• Tidak ada hasil yang ditemukan

Vo der Walt, BJ - Godsdlens en samelewing

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2025

Membagikan "Vo der Walt, BJ - Godsdlens en samelewing"

Copied!
2
0
0

Teks penuh

(1)

Boekbaprekings / Book Reviews

with so many aspects of Old Testament science and so many publications, a user-friendly publication. In the ongoing debate between final fonn and tradition, canonical criticism and tradition history, synchronic and diachronic study, this book is a must for every scholar who wants to study the Old Testament and to think on a universal level.

Vo der Walt, B J - Godsdlens en samelewing I Religion and sodety

Uitgewers: Potchefstroomse Instituut vir Refonnatoriese Studies, PU vir CHO. Afrikaanse weergawel48 bladsye. Prys R3S-OO. Engelse weergawe. 86 bladsye R2S-00

Reseascnt: Dr J C vo der Merwe

Met hierdie bundel opstelle spreek Van der WaIt 'n baie geldige vraag aan, naamlik: Watter rol behoort die Christelike godsdieDS in ODS samelewing te speel?

Die vraag wat hy probeer beantwoord is: wat is die korrekte verhouding as dit kom by Christelike godsdiens en samelewing? Volgens hom is daar drie vereistes waaraan ODS moet beantwoord om te verseker dat ODS Christelike geloof weI 'n rol in die samelewing sal vervul: ODS het God se wil nodig. Hy onderskei tussen ODS gebrekkige Christelike godsdiens aan die een kant en God se wil soos wat dit geopenbaar is in die skepping en in die Skrif aan die ander kant ODS het verder 'n Christelike lewensvisie nodig. Hierdie lewensvisie kry gestaIte in 'n lewe coram Deo. En daarmee saam het ons 'n Christelike lewensfilosofie nodig. Vir hom bied die evangelie nie slegs geestelike "klere" en "skoene" nie; dit bied ook sosio-politieke "klere" en "skoene". Hy is daarvan oortuig dat die Woord van God ODS Die slegs van nagklere vir ons persoonlike, rcligieuse lewe of kerkklere vir Sondag voorsien Die, maar ook werksklere vir ODS aIledaagse lewe in die samelewing. Hoe hierdie "werlcsklere " moet lyle, kan aileen 'n Christelike samelewingsbeskouing vir ons duidelik maak.

In die bestek van ses hoofstukke beredeneer Van der Walt dan op sy kenmerlamd uitdagende wyse hoe bogenoemde mOOlltlik is. Die hoofstukke is: 1. '0 Nuwe Christendom vir 'n nuwe Suid-Aftika. 2.

Christelike perspektiewe"op die samelewing. 3. 'n Christelike visie op die politick. 4. '0 Christelike perspektief op fundamentele regte. S. Die oeo-liberale, kapitaIistiese ideologie van ontwikkeling. 6. Die Christelike geloof en ander godsdienste. Die hoofstukopskrifte is prikkelend genoeg en bied bowendien baie outtige stof op grood waarvan oor die kerk se taak en roeping besin kan word. 'n Mens hoef hoegenaamd Die in aIles met Van der WaIt saam te stem om by die lees van hierdie opstelle tot positiewe nadenke en gesprek geprikkel te word Die.

Ek wi! die buncJel opsteUe ten sterkste aanbeveel. Die feit dat daar ook 'n Engelse weergawe beskikbaar is maak die leserspubliek wat dit verdien soveel groter. Daar is egter twee sake wat hind.erlik is.

Die eksemplaar wat ek ontvang het, is swak gebind. Die bladsye het na enkele kere se gebtuik maklik losgekom. Die speVtikfoute, aI is dit Die baie, Die is nogtans hinderlik en doen werklik atbreuk aan 'n werk van hierdie gehalte. Enkele voorbeelde is: word in plaas van woord bls 4, staatsuniversiteil in plaas van staatsulliversiteit bls 3j, be/ongte in plaas van belang/e bls 78; beleit in plaas van bepleit bls 94. Dieselfde geld oogelukkig ook die Engelse weergawe voorbeelde hiervan is: unciritically in plaas van wteritically bls 9 subsitule in plass van substitute bls 20. Ten spyte hiervan bly dit vir die tyd waarin die kerk opnuut oor sy roeping, rol en funksie moet besin 'n werle wat deur elke leraar en selfs ook deur elke ouderling en

" HTS 57(3&4) 2001 1365

Digitised by the University of Pretoria, Library Services

(2)

diaken gelees te word. Oit bied baie stof vir preekmaak asook inhoud vir sinvolle vergaderings waar die taak en roeping van die kerk emstig opgeneem word.

