• Tidak ada hasil yang ditemukan

View of Redakteursnota

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "View of Redakteursnota"

Copied!
1
0
0

Teks penuh

(1)

1

Tydskrif vir Geesteswetenskappe, Jaargang 58 No. 3: September 2018 doi.10.17159/2224-7912/2018/v58n3a13

Redakteursnota

Navorsing oor ekokritiek en die Afrikaanse letterkunde verteenwoordig ’n opwindende nuwe veld van ondersoek in Afrikaans. Artikels deur Susan Smith en Susan Meyer is reeds in vorige uitgawes van die TGW geplaas. In hierdie afdeling reageer Susan Meyer op Carien Smith se ekokritiese herlees van Riana Scheepers se kortverhaal “Katvoet”, wat in die Junienommer van die tydskrif gepubliseer is. Nog ’n respons op Smith se artikel word voorsien vir die Desembernommer, waar daar ook geleentheid sal wees vir ’n antwoord deur Carien Smith.

Voortgesette diskoers skep die geleentheid vir teoretiese omlyning van die veld, wedersydse slyping van standpunte en perspektiewe, asook die ontwikkeling van toepaslike terminologe in Afrikaans.

Die redaksie rig hiermee ’n ope uitnodiging aan belangstellende lesers om deel te neem aan die diskoers oor ekokritiek.

Ina Wolfaardt-Gräbe

Augustus 2018

Aktueel

Referensi

Dokumen terkait

'7 Kritici van die ooreenkoms is nog bereid om te aanvaar dat daar 'n redelike balans met die onder- tekening van die ooreenkoms bestaan het, maar be- weer dat dit die basis vir 'n

Daar is ook aanbeveel dat vroue teen bestaande mansposte aangewend moes word, die besoldiging van vroue dieselfde as die vir mans moes wees en dat vroue die- selfde rangsgesag as mans

Ook nog voor die uitbreek van die oorlog is daar 'n ad hoc-komitee in die Departement van Handel en Nywerheid ingestel met die opdrag om 'n nasionale register van sleutelmanne op te

Hawens in genoemde lande kan ook gebruik word om militere toerusting insluitende pantsertuig af te laai vir gebruik deur die vyande van Suid-Afrika teen die land.85 Indien daar

Die roman lewer kommentaar op waar mense behoort, waar hulle tuis voel en hoe moeilik dit kan wees om opnuut ’n lewe en ’n bestaan te probeer voer—veral as daar ‘spoke’ op ’n ander werf

Beertjie word nou, in 2006, nie net gelees deur ouer lesers wat be- wus sal wees van die verskil wat hierdie nuwe bril maak nie, maar ook deur jonger lesers vir wie dit nie ’n bril is

Ten spyte van die omvang van die boek sou ’n baie kort saaklike inleiding tot elke tema deur die redakteurs die leser die geleentheid gebied het om te begryp waar en hoe die onderskeie

Ons publiseer in hierdie afdeling nog ’n respons deur Reinhardt Fourie; Carien Smith het aangedui dat sy graag in die Maart 2019-nommer op sowel Susan Meyer as Reinhardt Fourie se