• Tidak ada hasil yang ditemukan

Van dorp en veld : boek VI vir standerd II / T. Blok & W.G. Wessels

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2025

Membagikan "Van dorp en veld : boek VI vir standerd II / T. Blok & W.G. Wessels"

Copied!
16
0
0

Teks penuh

(1)

I '

. \ { .

r QNS·' EIE TAAL

,

' .

: me~r o·m in .die lugskip te i,si~ .nie. Hlj-gaan vers~~ ·hoo~. Jij . Jran hom am per µie meer .

sie~ ~e. S,e nou, van si~ masjieperie, bree;k ! ' ~

Ai, maar aS ek daaraan ctiilk, dat hij dan Sommer I so ·naar, ondertoe sou·

v:il . e n( ~a:n ~~iit13rs

sou bir~k, dan skrik ek mij al , amp er doqd.

Nee,

, ', Jaap; ek sa;l nie met 'n lugskip .van Kwagga-

Jontein· naar Bloemfontein gaan nie ! ' ·

: 1' , ' ' Maar kijk die. treiii stop~ Ek, glo, ons is ai

daar ne ? ,; ,. . ( '

I ' .

~ I ¥eteens ~ i,.;J'k Annie uit die venster en ja,

I

daar stS:an Pa en MA al op di~ platform· en · h~~le si~n .A~ni~ g~k.~~ ·hara~oop naar die

1ka.atr,

.... w-aar die tl'.eIR sal stilh9u. . t' · 1

I ,. ,

t' ~ LES 27-.

VASOEKEER.

I\

·I

.

' I .;

l

I.

NET toe die trefo stilhou, is Pa bij hulle. kom-

1 ' ' ' I " -

' , pa~ment en roep : · " Dag kindelj8, d~g Gert ! .A\maal, nog gesond-? Kom klim af i Gert sal 'vi:r mij die pakfies aangee." Ma is. 011>k al daar,

· · en. wip, spring Jaap ,somaar van die hoe trein

' a,f in ,Ma haar ~r~s, en-s_oen haar en kan niks se

· van blijdskap, dat hij sij Ma. weer terug s~e)l nie.

, ' Annie v;olg en ook ~ij soen haar Ma' en haar

· Ma soen-haar. Al hul goed is 'uit .J . 1die treJi, eii

I • . l . . .

I I

~_;,

(2)

VAN DORP EN VELD I 8! . ,

no'u gaan hulle ·naar die kar, · wat buitekant

I

staan. Dit :duur nie lank nie of ·. almaal sit.

Ma, Annie e:ri. Jaap sit agterin, Gert sit naas Pa.·

. I .

"En nou moet ons gouw rij," se Pa,. ""warit die · weer .lij~. net dik: Ons ·gaan reen' krij 'en· dis. baie nodig, ;maar ons moet deur die sprt1ite voor hulle vol word en ons altemit vaskeer."

Daar gaa.n ~ hnlle. , N ou is daar net twee kleirt i5pruitjies, waar hulle d~ur moet. ~lefu ou sprU:itjies, 'baie onskuldig, as jij hull~ in die d:roe tijd moet deurgaan. · Maan pasop, as jij ' daar kom, wanneer· daar baie· r~n geval het.

Dan is hulle soos groot riviere. Dan. stroom hulle met groo.t krag. En dis juis, waar .Pa voor ban~ is. ,Daarom laat. Pa di~ twee fluk_se

· perd~ maar.weg~aw_we. ,

· Gert moet elke kee.r afklim om die hekke _oop te maak. Pis vir hom groot pr~t, maar dit is partijkeer 'ii bietjie moeilik, eer hij kan ver:- staan, hoe hulle vasgem~ak is. Maar gou·w- gouw. krij hij dit tog reg en dan ~at. dit -net maar 1'n oomblikkie, ·om <;lit oop en' toe te maak.

Nou is hulle weer bij 'n hek. ·'En net t~e Gert

. '

dit oop maak, sien hulle ~n jong 'met 'n nssewa 1 van die' kant afkom, waar hulle naar toe rij.

