die sabbat as die heiligdom van ons beskaw ende tradisies en as die sim bool van ’n geloof w aardeur mense gelukkig en vooruitstrew end kan lewe, vir im m er voortbestaan. Vir hulle beteken die K alender-H ervorm ing soos deur die W ereld-K alender-V ereniging voorgestel word, die vernietiging van die ew igdurende leidingslam p wat G od gegee het en w at ons in die duisterheid van ons verw arde wêreld so pynlik nodig het.
In daardie stryd vir die bewaring van die identiteit van die sabbat, m oet die sinagoge en die kerk m ekaar die h and reik. H ulle m oet dus handel nie slegs om dat albei dieselfde lot deel van ’n m inderheid teenoor die res van die wêreld nie, m aar hoofsaaklik om dat albei die noodsaaklikheid bevestig om die sabbat te bew aar—’n bevestiging w at sy klassieke uit- drukking in hierdie w oorde vind: „D ie sab b at is gem aak vir die mens, nie die mens vir die sabbat nie” , (Talm ud M ekilta Sab. I) en (M ark u s 2:27).
O os-Londen. M . Wa l d.
U.N.E.S.C.O., (V.V.O.) EN CHRISTENDOM
Toe in die V olksraad ’n tydjie gelede die pos Onderwys o n d er bespreking was, het die m inister van Onderwys, dr. A. J. Stals, volgens die persverslag gesê d at hy ietw at skepties staan teenoor die V.V.O. se onderwys- en kultuur- organisasie (U nesco) en d at hy nog nie vry is van alle argw aan dienaan- gaande nie. D ie m inister het dan ook die vraag opgewerp w atter n u t Suid-A frika as lid van hierdie organisasie kan verwag. V oortgaande het hy as sy oortuiging uitgespreek d at d a a r ’n wye gebied is w aarop hierdie organisasie van nut in die wêreld kan wees, m aa r d a t die m isbruik w at in die verlede gem aak is verhoed m oet w ord, T o t sover die persverslag.
N o u d at die saak van U .N .E .S .C .O ., o f o n v e rk o rt: die U nited N ations Educational .Scientific and C ultural O rganisation weer aan die orde gestel is, ook in Suid-A frika, kan d it sy nut hê om in die algemeen enkele opm er- kinge te m aak oo r die strewe van hierdie organisasie en sy geestelike vader, die V.V.O., om d a a m a ons prinsipiele kritiek op hierdie strewe te gee.
Om die strewe van hierdie organisasie te verstaan, m oet dit gesien w ord in die raam w erk van die tyd waarin ons lewe, en teen die agtergrond van die pas afgelope w êreldbrand. Ons lewe in ’n tyd w aarin die volke van die wêreld m et internasionale bande aan m ek aar verbind is. D ie m oontlik- hede van wêreldvervoer en wêreldverkeer het die m ag van die m ensdom reusagtig vergroot. So’n ontw ikkeling kan dan ook nie meer gestuit w ord nie, m aar m ag ook nie gestuit word nie, o m d at dit ongetwyfeld behoort to t die kultuuropdrag van die mensheid.
D aarm ee is egter die laaste w oord nog nie gesê nie. Im m ers mags- m oontlikheid in die hande van die m ensheid sluit ook altyd die m oontlik- heid van ’n verkeerde gebruik daarvan in. Is dit miskien die m isbruik van hierdie mag, w aarna die m inister verwys h et? H oe dit ook sy, dit Iê voor die hand dat die leiers van die volke soek na m iddele en weë om die internasionale chaos op politieke gebied te orden en ’n liggaam te skep wat gesag bo die afsonderlike state besit. A an so’n organisasie is d aar altyd twee kante A an die een k an t k an d it die so noodsaaklike ordening bring, m aar aan die ander kant bestaan die m oontlikheid van ’n eweeens wêreldom spannende tirannie, deurdat die wêreldmag in die hande van een o f m in state gelê word.
O p die oomblik is ons nog allermins sover d at ons die oorlog uitgeban het. Die Volkebond was ’n poging in dié rigting en hierdie poging is voortgesit deur die V.V.O. Vir die goeie funksionering van so ’n liggaam is meer nodig as net die bestaan van die liggaam. D a a r m oet ook by die onderdane ’n gevoel van saam horigheid wees, en w aar d it ontbreek d aar dreig so ’n organisasie om in onm ag en w anorde te versink, deu rd at die verskille tussen die lede die o o rh an d kry o o r dit w at hulle saam bind.
