• Tidak ada hasil yang ditemukan

Suid-Afrikaanse dramavertalings en -verwerking

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "Suid-Afrikaanse dramavertalings en -verwerking"

Copied!
1
0
0

Teks penuh

(1)

444

Tydskrif vir Geesteswetenskappe, Jaargang 58 No. 2: Junie 2018

Uitnodiging

Suid-Afrikaanse dramavertalings en -verwerking

Uitnodiging om bydraes in te stuur vir ’n spesiale uitgawe oor Suid-Afrikaanse dramavertalings en -verwerkings. Bydraes kan fokus op enige aspek van dramavertaling en/of dramaverwerking, onder meer:

• Die praktyk van dramavertaling binne ʼn (Suid)- Afrikaanse konteks

• ʼn Historiese perspektief op Afrikaanse en/of ander Suid-Afrikaanse tale se vertalings/

verwerkings van dramas

• Teoretiese benaderings t.o.v. dramavertalings en/of dramaverwerkings

• Dramavertalings en/of dramaverwerkings binne die konteks van Suid-Afrikaanse kunstefeeste

Indien u belang stel, tree asseblief in verbinding met Prof Marisa Keuris

E-pos: [email protected]

Referensi

Dokumen terkait

143 Teen die agtergrond van die inslag van die gereformeerde mistiek in die Nadere Reformasie van die 17de en 18de eeu, is veral twee aspekte van Van Lieburg se werk met die oog op die

 Ondersoek is deur middel van ʼn vraelys ingestel na Suid-Afrikaanse onderwysers se houding ten opsigte van basiese hulpverlening aan selfmutileerders in inklusiewe klaskamers;  Daar

Toe die twee seuns hulle hulp aanbied het een van die burgers die smalende opmerking gemaak: "Stuur tog hierdie seuns huis toe om solank die vee op te pas solank die grootmense op

In die finale uitspraak het die regters van die Konstitusionele Hof die suggestie gemaak dat haar kanse op sukses baie beter sou wees indien sy uit die staanspoor die kerk voor die

Die konsep van openbare trust bring ʼn paradigmaskuif in die watersektor mee 1 wat alle water uit die privaat regsfeer verwyder en onder die gesentraliseerde beheer van die openbare

In die kritiese beskouing van die konteks van Suid-Afrika se polities-kulturele situasie sedert 1990 en die invloed daarvan op die NG Kerk, kom ’n historiese bewustheid na vore wat met

Jode moes verbied word om Suid-Afrika te betree, en dié wat hulle na 4 Augustus 1914 in Suid- Afrika gevestig het, moes as onwettige immigrante sonder enige regte behandel word.4 Vir

Daar is geen woord Afrikaans bij, maar Maas gaat wel in op Afrikaanse literatuur, want hij bekijkt het beeld van de Kaapse Khoi zoals dat her en der naar voren komt, onder meer in