Hij swaai met·sij hoed heen en weer en.Pa dink, dis omdat hij' wil se : ," Baas, laat ·Baas di-e hek . tog oopblij, want ek moet netnou deur." "Gert;''

.F

(3)

. 'ONS EIE TAAL

se Pa ~daarom, "laat staan die hek. Die jong moet nog deur." Maar toe hulle· bij die wa kom," skreeuw die jong : " Baas moet rij ! Die spruit kom af, baie vinnig ! "

. .

· Piets ! slaan Pa die sweep oor die perde en

.

. .

hulle spring vorentoe, dat die kar kraak, en Annie en Jaap agteroor ~al in die kar. Alie

.'wereld '!. maar hulle rij !. No:.i skok die kar aan

die een kant, dan weer aan die antler kant.

llulle word deur mekaar geskud nes melk ~at

gekarn word. Daar le, die spi;uit --voor hulle.- ' Nee, hij is nog droog. En nou ja Pa deur die ' . drif OIY 'n manier, wat Gert bang laat 'word~

· Nee kijk, die plaaslewe lijk vir hom tog anders as die lewe op die dorp. Hierdie. goed soos spruite wat afkom, het hij nog nooit van gehoor nie. I

' '

LES 28 ..

VASOEKEER.

. II. .. '

GELUKKIG is hulle deur,. en nou

s e

Ma : " Pa

'

.

sal ons 'n oomblikkie stilho~ en afklim ? Gert 1 .het nog nooit 'n spruit gesien afkom nie. Dit

gebeur ook' maar selde, dat 'n mens dit kan sien.'''

·'

(4)

YAN DORP EN VELD .

"Ja goed,

se

Pa.' Maar net 'n oombl.Utkie, want ons ,moet nog deur 'n antler s_pruit ook."

Daar staan hulle bij die spruit. Aan die ' oorkant sien hulle' 'n Ka:ffermeid hardloop en waai en

wink

met haar ar:µis. Wat dit beteken~

weet hulle nie. Dit lijk of sij naar ander meide roep. Hulle kijk antler kant toe en ja,-daar is partij meide besig met wasgoed in die spruit.

GERT. " Oom, wat roep daar die·· meid so ? Kan Oom dit verstaan ? ''

Pa luister mooi en se : " Metsie ka.i- tlama ! "' dit beteken, " daar kom die water.! " Sij - waarskuw die antler meide, · dat hulle moet ·

'-

padgee. Kom ons, gaa:q op die kant staan, dan kan ons die wator sien kom. Hulle was skaars daar, toe sien Gert tot sij groot verbasing, hoe die water soos 'n wal aankom. Daar voor is ailes nog stil en amper 'nog droog en dan opeens kom die muur van water en dit bruis -en kook en storm op 'n vreeslike manier. Net \

'n paar minute en die hele spruit is kant en wal vol, en onpassabel vir mens en dier ..

GERT. "Wat is dit Oom, wat daar iTu die water drijwe ? Dit lijk soos ~n bees."

OoM. "Nee, dis 'n gareboom, wat mee drijf. Kijk, · hoe draai dit nes 'n tolletjie

rond. Kijk:, hoe gouw gaan dit-

· ne

? Sommer

,

(5)

. \

". ONS ~IE TAAL

'so. l?jieps en dit is al weer verbij. Kom kinders,

kom Ma ! ons moet :r:ij ! "

. J~. ,/Pa, laat ons net kijk, of die meide die gevaar gesien het." , ' _

Hulle kijk naar. di~ antler kant en ja, .daar. ,

sien hulle

1

die meide met die wasgoed op die wal.

Hulle is gelukkig ook veilig. , '

· N ou klim' hull~ weer op· en w 0g rij hulle weer.

Die.Jug w0rd al swart~r en d<?,nkerder.

In

die.

verte sien hulle al 'n pa~r keer die blitse deur die lug skiet: , Oom ja die petde aan,om l;iij die antler spruit te kom. Ma voel ook net onrustig.

MA. "·Di,t .sal darem snaaks' w;ees, as die

(

(6)

.II~.

, .... , ..

I ' '

VAN DORP· EN VELp . I '85

' 1

I '

.. .

antler Epruit,. ook v.I ol is. Hoe sal 'ons, da~ , maak ·?"

