• Tidak ada hasil yang ditemukan

Afrikaanse etimologieë / S.P.E. Boshoff & G.S. Nienaber

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "Afrikaanse etimologieë / S.P.E. Boshoff & G.S. Nienaber"

Copied!
5
0
0

Teks penuh

(1)
(2)

AFRIKAANSE ETIMOLOGIEE

S. P. E. BOSHOFF

en

G. S. NIENABER

DIE SUID-AFRIKAANSE AKADEMIE VIR WETENSKAP EN KUNS

(3)

INHOUD

Bladsy VOORWOORD .................. VII

I. INLEIDING

I. Etimologie ... . II. Voorgeskiedenis... .. .. .. .. . . .. . . ... .... ... 9 Ill. Doe!... . ... .. ... ... ... .. ... ... ... ... 12 [V. Inhoud... . .. .. . .. .. .. .. .. .. . .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. . .. .. . .. . 14 V. Bronne... . .. .. . .. .. . .. . .. .. .. .. .. . .. .. . .. .. .. .. .. .. .. .. .. . .. . 34 VI. Metodc.... ... .... . . . .. ... .... ... ... . .. . .. .. . . .. . .. . . ... 40 VII. Afkortings i.v.m. Taalkundige Terme... ... . .. ... 49 VIII. Afkortings i.v.m. Tale, Dialekte,,ens.. ... 57 IX. Bronnelys.. . . .. . .. . . .. . .. . .. . . .. . . .. . . .. . . 62 II. ETI MOLOGlE"l?, ... 117

v

(4)

VOORWOORD

Hiermee is met 'n groot en moeitike taak voorlopig 'n eindpunt bereik. Ons se met opset "voorlopig", omdat 'n leksikograaf se taak nooit afgehandel is nie. Talle verlangde gegewens is in die newels van die verlede versluier en nuwes kom steeds te voorskyn:

sulke dinamiese verskynsels is dikwels moeilik vas te pen. Omstreeks 1915 is met die oog op die onderhawige werk met die insameling van materiaal begin wat by tydsgebrek en die spesifieke doel nie alles in vorige publikasies benut kon word nie. Die verwerking van die stof en die formulering van die uitkomste het die samestellers etlike jare knaend besig gehou, en nog is hulle die allerlaastes om met die resul- taat tevrede te wees. Daar bly vir hulle en hulle opvolgers nog on- eindig baie oor om aan te vul en te verbeter. Talle trefwoorde is trouens sonder meer vermeld om moontlik vir toekomstige navorsers diens te doen en hulle miskien op die spoor van 'n verklaring te bring. Wat hier aangebied word, is soos 'n huis wat beplan en gebou is om vir toekomstige aanbou voorsiening te maak. Daaroor is in die Inleiding en dikwcls by die etimologiee self die nodige gese.

Ons moes erens t.o.v. ruimte en tyd halt roep. Wat voor die end van 1965 (toe ons manuskrip feitlik persklaar was) onder ons aandag gekom het en nog betyds bekombaar was, is geraadpleeg. Ons het, om 'n enkele voorbeeld te noem, eers in Januarie 1966 kennis gemaak met J. du P. Scholtz se Afrikaans uit die vroei! tyd, gedeeltelik 'n her- druk van vroeer publikasies wat wcl benut is. Aanvullings en ver- beterings in hierdie werk kan eers, soos in die geval van alle nuwe publikasies, later in studie geneem en waar nodig gebruik word.

Maar ons V oorwoord is in die eerste plek bedoel om ons innige dank te betuig aan alma! wat ons by ons taak behulpsaam was. Ons begin met vennelding van die biblioteke, boekerye en argiewe waar ons (albei of afsonderlik) waardevolle en vera! seldsame publikasies en argiefstukke kon raadpleeg. Hier te Iande is vera! gebruik gemaak van die biblioteke van die Universiteite van Natal (meer bepaald die in Pietermaritzburg), van Pretoria en van Suid-Afrika, asook van die Suid-Afrikaanse Biblioteek te Kaapstad, van die Woordeboekkan- toor op Stellenbosch, van die Staatsbiblioteek (nou Stadsbiblioteek) en van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns in Pretoria, ten slotte ook van die biblioteek van dr. Killie Campbell in Durban. Daar kon verder ook gebruik gemaak word van vroeer en later aantekenings uit werke en stukke in die buitelandse biblio- teke van die Universiteite van Amsterdam, Leipzig, Lund en Oxford (die Bodleian met sy Bodleyana) en van die Biblioteek van die Britse Museum in Londen. Die personeel van al die instansies was altyd bereid om die gevraagde vir insae beskikbaar te stel, en ons bly hulle opreg dankbaar vir hulle goeie dienste.

(5)

Persone wat in die besonder aan ons hulp verleen het, word oor- sigtelikheidshalwe sover moontlik in alfabeticse volgorde (d.w.s. vir sover dit herhaling kan vermy) en vaksgcwyse vermeld. Hulle is net oor spesifieke vraagstukke en woorde genader en was altyd gewillig om na vermoe die gevraagde inligting te verstrek, maar dra geen verantwoordelikheid vir ons formulering van en gevolgtrekkings uit die gegewens op hulle onderskeie vakgebiede nie.

