Graad 7 Totaal: 65 Tyd: 1 uur Voorbereiding vir Junie-eksamen
Vraag 1
1.1 Voltooi elk van die volgende getallesinne deur ‘n <; > 𝑜𝑓 = in te vul:
<; > 𝑜𝑓 =
1.1.1
0
3 + 3 1 3
−√9
1.1.2
100 × 100
10
21,5 𝑣𝑎𝑛 10 000
1.1.3
5
0+ 3
00
5+ 0
3[3]
1.2 Bereken elk van die volgende:
1.2.1 1,25 +_____× 32
3 =133
36 (5)
1.2.2 532,895 – 2,0027 – 0,0001 = (2)
1.2.3 11,5486 ÷ 8 = (2)
1.2.4 9,56 × 2,56 + 5,879 = (2)
[11]
Vraag 2
Bereken elk van die volgende:
2.1 √144 + 122− (12 × 12) = (3)
2.2 52
3√125 = (3)
2.3 √169 × √169 − 132 = (3)
2.4 ( √273 )3× 0 = (2)
2.5 363 + √9 = (3)
[14]
Vraag 3
Indien die reël gegee word dat 𝑦 = 3𝑎 + 3, voltooi die ontbrekende waardes:
𝑎 0 1 20 33
𝑦 = 3𝑎 + 3 12 123
[6]
Vraag 4
4.1 Beantwoord die volgende kortvrae:
4.1.1 ‘n Skerphoek is ‘n hoek tussen ___________ en _____________. (2) 4.1.2 __________ sny mekaar; die hoek wat gevorm word, is 90°. (1)
4.1.3 ___________ lyne sal mekaar nooit sny nie. (1)
4.1.4 ‘n Hoek groter as 180° word ‘n _____________________hoek genoem. (1)
4.1.5 ‘n Omwenteling = _____________ grade. (1)
4.2 Bereken die grootte van a: (2)
4.3 Bereken die grootte van a en b: (4)
4.4 Indien die oppervlakte van ‘n vierkant 36 cm2 is, wat is die omtrek van hierdie
vierkant? (3)
4.5 Die omtrek van ‘n gelyksydige driehoek is 27 cm. Bereken die oppervlakte van
hierdie driehoek indien dit ‘n loodregte hoogte van 5,2 cm het. (3)
4.6 Bereken die oppervlakte van die geskakeerde gedeeltes van die volgende saamgestelde figure:
4.6.1 (3)
4.6.2
(4)
4.7 Trek ‘n lyn van simmetrie op elk van die volgende figure: (2)
4.8 Beskryf die volgende transformasie van ABCD na A'B'C'D' in woorde: (2)
4.9 Reflekteer die volgende figuur in die gegewe lyn van simmetrie: (2)
[31]
Totaal: [65]