Broers
(EDMS.) BPK.
Telefoon 3612
POTCHEFSTROOM MANS-, SPORT- ENKINDERUITRUSTERS
JAARGANG XXIII
- -
So sien ons spotprenttekenaar, Lood Dercksen, more se ver- kiesing.
BLANKES MOET SY MAC EV ALUEER: CELEERDE
,Die eis van geleerdes en die Verenigde Volke is dat die blanke m.inderheid in Suid-Afrika hut mag moet evalueer", bet dr. Dennis Worrall, van die Staatsleer-departement v.an Unisa en bekende deskundige op die gebied, op 'n onlangse PNB-ver- gadering gese.
Dr. Worrall het as spreker opgetree en 'n referaat gelewer oor: die uitwaartse beweging van Suid-Afrlka met behoud van waardes. Hy h~t op 'n eenvou- dlge manler die Suid-Afrlkaanse polltlek en die internasionale omgewlng na die Tweede We- reldoorlog geana!lseer, en gewys op die veranderinge in ons huls- houdelike omgewing.
Die 1'enomenale groei van die Suld-iAfrikaanse hand~! geduren- de en na die Tweede Wereld- oorlog het 'n verandering in die internaslonale omgewin•g gebring.
ONDERSKAT
Dlt sal 'n groot tout wees om Suid-Afrlka se rol in die wereld
•te onderskat, het dr. Worrall gese en beklemtoon dat die kleurprobleem nou bale moeill- ker Js as wat dit vyftig-sestig jaar gelede die geval was.
Dl~ verandering van Suld-Af- rlka se uitwaarste beweglng het 'n dlnamiese gedaante van posl- tiewe buitelandse beleld te voor- skyn getree, as gevolg van d:-le tasette wat dit moontlik gemaak het, naam!lk 'n meer bepaalde beleid as die een van ,Art. 2 (7)' ook het Suld-Afrlka nle sy eiers net in een maandjie gelos nle maar dlt ultge.sprei na Japan en die Verre Ooa>te ensovoorts en ook die totstandkoming van betrekkinge tussen die Repu- bliek en Lesotho, Botswana en Malawi.
BEKENDSTEL
Die doe! van die ultwaartse beweging is om Suid-Afrika aan die buitewereld bekend te stel, het dr. Worrall gese.
Die onderwerp het bale ln- Iangstelling by die aanwesigas gewek en bale vrae is aan dr.
Worrall oor die onderwerp ge- stel.
10> ~ lYIIF IMI y IL ®1m$
Amptelike Stuclentekoeront van clie P.U. vir C.H.O.
DINSDAG 3 SEPTEMBER 1968
A. VORSTER APTEEK
Octron-gebou, Lombardstroot.
VIR VINNIGE AFLEWERING SKAKEL 7074.
No. 18
STUDENTERAAD WORD MORE VERKIES
MORE gaan die Pukke na die
st~mbusom sestien lede van die Studenteraad vir die termyn 1968--69 .aan te wys. Vir hierdie sestien vakante poste stel altesaam nege-en-twintig kan- didate hulleself beskikbaar.
Die sestien Iede wa.t aangewys moet word, is die voorsitter en
drl~ verteenwoordigers elk van Korps, die P.N.B., die A.O.B., die S,S.B. en die A.B.K.K.
VOORSITTER
Vir die pos van voorsitter stel drie kandidate, kragtens die kon- stitusie alma! studen<teraadslede, hulself beskikbaar. Hulle is
VORDERING VIR R.S.A.
MET PROJEKTIELE, SE MINIS · TER
,Suid-Afrika het groot vordering gemaak in verband met navorsing oor en die ontwikkeling van projektiele wat hydra tot die veiligheid van ons staat", het sy edele mnr. P. W.
Botha, minister van V:erdediging
Vr~dagmiddag,23 Augustus op die simposium oor Internasiona.le Politiek in die Totiussa.al gese.
Die minister het ook daarop uitgespreek dat die gedagte by gewys dat die knyptangbewe-
gings wat deur Rusland en Ohi- na toegepas word duidelik daar- op gemik is om beheer oor di~
Kaapse see-roete te verkry wat uit ekonomiese oogpunt gesien gewJs in die .toekoms die ska- kel tussen Europa en die olie- bronne van die Midde-Ooste sal bly,
O.A.E.
Die onkonvensionele aanslag teen Suid-Afrika sltaan in die te- ken van 'n Kommunistlese re- wolusionere oorlog en dit sluit
aan by die strewe van die O.A.E. om die blanke in Suideli- ke Afrika te verdeJ.g. Die Kom- munisme wl! sy invloed in Af- rika laat seevier en om Suid- Afrika as ,sleutelgebied" in sy aanslag .teen Amerika te bekom, het mnr. Botha gese.
,Die konvensionele dreigement mag nie onmiddellik wees nie, maar dit kan verhaas word deur eskalasle van onkonvensionele pogings of ineenstorting van Noordelike buurstate," het minister gese.
Verder het mnr. Botha ver- klaar dat die veilige bewaring van Suid-Afrika se mmtere en strategiese posisle lank nie meer die taak van net een staatsde- partement is nie maar dit is die verantwoordelikheid van al-
I~ vaderlandsliewende Suid-Afri- kaners geword het, en die hoop Mnr. P~t Roodt, wat sedert die begin van dle jaa.r die rubrlek ,,Deur my Lens" in elke uiltga- we van Dle Wapad geskryf het.
Mnr. Roodt tree nou ult as Re- tlootor.
Foto: FOTOKUNS.
die publiek sal posvat.
TERRORISME
AI die gebeure in die wereld dui daarop dat die Derde We- reldoorlog nooit verklaar sal word nie maar dat dit reeds begin het in die vorm van ter- rorisme en guerilla-oorlogvoe- ring, het die minister gese.