PA .. " Nee,, ek ka!l nog nie glo, .dat Kool- spruit. onpassabel 'sal wees nie. H;ij is ma1;t.r 'n kort: sp~uitjie. Die water kom ni~ .sodanig ver

.nie. ··Ek dink ems sal nog kan deurkom."'

' " MA. " Maar se 'llOU, hij is vol. I Hoe maak ons dan? ''

I ~ l '

·· ,. PA. ~' Dil:n is ons ·vasgekeer. Hierdie spruit wat agter·ons le, is vol. Koolspruit is die enigi:;ite nog, w1at,tr ons moet' deu~. Daar is·'gee'n brug ni:e.

J f I I

Oils s'ai n:ioet drie of vier uur omrij. En I di~ . weer lijk maar donker. ALtemit is:·dit soo~toe uit so nat, dat ons daar ook nie,meer sal kan'

;deurkom nie. Ons sal maat' mo~d hou. 1)ns

' \ . I

is netnbu daar." . ' ,,'

MA. "

Kijk daar is ·~ kar, wat now ·deur gekom het. Nee, dan 'is' ohs veilig, ·wanp ons · is d~gte bij." - · ·'11 ' ·

»

1 ;f>A. "Ja, OTIS Sal maar rij." 1 ' /

' Daar gaan die kar die afdraend · al ·af. Die · per~e draf net :fluks. Eindelik is hull~ bi{ die·

. spruit, maar daa'r is al water i.n .. Pa rij op 'n .

stappi~ tot. vlak bij die· water. Die spruit loop al net baie sterk ·en,groei oo~ net'vinnig t Hij

\ •' I ' (

st~p : .• en .... gelukkig. Net 'n minuut later, en hulh~ sou in die water gewees het, en as ,die' Here dit nie verhoed het nie, dan sou ~ulle

\ '

,

,J-,

(7)

.86 ONS ElE . TA.AL

almaal misskien verdrink het.

. .

. . Die . water was te sterk.

LES 29.

'V ASOEKEER.

III.

ToE huHe afklim en nog na~r die water kijk, hoe dit rijs en rijs en altijd 'maar hoer rijs, en ho"e

. dit brande1s maak of dit, 'n see is, toe kijk-Pa

naar Ma ~n se : . " Sien. Ma, die paar millute, wat ons bij · Erasmusspruit verstiim het; het

' gemaak <lat ons nou vasgekeer , is. · As ons

- aangerij het, sou ons deur gewees het."

I .

Ma kijk net baie ernstig en se vir Pa :

" Nee, mij liewe man ! As. ops' d.~urgerij ·het, sou ons altemit net in die midd~l yan die spruit gewees 'het, toe die water afgekom het. Dis die ' Here wat vir ons g~sorg bet." '

PA~ "Ja Ma,. ons is' uit 'n groot geva~r

gered." ·

Almaal blij 'n oomblik stil en <link -aan die wonderlike bestiering van God. ·

Toen se Pa : " N Oll rij 'ons maar na~r meneer Du Plooi, wat hier nabij woon. Ons ~an daar . uit~pan en hoor wat hij se. Hij ken die spruit

beter as ons. ''

So klim hulle weer op en rIJ naar meneer ,

(8)

PAN DORP EN 'VELD

Du Plooi · toe. Hij self ·,is nie thuis nie, maar sij/ vrouw se, -dat hulle maar moet afkom en , nitspan.-

, PA. " I{oe lank dink niggie, dat ons sal / moet warr ? 'i

0 -

:M:EVR. Du Pr.oor. ' " Nee·, ek kan nie se nie, '

ma.a~ dit sal seker t~t vanaand duur. . Daarom moet Oom en Tante nou maar hier blij en eet.

As mij man thuis kom vanmiddag sal hij beter

kan

se."

Die kinders vra' of / hulle naar die .

I ..

. spruit mag gaan en kijk. Mevrouw Du Plooi

· se,

sij sal haar Hotnotjqng saam· stuur, dan i.s ' <lit veilig genoeg. Hij ken die spruit net so·

. goed as sij baas en hij weet ook goed, wanneer ·

· mens weer deur die drif kan rij.

