• Tidak ada hasil yang ditemukan

I~f A.~TERIE I~ SUII).A.fRIKA.

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "I~f A.~TERIE I~ SUII).A.fRIKA."

Copied!
6
0
0

Teks penuh

(1)

I~f A.~TERIE I~ SUII).A.fRIKA.

l

Die Suid-Afrikaanse Infanteris was nooitn voetslaner nie. Van die vroegste tye het hy geglo aan beweeglikheid. Miskien kan dit toe- gcskrywe word aan Suid-Afrika se uitgestrekt- heid en klimaat. Dit sou trouens 'n strategiese fout gewees het om 'n vlugvoetige swart vyand te voet te probeer beveg. Vir aile prak- tiese redes was die soldaat van die verlede 'n bere:.!e infanteris. Sy wapen was die lang geweer en nie die kort een van die kavelleris n:e. Ook het d:e Suid-Afrikaanse soldaat nie van sabeIs of lanse, soos 'n t'piese kavalleris, gebruik gemaak nie.

Met sy perd het hy beweeg totdat kontak met die vyand gemaak is en dan het hy af- geklim en op die grand die geveg aange- knoop.

'n Tipiese vermenging van die Engelse en Afrikaanse kultuur vind plaas tydens die

SWA- en Oos-Afrikaanse veldtog gedurende WOI. Toe word van gewone sowel as berede infanteriste gebruik gemaak.

Selfs so laat as 1933 dring It kol George Brink (toe kmdt. van die Militere I<ollege) daarop aan dat die pasgestigte SD B berede infanterieopleiding moet ontvang terwyl genl Andr:es Brink (toe HGS) daarap aandring dat dit suiwer infanterie-opleiding moet wees.

Wereldoorlog II het nie vir die perd plek ge- had nie. Maar nog steeds is die Suid-Afri- kaanse soldaat mobiel - hy het die perd vir vragmotors verruil.

Vandag is die mobiliteit van die infanteris in so 'n mate verhoog dat hy van lug- en motor- vervoer en weer die perd gebruik maak. Maar 'n tipiese voetslaner sal die Suid-Afrikaanse infanteris nooit wees nie.

Foto: Stadsbiblioteek. Port Elizabeth

40

Scientia Militaria, South African Journal of Military Studies, Vol 5, Nr 1, 1975. http://scientiamilitaria.journals.ac.za

(2)

Scientia Militaria, South African Journal of Military Studies, Vol 5, Nr 1, 1975. http://scientiamilitaria.journals.ac.za

(3)

Scientia Militaria, South African Journal of Military Studies, Vol 5, Nr 1, 1975. http://scientiamilitaria.journals.ac.za

(4)

Scientia Militaria, South African Journal of Military Studies, Vol 5, Nr 1, 1975. http://scientiamilitaria.journals.ac.za

(5)

Scientia Militaria, South African Journal of Military Studies, Vol 5, Nr 1, 1975. http://scientiamilitaria.journals.ac.za

(6)

Scientia Militaria, South African Journal of Military Studies, Vol 5, Nr 1, 1975. http://scientiamilitaria.journals.ac.za

Referensi

Dokumen terkait

Hy was nie net vir ’n tyd die redakteur van die belangrikste teologiese tydskrif Zeitschrift für Theologie und Kirche wat deur die uitgewery uitgegee is nie, maar het ook opgetree as

Dit moet aanvaar word dat sy optrede eers ’n rewolusionêre formaat aangeneem het toe ontoegeeflike lede van die aristokrasie soos Scipio Nasica en Lucius Opimius nie geskroom het om

Die probleem was eerder die koppigheid van die Britse offisiere, wat nie die Suid- Afrikaanse gidse wou glo ten opsigte van die Iigging van die suidelike gaping nie, Hulle het gevolglik

lord Methuen dus van die veronderstelling uitgegaan het dat, tydens 'n oorlog met sekere moondhede, met uitsondering van Duitsland, verowering en besetting van Suid-Afrika nie die

So word Etienne se soektog na Axel eintlik ‘n speurtog na homself—hy wórd Axel; sy verdrukkende Suid-Afrikaanse kindertyd word verplaas deur Axel se veel erger Duitse verlede.. Die

Soos met ’n Gelyke kans 1995, is hierdie kortverhale ’n onthulling van benouende so- siale kwessies binne die Suid-Afrikaanse werklikheid en die individu se soeke na ’n ontsnapping uit

As biograaf be- skryf Roberts die lewe en werk van die skry- wer Nadine Gordimer, maar ook die lewe van dié Suid-Afrikaanse, Johannesburgse Joodse vrou en die gemeenskap waarin sy daar

Soos die voorsitter in sy openingswoord aangedui het, wou die RvK rondom die Rebellie van 1914 tot 1915 teregwys, heel, verenig en versterk: oogmerke wat hy wou bereik met besluite wat