• Tidak ada hasil yang ditemukan

196- J.B. Collins

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "196- J.B. Collins"

Copied!
4
0
0

Teks penuh

(1)

1

196 J.B. COLLINS

Bekende Stellenbosse argitek, o.a. van 32 van die US se geboue, stadsraadlid. 1913- 1992, in 1941 getroud met Joan Wicht.

196/1

KORRESPONDENSIE 11 items

4.12.1826 De Salis,R.A.(Den Haag)/

T. Reitz,G.F.C.

lbl. (1)

Familesake; stuur van silwer skinkbord; aanbevelings van familielede [vir betrekkings aan die Kaap?] by Lord Charles Somerset.

Nota: Kopie van oorspronklike.

10. [1 ?] .1833 London, C. (Fulham)/Barrow ,J.

H.g.

lbl. (2)

Sy bevestiging as leraar van die gemeente Bathurst.

30.12.1850 Barrow ,James(Bathurst)/

H.g. [Barrow],Emma

~· ~

Onrus in die Oos-Kaap; bly dat sy veilig is.

Nota: James Barrow is op 11.2.1850 in Kaapstad getroud met Emmarentia Anna Truter.

30.3.1851 T.

lbl.

l.v.m. die dood van sy moeder.

Nota: Kopie van die oorspronklike.

[Smuts],Comelis/

Smuts,J.A.(Ksd.)

6.11.1852 [Truter?](Tulbagh)/

H.g. (onduidelik) Barrow

(4)

3p. (5)

Familienuus; Sinode van die NG Kerk bygewoon; die "Bishop's Bill"

bespreek; Kaptein Barrow se graf in Simonstad besoek; kommentaar oor die

"caffir war" .

18.8.1859 [Visser](Karoo)/[Hofmeyr,

H. N.J.]

lhl. (~

Gemeentesake van Sutherland; sy opvolger ds. J.H. Neethling; insameling van fondse deur verkoop van erwe; nuwe preekstoel; nooi horn om gemeente te besoek.

Nota: Waarskynlik aan ds., later prof. N.J. Hofmeyr.

+

Kopie van oorspronklike.

(2)

2

19.1.[18-?] [ ](Claremont)/Barrow

H.g. (onduidelik)

m

Meegevoel met mev. Collins; waardering vir die sorg waarmee sy haar invalide-man verpleeg het; simpatie ook aan mev. Barrow.

[-.-.18-] Visser/[Hofmeyr,N.J.]

H.

2hl.

00

Die dood en begrafnis van A.J. Vlok, swaer van die skrywer; gemeentesake, o.a. nagmaalbekers wat deur die vrou van die skrywer geskenk is; koms van ds. [J.H.] Neethling.

Nota: Waarskynlik gerig aan ds., later prof. N.J. Hofmeyr, een van die eerste professore van die Teologiese Kweekskool op Stellenbosch.

+

Kopie van die oorspronklike.

Koeverte gerig aan Rev. James Barrow. 2 items. (9)

3. 7 .1900 [Collins], William(Standerton)/

H.g.

15p. (10)

Brief vanaf oorlogsveld deur 'n Britse soldaat gerig aan sy ma [in Stellenbosch]; noem bv. van Winston Churchill; allerlei oorlogsgebeure.

Nota: Brief is aan mev. M. Collins van Grosvenor huis, ouma van J.B.

Collins, en 'n dogter van ds. James Barrow van Bathurst, deur haar seun William Collins, vader van J.B. Die ouma se man was ds. William Collins, predikant by Prince Albert, voorheen onderwyser. Familie van John Barrow, outeur van verskeie boeke oor Suid-Afrika in die vorige eeu.

196/2

DIVERSE ITEMS. O.A.SERTIFIKATE, GESLAGSREGISTERS.

GETUIGSKRIFTE 12 items

Nota: In 'n voorlopige lys word melding gemaak van 'n doodsertifikaat van William Collins, wat in 1885 in die ouderdom van 45 jaar oorlede is.

Hierdie item is nie tussen die antler items gevind nie.

1. Duplicate original register [of] 1850 marriage solemnized ... H. lbl.

2. Extract from the Parish register of Bathurst ... burials ... 1860. H. lbl.

3. Geslagsregister Truter. T. (fot.)

4. Genealogiese inligting Hofmeyr. T.(fot.) met H.-aante. 3bl.

5. Familieregister van J.B. Collins. T.(fot.) 2bl.

6. Copies of testimonials obtained by mr. W. Collins. Gedruk. 2 items.

Nota: H.-nota op een: Apprenticed at the Central School, Bark.[?], trained at Cheltenham Normal College.