Die minister het hierdie refe- raa.t voor vierhonderd-en-vyftig afgevaardigdes en 'n hele aan- tal studente gelewer.
mnre. ,Callie Coetzee, Jan-At Kruger, en Neels Smit.
Die hoofliggaam wat dia mee- ste kandidate het, is die S.S.B.
met. nege, Tweede op die Iy5 Js
die A.O.B. en A.B.KK., elk met sewe. Vir Studenteraadsverteen- woordigers van Korps en die P.N.B. stel vyf kandidata elk hul beskikbaar.
S!egs een studenteraadslid, mnr. Neels Smlt, Is weer be- s'kikbaar vir die pos wat hy tans beklee, nl. S.R.-verteen- woordiger van die A.O.B.
DAMES
Ses dames tel onder die kan- didate vir die verskillende pos- te
Die sewentiende lid van die S.R,, die p~nningmeea>ter, sal waarskynlik Donderdag op 'n vergadering van die koukus aan- gewys word.
UITSLAG
'n Woordvoerder van die ver- kiesingskomitee bet aan Die Wapad gese dat hulle verwa.g om tussen nege- en tlenuur Woensdagaand die uitslag van die verkiasing bekend te maak.
Op bladsy 3 en 4 van hierdie uitgawe verskyn beonderhede en fotos van die verskillende kan- idate, asook besonderhede oor hoe, waar en wanneer gestem kan word.
1
KOM BESOEK:
MIAMI
RESTAURANT
Kerkstraat 213,
Johan Drerer-gebou.
_ ___
,GROSVENOR MOTORS
Lombardst. 47, Kerkst. 69.
Telefoon 4351/2/3, POTCHEFSTROOM.
GEMAGT~GDE
FORDHANDELAARS ANGLIA - CORTINA CORSAIR - ZEPHYR ZODIAC - F AIRLANE
en GALAXIE
Asook:
VESPA LAMBRETTA
en
BROMPONIES
---
Vir a/ u
ArTEKEilS- EN FOTOGilAFIESE BENODIGDHEDE
Besoelc:
APTEKERS
J.P. VANDER
WALT
(EDMS.) II'K.
• Kerkitraat 118, Telefoon 3237, POTCHEFSTROOM.
SKOENREP ARASIES en
FiETSREP ARASIES VIR F1...INKE DIENS
kom na:
1-IUIS EN TUIN
(Lo ngs Volkskas) .
TRUST APTEEK
TRUST IANK-SENTRUM, TEL. 7116.
*
Geskt~nke* Pottebakkery
* Fotografies•
* benodigdhede.
Ons vriendellkheid en diens is u waarborg .
.i.FLEWERING ~.i.L 01 DIE K.i.MfUS.
DIE WAPAD
PAD
DINSDAG 3 SEPTEMBER 1968
Die Verkiesing van More
More is die verkiesing vir die Pukke. Die Studenteraad vir die termyn 1968-69 moet gekies word,
Die stemreglyste lyk indruk- wekkend en heel verteenwoor- digend van die P.U.-massa.
Dit is goed, want dit bewys dat 'n aansienlike gedeelte (re- latief gesproke) van die massa nog betrek word by die bedry-
wigheid van die hoofliggame en dusdoende by die verkiesing van die Studenteraad en sy hoofbesture.
Die vraag bly egter: hoe gaan die stemtalle W oensdag- aand vergelyk met die getalle op die stemreglyste? Gaan stempersentasies van onder ses- tig persent weer aan die orde van die dag wees? Sal dit weer nodig wees om name van ver-
kose persone ter approbasie voor te hou omdat 'n kworum nie gestem het nie? Die gaan
I baie jammer wees as dit die
I
geval gaan wees.
Sy naam op die stemreglys bied aan elke Puk die geleent- heid om deel te M aan die daarstelling van besture by wie se aktiwiteite hy intiem ge- moeid is. 'n Versuim om daar- die stem uit te bring toon on- verskilligheid. (Dit is nogal snaaks om te hoor hoe kontant baie mense na verkiesings met bulle kritiek is, maar hoeveel van hierdie kritikasters het ge- stem? Of gaan more stem?)
Laat elke Puk se leuse more wees: Ek gaan stem
omdatek daarby betrokke is. En ons sorg vir stempersentasies van oor die negentig persent.
REDAKSIE
Hoofredakteur: Tom Lamey.
Nuusredaktrise: Rika van Graan (Tel. 2069).
Nuusverslaggeefsters: Rika van der Walt, Elsabe Smuts,
Ellen Botha, Winnie Venter.
Sportredakteur : Piet Coetzer (Tel. 21 71) .
Sportverslag,gewers: Louis van Wijck, Danie Mostert.
Kunsredaktrise: Rinda van der Walt (Tel. 2069).
T egniesebestuurder: Hans Grobler.
Advertensiebestuurder: Nic Lessing.
Sirkulasiebestuurders: Kobus du Plessis, Tmus J acobsz.
J. A. VAN DER WALT & KIE
(EDMS.) BPK.
(Direkteure: J. A. Yan der Walt, P. G. Yan der Walt).
Ba.khouers, Se/cretarisse, Assuransie- en Belasting- adYiseurs en A/gemene Agente.
Vir puik gehalte tikwerk, afrolwerk en fotostatiese afdrukk.e yon belangrike dokumente.
TELEFOON: Kantoor 5796, Woning 7326,
Poahs 913, SNdaentnl• 111.
PARADISE
RESTAURANT
Die kafee op Die Bult •••
die kafee
waarstudente hul koeldrankie drink,
EN SNOEKER SPEEL!BESTELLINGS VAN DAMESKOSHUISE WELKOM.
