• Tidak ada hasil yang ditemukan

AUSLAUTSVERHÁRTUNG IN DUITS: DIE IMPLI

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "AUSLAUTSVERHÁRTUNG IN DUITS: DIE IMPLI"

Copied!
5
0
0

Teks penuh

(1)

Prof. D.P. W issing D epartem cnt ATLW

AUSLAUTSVERHÁRTUNG IN DUITS: DIE IMPLI- KASIES DAARVAN VIR VREEMDETAALONDERWYS

Uil is vry algcmerii bckriid dat Iccrders van ’n vrccmdc taal ook op klankvlak sekcic problcrne onderviiid. Die Duitse lect ling van Engels hct grool moeitc met klanke wat in hiillc cie laal vrccmd is, byvoorvccld die Engelse [0] en die fS], lerwyl die Engelssprekende weer sukkei met die Unilse klanke [(,'] en [x]. Soins hct taalleerders egler nioeile met klanke wat nie aan ludle onbekend is nie. ’n Goeie begrip vir die presiese oorsake van sulkc problcme is noodsaaklik vir ’n doeltrellende bestrydingdaarvaii in die vreemdetaalondcrwys. Vergelyk byvoorbeeld die voigendc woorde van Johanssen: in order to combat errors we must ... know their causes” [in

Svarlvik 1973 : 52).

In hierdie stuk sal kortliks gekyk word na ’n baie bekende probieem, die sogenaam de ausiautsverhartnng, wat Duilssprekendes met Engels as vreemdetaal ondervind. Hiermee wil veral ge'illustreer word dat ’n dceglike taalwetenskaplike kennis onontbeerlik is vir die onderwyser/dosent van cnige vreemde laal; die implikasies daarvan is dus nie net beperk tot die

Engels:Duitse situasie nie.

2. DIE VERSKYNSEL VAN AUSLAUTSVERHARTUNG

Die I'eit dal Duitssprekendes die Engelse woorde wat op stenihebbende eindobstruente eindig dikwels as stemlose oljstruente uitspreek, het ’n onengel.se uitspraak (’n uitspraak met “ ak.scnt” ) tot gevolg. Dit kan selfs tot kommunikasieprobleme aanleiding gee, en alleen al om hierdie rede moel dit voorkom word. V'oorbeelde van sodanige foutiewe uitspraak is:

slotklank slotklank

Engels Duitse uitspraak:

getranskribeerd getranskribeerd

club fl>] fpj

had w [I]

dog [gj IkJ

have [V] fn

has [^-] fsj

bathe [?] [0]

(2)

Die mccrvoiidsvormc van Engelsc notniiia, die posscssiewe vorm daarvan, (lie vcrledclydsvorm asook die dcrdepersooncnkelvondsvormc van ’n groot liocvccllieid verba (altans die sg. slerk vorme daarvan) is almal aan hierdie uitspraakvorm onderhewig. Die opvallende van die feit dat Duitssprekendes problerne met dergclike uilspraak ondcrvind is dal hulle wel ’n [b] en wel ’n [d|, ’n | v] en ’n [g] heel maklik kan uitsprcek (soos in anlaut (vgl. die woorde lie n , i/ann, wenn, .iicben (=[z] en gwi) inaar nie in die auslaut nie. Met behulp van die Ibnoloog kan hierdie verskynsel vcrklaar word, en dus ook in beginsel gereinedieer word. O m hierdie oogmerk le kan bereik is daar volgens iny minstens twee voorwaaides waaraan voldoen moet word:

i. Die striiktiirele begrip/onicw moet nie gebruik word nie m aar wel die generatiewe begrip dislinkliavr kenmerk.

ii. ’n Adekwate beskry wing van ’n relcvantedeel van die klankbeheersings- vermoe van en Diiits- en Engelssprekende moet beskikbaar wees.

Voordat egter tot die volgende punt oorgegaan kan word, is ’n duideiike standpuntinnam e ten opsigte van terrne soos he.skrytving en verklaring nodig.

Skry wers indie veld van vrcemdetaalonderrig is dit met m ekaar eens dat die blote opnoem van Ibute geen beskrywing of anahse is nie, en dat op grond van dergeiike inventarisasies ook geen verklaringe van foutiewe taalgeljruik moontiik is nie. Vergelyk byvoorijceld die woorde van Ham p: “... a mere ennineration of'errors is taxonomic, and simply not an analysis; ‘analysis’, to be meaningful, demands an explanation of the nature and ultimate cause of observed error” (aangehaal deur James, in Nickel, 1971 : 55). Van Els el al.

liaal Legenhausen indirek aan: “ Een bezwaar tegen inlerfcrenlie als verklaringsprincipe is verder dal het begrip te algcmeen en vaag is. Wat is ermee gewonnen als men weet dal een fout door inlerferentie veroorzaakt is? ... Hel belangrijkste is le weten, w anneerer bij welkestrukturen inter- en itUralinguale inlerferentie optreeds en vooral waarom een foutiewe uiting juist diespeciale vorm heeft aangenomen en niet een andere” Van Els el al., 1977 : 335). Jam es beskou die konlrastiewe analise (KA) as “a branch of applied linguistics, (that) has been concerned only with linguistic sources of error” {in Nickel, 1971 : 56), sodat, wanneer ’n linguistiese verklaring vir uilspraakfoute gegee word, dit volgens Jam es tegelykerlyd ’n verklaring vanuit die KA is. Corder (1975) verenig hom hiermee wanneer hy so ’n verklaring uit die KA as behorende tot die swak hipotese klassifiseer.

