169 JAN ANTHONIE ENGELBRECHT
169/1
PERSON ALIA 15 items
169/1/1 Sertifikate
1. "Doop cedel" van JAE, gebore 27. 8 .1896 te Elliot, KP.
2. Universiteit van de Kaap de Goede Hoop, graad van "Bachelor of Arts", 1917.
3. Universiteit van Stellenbosch, graad Magister Artium, 1.4.1921.
4. Universiteit van Berlyn, D.Phil., 12.8.1925.
Nota: Titel van proefskrif Suffixbildung in den sudafrikanischen Bantusprachen mit besonderer Berucksichtigung hottentottischer Einflusse.
+
Kopie van sertifikaat.5. SAA WK Assessorlidmaatskap 1957.
169/1/2
Getuigskrifte en lys van publikasies
1. Dr. D. Westermann, Berlyn, 13.7.1925. H.g. lbl.
+
Kopie. T.(d.) lbl.2. Prof. J.J. Smith, Stellenbosch, 9.11.1928. H.g. lbl.
+
Kopie. T.(d.) lbl.3. Prof. J.J. Smith, Stellenbosch, 14.8.1931. H.g. lbl.
+
Kopie. T.(d.) lbl.4. Prof. R.W. Wilcocks, Stellenbosch, 7.11.1934. T.g. lbl.
+
Kopie. T.(d.)g. lbl.5. Lys van publikasies. H.; T. met H.-notas. lbl.; lbl.
169/2
MANUSKRIPTE DEUR JAE.
13 items
· 1. Die Berg; 'n legende deur Anton. H. 8bl.
+
Kopie. T. met H.-verbet. 8bl.+
The legend of the mountain. H. 6bl.+
Kopie. T. 7bl.2. Gerbrand Yssel. H. 15bl.
+
Kopie. T. met H.-verbet. 13bl.+
Kopie. T. met H.-verbet. 13bl.3. Inganekwane yentaba. H. 5bl.
+
Notas. H. 3bl.+
Inganekwane ngentaba. H. lbl.+
lntaba (lnganekwane). T. 6bl.---·-- . -· --· -·- -·· ·-- - - · - - -
---,
1iTmnrrrnmmni,
13005024498 '
·.
______________________
/ In
4. Op die stasie. T. met H.-verbet. 8bl.
+Brief. [ ],T.(Jhb.)/JAE. 16.5.1957. H. lbl.
Die twee verhale wat JAE aan horn gestuur het; het besluit om Natal Witness as nuwe drukkers aan te stel, Morija "besef nie wat is 'n 'production date' nie".
169/3
KORRESPONDENSIE 5 items
21.10.1931 /Sekr. ,Staatsdienskomm.
T.d. (Pta.)
lbl. (1)
Doen aansoek vir die betrekking as registrateur van die Naturelle-appelhof;
gee 'n uiteensetting van sy kwalifikasies en ondervinding.
21.4.1954 Hoof, Afd.Botanie(Pta.)/
T.g. R.A. Dyer JAE
lhl. ~)
Gee namens die Dept. van Landbou 'n uiteensetting van name van plante wat Engelbrecht vir identifikasie voorgele het.
+ Plante wat deur die Naturelle van Noord Natal vir genesing gebruik word.
H. lbl.
11.4.1955 /Sekr.,Ond., Kuns & Wet.
T.d. (Pta.)
lhl. ~)
Motiveer sy aansoek om 'n ad hoc toekenning vir navorsing i.v.m. Mediese woordgebruik in Zoeloe; die duisende kaartjies wat hy reeds het.
3.4.1962 (Potch.)/Lambrechts,A.
T.d. (Franschhoek)
lbl. (4)
Vemeem of die raad al tot 'n besluit gekom het oor die kuratorskap waarvoor hy aansoek gedoen het.
169/4
AANTEKENINGBOEKE
1. Alfabetiese lys van terme deur verskillende Hottentotstamme gebruik.
Nota: Bevat inligting oor die gebruik van pidgin-Hollands aan die Kaap deur die Hottentotte.
2. Nama. Bevat inligting oor die gebruik van pidgin-Hollands aan die Kaap deur die Hottentotte.
3. Alfabetiese lys van Afrikaanse terme aan Hottentot ontleen.
4. [Nama?] aantekeninge.
5. Alfabetiese lys van Duitse woorde met Nama aantekeninge.
6. Losblad aantekeninge in groen omslag.
Nota: Verskeie groepe bladsye, onvolledig.
7. Klankleer by nie-Bantoetale.
8. N otas vir klaslesings.
9. Aantekeninge oor o.a. Griekwas, uit verskillende bronne.
10. Ful: die klanke.
11. Die Hamite: algemene kenmerke.
Nota: Losblad in leer.
12. Sketsplan: Inleiding ...
Nota: Losblad in leer.
13. Entstehung flektierende Sprache ...
Nota: Losblad in leer.
14. Geskiedenis van Bantoe-taalondersoek - vroegste publikasies.
Nota: Losblad in leer.
15. Finck: Die Verwandschaftsverhaltnisse der Bantuspr.
16. Diverse los aantekeninge oor onderwerpe rakende swart tale.
17. Kaarte met aantekeninge oor verskillende taalaspekte.
18. Aantekeninge oor 'n swart taal. 4 items.
Nota: Gevind in koevert met aantekening "1.v.m. dr Bleek se navorsing.
Gebruik vir 'n Boesman woordeboek opgestel deur Lucy Lloyd(?), voorwoord geskryf deur I.A. Engelbrecht, vir 'n kleindogter(?) van dr. · Bleek (mev.
Lloyd), (vir Marjorie Scott?)".
+Poto.
Nota; Agterop: "Miss Lucy Lloyd. With all good wishes from Marjorie Scott."
169/5 VARIA
1. Standaard spoorwegkaart van Suid-Afrika [Suider-Afrika]. 1935.
2. Correction marks for proofs.
+ Anntekeninge oor veranderinge op proewe. H. lbl.
3. Poskaart van menslike ingewande.