Tomstraat 86 Tel. 5474
DINSDAG 3 SEPTEMBER 1968
-
Jn It l.ig
1 P etrus 4:16 : , Maar wanneer iemand as 'n Christen ly, moet hy hom nie skaam nie, m aar God verheerlik in elke opsig. "
Is u skaam om 'n Christen te wees ? Of, is ons nie maar Christen e omdat dit pas in ons omgewing nie? Ek is nie so seker of ons God in elke opsig verheerlik aan hierdie Christelike Uni- v ersiteit nie. Dalk sal ons bespot wees as outyds, of as te kon- serwatief.
Wie waarlik die naam va n Christus bely, aan hom stel die Woord van God ei e! AI moet ons oms daarond er ly. Daarom is dit heeltemal natuurlik dat ons as studente van hierdie uni- versiteit soms allerlei spot en vem edering moet verduur ter willc van ons karakter. Dink bv. net daaraan hoe Christ us nie bespot is nie, en dit ter wille van on s sondige mense !
As ons
ni~skaam is vir die naam ,Christen " nie, waarom gebeur sulke dinge dan ?
Dat ons op toere anders optree as bier.
Dat ons kaam is v ir on kleurbaadjie
.Dat ons nie tevrede is met ons Christelike karakter nie, omdat dit ons kortwiek in ons plesier en ontspanning.
On thou die woorde van die apostel P etrus:
,Omdat Ghristus dan vir ons gely het, moet julie jul ook wapen met dieselfde gedagte, dat wie na die vlees gely het , opgeh ou het met die sonde, om die orige tyd in die vlees nie m eer volgens die begeerlild1ede van d ie m en c te leef ni e, maar volgens die wil van God."
, ,As julie beledig word oor die naam van Christus, is j ulle gelukkig, omdat die Gees van die heerlikheid en v an God op julie rus. Wat hulle betref, word Hy we! gelaster ; maar wat julie b etref, word Hy v erheerlik".
IDelYIIr IMiy ILen$ -
Die aap is nou uit die mou; die koeel is deur die kerk en die predikant is nie dood nie.
(So hoop ek altans) .
Ek skryf stadig en minsaam (hearlik ritmies op my pienk tikmasjien wat sulke mooi ronde letters tik) aan my laaSite Deur my Lens. En ;:lis nie sonder wee- meed nie. Ek het nogal lief ge- raak. vir hierdie Reflector-kerel.
Want sien hy was net 'n karak- ter. Soms was hy rebels, soms alleen, oms kons·erwatlef en hy het 'n meisie gehad wat in die Kaap met haar mooi voete ge- loop het. Reflector het probeer repareer met die woord. Miskien was ek Reflector in die ware sin van die woord. Wie weet?
Want waar loop die grense tus- sen die werkllkheid en die ver-
beeldin~?
VRAE
Die redaksie het 'n paar vrae aan my gestel en ek beant- woord dit met groot graagte.
Vooraf wil ek net waarsku daJt sommige maar 'n paar ,kolle- ri:ge'' vrae is.
Vraag: Wat dink u van die stu- dentelewe?
Antwoord: Die gees? Die gesind- heid? Die organisasie? Die be- langstelling daarin? Ek sal se die organlsasie en gees is goed.
Die belangstelling is flou. Elk- een loop maar sY eie paadjle.
Die woord organisasie skrik die mense af. Miskien het ons meer spontane dinge soos ,Virusse"
nodig. Die hoofliggame moet ook meer aktueel word, selfs 'n klein bietjie omstrede.
MEISm
Vraag: BesJtaan die meisie in die Kaap werkllk?
Antwoord: Sy IS my droom en Reflector se meisie, as jy ver- staan wat ek bedoel?
Vraag: Dink u dat mens ons studentelewe 1n Verllgtes en Verkramptes kan indeel?
Antwoord: Heel waarskynlik, maar daai twee woorde gee my 'n pyn.
Vraag: Hoe sou u se sal 'n ver- hoging in die prys van bier die volgende intervarsity se uiltslag beinvloed?
Antwoord: Ja .
Vraag: Kan die inval in Tsjeggo- Slowakye enlge invloed op ons verklesing he? Indien wel, hoe- danlg sou die invloed hom open- baar?
Antwoord: Ek dink ou Breyten sal van so 'n vraag hou. Heer- lik-gek.
Vraag: Sou u se dat u kritiek vanjaar op die studentelewe ge- regverdi:g was?
Antwoord: Ja, lbeslis. Elke sa-
melewingsverband het sy klap
aan dekadensie weg.
BETOGINGS
Vraag: Wat dink u van die ,sit-ins" en die betogings by twee Engelstalige universiteite?
Antwoord: Dit Is vir my sinn'e- lose happenings. Ek vind dit gaaf dat die regering hulle kart- vat.
Vdaag: Wil u 'n toekomsbllk waag op ons studenltelewe?
Antwoord: Ek is geen profeet nie. Maar ek sou se dat sentra- lisasie altyd die wagwoord moet wees. Geen stelsel is ooit vol- maak nie; trouens dit is altyd relatief en voorloplg. Mens moet gedurig inventaris hou en waak teen verstarring. Daarby moet desentralisasle tot sy uiterste konsekwensie deurgevoer word.
Die onderskeidlng van belang- stellingsfere klink goed. Maar binne dlt is daar nog groot ruimrte vir verbetering en uit- boutng_
Tot sover die vrae. Slotwoorde bet ek nie. Daarom net 'n dood- gewone au revoir, e.an 'n droom, 'n mite, 'n-manier-van-lewe en
aan u
almal.Plet Roodt.
S.R.-voorsitter
A.l.