7. Traktaatjies (gedigte) deur R.N.B[arrow]. Gedruk 3 items.

(3)

3

8. The Churchman's almanack 1884.

Nota: Moontlik eiendom van J. Barrow.

9. The Church chronicle, February 1885.

Nota: Bevat berig oor die dood van ds. William Collins op Prins Albert.

10. St. John's Church, Bathurst. Gedrukte brosjure. 7p.

11. Ons familie-lied. Gedruk.

Nota: gedig deur prof. N.J. Hofmeijer[sic]; inskripsie agterop "Jan Hofmeyr 19.11.03. Johanna Muller".

196/3 FOTO'S 9 items

1. Victoria College, Stellenbosch.

±

1895-1900. Gribble, Paarl.

2. Miss M. Barrow, 25.10.1874. Barnard, Ksd.

3. "Willie Collins on his second birthday". Barnard, Ksd.

4-8. Onbekende persone. 4 items deur Barnard, 1 item deur Hermann, Ksd.

9. Kerkgebou.

10. Jan Hendrik Hofmeyr (1856- ), seun van prof. N.J. Hofmeyr en Hester Hofmeyr (voorheen Smuts). Oupa en ouma aan moederskant van J.B. Collins.

Watson, Stellenbosch.

11. Vier geslagte tydens doop van Esther Collins afgeneem:

1 Prof. N.J. Hofmeyr (1827-1909).

2 Mev. M.M. Hofmeyr (nee Louw). · 3 Jan Hendrik Hofmeyr (1856- ).

4 Hester Hofmeyr (nee Smuts).

5 Maria Cornelia Colins (nee Hofmeyr).

6 William Barrow Collins (1882-1951).

Nota: Nommers 5 en 6 was die ouers van J.B. Collins.

7 Esther Collins (1905-1987), suster van J.B. Collins.

196/4 BOEKE 4 items

1. Pinksterlicht en !even, door N.J. Hofmeijer[sic]. Kaapstad:Dusseau, [189-].

(4)

4

2. Bijbelsch dagboekje, door N.J. Hofmeijr[sic].

Nota: Titelblad en eerste aantal bladsye ontbreek; mooJ;J.tlik derde druk, 1907;

inskripsie op skutblad.

3. Het boek der Psalmen nevens de Gezangen .. ~Amsterdam: Brandt, 1885.

Nota: Inskripsie voorin.

4. Het boek der Psalmen nevens ... ; Evangelische Gezangen ... Amsterdam:

Brandt, 1904.

Referensi

Dokumen terkait

Voorbeelde hiervan is, benewens Sauls, ook Barnard v Santam Bpk supra waar die eiseres skok opgedoen het toe sy verneem het van haar kind se dood in ‟n botsing veroorsaak deur die

Frans, soos hy genoem is, was die negende van vyftien kinders van Johannes Jacobus Michiel Pienaar 1822-c.1905 en sy eggenote, Adriana Margaretha Joubert 1825-1899.. Frans se vader was

Die man is dus as hoof en vader van sy huis aangestel, wat dui op sy taak en nie sy status nie, en daarom is hy nie belangriker as die vrou nie, maar die vrou behoort op te tree as

“Mense agter mure” is ’n soms amper pynlike kyk op die ouer- wordproses, en die vergeefse poging van ’n ouer vrou om ’n jong man – al is hy nie haar eggenoot of minnaar nie – aan haar

Die skrywer 2 se outobiografiese teenwoordigheid word dikwels in verhale ont- hul deur verwysings na haar pa, ’n man wat ’n baie intense manier gehad het om die natuurlike omgewing waar

Die spiee'l van die duikboot se uitkykbuis word in III vervang deur die profane spieel waarin Jorik sien hoe Erna haar ontklee, en in V sien Jorik in die kroeg se spieel hoe Dabor weer

Hulle word gered deur ’n jong vrou, Niggie, wat hulle na veiligheid bring op ’n plaas in die Suid-Vrystaat wat aan Anna Baines en haar man Johannes, wat op kommando is, behoort.. Die

Ten einde hierdie mikpunt te bereik, is die volgende doelstellings geformuleer: • Om die navorser se teoretiese begrip van bewareas te verbreed deur ʼn literatuurstudie van