So gaan Annie. en Jaap en Gert met J)awid naar ~e spruit. -Daar sit hulle bij die kant in die gras e~ kijk hoe die water spat en golf.

Dawid sit 'n groot klip.

fu

die water ~11 kijk en nou

se

hij vir Gert:'" Npu moet K1einba.a8 kijk.

Ons kan nou sien, of die water nog· groei of sak."

Almaal sit· bij mekaar en kijk en ja, die

I

water klim al hoer. Die stukkie klip, wat bo die water uitsteek, word al kleiner.

GERT. " Maar is dit .nou so baie gev~arlik ? Die water is tog nie al te "diep nie ? 'n :;Mens kan daar tog maklik deur· loop, d~ ek~"

I

(9)

\

r

I

. 88 ONS. EIE TAAL

DA.wrn. "Kleinba·as moenie '801 praat nie., Die water"i$ diep. 'Die water, sal oor Kleinbaas .se kop wees. En' die .stro.om is baie sterk. Hij sal alles saam vat : perde, beeste en enige ding.

As Kleinbaas mooi luister, sal Dawid iets van _hierdie spruit vertel, wat rerig gebeur he't, toe

·. · Dawid nog klein was 'soos Klein baas." ·

, LES 30.

DAWID VERTEL.

:0.AWID sit. nog altijd met sij oi( naar die. klip gerig. Annie, Jaap en Gert. sit vlak bij hom en

· kijk hom aan in afwagting van die storie; wat Dawid ·sa;l.vert~l. ·

· . Die water, brui~ nog· altijd"oor die klippers, klein puntjies klip steek' nog op enkele plekke bo cile water uit. 1 ·

Takke yan borne .word deur die water meege- voer. · Die kleur van die· water is vaal van die grond, wat deur dia w.itter van die land afge-

sp~el is. · ' Dawid begin :

, ·" To~ Baas Du Plo.oi hier gekom het, het

hij ~ Boesman hij · hom gt;had, wat met hom saam gekom het. Daardie Boesman het altijd hie~

op

die plaas g~blij tot hij dOod is: Ek h~t hom baie goetl geken. Hij was,,, soos. hulle

I I

·,

(10)

.

'

.1

VAN DORP EN. VELO

!... . \ I 89

almaal is, baie klein en baie skelm. Partijkeer gaan .hij ver :in die veld· en dan sien jij horn die heel dag ·nie meer terug kom nie. Die skape·

blij da; ma{tr die heel d~g alleen in die veld en altemit'. dwaal hulle nog. weg. Dan moet hij hulle 1 weer die , antler dag gaan ~oek. Maar swem ! Hij kon beter geswem het as '·n vis ! Aldag. hoer hij in die dam. , ,

"Die Baas , het ook groot veld oorkant die spruit en d~ar wei die skape. In die more gaan Boesman met hulle ·weg en die aand kom hij weer met. hulle terug. In daardie dae was die plaas nog nie toegekam~ nie. ', .

Daarom moes die skape elke aand huistoP , . . I . · kom, ande,rs loop hulle snf;tg~, w~g~ of anders

vang d,ie jakhals hulle.' .

"_As die. Bo~sm~n nou in die aand terugkom en die spruit is v:ol ? Nou ja, dis niks nie ! H~j ja die skape bij' mekaar en· wag tot hulle ga.an le. W oerts ! spring hij i~ die water en swem ! Ai,

hiJ

kon swem ! As Dawid so moes swem, dan S01:J. hij nqoit di~ paal gehaal ~et nie. · Boesman ·swetn en· swem . . . en. kom deur. · Dari lag hij:

~n

gaan naar die

wa~~huis

·en'. ttek daarfuoe klere aan. As hij dan die Baas sien, se hij : ' I;>ie skaap hij isse ari.derk~nt, mij B.;l.as ! Boes:man, 'is hier ! ·Die spruit I 'isse vol ! Boes- man koni deur ! '

'

\

(11)

/

I

ONS EIE -TAAL

" 'Ja, Boesman,' se die Baas, 'jij sal nog eendag ongeluk krij. Die water sal jou saam- vat ! En dan kom jij nie weer nie ! ' Boesma11 - lag en se : ' Boesriian is.se sterk, mij Baas ! , Boesman isse sterker as die water. · Ekke i~se

soos die vis! mij Baas, ekke watte Boesrqan isse·!'