Hierleeiioor staan iWcslerk hipotese, wat nic alleen verklaring vir foule op die oog hel nie m aar ook voorspelling van foutiewe uilsprake. Vir die doe! van hierdie stuk sluit ons ons by die swak hipotese aan.

Stel dat die uitspraakprobleem in verband met auslaulsverharlungsoos volg geformuleer word:

(3)

(2) W aaroin word die klankc |l) d g v z 3 ] in Engels van soinniigc l^iiitssprckcndcs as [p t k f s 0\ in die auslaul uitgcspreek?

Ons gee vervolgens aandag aan ’n opiossing vir die probleeni deur te soek na 'n nioonllike oorsaak van die probleinaticse gegewens. Dit word nic op die oppervlak gesoek nie inaar op ’n dieperliggende vlak; wal is daar in die klankbclioersingsvernioe van die Duitssprekcnde wat nioonllik ’n foutiewe uitspraak soos die wat aangedui is, kan veroorsaak?

O m so ’n vraag le kan l)cantwoord moel ’n goeie beskrywing van daardie sluk van die klankbcheersingsvermoë van die Duitssprekcnde wat waarskynlik verantwoordelik sou kon wees vir die oppervlak- verskynsel van ausiautvcrhartung beskikbaar wees — dit is natuuriik dal aangeneeni word dat die besondcre vcrskynsel nie ónverklaarbaar is nie.

’n Eerstc stap in die rigting is om tc soek na soortgelyke konsonante- wisselings in Duits self. Mens kan naanilik aanneem dat, ruweg gesê, wisselinge in die uitgangstaal (Ti) in die taalaanleringsproses oorgedra word op die doeltaal (Tii). ’n Twccde stap is dan die adekwate beskrywing liiervan, en 'n dcrde stajj is om ’n verklaring te sock vir die foutiewe uitspraak wat moontlik op die beskrywing gcgrond kan word.

Nou vind mens wcl ’n dergelike konsonantwisseling in Duits:

(3) fha:b9n] (liabcn) wisscl met [hap] (liab’) [blaitón] (Ijlcibcn) wissel met [blaip] (bleib’) [zendSn] (.senden) wisscl met [zCntJ (.send’) [hendS] (Hande) wisscl met [han^] (Hand) [bi:g3n] (biegen) wisscl met fbi:lj (bicg’) (b'VrgSn) (Bergen) wissel met [l>%k] (Berg)

[b3waiz9nj (bcwciseri) wisscl met [b9wais] (bcwcis’) [bfSiS] (bose) wisscl met (boi^iiaft] (lx)sliafl)

Hicrdie wisseling kan nou in terme van die volgcnde fonologiesc rcël (F-recl) gecksplisitccr word:

(4) [+ Stem] — t-S lcm ] /

- Son

(4) verantwoord tcgelykertyd clke wisseling wat in (3) aangedui is,asook 'n groot hocveclhcid soortgelyke vormc van Duits. Op grond van (4) kan nou

(4)

ook vcrklaar word waaroin [ 1)J juis [p] word, en nic byvoorbecld [s] of [t] nie, asook waarom |d] jnis in [t] verander, [g] in [k], [z] in [s] ensovoort. (4) druk naamlik ’n vcralgemcning uit wat (5) liieronder mis: alle -Son=klanke (=

obstruentc) word -Stem in auslaut in Duits uilgesprcck. ’n -Stem = [bj is gclyk aan ’n [p]. ’n -Stem = [d] is ’n [t], ensovoort.

(5) 1 b] - [p], [d] - [t], [g] - [k], [v] - [Q, [z] - [s]

aan die eindc van Duitse woorde.

Anders as in die geval van (4) kan uit (5) glad nie afgeiei word waarom een klank juis in ’n spcsifieke ander klank verander nie. Dit is bloot ’n taksonomiese opsomming van wat gebeur. En ’n vcrklaring van ons probieemstelling (z) hierbo kati wcl uitgaande van (4) bereik word maar glad nic op grond van (5) nie. Let terloops op dat (4) in terme van distinktiewe kenmerke geformuleer is en (5) in terme van foneme, en vergelyk dan weer voorwaarde i op p. 2 in verband met die bereik van die oogmerk van vcrklaring.

So ’n vcrklaring vir die problccm in (2) gestel, kan in die vorm van ’n argument aangcbicd word. Die hoofpremis van so ’n argum ent is (6) liieronder, en ccn van die byprcmisse die F-reël (4) liicrbo.

