• Tidak ada hasil yang ditemukan

View of Van die Redaksie

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2025

Membagikan "View of Van die Redaksie"

Copied!
4
0
0

Teks penuh

(1)

2

VAN DIE REDAKSIE

Gedurende die afgelope paar maande bet enkele ingrypende veran- derings in die kringe van die Historiese Genootskap van Suid-Afrika plaas- gevind. Dr. J. J. van Tonder bet die aftree-ouderdom bereik en uitgetree as inspekteur van onderwys. Prof. A. N. Pelzer verwissel die leerstoel in Geskiedenis aan die Universiteit van Pretoria vir die amp van Registra- leur (akademies) aan dieselfde universiteit en bet daarmee as hoofredak- leur van Historia sowel as hoofbestuurslid van die Historiese Genootskap bedank. In die derde geval bet mnr. J. H. Dippenaar bedank as penning- meester van die Genootskap.

Dr. Van Tonder bly gelukkig aan as voorsitter van die Genootskap.

Dit hoof ODS egter Die te verhinder om op hierdie stadium 'n woord van dank tot horn te rig vir wat hy vir die Genootskap en vir die vak Geskie- denis in die algemeen gedoen bet Die. Dit is 'n bekende feit dat dr. Van Tonder eintlik die stigter van die Historiese Genootskap van Suid-Afrika was; die idee altans bet by hom ontstaan, daar in 1956. Dwarsdeur die veertien jaar bet hy as voorsitter gedien en dwarsdeur die veertien jaar bet sy geesdrif nooit verflou Die. ODS dink veral aan wat hy in sy amp as inspekteur vir die bevordering van Geskiedenis op skool gedoen bet.

In dr. Van Tonder leer 'n vaste oortuiging en geloof dat kennis van die volksverlede een van die hoekbakens van ODS beskawing is. Vir horn was die strewe na bevordering van die vak op skool nooit iets bykomstig Die, hy bet dit gesien as deel van sy taak ook as inspekteur van onderwys.

ODS wens horn 'n welverdiende rus toe, maar glo dat hy horn voortaan Dog meer vir die Historiese Genootskap sal beywer. Op die jongste ver- gadering van die Transvaalse bestuur van die Historiese Genootskap bet prof. Pelzer 'n woord van dank en erkentlikheid tot dr. Van Tonder gerig en veral sy toegewydheid tot die strewe van die Genootskap geloof.

Prof. A. N. Pelzer was ook een van die stigters van die Historiese Genootskap van Suid-Afrika. Hy bet gehelp om vorm daaraan te gee heel in die begin toe die grondwet daarvan opge&tel is, en bet oor die jare steeds op die hoofbestuur gedien en met sy wye ervaring en die agting wat hy in baie kringe geniet, steeds 'n belangrike rot in beleids- bepalings gespeel. Maar veral as hoofredakteur van Historia, ook van die begin af, bet hy 'n besondere bydrae gelewer. In die heel eerste uit-

gawe bet hy die aard en strewe van die blad omlyn. Hy bet daar die Geskiedenis gekeDSkets as ,,'n huis met baie kamers" en na aanleiding daarvan uiteengesit dat die tydskrif daarna sou strewe om in 'n veel- sydigheid van behoeftes te voorsien, van die skool tot die universiteit, van die belangstellende leek tot die vakman. Aan hierdie Sitrewe bet Historia onder sy leiding getrou gebly. Elders in hierdie uitgawe verskyn 'n waardering wat prof. J. S. du Plessis op bogenoemde vergadering van die Transvaalse bestuur van die Historiese Genootskap uitgespreek bet.

(2)

3

In sy antwoord daarop bet prof. Pelzer veral hulde gebring aan dr.

Van Tonder as die siel van die Genootskap. Prof., F. J. du T. Spies VOlg tans as hO(jfredakteur op.

Waar prof. Pelzer tans uittree as hoogleraar in Geskiedenis, beteken dit natuurlik Die dat by daarmee sy belangstelling vir Geskiedenis verloor

Prof. A. N. Pelzer. Hoofredakteur van Historia, 1956-1969.

Die en Die meer Geskiedenis sal skrywe Die, maar dit sal tog meebring dat hy voortaan minder direk by die vak betrokke sa! wees. Daarom

wi! ODS bier net 'n enkele woord toevoeg oor prof. Pelzer as historikus en as dosent.