" Op laas het die Baas niks meer 'vir hom gese nte. ·Dis verniet om met Boes man te" praat.

Elke keoer ,as die spruit vol is, kom hij deur.

En hij lag dan so lekker en se vir mij : ' \Vater . sal Boes:i;nan nie keer nie.'

"'Een aand was die spruit weerI I . . s~ vol soos vanaand. Die water loop

1 en dit skuim ! Dit

(12)

VAN DORP EN VELD 91

lijk soos , 'n trop springbokke, wat loop en pronk. .. Ek wat Dawid is h~t bij die katit gesit, net soos ek nou sit. Daardie

klip

oorkant di~

spruit het :aet · so uitgesteek soos hij nou uit- steek. Garebome .het in. die water afgedrijwe.

Oorkant kom die skape. Boesman is'daar bij . . Boesman drijf hulle mooi bijmekaar. Die skape

gaan le. Boesman gaan naar die kant van die wal. Hij steek sij hand ,op ·om vir mij te wijs, hoe hij inspring. P~rdoems ! spring Boesman in die water. Dawid kijk maa~ sien horn nie. · Boesman1kom :riJe uit nie en Boesman kom nooit / · weer bo nie. Die spru.it was daardie keer. te sterk vir Boesman."

\

'n Oomblikkk. blij Dawid stil, en toe se hij-.:

" Die, water sak. Die klip word grqter. . Kom ons gaan se vir die Baas."

Dawid staan op en die ki~ders volg. Nog 'n' · keer kijk hulle naar dfo plek, waa.r Boesman ingespring. het, en met skrik dink hulle weer daar aan, hoe hulle _ook amper in die ~ater

gewees het. '

LES 31.' ' I '

EINDELIK DEUR.

To:E Pa, en Ma hoor, . dat die water sak, kom almaal spruit, toe ·om te sien en

1 j a, dit is so.

Die water sak vinnig. Dawid se, nou sal hulle

. ,, .

,

(13)

I

. ' ONS EIE TAAL

/, oor 'n. uur kan deur kom,' as die .Baas vir hom '

· laat rij. Hij weet net hoe

<?ID

te rij. -Jaap en Annie kijk met· angstige oe, want 4_ull.e dink nog aan die Boesman, maar hulle. durf 'niks se nie. Pa laat i~ die. tusse{1t.ijd inspan, en toe ' hulle eindelik weer bij die spruit kom se Dawid:

', " Die perd~ sal Dawid oorbring, want Baas · weet nie reg hoe om te rij i1ie. ·Die Baas en die N ooi en die kinder,s moet -met die ,ossewa van

Baa.s · 'Du Plooi deurgaan. Die kar kah · agtE)r

d,ie .wa vasgemaak wo:rd. ".

So liet hulle gemaak.

, Die. osse word in die wa gespan en die kar · word agter die wa ~asgemaak, en toe dit klaar is, - :rp.oet hulle opklim. Ma,, wat die storie :van

1 ~oesman nie geho01; het hie, is nie bang nie.

Maar Annie, Jaap en GeTt !. _ hulle kijro me,t ' . ~gr· oot oe naa:r' die water en itoe hulle sit, hou.vas

' '

Jaap sij Ma niet albe.f sij_ hande. Klap ! g~an

. ·die sweep en die osse trek. Gouw-gouw is

hulle bij die spruit. Die voorosse is al in. ·'Die

w~ter is_ darem nog diep. ;Hulle raak ~'ot-bij hulie skowwe. in die ,water weg. Da1';id kl~p, klap en .skreeu-\;\' ! almaal kijk naar die osse wat beur in die water. Maar Dawid is darem

'n · ·

. gbeie jong ! Hij ·drijf ,hulle m'.ooi deur. En hoe , angstig die· kinders ook gevoel het, hulle kom - tog gelukkig veilig aan die oorkan~.

, '

'•

" I

(14)

I '

VAN DORP '

EN

~ELD 93

' r

. Toe hulle almaal.afgeklim het, draai Da}V~_µ·

weer om,. w~nt hij moet wee:r terug met die· wa en mqet \ooJ{' die perde nog deurbring. .

