• Tidak ada hasil yang ditemukan

Uit die bespreking in hoofstuk 2 het geblyk dat die rnarkmeganisme onverskillig teenoor die ruimtelike verspreiding van ekonomiese aktiwiteit staan, soos dit binne die raamwerk van die sosio-politieke ver=

deling in Suid-Afrika nagestreef word. Hoofstuk 3 het die omvang van die ontwikkelingsprobleem, in terrne van die behoefte aan werkgeleenthede in die tuislande,

aangedui, waaruit duidelik na vore kom dat daar 'n groot dispariteit tussen die aanbod van en vraag na werkgeleenthede in die tuislande bestaan. Met dit

as agtergrond, bestaan daar geen twyfel dat die ower=

~eid deur middel van die hantering van die ekonorniese politiek (beleid), die ekonorniese proses s6 sal rnoet beinvloed, dat dit optimaal neig na die beoogde doel.

In die voor-onafhanklikheidstadiurn van die tuislande is die vraagstuk as 'n ruimtelike ordeningsprobleern van ekonomiese aktiwiteit in Suid-Afrika, binne 'n

nasionale streeksverband, beskou. Die Suid-Afrikaanse regering het die doelstellings geforrnuleer asook die rnaatreels (instrumente) geskep om die ekonomiese proses

so te beinvloed, dat dit neig tot groter werkgeleent=

heidskepping in en om die tuislande. Soos later in hierdie hoofstuk aangetoon word, is hierdie proses binne die regionale politiek hanteer. Met die toe=

nemende desentralisering van verantwoordelikhede en besluitnemingsmagte van die Suid-Afrikaanse regering na die verskillende tuislandregerings, gaan die hantering van die ekonomiese politiek in 'n al hoe groter mate oor na die tuislandregerings. In die

finale stadium met die verkryging van soewereine onafhanklikheid deur die tuislande, sal laasgenoemde oor die volle outonomie beskik om.hul eie ontwik=

kelingsdoelstellings en -maatreels te skep. Dan sal die Suid-Afrikaanse regering sy doelstellings en instrumente binne 'n internasionale samewerkings=

verband moet formuleer. Skematies word hierdie proses in figuur 4.1 voorgestel.

So 1n institusionele verandering sal 1n duidelike strategie van samewerking tussen die Suid-Afrikaanse en tuislandregerings vereis. Dit moet aanvullend wees tot die ontwikkelingstrategiee van elke afsonder=

like tuisland. Die enersheid (identiek) of komple=

mentariteit van doelstellings tussen die verskillende regerings ter sprake, sal 'n noodsaaklike voorvereiste vir sukses wees. Botsende doelstellings kan die

verlangde werkgeleentheidsprestasies in die tuislande ernstig benadeel.

Tot op hierdie stadium (1977), met Transkei onafhanklik en die ander tuislande (uitsluitend Swazi en Suid-

Ndebele) met selfregering, het geeneen van die tuis=

lande nog 'n duidelike ekonomiese ontwikkelingsbeleid geformuleer nie. Die internasionale samewerkings=

raamwerk, waarin die Suid-Afrikaanse regering 'n vennoot is, is ook nog nie duidelik en volledig

uitgespel nie. Dit is noodsaaklik dat die struktuur waarbinne laasgenoemde tussen die Suid-Afrikaanse regering en die toekomstige Swartstate sal plaasvind, nie op 'n ad hoc basis moet ontstaan nie, maar deeglik beplan moet word binne 'n strategie van samewerking.