Oor die hele land versprei, is daar natuurlik etlike duisende oud.

studente wat "aan sy voete gesit het" en wat iets van die "liefde vir

(3)

4

Geskiedenis", vir so ver dit aanwesig is, van sy onderhoudende voorlesings gekry het. Daar is baie wat horn as dosent sal onthou, meer as waarvan hy bewus kan wees.

Ook as historikus het prof. Pelzer ruinlskoots sy bydrae gelewer.

Dit is hier Die die plek om 'n lys van publikasies te verstrek Die. ODS verwys slegs na sy Wordingsjare, waar hy met die besondere kultuur- historiese benadering wat die boek kenmerk, 'n nuwe blik op die pioniers- geskiedenis van die Zuid-Mrikaanse Republiek gegee het. Dit het so veel oorspronkliks bevat, dat die hoek tans DOg, by herlesing, niks van sy frisheid verloor het Die. Ons spreek die hoop uit dat prof. Pelzer in sy nuwe amp tog Dog die tyd sal vind om horn aan die geskiedskrywing te wy.

.

"

Mnr. I. H. Dippenaar. Penningmeester van die Historiese Genootskap van S.A., 1962-1970.

(4)

5

In Innr. J. H. Dippenaar verloor die Historiese Genootskap ook 'n sleutelfiguur. Die beheer van die geld sake en die versending van Historia verg baie tyd en opoffering. Tog bet hy gedurende die afgelope tieD jaar hierdie taak met die grootste bereidwilligheid en nougesetheid uitgevoer.

Hy moos alles na kantoorure en gedurende Saterdae en vakansietye 'behar- tig. Die 'ouditeursfinna, wat jaarliks die boeke nagaan, bet nag nooit fout

daarmee gevind Die. So is mnr. Dippenaar!

As hoof van 'n groot en groeiende skoal bet hy gevoel dat hy Die meeT die werk kon behartig Die en bet op die jongste vergadering van die Transvaalse hoofbestuur sy bedanking ingedien.

By die geleentheid bet dr. T. A. du Plessis 'n dankwoord tot mnr.

Dippenaar gerig en hom die erkentlikheid van aIle bestuurslede oor- gebring. Hy bet horn die beste vir die toekoms toegewens, bystand en beskerming van die Hemelse Vader, aan horn en sy huis.

In die plek van mnr. Dippenaar is mnr. P. van Zyl, hoof van die Laerskool Japie Greyling op Daleside, as penningmeester gekies. Ons is veral dankbaar dat so 'n bekwame persoon, en vera! iemand met so 'n liefde vir Geskiedenis, voortaan die rente van die Historiese Genootskap van Suid-Afrika sal oppas. ODS weet dit is 'n veeleisende taak en ODS wens hom krag en wysheid toe.

Referensi

Dokumen terkait

ʼn Begronding van die diaken se dienswerk in bedieningspatrone wat in die Nuwe Testament beskryf word, moet op deeglike eksegese rus Die praktyk van die dienswerk van die diaken word

Behalwe hierdie uitgawe, en ’n supplement onder die gasredakteurskap van die Kampense etikus, professor Frits de Lange, met bydraes wat hul oorsprong in twee intradissiplinêre

RISTORIA Ampielike Orgaan van die Historiese Genootskap van Suid-Afrika Grepe Uit Die Krygskuns Van Die Boeregeneraals deur prof.. Barnard 2 Drie Broers Douwes Dekker Als

HISTORIA Amptelike orgaan van die Historiese Genootskap van Suid-Afrika Official organ of the Historical Association of South Africa.. Artikels/Articles Johannesburg onder die

Met 'kontra-histories' word bedoel dat Foucault in die ongelyk kom met die modeme subjek se voorstelling van die historiese werklikheid en di~ historiese verstaan van die Self: Foucault

Hierdie duisternis het seker nie net betrekking op die kennis- en beskawings- en morele toe- stande van die volke wat hulle vaderland hier het nie maar net soveel of meer nog op die

In die publikasies van die Franse priester Richard Simon sedert 1678, word vir die eerste keer kritiese metodes aangewend in 'n historiese bestudering van die oorsprong van die

Om dus ’n duidelike geheelbeeld te kan vorm van die historiese agter- grond van die Kerkwet van 1862, sou die volgende sake dus nader besien moet word: Die Kerkinrigting aan die Kaap