M aar daar kom nog iets by. W il die m ens die oorlog w at die duidelikste gevolg en die simptoom van die internasionale chaos is, uitban. dan m oet die mens ook by die volke ’n vredeliewende gesindheid kweek. N o u is dit juis by hierdie aankweek van ’n vredeliewende gesindheid d at ons in aanraking kom met etiese en godsdienstige kwessies en dis juis op hierdie gebiede wat Unesco wil optree.
Reeds in 1942 is die eerste pogings onderneem om te kom to t die op- rigting van hierdie organisasie, en n a die kapitulasie van die agressiestate het dit sy finale beslag gekry. Byna alle lande is lid van hierdie organisasie, uitgesonder die agressiestate, enkele m inder betekende Suid-A m erikaanse republieke en wat belangrik is: R usland is nie lid nie. D at hierdie organi
sasie spreek tot die verbeelding van die groot publiek o f d at sy resultate groot opsien baar, kan to t dusver nog nie beweer word nie. Wei is ’n p aar groot byeenkomste gehou, waarop ook Suid-Afrika verteenw oordig was, en verskyn d aar ’n orgaan, „C ourier” , m aar die effek van d it alles is, omge- keerd eweredig aan die groot hoofdoel w at die oprigting hulle gestel het:
die bevordering van die wêreldvrede.
D ie taak w at Unesco op hom geneem het kan in ’n sekere sin vergelyk word met dié van die eertydse U .N .N .R .A . op die gebied van die voedsel- voorsiening aan die lande w at gebrek gely het. U nesco wil hulp bring daar waar state en lande gely het op kulturele en opvoedkundige terrein.
In hierdie opsig gaan sy aksie uit na die hernuw ing van vernietigde biblio- teke soos die biblioteek van Leuven, w at in die twee agtereen volgende
w êreldoorloë die slagoffer geword het van die fu ro r Teutonicus, to t die verskaffing van penne, potlode en papier aan die volke, w aar die onderwys ly onder die gebrek aan hierdie onontbeerlike m ateriaal. In hierd e opsig kan ’n mens hulle alleen m aar sukses toewens.
M aar d a a r staan nog ander m oontlikhede oop. D ie organisasie wil internasionale k o n tak bevorder deur uitwisseling van leerlinge, studente, onderwysers en professore, deur die verspreiding en verbreiding van die kulturele en w etenskaplike besit van die afsonderlike state, deu r ’n bevre- digende internasionale reeling van outeursregte en w at dies m eer sy. M aar hierdie hele aksie is ondergeskik aan die hoofdoel: die verdediging van die vrede. H oe wil die organisasie hierdie doel bereik? In hierdie verband kan ons nie beter doen as om enkele vry vertaalde sitate uit die reglem ent aan te haal nie.
D ie reglem ent begin m et die verklaring d a t aangesien die oorlog begin in die gees van die mens, die verdediging van die vrede in die gees van die mens opgebou m oet w ord. O nbekendheid m et m ek aar se lewenswyse was die hele geskiedenis deur ’n algemene rede van w antroue tussen die volke, w aardeur al te dikwels hulle verskille gelei het to t die uitbreek van oorloë. D ie groot en verskriklike oorlog w at pas geëindig het, was m oonlik vanweë die ontkenning van die dem okratiese prinsiepes van die waardigheid, die gelykheid en die wedersydse eerbied vir die m enslike per- soonlikheid. In die plek daarvan het deu r die propagenda gekom on- wetenheid en vooroordeel en die leer van die ongelykheid van m ense en rasse. D aarteen o o r m oet gestel word ’n wye verspreiding van die k u ltu u r en die opvoeding van die mensheid to t regverdigheid, vryheid en vrede w at noodsaaklik is vir die waardigheid van die m ens. H ierdie verspreiding van die k u ltu u r en die opvoeding van die m ensheid m oet beskou w ord as ’n heilige plig, w at al die nasies m oet vervul in ’n gees van wederkerige bystand en sorg. ’n Vrede w at uitsluitend gebaseer is op die politieke en ekonom iese ooreenkom ste van regerings sal geen blywende vrede wees nie. Die vrede m oet daarom gebaseer wees op die intellektuele en m orele solidariteit van die m ensdom .
D ie bostaande is kortliks die grondgedagtes w at die basis vorm vir die strewe van U nesco en hierdie grondgedagtes vereis ’n prinsipiële analise en kritiek. D it is baie juis gesien dat die oorlog sy o o rsp ro n g het in die gees van die mens. M aar die rede dat dit geleë is in die feit d a t die volke m ekaar nie genoeg ken en w aardeer nie, w ord onvoldoende gepeil. M et die selfliefde en die selfdiens, die hoofsondes van die m ensheid, w at ons drywe to t al ons onvrede en in kollektiewe vorm to t oorlog, w ord hier geen rekening gehou nie. N ou val dit nie te ontken nie d at in bepaalde gevalle opsetlik aangem oedigde w aardering van nabuurvolke en bevolkings-
groepe moeilikhede en wrywinge kan verm inder, net soos ’n doelbew uste negering in teenstelling met w aardering, baie onheil gestig het. ..G oodw ill”
kan in sulke gevalle baie goeie vrugte afwerp.
