• Tidak ada hasil yang ditemukan

Woordeboek-oefening vir graad 10 Afrikaans Huistaal - LitNet

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "Woordeboek-oefening vir graad 10 Afrikaans Huistaal - LitNet"

Copied!
2
0
0

Teks penuh

(1)

MEMORANDUM:

Woordeboek-oefening vir graad 10 Afrikaans Huistaal

Lees en kyk

1. Moontlike antwoorde:

Die doel van ’n strooibiljet is om iemand te oortuig om ’n bepaalde produk te aan te koop/te gebruik. In hierdie geval ’n woordeboek/Die Pharos Junior tweetalige woordeboek.

Hierdie strooibiljet adverteer die eienskappe/kenmerke van die Pharos Junior tweetalige woordeboek met die doel dat die leser die woordeboek moet aankoop/gebruik.

2. Leerders in graad 4–7.

3. Vir hulp in die klaskamer soos die opsoek van voorbeeldsinne, meervoud en verkleining, sinonieme en antonieme ensovoorts.

4. Elana Bredell en Henk Viljoen.

5. Per e-pos / telefonies per landlyn of selfoon / per faks

6. Die woordeboek het soveel ekstra hulp wat met skoolwerk en huiswerk kan help.

7. Versamelname Manlik en vroulik Dieregeluide

Die naam van die kleintjie van die dier.

TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES 1. a) en

b) neweskikkende

c) Die Pharos Junior tweetalige woordeboek fokus op leerders in graad 4-7.

Die Pharos Junior tweetalige woordeboek het nuwe, unieke kenmerke.

2. Dit het ’n groot verskeidenheid het nuwe, unieke kenmerke.

3. (spik)splinternuut; blinknuut; kraaknuut 4. buitengewoon

5. a) skool-woor-de-boek b) senior c) jong; ouer 6. a) telefoon b) faksimilee c) sellulêre

7. a) jr. b) wdb. c) Afr. d) Eng.

a) gr.

(2)

8. Vier tot sewe; vyf duisend

9. a) homonieme b) Hy het al baie lank vir sy koffie gewag.

10. (c) wangetjie

11. a) juniortjie b) woordeboekie

12. graat: Die visgraat sit in my keel vas. Die beentjie van ’n vis word ’n graat genoem.

Referensi

Dokumen terkait

Haar belangstelling in die kreatiewe proses en haar gebruik van simbole spesifiek die mandala om persoonlike betekenis in haar kunswerke daar te stel, verbind haar skilderkuns direk met

2.4.4 Die elektroniese koppelhord as deel van 'n interaktiewe video werkstasie Die mikrorekenaar wat in 'n interaktiewe video-werkstasie gebruik word, moet met 'n elektroniese

As selfverloëning beteken dat ’n mens sy/haar eie lewe moet harmoniseer met die van ander binne die eise van die koninkryk, dan kan ’n mens die volgende geldige afleidings maak: Geen

Die aankondiging vroeer vanjaar deur die Trans- keise eerste minister hoofkaptein Kaiser Mantan- zima dat 'n vrye hawe aan die Wilde Kus gebou gaan word1 moet as 'n poging van hierdie

Ook hierdie roman het ’n oop einde wat ’n volgende roman an- tisipeer: die leser word in die duister gelaat oor die vraag of die dood van Colet en die marginalisering van die

GELOOFWAARDIGHEID In die huidige multimedia kulturele milieu word mense so gebombardeer met inligting dat hulle skepties geraak het oor die bronne van hierdie informasie, dat

En op dié manier ontken die prosa dan as ’t ware algaande homself, en ruim homself uit die weg.ft Deur hierdie bepaalde tradisie het die leser nou die indruk begin kry dat die roman nét

Hierdie gebruik vind plaas in assosiasie met 'n eerbied vir die diere waarvan die velie gebruik word vir die vervaardiging van skoene en hierdie eerbied sluit weer aan by die