• Tidak ada hasil yang ditemukan

VAN DIE REDAKTEUR

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "VAN DIE REDAKTEUR"

Copied!
2
0
0

Teks penuh

(1)

509

http://ngtt.co.za

VAN DIE REDAKTEUR

In hierdie uitgawe van die Nederduitse Teologiese Tydskrif (NGTT) word 22 akademiese artikels aangebied. ’n Aantal van die artikels tree teologies in gesprek met belangrike temas wat tans in die brandpunt van publieke diskoers in Suid- Afrika staan. Nico Koopman se artikel, byvoorbeeld, fokus op die moontlike rol wat teologie ten opsigte van die diskoers oor demokrasie in Suid-Afrika kan speel (in 2014 is 20 jaar van inklusiewe demokrasie in Suid-Afrika herdenk), terwyl Nadine Bowers-Du Toit se artikel weer aansluit by die diskoers oor armoede-verligting. ’n Hele aantal van die artikels in hierdie uitgawe fokus op Bybelinterpretasie (kyk na die artikels van Claassens, Cornelius, Hunt, Nel, Pistorius, Scharneck, Snyman en Van der Walt). ’n Ander aantal artikels bied weer navorsing aan oor temas, kerke en kerkordes wat met die gereformeerde tradisie geassosieer word (kyk byvoorbeeld na die artikels van Leder, Kruger & Van der Merwe, en Strauss).

Hierdie uitgawe sluit ook twee uitgebreide resensie-artikels in. Ernst Conradie tree krities in gesprek met twee belangrike onlangse publikasie in die veld van eko- teologie, te wete die boeke van Larry Rasmussen en Cynthia Moe-Lobeda, en gee ook aandag aan die ontvangs van hierdie Lutheraanse stemme in ’n Suid-Afrikaanse konteks. Ryan McGraw se resensie-artikel bied weer ’n akademiese evaluering van die Ashgate Research Companion to John Owen’s Theology. Twee korter resensies van publikasies van die bekende teoloë Jürgen Moltmann en NT Wright word ook in hierdie uitgawe ingesluit.

Robert Vosloo (redakteur)

Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch

(2)

510

2014 © PIETER DE WAAL NEETHLING TRUST

FROM THE EDITOR

This edition of the Dutch Reformed Theological Journal includes 22 academic articles. Several of the articles engage with topics that are currently at the heart of public discourse in South Africa. Nico Koopman’s article, for instance, focuses on the possible role of theology with regard to the discourse on democracy in South Africa (in 2014 we commemorated 20 years of inclusive democracy in South Africa), while the article of Nadine Bowers-Du Toit deals with the discourse on poverty relief. A large number of articles in this edition focus directly or indirectly on Bible interpretation (see the articles of Claassens, Cornelius, Hunt, Nel, Pistorius, Scharneck, Snyman en Van der Walt). A number of articles also deal with themes, churches and church orders associated with the Reformed tradition (see, for instance, the articles by Leder, Kruger & Van der Merwe, and Strauss).

We also include two review articles in this edition. In his article Ernst Conradie enters into conversation with two important recent publications on eco-theology by Larry Rasmussen and Cynthia Moe-Lobeda respectively, also attending in the process to the reception of these Lutheran voices in a South African context. Ryan McGraw’s review article discusses the Ashgate Research Companion to John Owen’s Theology. We also include two shorter reviews of recent publications by the well- known and influential theologians Jürgen Moltmann and NT Wright.

Robert Vosloo (editor)

Faculty of Theology, Stellenbosch University

Referensi

Dokumen terkait

hierdie studie qaan dit om die vloei van kapitaal tussen.. Afrika en die res van

Die gedeelte van die gang waar dit deur die Dolomiet- en Swartrifseries sny bevat die grootste aantal totale nate asook regop nate per 30 meter, terwyl die gedeelte van die gang in die

Met die beantwoording van die vraag sal daar getoon word dat dit in die hele saak nie maar net moet gaan om ’n geskiedkundige klasbespreking nie, maar dat dit moet gaan om die aanbied

INTRINSIEKE FAKTORE WAT MILITERE OPLEIDING IN DIE SAW BE'iNVLOED Benewens die kompleksiteit van die militere mi- lieu en die diversiteit van die opleiding binne hierdie milieu wat 'n

Om 'n herhaling van hierdie gebeure te voorkom het die ZAR-regering by wyse 'n Uitvoerende Raadsbesluit van 24 Maart 1896 bepaal dat Pretoria van 'n verdedigingstelsel voorsien moet

Die regering wou graag meer besonderhede oor die aantal oorlede krygsge- vangenes en die koste van elkeen van die beoogde gedenktekens bekom.9 Met betrekking tot die ge'interneerdes

Volgens hierdie benadering dui die hele historiese konteks van Jesaja 7: 14 daarop dat dit om ’n kind gaan wat in die tyd van Agas self gebore sou word.. Die vorm waarin hierdie vers

Een van die funksies van die literêre adviseurs in hierdie vertaling was om die poëtiese eienskappe van die Psalms te ontleed aan die hand van die inligting verskaf deur die