401541
1
228 NEETHLING STAMREGISTER
Gepubliseer as Die Neethlings in Suid-Afrika, opgestel deur E.M. Neethling, geredigeer deur L.C.P. Endemann. RGN: Pretoria, 1979.
228/1
MANUSKRIP VAN WERK.
1. Raamwerk voorgele aan die RGN. T. 8bl.
2. Teks: Van Groot Beer tot Suiderkruis, deel 1 en twee. H. 2 volumes.
+
Historians report ending April 1974. T. 4bl.3. Teks oor verskillende aspekte van die geskiedenis.
3a. Neethling genealogie. T. 7bl.
+
Kopie. T.(fot.) met H.-aante. 7bl.3b. Die stamvader Neethling. T. met H.-verbe. 7bl.
3c. Algemene ouer geskiedenis van Pruise ... T.(d.) 8bl.
4. Teks, hoofstukke 1tot3. T. met H.-verbe. 14bl.; 16bl.; 52bl.
5. Teks (feitlik volledig). T. 197bl.
6. Teks, hoofstuk vier. T. met H.-verbe. 19bl.; 19bl.
7. Tak I. T.; T. met H.-verbe. 31 bl.; 21bl.
8. Tak II. T.; T. metH.-verbe. 18bl.; 1lbl.
9. Tak III. T.; T. met H.-verbe. 22bl.; 14bl.
10. Teks, Januarie 1981. T. ± 160bl.
11. Navrae mi verskyning van manuskrip. T. & fot. 6 items.
12.Bibliografiese inligting: Informante indeks; bibliografie; samestelling van Neethling nasionaliteite.
N ota: Inligting op kaarte, alfabeties georden.
228/2
KORRESPONDENSIE MET TAKKE VAN DIE FAMILIE Nota: Items is alfabeties georden.
228/2/1 Taki
Korrespondensie e.a. items H.&T.
1. Tak IA: Direkte lyn, eerste tak van Neethling-familie (Christiaan Ludolf, Eikenhof-tak).
2. Tak IB: Pieter Gerhardus (sy plaas was Assegaaibos in Jonkershoek, vandag Dept. Natuurbewaring). ,~ ---· ---- ----~
UNIV. STELLENBOSCH
1111111111111111111111111
3005025055 _ _ _ _ )
2
3. Tak ID: Dominees tak (belangrik vir Stellenbosch).
4. Tulbagh-tak: Frederik Jacobus.
5. Tak IF: Johannes Carolus (in boek genoem Engelssprekende tak).
228/2/2 Tak II
Korrespondensie e.a. items H.&T.
1. Natal tak: Marthinus Laurentius 2. Kaapse N eethlings
228/2/3 Tak III
Korrespondensie e.a. items H.&T.
Nota: Frederik Rijk Ludolph tak, Transvaal.
228/2/4
Ander Neethlings, o.a. Joodse, ongeklassifiseerde en verkeerde Neethlings, asook onopgeloste gevalle.
H.&T.
1. Ander N eethlings.
1. Joodse N eethlings.
3. Ongeklassifiseerde N eethlings.
4. Verkeerde Neethlings (o.a. Nothling).
5. Onopgeloste gevalle, uitgelaat uit boek.
228/3
AGTERGRONDMATERIAAL GEBRUIK IN NAVORSING 228/3/1
Korrespondensie met argiewe e.a instansies, Universiteite en Kolleges, asook koerante e.a. instansies ter verkryging van inligting.
Nota: Items is alfabeties georden.
228/3/1/1
Korrespondensie met argiewe e.a. instansies T.&H.
228/3/112
Korrespondensie met Universiteite en Kolleges T.&H.
3
228/3/1/3
Korrespondensie met koerante e.a. instansies T.(d.)
228/3/2
Aantekeninge deur EM Neethling e.a. persone.
Nota: Bymekaar gehou soos in leers deur skenker georden.
5 leers
Nota: Op vierde leer: Kopie van aantekeninge van C.L. Neethling en adv.
J.H. Neethling. Onderstreep beteken so na moontlik ontsyfer, bv. Pestel 2, en varick 3 ens. Jaar (gewoonlik) altyd met grootletter. CLN maak 'n [ ] oor sy u, so [u], ek laat dit na die inleidende paragraaf weg hoewel dit tipies is tot aan die einde. Drie=eenig=heid nie heijd nie bladsy 1. Bladsy 2, met opset die byvoeging van Adv. JHN in hakies bygevoeg. CLN maak sy 4 soos 'n 9. Titels op ij nie altyd sigbaar nie, moontlik so verdof of ook wel nie geskryf nie, ik het die " aangebring.
228/3/3
Genealogiese materiaal
Nota: Sover moontlik gelaat in leers soos deur skenker georden.
5 leers
Nota: Bevat o.a. kwartierstaat, inligting van die RGN en 'n groot Neethling stamboom.
228/3/4 Fotokopiee
1. Kaapse plakkaatboek; Murray familie.
2. Wium dagboek.
3. Stamvader se handgeskrewe dagboek en 1907 gepubliseerde dagboek.
4. Aantekeninge van Frederik Ryk Ludolph Neethling, 1801-1844; familie aantekeninge van C.L. Neethling deur sy seun J.H. Neethling oorgeskryf met voortsetting tot 1835.
5. Aantekeningen uit de nagelaten papieren van wijlen den weledelen heer Christiaan Ludolph Neethling ... 2 kopiee.
+
Kopie. T. 14bl.6. Dokumente uit Transvaalse argief (Voortrekkertak, deel van tak I).
7. I. v .m. Eikenhof byeenkoms.
8. Diverse fotokopiee. 9 items, o.a. afskrif van 'n brief van mev. Frederik Neethling, The Cape of adventure, kopiee uit De Kerkbode, Geslagsregister v.
ou Kaapse families, Gedenkblatt zur 800-Jahrfeier ...
9. Die Grafschaft Ruppin, von Theodor Fontane. Stuttgart: Cotta, 1925.
228/4
FOTO'S EN KNIPSELS
228/4/1 Foto's
4
Nota: Items is sover moontlik in volgorde geplaas soos dit in die boek
verskyn. Sommige foto's ontbreek, ander is nie gebruik vir plasing nie. Van enkele foto' s is duplikate beskikbaar.
228/4/2 Knipsels 5 items
228/5
PERSON ALIA
Diverse items, o.a. versierde adresse, doopseels, lys van publikasies en lesings van EM Neethling, koeverte, omsendbriewe.