O m dat die kwaal onvoldoende o nderken is, is o o k die geneesmiddel onvoldoende. Die remedie is die vrye sirkulasie van ideë, m aar die vraag is w atter idee. Almal? D it kan tog nie, w ant dis tog ’n feit d at die ideo- gieë wat oor die wêreld verbrei w ord n o u nie juis to t die vrede bygedra het nie. Inteendeel ons vind d at ju is die ideë die mense in vyandelike kam pe drywe. M aar selfs al sou die m ens daarin slaag om ’n soort van algemene opvatting te kreëer dan was die onenigheid nog nie die wêreld uitgehelp nie. Die toestand het in E u ro p a hcrhaaldelik bestaan, laastelik nog in die 19e ecu en min o f meer in die begin van die 20ste eeu, m aar vrede het dit nie gewaarborg nie.
Die verklaring wat ons vry vertaal het, is deur en deur hum anisties.
Die leiers gaan van die opvatting uit d a t die mens van nature goed is. As hy m aar sy idee verbrei en kenbaar m aak aan hulle w at nog nie daarm ee op die hoogte is nie, sal d aar ’n bevredigende resultaat uit voortvloei.
D it is ou bekende m aar ook ouderw etse klanke. D ie hele gedagtewëreld wat hier agter sit is afkom stig uit die Angelsaksiese en A m erikaanse kul- tuurm ilieu waar die H um anism e in sy optim istiese vorm nog gedeeltelik die breë massas onder sy beslag het. V an d aar dat die mens ook so argeloos spreek oor die voordele van die opvoeding. M et tro ts w ord dan d aaro p gewys dat daar maatreëls getref is om ’n end te m aak aan die analfabetism e in Meksiko.W ie sou so iets nie toejuig nie, meer aan die an d erk an t m oet
’n mens tog werklik baie naïef wees om hier goeds van te verwag vir die vrede. O ok word daar op gewys hoe in C hina die kuns van lees en skrywe die laaste jare toe geneem het, en die verwagting is d an dat die geletterde Chinese beter boere sal wees en aan die politiek sal deelneem. W as die Duitsers en die Japanese miskien nie geletterd genoeg nie? V erder word d aar op gewys hoedat die „m orele basis van die vrede”— die tro u aan die gegewe woord, die gemeenskaplike opvattings van die regte tussen nasies, die individuele regte van die mens— slag op slag verraai is. H ierdie morele basis kan alleen herstel word deur geduldige heropvoeding.
In derglike uitsprake wil ons graag w aardeer w at daarin te w aardeer is en dan vernaam lik die roep om regverdigheid en eerbied vir die menslike waardigheid en persoonlikheid. D it is seker nie ’n kleinigheid in ’n wêreld waarin die geweld, wat op goddelose ideologieë gebaseer is, hom niks van hierdie waardes meer aantrek nie. Die H um anism e voer hier die pleit vir daardie oorblyfsel van die Christelike waardes w at hulle nog enigerm ate in ons menslike samelewing kon handhaaf.
M aar— en dit ons prinsipiële en radikale kritiek—dieselfde H um anism e vergeet d a t hierdie geestesbeweging juis m eegehelp het om d aard ie Chris- telike w aardes te devalueer en van hul C hristelike sin te berow e, eerstens deur sy religieuse grondinstelling van die sekularisering van die C hristelike skeppings-en vryheidsgedagte, en deur sy em ansipering van die menslike persoonlikheid uit die religieuse afhanklikheid van die G od van die open- baring; en twedens verloor dit uit die oog d a t d it meegehelp het om die m ensheid te ontkersten. En so het d it self die vakuum geskep, w aarin die Nasionaal-Sosialism e, die Fascisme en die K om m unism e die also ont- w ortelde m assas ’n nuwe binding en ’n nuw e lewensvulling belowe.
