Graad 10 Oefenvraestel: Vraestel 1 Memorandum Opgestel vir LitNet deur Jeanne-Mari du Plessis
MEMORANDUM VRAESTEL 1
WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 75 PUNTE
INSTRUKSIES
1. Die memorandum dien om moontlike oplossings vir die probleme in die vraestel aan die leerders te bied of duidelik te maak. Leerders moet bewus wees dat die meeste probleme talle moontlike oplossingsmetodes het en nie net dié in die memorandum nie.
VRAAG 1
1.1 Selfoonrekening, internetrekening, klererekening (enige antwoord wat sin maak)
1.2
25
100 × x=3000 x=3000 × 100 25
x=R12000Die maandelikse inkomste is R12000
1.3
5
100 × R 12000= R 600
1.4
12
100 ×360 °= 43,2°
1.5 Laat die ma se inkomste = y y+2y=R12000
3 y=R 12000
y=R4000
Die ma verdien R4000 per maand.
1
Graad 10 Oefenvraestel: Vraestel 1 Memorandum Opgestel vir LitNet deur Jeanne-Mari du Plessis
VRAAG 2
2.1
A = 12
100 × (17 800+ 550)=R 2202
B=510×2=R10 20 C=R8000÷12=R667D=4100 +475+325+ 580+2750+1650 +1020+1300+ 667+ 2202= R 15069
2.2 ‘n Uitgawe want maandeliks onveranderd of dieselfde bedrag bly, bv ‘n motorpaaiement.
VRAAG 3 3.1
3.2
2
9
3.3
5
9
2
Graad 10 Oefenvraestel: Vraestel 1 Memorandum Opgestel vir LitNet deur Jeanne-Mari du Plessis
3.4 Nee. Twee spannie gelykop speel nie in ‘n semi-finaal of finaal nie. Dit geld ook dat as ‘n span in die eerste wedstryd (semi-finaal) sou verloor, sou hulle nie deurgaan na die volgende wedstryd toe nie.
VRAAG 4
4.1
9999− 448= R 9551
4.2
3499−2999= R 500
4.3
10999−9999
10999 × 100=9,1 %
afslag op die yskas3499−2999
3499 × 100=14,3 %
afslag op die wasmasjien599−448
599 ×100=25,2%
afslag op die blender3999−3499
3999 × 100=12,5 %
afslag op die stoofDie blender (versapper) bied die beste afslag.
4.4 Deposito:
10
100 × 9999=R 999,90
Uitstaande Bedrag: 9999−999.90=R8999,10
Rente:
8999,10 × 5
100 = R 450
Totaal betaal vir die yskas:
999,90 +8999,10 + 450= R 10 449
VRAAG 5
5.1 Want ‘n kleiner volume beteken die dam bevat minder water wat moontlik kan verdamp in die son. Dit is ‘n manier om water te bespaar tydens die droogte.
5.2 Reghoekige dam se volume: 1,8×8×3=43,2m3
3
Graad 10 Oefenvraestel: Vraestel 1 Memorandum Opgestel vir LitNet deur Jeanne-Mari du Plessis
Sirkelvormige dam se volume:
π × 3
2× 1,8=50,9 m
3Die boer moet eerder die reghoekige dam kies want die volume is kleiner.
5.3
43,2 ×1000=43200 l
VRAAG 6
6.1 Bladsy 1-10:
10 × R 1= R 10
Bladsy 11-20: 10× R0,60=R6 Bladsy 21-30:10 × R 0,50=R 5
Bladsy 31-50: 20× R0,40=R8Totaal sonder BTW:
10+6 +5+ 8= R 29
BTW:
15
100 ×29= R 4,35
Finale prys: 29+4,35=R33,35
VRAAG 7
7.1 Loop rigting Blenheim Rd. Draai links in Blenheim Rd. Draai regs in Loveel Rd en hou reguit aan, oor Saffraan Ave tot by Besigheim B&B aand die regterkant.
7.2 Noord-Oos
7.3 Die R44
4