C. F. C. (Callie) COETZEE.
1964.
Th. B. II.
A.S.B.-Bestuur (1965-67).
Hulskomltee OVer de Voor (1967-68).
A.S,B.-Hoorbestuur (1968).
Studenteraad (1967-68).
P.N.B. (Voorsltter 1968).
Om In enkele woorde 'n .,be- leldsverklarlng" te maak, Ia ult cDe aard van die saa.k onmoont- J.lk. Daarom netl dit: Sover dit In my mensllke verm.oe Ia, sal ek probeer om diens te Jiewer waar dlt van my verlang sou word. As ek die term ,beleld"
rec
varstaan, kom dit neer op dle toepasslng van beglnsela In dle praktyk van die lewe, Die beglnsels waarva.ndaan ek pro- OOe!' ultgaan In all~ wat ek doen, Is die beglnseJs van dle Calvfnlsme, geneem ult die Woord van God. Daarom sal my ,beleld" neerkom op dle toepas- slng van hlerdle ~Is.A.2.
l. ~. KRUGER.
1963.
H:onns. B.A.
'Nl.B.
r.r.
Ontspannlngskomlltee (V oorslt- ter 1965-66).
A.BX.K. (1965-68. Voorsltter 1967-68).
Kommissle van ondersoek na die vemoudlng S.R.-Massa (1967).
Studenteraad (1968).
A.S.B.-Hooftlestuur (1968).
Die vln.nlge ultbreldlng van die Unlversl~ stel groot ver-
~tes aan dle bfnllannJDg en
l
organlsasle van die studentelewe.Die baslese behoette op hlerdle stadium Ia groter deelname aan georganlseerde studente-aktlwl- telte, wat opslgselt vemuwlnc
nod.fr
hetGmter cblelname kan verkrY word deur:
L Dle inskakeljng T&n. dle ak&- demlese verenlglngs by dle Stu- denteraad en verteenwoordlg op die Studenteraad;
z.
meer geleenthedte daar te stel waarby meer studente vryellk kan deelhe
op 'n patroon waa~by VIRUS baanbrekerswerk vw-
rlg het;
s.
"n slsteem In OJl8 stu!lentege- meenskap waar elke koshuls en die dorptudente 'n ele bydra.le op elke vlak van cUe studentelewe kan lewer.Daarbenewe11.9 Ia 'n herwaar- der}ng van die verhoudlng tuB- sen die Studenteraad en die Baad van die P.U. vir C.H.O.
nooclsaakllk ten elnde wrywlngs- p1Dlte wat daar mag weii!IS, ult te l!lkakel.
A.S.
C. l. (Neels) SMIT.
1965.
'l'h.B. I.
Wapadredakl!le (1966-87).
Besemlbosredaksle (1966-67).
Hoofrt!dakteur (1967).
Atletlekbestuur (1967).
Stud•enteraad (1968).
Ons, In hlerdle Btudentege- meenskap, moet die beglnBels wat ons onderskryf ook In ODI!I
11tudentelew.e ten voile hanclbaaf, X Hoomggame moenle bloot op d!radlsle steun nle; dit moet beantword aan die else wat ODI!I
l!ltudente&"emeenskap Bid.
X Elke Puk moet die g.eleent- held kry vir voile deelname aan die studentelewe. Akademlese verenlglng8 en koshulse moet 'n belangrlker plek beklfie.
X Oorspronkllkheld, lnslatlet en die belangstelllngs wat ele Ia aa.n die etudent moet ten voi- le ontplool word - daarvoor moet elke &"eleentheld ultgebult word.
Per .slot van sake Is elke stu- dent "n deelnem'Gr en nfe 'n to&- skouer nle.
Korps V.V.
B.l.
R. G.
(Roelie) AUCAMP.1964.
Th.B. II.
Korps. V.V. (1967).
P.N.B. (1968).
B.2.
J. C. (Jan) ERASMUS.
1965.
Korp9 V,V. (1966-88).
B.S.
T. (Tom) LARNEY.
1966,
Korps. V.V. (1967-68), Besembosredaksle (1967-68). Wapadredaksle (1967-68. Hoof- redaklteur 1968).
B.4.
S. J. (Kobus) VANDER WALT.
1967.
B.A. II.
Korps V.V. (19e8).
A.O.B. (1968).
GISELA MAIWALD
Fotograal en Fotografiese
dienste.
roMSTRAAT 100 POTCHEFSTROOM
hoofbesture vind more (Woensdag 4 September) plaas. Drie verteenwoordigers moet
virelkeen van die hooffiggame ver- kies word, asook 'n Studenteraadsvoorsitter. Onderstaande
isdie besonderhede in verband met die verkiesing.
WIE KAN STEM?
In_ die geval van Korps, A.B.K.K . .S.S.B. en P.N.B. kan aUe persone wie se name op die betrokke hooffiggaam se stem- reglys verskyn, sy stem uitbring
virStudenteraadsverteen- woordigers en bestuurslede vir die betrokke liggacnn. In die geval van die Studenteraadsvoon;itter en die A.O.B.
isenige persoon wat stemreg bet vir een van die ander hooffiggame stemgeregtig.
WAAR u KAN STEM
Die verkiesing vind pla'as in die TotiussaaL Die stembrie- we
virdie onderskeie liggame sal by verskillende tafels beskikbaar wees en sal verskil in kleur. Die stemming vir die studenteraadslede en bestuurslede vind aan verskillende kante van die saal plaas. Stemgeregtigde studente kan bulle stemme tussen
8vm. en
6nm. uitbring.
