70 )158, 49
16,07 164,56 39,12 62,50 93,13 40,0710,93 / 5,72 9,73 5,17 2,77 269,14 433,70 549,0
, ~i 51~~" , .'"
1!70?71 :183,241'6,58 199,82 29,13 65,32 ',87,14 37,63 13,,85/ 7,38 12,59 3,30 33,60 289,94 489,76 562,0 (1: 7/i?
\ "
;!71172
19}, 4614",81 208,27 34,33 66,42 99,'17 37,76 1
~,04/ 5,79 11 ,09 5,73 36,74 316,07 524,34 567,0
'1,82';'~'7;'/7 3
' , i '
,. 'c:' ',. 'I
'229,44 11,69 241,13 / 63,92 / ' 44,32 / / / / / / 108,24 349,37 511 , 3
! l,i211'
:~'~3yq4
230,43 21,03 251,47 43,18 65,78 149,31 47,86 14,68 7,00 7, rsr 15,86 7,59 3., 12 361,57 613,04 280,0
12r19,I5,0
:'J74175
283,60 16,561
300,16
56,88 8,1,61 254,29 69,10 26,15 7,02 11,83 15,69 7,54 89)06 619,18 919,34 389, 0
li3t~9','6,2'
~5/q6
276 ,1 6 30, 20 306, 36 60,92 83,60 213,57 96,38 34,47 14,19 11,35 22,42 8,57 66,92 612,39 918,75 450,9
ron: Afdeling Landbouproduksie-ekonomie.'''' '4.-.:,. ... • ... "
~r ' ~~ ,K ''- .'" "16'0
,
,1'l':Jbel 14 ArbeiGHkoste per arbeider per jeer vir die R~ens
11" "
E!) y'I - - - I
. '-li~ -.
1 " , " ~, To- Aan- Kosi I A~
T~- . Suiker Me- Kle-Onge- taal "ta1Ar_ ta
"taal lWl1- hieel Vis , . , ' , . . . . Vieis, Wyn, Melk Koffie dies.eo ra-. va1leAnder Iil.Tie_ ' ' "I~:' "Totaa.JbA~-d"
.-
e~ s bei- artt ' t '.,. Tabak koste s.le Ass. ~on- der/ de
on ' " , ' t a n t 1 ~=~; dag p1a
.' .'
Kon- I BonllS • •
I
'ant , , ' , ' . I --f---~~~r-~
,: i J aar
/I:
~ .;
- - - t " -
It::5.~j.5.~;144,82 1,6511:6,47,
1.5b~5.7 '152,32 8,581160,90
/ /
C J~ ~":~
, t i (~5 '/66 205 63
,,'~ ~ '"
'
:::, .. 1, ' , ' f " , . ,
! "uG/67 22477
/ 205,63 12,80 / 224,77 12,93
/ /
/ /
/
/ ~ ,I .~ I ) /
/ . ' I" / 1112,321112,32'1258,791278, 0I,O~9' j3
1;2
/ 118,59118,59 279;49 361,0 \0,97
,1
3,3I I i
300,50226,0
fl
,04 liP,4317,58 190,0~1,10:b,7
:-'} ~ .:"1 . I '
11(,167/68"231,95
11;-, ;- ~ ~ " , / 231,95 24,22
1,.70 , 41 ,21 ,21,,24 3,37, / ' 1,91 37,05
i8,77
6,28- /3,24 / ' 17,78 5,14 / 3,73 55,58 19,41 7,69, 7,08
2,30 3,15 4,00 5,10 '. 94,87 2,34 ' 3,70 4,48 5,33 '92,81 1,53 3,52 2,50' 0,95 58,83 3,37 6,35 4,99 / 136,48
, ' " I
2 91 , 78 21 0, 3 11, 01 !: \2, 8,
408,47 243,0 \1,42
'~,o
"'''68/69 '244 41
I . ' ,
!
27,58 271,99
ia,28
";~~ .' .... ' > I ' ! .