. Wei dit ·het alles reggekom, 'maar terwijl :Pawid die werk doeill, sit die kinders rondom Ma en1 nou vertel Annie die storie wat hulle va..n Boesman gehoor · het. , Ang~tig volg Ma nou

, ~ I

ook die bewegings van Dawid .en sij was dank- baar toe bij met die druipnat perde, waar die water nog van aftap op die duskantse wal uitkom.

MA. "En hoe ga&n jij nou -oorkant toe;

' '

.

Dawid ? Moenie s.oos Boesman maak nie."

I .

DAWID. '.' _Mij Nooi, lal\t staan maar vir Pawid. Dawid sal wa:g tot die water afgelo0p ii;;; mij N ooi. V anaa:nd is OJ.e water, gesak ·en · aa~ kan 'Dawid maklik deur kom-, mij N-ooi." ..

PA. '~ Ma~r jij is· ~n fluks.e jong; De, hier is

·'ii.

stukkie tabak en 'n slµlling vir jou."

DA WID. " Baie. dankie, mij, Baas. Ek hoop,. die Baas sal nou goed bij qie huis ko~: Middag .

·mij Nooi, Middag mij klein Basies, middag mij klein Nooi.!" '

. 1,

LES 32.

SLIM JAAP.

,DIESEL:E'.I>E aand, toe hulle op die plaa,s gekoin · -

1 het, wil .Jaap tog al sij skatte aal,l

qe:rl

wijs~

-1,

I

. t

(15)

ONS EIE TAAL

Daar het min reen geval op die plaas en daarom kon hulle mooi ro~dgaa11. Gert was gewillig om alles te sien. .Dit lijk vir horn glad anders hier

· as in Bloemfontein. En hij moet eerlik' se, dit lijk vir horn of die plaaslewe lekker is. Saam g~an hulle noti naar die, kant van die spruit

· ' agter bij die kraal. Daar is 'n hoe wal en in da'ardie wal het Jaap sij speelgoed gebere. Dit . lijk snaaks vfr Gert, llillar hij blij stil.

JAAP. "Kijk hierso, hier· is mij-waenhuis."

Diff waenhuis ·is in die stijl ka~t van di,e w;al, diep in die grond uitgegrawe, sodat* dit lijk soos 'n spelonk in 'n berg. . Die water van rue spruft kom nooit_so hoog :n:ie, en omdat dit ond~r die grond is, blij alles daar mooi dr'oog. Daar het Jaap sij ossewa ingesit. Dis regte slim van horn, so goed as hij. <lit uitgedink het. Jaap moet sij hele. arm daarin steek,. om bij die wa te kan kom. Dit is I 'n kakeb~n v~ 'n bees:

·Regtig 'n mooi wa. Maar Jaap het nog meer.

Naasaan .is die stal, ook in die ·waf uitge- grawe. Of eintlik 'is daar wel vier stalle,. want hij het so baie os~e en perde, dat een nie genoeg sou gewee8 het nie.

I

Elke maal verdwijn die arm van.Jaap in die . Stal en elke keer kom daar 'n OS uit te,. VOOr~kijn,

tot /~indelik 'n hele span van sestien osse v.oor

Gert staan. Pragtige osse, vet en sterk. Daar

(16)

VAN DORP EN VELD 95 is opregte Af,rikaper~ en ~ok F~ieslanders. Kijk hoe mooi is hulle gekleurd. '

GERT. " Maar hoe kr~j jij hulle so mooi gekleurd ? "

JAAP: "Ja, jong, jij het gedink, julle is alleen in Bloemfontein slim, maar ons is. ook !

Ek het. rooiklei geneem en brakgrond en daarmee -het ek hµlle·geverwe. Lijk hul1e nie no~i nie ! "

1

GERT. "Hulle i~ regtig baie mooi. · Ek wens 1 ek het sulke ~ooi ~sse gehad."

JAAP. "As jij wil, kan ons vir jou ook '.n span maak. Hier is mooi klei om esse mee te II\aak, en <lan kan..;ons Koos vra om ons te help ..

Hij kan ~aie mooi kleigooo' maak.''

. '

·l

Referensi

Dokumen terkait