'n Belangrike deel van so 'n strategie sal indiensname raak. Di_e hantering van die ekonomiese poli tiek om werkgeleentheidskepping in die tuislande te bewerk=

stellig, sal in hierdie hoofstuk bespreek word vanuit

Figuur 4.1 - Die verandering in die institusionele verantwoordelik~

heid vir die hantering van die ekonorniese politiek

Voor-onafhank likheidsfase

Na-onafhank•

likheidsfase

in die tuislande seder t 1948

Fase I (1948 tot self=

regering + 1970)

Fase 11 (Periode van self=

regcring)

Suid-Afrikaanse regering

Tuisland=

regerings

- - - - -- - - 7

I I I I

'

Streeksontwikkelings=

~oelstellings en nstrumente

L _________ _

I

I

I I

_,_ _ _ __ _J

r--- ---

- - - -- - - 7

1

I I

I

Streeksoni:wikkel ings•

doelstellings en instrumente

Konsultasie

Nasionale ontwikkelings=

doelstellings en instrumente

(slegs gedeeltelik)

I

I _____ . - - - __ j I

r - - - - -

1 ',

I

L_

Internasionale samewerkings=

doelstellings en ins trumen te

Samewerking

---,

I

Internasionale en nasionale ontz wikkelingsdoel=

stellings en instrumente

I

I I I

I

I - _ j

die omstandighede soos aan die begin van 1976. Toe was geeneen van die tuislande nag onafhanklik nie en die formulering van doelstellings en die skepping van instrumente nag hoofsaaklik in die hande van die Suid-Afrikaanse regering. Op daardie stadium het die tuislandregerings 'n beperkte rol in die ontwerp (dit is die beplannings- en besluitnemings=

proses) van beleidsvorming gespeel, terwyl hulle toe reeds in 'n groat mate 'n aktiewe vennoot in die implementering van die ekonomiese beleid was. Wat die ontwerp of vorming van beleid betref, was die tuislande se bydrae hoofsaaklik beperk tot die plaas=

like kanalisering van fondse (owerheidsbesteding), voorsiening van sek~re infrastrukturele dienste in die tuislande en die formulering van enkele aspekte van die landboupolitiek.

Die verwysings in hierdie hoofstuk in verband met die toekomstige hantering van die .ekonomiese politiek deur die tuislandregerings, word op die aanname gebaseer dat die tuislande se ontwikkelingsdoel=

stellings en -maatreels identies of komplementer, en derhalwe nie-botsend, is met die benadering van die Suid-Afrikaanse regering. Dit kom in beginsel daarop neer dat die tuislandregerings die aanvanklike streeksontwikkelingsdoelstellings van die Suid-Afri=

kaanse regering aanvaar as nasionale ontwikkelings=

doelstellings.

In die eerste gedeelte van hoofstuk 4 sal kortliks aan die doelstellingsraamwerk van tuislandontwikkeling aandag gegee word. Die fokus val. veral op die

doelstelling ten opsigte van werkgeleentheidskepping soos dit in die Suid-Afrikaanse situasie I ontwikkel het, maar oak op die internasionale belang van werk=

geleentheidskepping. In die tweede gedeelte van

hierdie h0ofstuk, word op die verskillende instrumente wat in Suid-Afrika ter bevordering van werkgeleentheid=

skepping in en om die tuislande aangewend word, gelet.

Hoofstukke 2 en 3 verwys telkens slegs na enkele aspekte van die doelstellings wat in die tuis].and=

ontwikkelingstrategie nagevolg word, terwyl dit in hoofstuk 4 in detail bespreek word. Daar is dus

'n mate van oorvleueling, maar dit sal in elke geval aangetoon word. Die doel hiervan is om binne die oorsigtelike agtergrondbeeld van die vorige twee hoofstukke, telkens die ontwikkelingsprobleem soos dit uit die normale werking van die markmeganisme en die tradisionele ekonomiese beperkings in minder=

ontwikkelde gebiede ontstaan,te koppel aan die beoogde doelstellings. Hieruit ontstaan die

instrumente wat deur die owerheid aangewend word om die ekonomiese ontwikkelingsproses in Suid-Afrika in die rigting van die doelstellings te belnvloed.

Dalam dokumen die ekonomiese ontwikkelingsvraagstuk in die (Halaman 146-150)