• Tidak ada hasil yang ditemukan

SMIT SE BYORAE TEN OPSIGTE VAN PUBLIKASIES

Dalam dokumen DAVID PETRUS JACOBUS SMil (Halaman 154-161)

4.5 SMIT SE BYDRAE TOT DIE ONTWIKKELING VAN LIGGAAMLIKE OPVOEDKUNDE DEUR MIDDEL VAN NAVORSINGSWERK EN PUBLIKASIES

4.5.3 SMIT SE BYORAE TEN OPSIGTE VAN PUBLIKASIES

Hieroor het Smit die volgende geskryf in 'n verslag oor sy bywoning van die kongresse te Rome in 1960:

"Hie•· het ek nie aileen uitmuntende gegewens ingewin nie, maar ook waardevolle kontakte met bekende navorsers op die gebied van Liggaamlike Opvoedkunde in verskillende Iande gemaak. Proff.

A. Larsen, T.K. Cureton, L.R. Morehouse en A. Steinhaus van Ameri ka asook W. Cambell van Engeland, prof. J. Reel a van Oostenryk en dr. K. Anderson van Noorwee het alma! belowe om navorsingsmateriaal en gegewens aan my te stuur" (S!'lit, 1961a:4).

Opvoedkunde waarvan hy een van die outeurs was asook 'n publihsie wat oor swem handel waarvan hy 'n mede-outeur was. Dit sluit ook kongresverslae (waartydens Smit referate gelewer het) wat in gebinde vonn verskyn het en ensiklopediee waarin publikasies van hom verskyn het in.

4.5.3.2 Publikasies in boekvorm

1940

1940

1941

1943

1947

Swimming instruction for beginners. Kaapstad Unie Volkspers.

(Die boek is in medewerking met K. A. Schrecker geskryf).

Terme in verband met Liggaamlike Opvoeding.

Pretoria : Staatsdrukker.

(Die boek is deur die NARLO uitgegee. Smit het egter 'n groot aandeel in die samestelling van hierdie publikasie gehad).

Leerplan vir Liggaamlike Opvoeding. Junior hoek.

Pretoria : Staatsdrukker.

Leerplan vir Liggaamlike Opvoeding. Senior Boek I.

Pretoria : Staatsdrukker.

Leerplan vir Liggaamlike Opvoeding. Senior Boek II.

Pretoria : Staatsdru kker.

Die drie genoemde leerplanne is as publikasies deur die N.A.R.L.O.

uitgegee. Smit se aandeel in die samestelling van hierdie publikasies

1952 Leerplan vir Liggaamlike Opvoeding. Senior Boek III.

Pretoria : Staatsdrukker.

(Smit was lid van die leerplankomitee wat

verantwoordelik was vir die saamstelling van hierdie publikasie),

1959 - 1963/ Leerplan vir Liggaamlike Opvoeding. Senior Boek III.

64

1966

1970

1970

1972

Pretoria, Staatsdrukker.

(Smit het opgetree as hoofredakteur vir die hersiening van hierdie publikasie),

Gimnastiek in Suid-Afrika. (In Ensildopedie vir Suider-Afrika).

Hindernis en rondte-oefening .• (In : Verslag van die dertiende kongres van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir liggaamlike Opvoeding en Rekreasie 29 September - 2 Oktober 1969 te Pretoria. p, 145 - 147.)

Knelpuqte in die Liggaamlike Opvoeding. (In:

Verslag van die dertiende kongres van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Liggaamlike Opvoeding en Rekreasie : 29 September 2 Oktober 1969 te Pretoria. pl06 - 116.)

Gymnastics. (In: Standard encyclopedia of Southern Africa, 5:401 405.)

is reeds breedvoerig in hierdie hoofstuk bespreek onder die afdeling wat handel oor Nasionale leerplanne - punt 3. 5.4.

4.5.3.3 Publlkasies as artikels in tydskrifte

1939

1940

1943

1943

1944

1945

1945

1946

liggaamsopvoeding

Waarheen studente vir liggaamsopvoeding?/What is your aim student of physical education?

I (2) : 35 - 37, 58, Junie.

Oefening lesse met masts/Lessons with partner exercises. II (1) : 28 - 31, April II (2) 35 - 37, Junie

II (3) 21 - 24, September II (4) 45 - 46, November

Die biologiese leeftydsgroepe/The biological age-groups.

V (2) : 9 - 15, 44, Junie.

Die ontwikkeling van die term "liggaamsopvoeding"/

The development of the te1111 "physical education".

V (3) : 2 - 12, 67, September.

Die probleem van gewigsvermindering{The problem of weight reduction.

VI (2) : 12 - 39, Junie.

Vroulike kleredrag in liggaamsopvoeding/Women's clothing in physical education.

VII (1) : 22 - 33, 45, April.

Die atletiekbreier/The athletic coach.

VII (3) : 8 - 10, September.

Gimnastiekwedstryde vir skole{Gymnastic tests for interschool competitions.

VIII (1), 33 - 47, April.

1947

1947

1948

1949

1950

1950

1950

1951

1952

1961

1962

(In samewerking met D. Smit en A. L. Grobler geskryf).

Vigor

Health and Physical Education I (1) : 7 - 8, September.

Waarom departemente van Liggaamlike Opvoeding?

I (2) : 7 - 8, Desember.

Die liggaamlike opvoeder se probleme in Suid·Afrika.