· u MOET STEM
Geen stemme word deur middel van lauisies uitgebring nie, ma:ar wel deur middel van syfers. In aile gevalle word die syfer
1aangebring agter soveel kandidate as wat ver- kies moet word, en word die res van die kandidate vanaf 2 in volgorde van voorkeur genommer. As drie Studenteraads- verteenwoordigerJ; vir die S.S.B. byvoorbeeld verkies moet word, maak u die syfer
1agter die name van die c:hie kandi- date wat u verkies en nommer die ses ander kandidate in orde van voorkeur. In die geval van die Studenteraadsvoor- sitter, maak
u'n 1 agter die naam van u keuse, 'n 2 agter u tweede keuse en 'n drie agter u derde keuse. Stembriefies wat nie 'Op hierdie manier voltooi
isnie, sal as bedorwe beskou word.
Onderstaande
isdie nege en
t~tigkandidate wat ver- kie.sbaar
is virdie . sestien poste op die Studenteraad wat tydens die verkiesing gevul moet word. Die kandidate ver- skyn in alfabetiese volgorde onder die onderskeie poste waarvoor bulle staan.
B.5.
D. l. (Dawie) VILJOEN.
1965.
LI.B. I.
Korps V.V. (1966-68).
Ekon. Verenlglng (Voorsitter 1967).
Volkspelebestuur (1967).
Dorpstudentebestuur (1968).
P.N.B.
C.l.
R. G. (Roelie) AUCAMP.
s•en
B.1.C.2.
H.
S. (Fanie) COETZEE.1966.
B . .A,. III,
A.BX.K. (1967-68).
Pu•kkleredaksle (1967-68. Hoof- redakteur 1968),
Thalla.bestuur (1967-68. Toerlei-
er
1968).A.S.B.-Komitee (1967).
P.N.B. (1968).
c.s.
T. l. (lohan) KRUGER.
1966,
B. J'ur. et Art. III.
P.N.B, (1968).
A.O.B. (1968).
Hulskomitee OVer de Voor (1968).
Voorsltter Karnavalkomltee (1968).
Besembosredakale (1967).
Alabamabestuur (1968).
I
P .N .Bo ( vervolg)
C.4.
T. (Tom) LABNEY.
Slen B.3.
C.5.
F. (Francois) VENTER.
1966.
B. Jur. et Comm. III,
P.N.B. (1968).
A.S.B.~Hoofi>estuur (1968).
Admlnlstrateur VIRIUS (1968).
A.B.K.K.
D.l.
H. S. (Fanie) COETZEE.
Slen C.2.
D.2.
D.
l.(Kobus) DU PLESSIS.
1967.
B. Comm. II.
A.B.K.K. (1968). Volkspelebestuur (1968).
Pukkl~redaksle (1968-69).
Wapadredaksle (1968).
Dagstudentebestuur (1968).
Debatsbestuur (1967).
D.S.
G. L. (Gerrit) GROBLER.
1966.
B. Jur. et Art. III.
Alaba.mabestuur (1967-68). VIRUS (1968).
D.4.
N. J. (Hans) GROBLER.
1966.
B.A. II.
Thallabestuur (1968). Wapadredaksle (1967-68). Pukkleredaksie (1968).
DIE WAPAD
KANDIDATE
D.5.
E. F. (Engela) MALHERBE.
1966.
B.Sc.
m .
A.O.B. (1968).
Alabama,bestuur (1968). Hulskomltee Kulu (1968).
D.6.
A. E.
(Alida)REYNEKE.
1967.
B. Comm. ri.
A.B.K.K. (1968).
Ekonomiese Vereniglng (1968).
D.7.
l.
A
.(Johan) SCHUTTE.
1966.
B. Jur. et Comm. III.
Xolkspelelaer (1967-68. Voorslt- ter 1967-68).
A.B.K.K. (1966-67).
VIRUS (1968).
S.S.B.
E.l.
H.
(!). (Carene) LUBBE.
1966 B.A. III.
GlmnasUak!bes-tuur (1967-68.
-
Kaptelne 1968).
\
Geskiedenisverenlglng (1967- 88).
E.2.
B. E. (Bea) MARAIS.
1967.
Atletlek!bestuur (1968).
E.S.
G. (George) MiiLDNER.
1965. .
Atletiekbestuur (1967 -68).
Landloop (Kaptein 1967).
E.4.
D. (Danette) NIEHAUS.
1966.
B. Sc, I'll.
Plulmbal (Kaptelne 1968).
E.5.
F. (Ferdie) POSTMA.
1965.
Th. B. I.
A.S.B.-Komitee (1966-67).
PN.B. (1968).
Besembosredaksle (1968).
E.6.
E. (Bertie) PRETORIUS.
1966.
B.A. III.
Judoklub (1966-68. Kapteln 1968).
S.S.B. (1968).
E.7.
J. (Janis) SCHOTEMEIJER.
196&.
B. Comm. III.
Tafeltennlebestuur (1966-68.
Voorsibt.er 1968).
E.8.
A. (Anna)
VENTER.
1967.
U,L.O.D. U.
Hokkle (Kapteine 1968).
DINSDAG 3 SEPTEMBER 1968
A.O.B.
F.l.
A. ·
(Arie) GEERTSEMA.
1966.
B,. Sc. <Ind. ~.) Ul.
Huiskomltee Liberalia (1968).
F.2.
T. J. (Joban) KRUGER.
Sien C.S.
F.S.
E. F. (Engela) MALHERBE.
Slen D.5.
F.4.
C .
. J. (Neels) SMIT.Sien A,3.
F.5.
S. J. (Kobus) VAN DER WALT.
Sien B.4.
F.6.
J.
L(Jan) VENTER.
1966.
B.A. III.
A.O.B. (1968).
Korps V.V. (1968).
F.7.
L
I.
(Louis)VORSTER.
1966.
B. Jur. et Art. III.
- - - - -
A.O.B. (1968).