I
, , " (,'?;/7 0 258,5628,70 287 ,26 30,00
I
2,18 51,06 16,7765,24 2 1,51 72,73 17,75
8,26 12,14
C: \ , .. I
}'70/]1 266,69 31,75 298,44
~'''. ('
r ;,
71/12' 311,71 35, 1 2 346,83,j) r, I ,') (,' '
28,69 32,49 ',:,t~Z,2~7~!,>1~,5327 ,69 342,22
/
, .. iIi 7:3/74, 384,18 38,62 422,80 47,52
.,,'.. r ~ f . ~
;'i714~7'5, j94,4S' 61,21 455,70 54,34
't~ ~~/7b
449,77r~'681507 ,45 ~4,
903,22 '4,72
7,41 / 24,91
"
, " "
11,45 12,70·
9,37 ' 8,20
/ /
4,14 132 .. 3511,08 18,01 1,17 4,66 213,19 16,44 23,81 ' 0,23 10,71 182,2632,08 42,60 0,13
i lBron: Afdeling Land.bouprodu,ksie-ekonomie
. i
r,
2,01 -7,14 5,15 0,18134,89 422,15 213,0:i,47 ,Q,8
. ~ ,
4,.70 10,)8 4,41 / 162,30 460,74 227,0 '1,60 ':3,3 1,87 -7,916,05 0,46161,55 508,38 2Jl,Or1,77;'~,0
I \ I
/-.' / 1 /
,,32,32 374,54194,0:,1,30,:4,1'r. ' I
5,);)-10,40 5,90'14,90250,80 673,60 191,0 '?,34i3,1
. '. . (
5,71 15,08 8,19 44,71 '286,36 842,07 171,0'2,92' 3,4
7,3216,01 9,02 24,84379,87 '887,32 151',0\~,,08~~.'21
I
. 17
~ 5. Funksionele verband tu.ssen verskillende vorme van vergoeding en die beweeglikheid van Plaasarbeiders
\ ~-,
•
5.1 Inleidine.
Hierdie gedeelte is gebaseer op inligting wat ingesame1 is by 191 boere in die 19,vDorligtingswyke soos uitgebeeld in Tabel.I1,
Die vraelys'is opgestel en uitgestuur na boere vir vo1tooiing met die prim~re doelstelling OIll te bepaa1 wat die omvang van die arbeidstekort in die betrokke streek was. Terselfdertyd is daar ook vraeingeslu.it wat Illoontlik lig sou. kon werp op die probleeIll indien daar wel n arbeidstekort sou weese
In die bespreking'wat volg word daar 'Il uiteensetting gegee van die veranderlikes wat ondersoek is met die oog op 'Il lIloont- like verband tussen hierdie veranderlikes en arbeidstekort. , 5.2 Metodiek van ontleding en resultate
Die volgende faktore is uit die vraelys uitgeneem en ondersoek OIll die verband indien enige, te bepaal tussen sodanige faktore en arbeidstekort.
1 ) 2) 3) 4)
Aantal betaalde vakansiedae per jaar.
Aantal Saterdae, wat arbeiders werk per jaar.
Aantal werksure per dag. . .
Die vraag of.arbeiders vergoed word volgens 'Il bonusstelsel.
5) 'Die vraag of daar georganiseerdevermaak aangebied. word 6)
7)
vir arbeiders'.
Afstand vanafnaaste dorp of stade
B:elegging in arbeidsbehu.ising per permanente volwasse manlike arbeid'er.
8) Weeklikse vergoeding (loon plus rantsoene) per arbeider.
Die 191 boere is ge~orteer in twee groepe: di~ ~at'Il arbeids- tekort Op.dervind het in e-en groep en di~ wat nien tekort onder- vind het nie in ~ ander groep enT. voorstelling in tabelvorm is ge'maak om die hipotese met betrekking tot die verband tussen bogenoemde agtfaktore en arbeidstekort te to~ts.
: ... :
18 (
.
,
TabeI15 Uiteensettingvan faktore;wat moont;Lik: 'll invIoedop die arbeidstekort kon €oehed 'het .' .
.. 'Boer.e 'wat . . Boere ,wat
--
me arbeids arbeidste- Item
Aantal gevalle
Fersentasievan.die gevalle
I ~
1 Gemiddelde aantal betaalde vakansiedae per jaar
. ~ ,~,. . ... ' .
i""
enheid
:%. -
dae 2 Gemiddelde aantal Saterdae
wat arbeiders werkper jaar 3 G emiddelde aantal' werksure
per dag
I
·Idae 4 Persentasie boerein betrokke·~
groep wat arbeiders vergoed.
volgens' bonusstelsel .
5 Persentasie boere-in betrokke groep wat georganiseerde
vermaak aanbied
6 Gemiddelde afstand vanaf.
ure
naaste dorp of stad K,m.
7 Ge.ciddelde belegging in arbeid behuising per permanente vol-
wasse' manlike·' arbeider R 8 Weeklikse roon per gereelde
arb eider . R
tekorte ondervind het me
. ~'"
150 78,5
14,8
17,7
10',1
76,7
28,7
656, 11,14
" 'M
. .,
'korte on- dervind het
41 21,5
. 11,8 21,4 10,6
87,.8 24,4
19,8
746 ,10,50. Met die,Tabel onder peskouing is dit . .met die eerste'oogopslag duidelik dat daar nie 'n ernntige arbeidstekortin die onder-
"soek gebied was.nie. '
Verder.kanafgelei word"veral as daar gekyk word na die sosiale faktore (1 tot 3), dat arb eiders van boere wa.t nie tekorte ondervind het ni·!, effens 'beter byvoordele'geniet.