II {1) : 24 - 26, Desember.

Die rol van liggaamlike opvoeding vir jeugwerk.

II (2) : 10 - 12, 16, Maart.

Wat van speeltyd?

Ill (3) : 27, Junie.

Die onderrigbord.

Ill (4) : 33 - 34, September.

Gimnastiekpiram.ides.

IV (1) : 44 - 47, 57, Desember.

The construction of a cinder track.

IV (4) : 10, September.

Liggaamlike fiksheid opvoeding.

'n doelstelling van liggaamlike VI (1) : 16- 24, Desember.

Sports medicine in West Germany : what is the position in South Africa?

XV (1) . 18- 27, 64, December.

lntervaltraining.

XV (4) : 5 9, September.

1962

1965

1961

1965

Hoderne inoefeningsteorie.

XVI (1) : 6 - 7, Desember.

Progressive resistance exercises.

XVIII (2) : 8 - 20, March.

Tydskrif vir Maatskaplike Navorsin9

Comparative analysis of results from l<raus-Weber test of minimum muscular fitness in South African

Children.

XII (1) 1 - 20, Junie.

'n Vergelykende studie van die fisieke fiksheid van kinders in Suid-Afrika, Brittanje en die V.S.A., gegrond op 'n Suid-Afrikaanse steekproef.

XIV (1) : 7 - 20, Junie.

Benewens bogenoemde artikels het Smit verder verskeie resensies oor Uggaamlike Opvoedkundepublikasies die lig laat sien. Dit was veral Obholzer wat as redakteur van die tydskrif Liggaamsopvoeding van die deskundige hulp van Smit op die gebied gebruik gemaak het. As voorbeeld kan genoem word die resensies wat Smit gedurende die tydperk 1939/40 oor die volgende boeke laat verskyn het:

Nelson, A. 1930. Practical Athletics and How to Train. London C. Arthur Pearson.

Webster, F.

A.

M. 1931. Athletes in Action. London John F.

Shaw & Co.

Webster, F. A. M. & Heys, J. W. 1932. Exercises for athletes.

London John F. Shaw & Co.

Wilson, S. 1937. Vaulting and agility. London John F. Shaw &

Co.

Oor laasgenoemde boek het Smit byvoorbeeld die volgende geskryf:

"This book, which is interestingly written and well illustrated should prove a ready guide to the easiest and safest methods of teaching teachers in all types of schools, instructors and dub leaders" (Smit, 1939d:2).

Aangesien daar we101g vakliteratuur ten opsigte van Uggaamlike Opvoedkunde gedurende die jare veertig in Suid-Afrika beskikbaar was, was hiet·die resensies deur die lesers van I.iggaamsopvoeding sowel as Vigor verwelkom. Op hierdie wyse kon Smit 'n bydrae lewer om inligting aan die "man in die veld" te verskaf.

4.5.3.4 Slotopmerking

By die bestudering van die publikasies wat deur Smit gelewer is, word 'n mens getref deur die verskeidenheid van onderwerpe wat gedek is.

Dit demonstreer Smit se akademiese beweeglikheid op verskeie terreine van sy vakgebied. Benewens die paar navorsingsartikels was die publikasies oor die algemeen baie praktykgerig. In die lnleiding van die publikasie Swimming Instruction for Beginners wat gesamentlik deur Smit en Schrecker geskryf is, word dit duidelik uitgespel dat die boekie geskrywe is vir studente, onderwysers en instrukteurs van liggaamsopvoeding, sowel as vir klubleiers" (Postma, 1940:50).

Die geskrifte wat deiJI· Smit gelewer is, was dus baie bruikbaar vir die liggaamlike opvoedkundiges wat in die praktyk gestaan het. Volgens Botha { 1983) was dit "wei deeglik deur vakmense gebruik".

Die publikasies wat deur Smit geskryf is het daarvan getuig dat hy op hoogte was met die nuutste ontwikkeling op sy vakgebied. Dit kan verklaat· word uit die feit dat Smit so baie oor sy vak gelees het en heelwat tyd aan litet·atuurnavorsing bestee het (Botha, 1983). In die resensie wat Postma oor die publikasie Swimming Instruction for Beginners geskryt het, het hy (Postma) gemeld dat studente, onderwysers, instrukteurs en klubleiers baie baat by die boekie sal vind " aangesien

die boekie 'up to date' geskrywe is en dit blyk dat die skrywers die moderne swemonderwysmetodes in aanmerking geneem het" (Postma, 1940:50).

Die publikasies wat deur Smit gelewer is, het getuig van deeglikheid en afgerondheid. Hy het besondere moeite gedoen om te verseker dat die inhoud daarvan van volledigheid en van wetenskaplike korrektheid getuig. Oat die gehalte daarvan goed was, getuig uit die feit dat verskeie van sy publikasies deur oorsese persone aangeprys was (Botha, 1983). Hieroor het Schrecker die volgende geskryf:

"Some of his publications (e.g. on weight reduction and slimming and on interval training) were widely read" (Schrecker, 1983:4).

Botha som die situasie ten opsigte van Smit se bydrae tot publikasies baie raak op met die volgende woorde:

"Smit het goeie gehalte werk gelewer waar hy kans gehad het om te skryf" (Botha, 1983).

Dalam dokumen DAVID PETRUS JACOBUS SMil (Halaman 154-161)