Pukkleredaksle (1967-68).
Regsvarenlglng (1968).
PUKKE GELYKOP TEEN WESTELIKES
Die eerste
spanbet Woensdagaand daarin geslaag om gelykop te
speelteen die sterk span van Westelikes. Die telling
wasdrie ponte elk.
Die voorspelers het in die vas- teskrums en die lynstane seker hulle gelukigste wedstryd tot dusver gehad. Van losspel was daar nie vee! sprak!e nie.
Ferdinand Postma het hom be- wys as een van die beste hakers in Wes-Transvaal. Westelikes kon sleg8 daarin slaag om 'n paar van hulle eie loskoppe te wen.
OOBSKADU
Piet Brand het in die lynstane
GELYKOP
Die tweede sPan het ook ge- Iykop gespeel met 5 punte elk en die derdespan wedstryd is ge- wen deur Liberalla met 19--3.
Die Pukke iS nou die voorlo- pers in die tweede en derde- liga. Met hierdie goeie basis kan dit beteken dat die Pukke dalk volgelllde jaar 'n bul eerste- span in die veld kan stoat.
Kompetisie Vlf •
Uhuru manne . . . ! Slepers, ge- kysdes, getroudes, verlorenes, hoe gaan dit met my ou vrinne daar op die rustige en vreetsame ou Puk-kampus?
Ja, my Iysie is hierdie week maar kart want julie a.artsvy- and en snuffelaar sit ongedeerd hier in Tsjeggo-Slowakye, geluk-
Liedjies
sy kleinboet oorskadu en ge- sovg dat die Pukke met meeste van die balle bedien word.
Met al hierdie voordeel kon die agterlyn egter niks regkry en het die senters veels te vee!
skuins gehaOO.loop. Die enigste punte wat aangeteken is, het ge- kom van 'n opportinisttiese drie deur Gert Lategan, wat die bal vanaf ''n strafskop wat teen die pale vas geskop is en toe veld- in gewip het, opgeraap en gaan druk bet.
Stel
'nnowe Sangbundel saam.
Ditis die woorde wat al- gemeen geuiter is met Intervarsity. Net sekere liedjies is gesing met Sing-Songs en Intervarsity.
Diefeit dat daar net altyd 'n paar
liedjiesgesing is, bet
die losgedemp om
opvolle bors uiting te gee aan hierdie beerlke
dag.Nou Pukke, het dit tyd geword trefferliedjies kan gebruik word, vir die samestelling van 'n nuwe terwyl nuwe komposisies welkom Sangbundel. Die sukses hiervan is.
gaan afhang van die insiatief Deur die beste te lewer kan wrut elke Puk aan die dag le. u en u sleep die res van die PBYSE jaar sander enige finansi€He
As die Pukke van hulle kanse gebruik gemaak het, kon hulle die wedstryd in hulle guns be- klink bet.
Die A.O.B. het besluit om pry- se uit te loof in 'n wedstryd wat heelwat belangstelling mag uit- lok. Al wat u moet doen is om te gaan diep dink en liedjies te skryf. Die skryf van woorde met !die musiek van die nuutste
SOLDATE LEER FRANS OP P.U.
Militere Frans . . . wat is dit? Nog nooit da!irvan geboor nie . . !Dit is 'n korsus in militere Frans en word aan die P.U.
vir C.H.O. vir militere kwekeJinge aangebied, weens ,die mili- tere samewerking tussen Frankryk en Soid-Afrika.
Die Franse wapen wat deur we krygskun.s en die vakterme Suid-Afrika aangekoop word se daarvan en oor die nuwe sosiale instruksies word in frans aan- en morele aspekte van die ge- gegee en noodsaak dus die kur- organiseerde Franse leer.
sus. 'n Baie belangrike en interes-
TOE STEMMING Daar is spesiale toestemming van die Militere Attache by die Franse Ambasade in Pretoria verkry om die belangrikste deel uit die kursus vir Franse offi- iere te Iaat afdruk. Dit is die sogenaamde
arms."
,.Certificat inter- Nadruk word gele op gege- wens oor nuwe wapens, oor nu-
Koshuisliga
Die koshuisrugbyliga is nou in sY doodsnlkke en op Saterdag 7 September word die groot slag van die jaar gelewer. Hlerdie wedstryd tussen Liberalia en Dorp se A-spanne gaan bepaal wle die liga wen.
Dorp bet een gelykop-wedstryd teen Ma.kouvlei op hulle kerf- stok en dit is ~rantwoordellk
vir die felt dat Liberalla bulle
tans
met een punt voor is op die pun.flelys. 'n Wen sal e,ter aan die betrokke span twee pun- te besorg.sante onderdeel van die kursus 'is die bestudering van guerilla oorlogvoel.'ling wat aangevul wor'd met prente en sketse oor die betrokke onderwerp.
TEGNIEK
Die tegniek van guerilla- en teen-guerilla oorlogvoering word in die kursus baseer op oorlog- wedervaringe in Indo-China en Noor'd-Afrdka.
Gedurende 1967 het veertien offisiere die kursus gevolg en agt het die getuigskrif verwerf.
Die doel van hierdie eenjarige kursus is om offisiere wat na Frankryk wil gaan vir verdere ondervinding die nodige militere vool'bere!Kiing te gee, en om so- doende die bantering van diesul- kes te vergemaklik.
Met komplimente van
AJAX
(Edms.) Bpk.
BOEKE- SKRYFBEHOEFTES
probleme gaan fllek aangesien die eerste prys RlO is, die twee- de R5, die derde R3 en dan iS daar 7 troospryse van Rl elk.
Pukke. dit is vir u Alma Ma- ter wat u dit sal doen. Ons ver- trou op u samewerking soos net 'n Puk dht maar kan doen.