Die gegewens VEn die boere is toe v'erder verwerkdeur gebra.ik- making van 'n reglynigeregressiefunksic'
, (y = a + b1X1 +b~2 ••••.•.•••• bnXn) ,om £leer spesifiek die betekenisvolheid en korrelasie te bepaaltusse.n die afhanklike veranderlike en die onafhanklike veranderlikes. In hierdie geval was die afhanklike veranderlike (Y) gelyk aan arbeids- tekort en faktore 1 tot 8 soos in die tabel, gelykaan die onafhanklike faktore in,die regressiefunksie.
. \
!
19
Tabel 16 Statistiese waardes van die koeffisiente
x 8
Veranderlikes
Snypunt
Aantal betaalde vakansiedae per jaar
Aantal Saterdae wat arb eiders werk per jaar
Aantal werksure per dag
Word arbeiders vergoed voleens n bonusstelsel .
Word daar georganiseerde vermaak aangebied
Afstand vanaf naaste dorp of
stad·· ..
, ,I
Belegging in arbeidsbehuising per.
permanente volwasse manlike arbeider
Weeklikse ve:rgoeding (kontant plus rantsoene) per arbeider
Regressie koeffisiente
.~. ' -: .
Beraamde waardes -0,3885 -0,0106 0,0028 0,0528 0,1152, 0,0089 0,0039 0,00004 -0,0030
t~·t"
. waardes
2,4472 1,4298 2,2250 1,5268 0,1325 1.,9024 0,9621 0.,3199
Op 'drie van dievrae wat ook in hierdie vergelyking geInkor~
poreer is, het die boere geantwoord met'll "Jan of '11 "Nee" • Die drie diskrete veranderlikes in die vergelyking is die Y
(Arbeidstekort) en veranderlikes X
4 en X
5• Die fei t dat die vrae nie gekwantifiseer is en kontinuIteit tot '11 mate dus ont- breek het, het veroorsaak dat die funksie as geheel nieso goed gepas het nie en korrelasiekoeffisitnte kleiner is as wat ander- sinds die geval sou gewees het.
20
Met die "t" waardesonder beskouing is dit egter duidelik dat veranderlikes" X,,' X2t X
3, X
4 en X6 '11 beduidende invloed gehad het opdie afhanklike veranderlike naamlik, arbeids-
tekort terwyl veranderlikes soos georganiseerde vermaak,
beh~sing en loon geen invloed gehad het nie.
5.3
'Gevolgtrekkin,gs en aanbevelingsUit die studie blyk dit dat die sosiale faktore '11 betekenis- volle invloed' gehad het op die beskikbaarheid vankleurliDg- plaasarbeid. Hierdie faktore sluit in: aantal vakansiedae per jaar, aantal Saterdae wat arbeiderswerk per jaar en aantal werksure per dag. Eersgenoemde en laasgenoemde veral toon 'll besondere hoi! peil van betekenisvolheid.
Die vraag of arbeiders vergoed word volgen~ 'll.bonusstelsel~
het ook '11 betekebisv6lle invloed gehad op:arbeidstekort maar wel in '11 negatiewe verband, met ander woorde, boerewat vergoed het vblgens , '11 bonusstelsel was meer geneigd om arbeidstekorte
te ondervind. Die verklarirJ,€a hiervoor kan moontlikg,esoek word in die feitdat daar moontlik 'll sUbstitusie verhouding tussen bonus en ander voordele b,estaan. Met ander woorde bonus. word nie betaal om virproduktiwiteit te vergoed nie, maar om te kompenseer vir ander voordele.
Weeklikse loon enbelegging in behuising hetgeen wesentlike invloed gehad op'die beskikbaarheid van kleurlingplaasarbeiders nie.
6. 0 psommiIl€.
Die samestelling van'die arbeidsmag volgens ras, op Blanke plase in die Republielc hetoor die periode 1954/55 tot 1972/73 nagenoeg konstant gebly, terwyl die getal arbeiders per plaaseenheid 'Il
geringe styging getoonhet. Die getal arbeiders benut per 1000 hektaar landbougrondindie Republiek, het oor genoemdeperiode nagenoeg konstan t gebly" wat waarskynlik die gevolgis van meer intensiewe boerderymetodes. Laaseenoemde verskynsel het op sy beLtrt weer'll neutraliserende uitwerkin,ggehad op die verwagte in- vloed van meganisasie op arbeidsbenutti;ng in die Suid-Afrikaanse Landbou.
r
6
1\
I.. ,""",
21
Ondersoeke het aangetoon dat daar geen vaste vergoedingspatroon vir plaaswerknemers be.staan nie en di t word verder gekenmerk deur groot verskille tusaen die mini4nwn en makaimutn bedrae wat in
kontant en by wyse van byvoordele betaal word.
Verder blyk dit ook dat die soaiale faktore (bv. aantal vakansie- dae per jaar) 'Il betekenisvolle invloed gehad het op die beskik- baarheid van kleurlingplaaswerknemers.
7.
Inligtingsbronne1) Departement Landbou-ekonomie en Bemarking.
2) Departement Landboutegniese Dienste.
3) Landbousensus.