Vir hierdie vakuum het die goedwillende en goedbedoelende voorstanders van U nesco in die Angelsaksiese lande b lykbaar geen oog nie. H oe dit ook sy, op die vasteland van Europa het d a a r gedurende die laaste dekades in die liberale hum anistiese lewens- en w êreldbeskouing ’n algem ene ver- valproses ingetree w aaruit nuwe anti-hum anistiese m agte (M arxism e, D ar- winisme en N ietzsche se leer van die U berm ensch) opgkom het. D eur die eerste wêreld oorlog het hierdie innerlike vervalproses sterk in tem po toegeneem. K om m unism e, Fascisme en N asionaal-Sosialism e kom op en die beide stel teenoor die hum anistiese „ideologie” hulle religieuse „m ite van die twintigste eeu” . Die reaksionêre en diep antichristelike m agte van Nasilsm e en Fascism e is in die jongste w êreldoorlog ,altans op staatkundige terrein, gebreek sodat nog net die K om m unism e, w at sy d onker, onheil- spellende en dreigende skaduw ee oor die wêreld w erp, oorgebly het. D ie opkom s van hierdie m agte is juis die bewys d at die breë m assas afskeid geneem het van die liberale H um anism e en dis onw aarskynlik d at hulle to t die ver- ouderde ideë sal terugkeer. H iervan verwag hulle geen besieling meer nie. H ulle is magteloos.
Wie die oog vol verwagting op die nuwe V.V.O. en sy geestes- en geeste- like kind Unesco vir die verw erkliking van die vrede rig, m oet bedink d at hierdie nog uiters labiele organisasie uitsluitend lewe by die genade van ’n duursam e akkoord tussen die vier groot politieke m agte, w at voorlopig allerm ins geneentheid vertoon om hulle skerp belangeteenstellinge te bem antel. H y m oet bedink d at selfs in die allergunstigste geval nog slegs
’n soort w êreldstaat verwerklik kan w ord, w at sal m oet steun op die sw aard- m ag van daardie m oontheid w at daarin sal slaag om deur wapengeweld die an d er te oorweldig. H ierdie vooruitsig is ver, ver van aanloklik. D it roep die skrikbeeld op van die apokaliptiese w êreldheerser, w at in sy tirannie alle vryheid- ook die intellektuele en m orele vryheid- sal verstik, m aar vir wie d a a r ook die veskriklike endoordeel van G o d wag!
D aarenteen sal die verlossing en die redding van die m ensheid, en daar- mee die vrede, kom deur Horn w at op die wit perd sit m et die oorw innings- krans op die hoof, m et die boog in die hand, en nie m et die sw aard nie
(Op. 6:2), w aardeur versinnebeeld w ord d a t dit by hierdie ruiter nie gaan om te dood nie, m aar om die h a rt van die mens te tref, die mens wil te oorwin, m aar nie om hom te laat om kom nie, dog inteendeel om hom te behou. D aarby word dan gesê d at H y uitgaan as ’n oorw innaar en om te oorwin, want aan Hom is alle m ag gegee in die hemel en op aarde. In Openb. 19 verskyn Hy wel met die sw aard om die nasies te slaan— wanneer die tyd van genade verby is en die eindoordeel aangebreek het. „In die Christendom die heil ook vir die teenw oordige lewe — hier en n o u --- Steeds is teleurstelling en ondergang die lo t van volke en rigtinge w at
’n ander god aanhang as die G o d van die Skrifte (1). En so vrees ons dat Unesco sy pretensie om die geestelike d ry fk rag van die V.V.O. te wees, nie in werklikheid sal kan om sit nie!
D . C. S. d u PReez.
Potchefstroom .
(1) Prof. L. J. du Plessis: ..In die Christendom die heil ook vir die teen
woordige lewe— hier en nou”. ..Koers.” Augustus 1948.
WHY NOT FORM A PLAYREADING SOCIETY
W ith the foundation o f the N ational T heatre in South Africa, one hears a good deal o f speculation ab o u t the future o f dram a in this country.
It is obvious that everyone cannot be a successful actor o r actress, but it is not generally realised that alm ost everyone can enjoy the reading o f plays.
F o r a national dram a to succeed in the fullest sense, the nation itself must be deeply interested in dram a, as happened in England in Elizabethan times. Merely to legislate from above and be satisfied to leave it at that, will be to base our South A frican d ram atic edifice on insecure foundations;
whereas to encourage everywhere in South A frica the form ation o f small societies interested in plays will be to build soundly by helping to develop a love o f dram a am ong the people themselves.
Hence I urge all those interested in dram atic activity to form small playreading groups in their own village, tow n, o r city. To found and organ
ise a playreading society is not nearly as difficult as it may sound; it is, like so much else, a question o f sound adm inistration and hard work, and the results are well w orth th e trouble.
T hat such an idea is practicable th e experience o f various societies o f this kind in South Africa goes clearly to show. Let me quote from my own experience as President o f o u r Playreading Society in Potchefstroom . There are doubtless other ways ju st as good o f organising a cultural group