Wat die geesteswetenskappe betref, het ons vanselfsprekend vera) taalkundiges geraadpleeg. Hiermee dan ons opregte dank aan die volgende:

1. TALE:

Afrikaans: profc1.sore S. A. Louw en P. d. V. Pienaar (Univ. v.

Pretoria), H. J. J. M. van der Merwc (Univ. v. S.A.); Bantoe:

menerc D. N. Bang (Univ. van Natal) en J. J. Boshoff (Sekr.

van Onderwys, Umtata), professore D. T. Cole en L. W. Lanham (Univ. v.d. Witwatersrand), dr. J. A. Louw en prof. D. Ziervogel (Univ. van S.A.), prof. E. B. van Wyk (Univ. v. Pretoria);

Duits: prof. B. A. T. Schneider (Univ. van S.A.); Engels:

professore D. R. Beeton (Univ. van S.A.) en L. W. Lanham (Univ. v. d. Witwatersrand); Hottentots: pastor F. Rust en dr. H. Vedder; Klassieke Tale: professore E. L. de Kock (Univ. v. Natal) en G. v. N. Viljoen (Univ. van S.A.); Romaanse Tale: professore P. Haffter (Univ. van S.A.) en M. Valkhoff (Univ. v.d. Witwatersrand), asook dr. F.

z.

van der Merwe (Durban); Russies: mcv. E. Foxcroft (Univ. van S.A.).

Wat die natuurwetenskappe betref, het ons om hulp aangeklop by vakmanne op die gebied van die Aard-, Dier-, Natuur-, Plant- en Skeikunde. In hierdie geval sou 'n indeling in vak- gebiedc onnodige herhaling oplewer, omdat verskeie van ons segsmanne op meer as een gebied raad en wenke gegee het.

Hiermee weer eens ons innige dank aan die volgende:

2. NATUURWETENSKAPPE: professore H. L. de Waal en H. P. van der Schijff en dr. D. J. L. Visser (almal Univ. v. Pre- toria), prof. S. Truter (Univ. v. Natal), dr. K. Gordon-Gray (hulp en Ieiding by gebruikmaking van die Universiteitsherbarium te Pietermaritzburg) en dr. J. A. Pringle (Natalse Museum), doktore R. Bigalke (Pretoria) en B. F. van Vreeden (Jan Kemps- dorp).

3. VARIA: Dan is daar 'n aantal persone wat aan ons boeke ge- skenk of in bruikleen afgestaan het en ons in allerlei verband behulpsaam was. Hulle belangstellende en hulpvaardige dienste het moeite en tyd bespaar en hulle verdien eweneens ons opregte dank. Dit doen ons genoec om hier die name te noem van doktore P. Basson (Onderstepoort), F. W. Quass (Pretoria), F. F. Odendal (Assistent-Hoofredakteur van WAT), F. J.

Snijman (Hoofrcdaktcur van WAT), S. Strydom (Univ. v. Pre-

viii

Referensi

Dokumen terkait

Die maatreels word nou deur Suid-Afrika nie aileen by SANAE toe- gepas nie maar ook by Marioneiland wat buite die grens van die Antarktiese Verdrag val.. By SANAE was alles nie altyd

van Deventer Nadat die Suid-Afrikaanse Motorfietskorps in Kondoa Irangi aangekom het, is hulle dadelik by 2 Divisie ingedeel en onder bevel van generaal Van Deventer geplaas.. Die Korps

Suid-Afrika het ’n minister van onderwys nodig wat nie vanuit die lojale partypolitieke dampkring kom nie, maar wat hom/ haar as visionêre leier kan bewys in onderwysgeledere, ’n

4-2: Desember 2021 doi.10.17159/2224-7912/2021/v61n4-2a7 Repliek op die Yonge-artikel Irma Eloff Departement Opvoedkundige Sielkunde Universiteit van Pretoria Pretoria Suid-Afrika

Op 3 Junie 1941 is 6 Suid-Afrikaanse /nfanterie Brigade, tesarne rnet Die Middel/andse Regirnent en ander troepe van 2 Suid-Afrikaanse Divisie ty- dens 'n parade deur die beve/voerende

Om die Vryheidstryd in fases te voer waaronder - a 'n sogenaamde "protes "- fase waar meer van protes gebruik gemaak word om afkeur en teenkanting teen die Regering, bestaande bestel

So word die term “epiek” gebruik om in den brede te verwys na die beskrywende en verhalende letterkunde, terwyl die tipering “ prosagedig” meer spesifiek is, omdat dit, op grond van

Maar die ~eree!de gebruik van die sogenaamde ,,handige woordjies" moet stellig afgekeur word en dit kan ons met Langenhoven se eie woorde doen: ,,Sal 'n groot Afrikaanse letterkunde