Sluitlngsdatum vir hierdie wedstryld is 20 September en liedjies kan in die A.O.B.-bussie geplaas word.
CHRISTO PIEK.
Geklassifiseerde Advertensies
ADVERTENSIEBURO Studenteraadskantoor
P.U. vir C.H.O.
TE KOOP
NATIONAL RQ-102s Bandopne·
mer teen R30. Ses maande oud en in uitstekende toestand. Kos nuut R69.50. Werk met beide batterye en wisselSitroom. Na- vrae by Tom Larney, Over de Voor 103.
J. HEIDEMA
FIETSE -
en vakkundige
Herstelwerk Opberging
van
fietse
gedurende vakansies.Kerbtraat 48 - Tel. 5319
Beide die spanne bet besonder mool rugby gespeel in die afg~
lqpe sel.soen en die wedstryd van die 7de beloof om rugby uit die boonste rakke te lewer.
,,, _ _ _ , . . _ _ , ___ , _ _ _ _ _ , ___ , _ _ _ , _ _ _ n _ _ _ . . _ . c t - . a _ l t _ a _ , _ _ u _ o _ o
Malherbe kry erepenn1ng •
Die F.A.K. se erepenning vir volksdien5 is onlangs in die Odeon by die Vrysrtaatse Uni- versiteit in Bloemfontein aan prof. D. F. Malherbe toegeken.
Die penning is deur mnr. C.
R. Swart gewese Staatspresident van Suid-Afrika ,oorhandig.
Dit is die snit wat tel .. .
*
AlbaBroeke
* Mentone Pakke
* Monatic Hemde
* Battersby Hoede
* Gregory Sokkies
J. TOD SUTTlE
Volledige Mansuitrusters
enSporthandeiaars Posbus 219 Tel. 3411
- · - · -·- - r
Kerkstroot 177
POTCHEFSTROOM
tiOfe?
rloo
kig of ongelukkig vir julie!!!
My neus is so lank soos die lang arm van die gereg . . • of wat praat ek alles? Glo dit of nie maar ek het Dirk Wyn- beeck hier raak geloop, die ke- rel was net hard op soek na 'n blink klippie . . . soos hy se Nelrilla Schutte het volstrek ge- weier om Ianger uitstel sonder rente te gee. Ek dink ek sal vir Jan-Karel ook moet se hoe Dirk die reggekry het • . . of moet Nelrita dalk vir Monica iet8 in die oor fluister?
INKATROL
Kobus du Plessis word ook stadig maar seker inkatrol, maar kom telkens los met die versko- ning dart: voor in die Wapad brand 'n lig. Die jare het op Esmarie Steenkamp ook sy merk gelaat - reken drie jaar tussen haar en Rennie Maartens is nie te versmaai nie - die Jakka- randastad roep!
Elsa van Heerden vertel dat die kragtige Dawid Booysen met 'n meer kragtige hand van die liefdasband vasknoop; ek hoop dit sal van blywende aard wees.
In 'n onderhoud met radio U.D.I.
het mnr. Tinus Cilliers verklaar dat Corlia van Loggerenberg 'n
INSLEEP!
groat vis aan die hoek het . . . ha, ha! 'n Ditsie of 'n Datsie . . . . van Lutterveld (of ek weet nie wat nie), het glo haar visier op 'n sekare Andries van Makouvlei . . . ? Ilse Underhay het glo 'n genant in haar Andr- hay gevind.
WED LOOP
W!llt Johan van Heerden aan- betref. . . . hy het Annelie Gil·
denhuys in die wedloop lelik op haar neus laat kyk, hy is vin- niger as blits op 'n piesangski!.
Anita Vorster kan getuig dat George Pearson nie net kan driee druk teen Noord-Transvaal nie . . . toemaar ek sal nie ver- der · gaan nie! So van vinnige manne gepraat, vra maar vir Ce- cile Holcher wle van sy of Gert Lallegan het die handdoek inge- gooi?
Dit is groetnis en alle beter- skap met die sleepaksies van julie geheime radio-omroeper U.D.I. uit Randsgate wat julie aile heil en seen toewens tot ek weer terug is op veillge aarde!!!
W AARHEEN ALMAL SLEEP
Koshuisbestellings: 6039
na aksie ..
satisfaksie
Lexinqfon
TOASTED
vol- ja smaakvol
• DIE WAPAD DINSDAG 3 SEPTEMBER 1968
GH(J . FSPELERS TRAP R.A. U.
Geskiedenis is op Saterdag 16 Augustus gema.ak toe diemeerdere kenr1is van die plaas- gbolfspanne van die P:Ik en die Randse Afrikaanse Universiteit like baan. Hy het die stryd In
sy guns bekllnk deur 'n twaalf vir die eerste keer kragte gemeet bet. Die botsing bet tussen
spanne van sewe spelers elk plaasgevind op die baan van d;e Potebefstroomse Buiteklub.
Alhoewel die ongure weersom- standlghede 'n slgbare effek op die spelstandaard gehad het, Is die geesdrif vir die kompetlsle, wa.t op 'n lndlwiduele putjlespel- basls oor agtlen putjies beslls Is, nle gedemp nte.
SKOONSKIP
Die Pukspan het hom nie·
veel gesteur aan die feit dat dlt 'n vrlendskapllke byeenkoms was nle en het skoonsklp gemaa:k.
Hlerdie ultslag was te verwagte
aangeslen die Puk oor 'n aantal ervare gholfspelers beskik bet in dia persone van Andre Sclo- cattl, Anton Dreyer, Pieter Bier- man en Barry de Lange.
Die oorwinning met die mee- ste merlete was waarskynllk die van Sclocattl oor Van Nlekerk.