In die voorwoord venneld Van der Wah self die volgende: '0 Groot gedeelte van die stof in hierdie bundel opgeneem, word terselfdertyd in '0 meer omvattende werk Viaie op die werklilcheid (620 bladsye) gepubllseer. Aangesien dit '0 dik en duur bock is, sal dit Die deur baie bekostig en gelees kan word Die. Hientie bundeltjie maak die materiaal rondom godsdiens en samelewing bekostigbaar en tocganldik vir '0 groter leserskring.

Van der Walt, B J -Naby God; Christeo eD kerk op die dl1lmpel van .plrltuaHtelt

Uitgewers: Potchefstroomse Instituut vir Reformatoriese studies, PU vir CHO. 264 bladsye. Prys: R60 ReseaseDt: Dr J C VaD der Merwe

Volgens Vander Walt self is bientie '0 "gevaarlike bock" om ter band te neem. Naby God wil skoklcend, indringend, uitdagend en boopvol wees. Hierdie bock is ecn van die taIIe boeke wat tans sckere kommerwekkende tendense in die kerk van naderby probeer bek.yk. In sy voorafwoord gee Van dec Walt self die volgende inligting: "In die ecrste pick skud hierdic bock deur die aandag te vestig op die tekens van verval by Christene en kerke. Aan die begin (die eerste boofstuk) en aan die einde (tweede laaste boofstuk) word die aandag op die simptome gevestig. Oie eerste boofstuk bevat die noodkrect van die Cbristenjcug wat oog kerldidmate is. Hoofstuk 9 gaan.verder: dit

sa

waarom die mensc die .kerk vaarwel ge&a bet." Oie bock wil ook '0 indringende bock we;es. Hy wit Die slegs volstaan met die opnoem van onrusbarende simptome Die. Oit is indringend omdat dit na die oorsake vir die simptome probeer deurbring - wat Van der Walt na my mening uitstekend regkry. Daarmee saam wit dit ook '0 uitdagende bock wees.

Van tier Walt self stel dit so: "In die denIe plek maak die terapie wat hierdie bock voorstel daarvan '0

aansporing, '0 opwckking - byna '0 provokasie. Die essensie van die uitdaging is (oegatief) dat wat ODS as

"gerefonneerd " of "refonnatories" beskou, Die outentick of eg is Die, maar '0 ontsteUende afgewatcrde produk. Oit wil dus (positief} oproep tot berootdekking van egte Bybels-Rcfonnatoriese lewensvisie;"

Wat bierdie bock besonder waardevol maak. is dat dit '0 Bybels-Reformatoriese lewensvisie vir die kerk en Cbristene in Suid-Aftika vooIhou wat dit moont1ik mask om eietyds en diJiamies voluit in God

Be w!reld betrokke en relevant te wees. Dit staan dus Die '0 Christendom voor wat verdoo( beklem en verslaaf Die. Die Christendom wat bierdie bock voorstaan, gee ouwe lewe, dit bevat ontsaglike dinamiek en beteken ongeJooflike bevryding.

Dan is bierdie bock ook bedoel om boopgewend te wees. Enkele van die

koiwete

sake wat aangeroer word, is: die erkenning van die pick van die vrou in die kerk; die ecrherstel van die profetiese amp van die geJowige; die radikaIisering van die diakeoamp; wenke vir effektiewer Woordverkondiging;

die oorwinning oor gebedsannoede; pcrsoonlike groei in jou geloofslewe; '0 lewende omgang met God in die plek van geestelike bloedarmoede en nog baie meer.

Hoewel Van der Wah hom waamkynlik spesitiek op die "Doppers" rig (his 20 en 27), slaag by egtcr goed daarin om '0 reuse bydrae tc lewer tot emstige. eerlike introspeksie by al ODS kerkc. Die bock bevat geweldig baie insiggewendc gegewens oor die jcug se kerklike betroldcenbeid, vemuwing. die deurbreking van fonnalisme en taIIe ander sake. In die voorlaaste boofstuk is

claar

'0 bondige bespreking

1366 Digitised by the University of Pretoria, Library ServicesHTS 57(3&4) 2001

Referensi

Dokumen terkait

Alhoewel ’n mens baie versigtig moet wees om direkte parallelle tussen skrifopleiding in Mesopotamië en ou Israel te trek, is daar bewyse5 dat die Israelitiese skrifgeleerdes wel die

NHKA 1985:86 • Terapeutiese teenwoordigheid Die Kerk sal doelbewus en toenemend moet ontwikkel in ’n soort toevlugsoord, w aar hierdie mens warmte en gem eenskap sal kan ervaar - ’n

Net soos die vorige vier publikasies is bierdie '0 baie goeie bydrae in die besinniog oor gemeentebou en 'n goeie praktiese hulpmiddel om gemeentes te help om kerk te wees ooreenkomstig