Laasgenoemde is 'n gesoute llga- speler in Johannesburg. Sclocattl, 'n kranlge jong speler ma.t 'n mooi, vloeiende styl, het egter 'n voorsprong geniet vanwee sy
{EDMS.) BPK.
Tomstraat 92 Telef010n 5032
POTCIIEFSTROOM
- Ons hou alles aan wat dames benodig -
Nuwe voorrade van rokke en nogwat word gedurig uitgestal.
NEE, NEE, KOEKEMOER! MOENIE JOU STUDIES ONDERBREEK N · IE!
Ek verseker jou jy moet vir geen oomblik aan geld dink nie. Dis bloot ondergeskik, ou kerel. 'n Spaarrekening by die Standard sorg vir alles. Jy trek rente sonder om van jou boeke af op te kyk. .En mo~ni.e d~nk hulle gaan jou skeef aankyk net omdat jou rekenmg klem 1s me. Inteendeel-selfs ek was puik ontvang toe ek nog 'n lektor se salaris gekry het. En vandag? So tussen ons gese, my spaarg~ldjies lyk danig aantreklik-veral met die oog op my aftrede volgende jaar. En weet jy, my vrou sal nie skroom om aan jou te se dat ek dit nooit op my eie manier sou kon behartig het nie. Volg my voorbeeld, man. Bank jou geld by die Standard-en pak die belangrike dinge van die lewe met 'n geruste.hart aan.
Op die Standard kan . u . staatmaak
DIE S7J\NDARD . (C...,Iur-.u HuM.Io'-4) BANK VAN SUID-AFRIKA BEPERK
til
Meer •• 800 kantore dwaradeur die Republiek en S. W.A.
voet sethou In te rol op die kort, syfer dr!e, sewentlende pult- jle en sodoende sY opponent te klop met 2 en 1.
UITSLAE
Ander uitslae is: Dreyer klop Van Zyl (4 en 3); Bierman klop Le Rowe (5 en 4) ; De Lange klop P. Swart (7en 6); Meiring klop Conradi~ (5 en 4) ; Du Plessis klop Van der Westhul- zen (9 en 8) en N. Swart klop Hennin1g (9 en 8). Pukspelers eerste genoem.
FIETSJAERS GESOEK
Die Wes-Transvaalse Fletsry- unia het Die Wapad versoek om dit onder die Pukke se aandag te bring dat bulle bale welkom is om by die klubs van die unle aan te sluit en aan sy kompe- tlsies deel te neem. Navrae kan gerig word aan mnr. J. C. Board- man, by telefoon 7334 na-ure.
Eerskomende SaterdB!g om 2.30 nm. word 'n vyfltig kllometer- wedren op die Ventarsdorppad gehou. Deelnemers spring weg by die monument by die ingang van die mllltere kamp.
Pleter Brerman dryf van die Afrlkaanse Unlversltelt.
eerste bot at In sy wedstryd
I
Foto: TIENIE PRINSLOO.teen 'Le Roux van die Randse
SUKS.E~SVOLE. SE~ISOEN AGTER DI E RUG VIR TAFELTENNIS
moo! presteer op die Wes-Trans-vaalse kamploenskappe, 'n An·
der lid van die spatt, S. Loots, het ook getoon dat daar nog veel van hom verwag kan word in die toekoms. Loots bet o.a.
In 'n wedstryd teen die eerste span van Pote al drle sy wed- stryde gewen. In die wedstryd Michael Symonds, 'n tafeltennisspeler van internasionale
faam, bet die P.U. op Vrydag 30 Augustus besoek. Symonds wat van Britse afkoms is, bet nie net teen die 5 beste Wes- Transvaalse spelers gespeel nie, maar ook afrigting gedoen.
Op die onlangse Wes-Trans- vaalse kamploenskap hat die Pukke besonder goed gevaar.
Die eerste mansspan Is na die S.A.-kamploenskappe genool as verteenwoordlgers van Wes- Transvaal. Hlerdle Wes-Trans- vaal kampioenskappe is te Dis- covery gebou.
GOED GEVAAR
Met die selsoen agter die rug kan die Pukke met tevredenheid terugkyk. Die eerste mansspan het derde gei:Hndig in die Pre- mlersllga terwyl die eerste da- messpan ook besonder goed ge- vaar bet. Die dames bet o.a.
die span van Pote 8-2 gewen.
Dit Is 'n goele prestasle veral as in ag ganeem word daJt. twee lede van die Puk se span eers aan die begin van die jaar be- gin speel het.
PIRESTEER
In die tweede mansspan bet
Die Wapad word gedruk deur Ensllns die Drukkers, Potgteter- straat 31, Potchefs1lroom, vir die ultgewers, die Stu.denteraad van die P.U. vir C.H.O.
LINDEQUE 5koenreparasies
- Octron·gebou - Twee depofJ op lult:
IUL T DlOOGSKOONMAKERS WESTVAAL DlOOGSKOONMAKUS
Spesiale pryse Yir atude11te.
Aflewering op dla Kampua.
veral die spel van P. Kruger
besonder verbeter in die loop het die tweede 5pan van dle P.U. met 7- 3 gewen.
van die jaar. Hy het dan ook
i, Vleispasteitjies met tamatie-
I 1 sous, assebliel .
I
I I
• •
I I
l ____ t_e __ k_r_y __ b_y __ u ___ k_a_fe_t_e_r_ia_. ____ ,
PRO REGE-PERS BPK.
bied u die geleentheid van die Jaar.
Fantastiese afslag op:
* STUDIEBOEKE
* BOEKE VIR ONTSPANNING
50% vir verkope op rekening PLUS
'n verdere 10% vir Kontant .
Tomstraat, Telefoon 3421.