(6) Intcrfercnsies by vrecmdctaaluitspraak kom ondcr andcre op so ’n wyse tot uitdrukking dat die moedcrtaalsprekcr (S'l’i) ’n fonologiese reel van sy taal (TiFi) in die gebruik van die doeltaal (Tii) indra.

’n Ander byprcmis is (7):

(7) Die Engelsc cn Diiit.se klankc [b d g v z] het die distinktiewe ken- merke -Son cn + S tcm gcmcen; die klankc fp t k f s ] het die distinktiewe kenmerke -Son -Stem met mekaar in gcmcen.

Die argum ent lui nou soos volg;

(8) i. ’n Interferensic soos dié wat deur auslautsverhartung veroor.saak word sal liom in die uitspraak van Engels by Duitssprekendes nianifcstecr wannccr die sprcker ’n F-recl (4) bcsit wat onbekend in Engels is cn by hierdie reel gebruik wannccr by Engels praat ii. D aar bcstaan wcl ’n F-rccl (4) in Duits, m aar nic in Engels nie iii. Die Duitssprekende pas (4) dikwcis toe op Engels

(5)

iv. Reel (4) vcranclcr -Son, +Stern=klankc in -Stein=klanke

V. W annccr (4) op Etigclsc woordc (ocpgcpas word, rcsultcer die toepassing in foiilicwc uilsprakc soos [klAp] vir [kl^b], [do:k] vir

|d3g], [hv-'s] vir [li3Cz], cnsovoort

Gcstcl dal die verklaring (8) juis is, lê dil non voor die hand om, as mens die luiitiewc uitspraak wil remcdiecr, vcral (B)(iii) le verander. D aar nioel met aiider woordc uilspraakoefeiiingc bcdink word wal gerig is op die locpas van (4). In tcrnie van Nickel “ Didactic program m ing determines what is to be taught, methodic programming determines how it is to be taught” (1971 : 6) is die bydrae van die fonoloog in hierdie geval op die didakticse gebied gelee, cn die bydrac van die vrcemdetaalonderwyser /-dosciit op die metodiese gebied. Die mening beslaati (bv. Corder, 1975 ; 207) dat die gee van ’n verklaring soos in (8) ’n saak vir die psigoloë is. Slegs (8)(i) is egtcr psigologies van aard, sclfs nicer psigolinguisties, die res van (8) is ’n linguisticse aangeleenthcid. Verklaringe soos die wat hicrgegee word, is dus ook ’n opgaaf'wat slegs dcur linguistc, in hiertlie geval fonoloc, gegee kan en moct word.

BIBLIOGRAFIE

C O R D E R , S. 1975. Error analysis, intcrlanguage and second language acquisition, L T LA 8, 1975, 201-218.

flA M P, E.F. 1968. W hat a contrastive g ram m ar is not, if it is, Georgetown M onograph No. 21.

JAM ES, C. 1971. 'I’he exculpation of contrastive linguistics, in: Nickel

‘(1971), 53-58.

JO H A N SSEN , K.A. 1973. M ultiple contact analysis, in: Svartvik 1973 : 48-54.

K O H L E R , K. 1971. O n the adequacy of phonological theories for contractive studies, in: Nickel 1971 : 83-88.

LADO, R. 19r>4. Language teaching, a scientific approach. New York.

LI',(JENHAUSEN, L. 1975. Fehleranalyse und Fehlerbewertung, Berlin.

M El JERS, J.W. 1973. Notifies over uitsi)raakonderwijs voor het Engels, in L T 299, 1973, 345-51.

N K iK E L , G. (rcfl.) 1971. Papers in contrastive linguistics, Cambridge.

SVAR'I'VIK, J. (red.) 1973. Errata; Papers in Error Analysis. Lund.

VAN ELS, T., G. E X T R A , Ch. VAN OS, BO N G A ER T S. 1977.

Handboek voor de 'I’oegepaste Taalkundc. Groningen.

Referensi

Dokumen terkait

Kinders wat ly aan •n gebrek en wat deur die Minister9 in oorleg met die Administrateurs 9 aangevcys word as gestremde kinders vir wie voorsiening kragtens die Wet op

As metodes word aspekte van begrondingsteorie en statistiese data-ontleding faktorontleding en regressie gebruik, 'n Literatuurstudie is gedoen om faktore te identifiseer wat moontlik

NEETHLING OP OORHANDIGING VAN MEDALJE ,Dit is vir my n besondere eer om vanaand hierdie medalje van die Suid-Afrikaanse Antarktiese Vercniging in ontvangs te kan neem.. Dankic vir die

'n Transvaalse Uitvoerende Raadsbesluit het hierdie kommando gemagtig om op te tree teen enige Swart kaptein en sy volgelinge wat ge- weier het om behulpsaam te wees met die opspoor van

Dr Breytenbach het bewys dat dit veral die troepe in sy rug en op al bei flanke en die hoe waterstand in die Modderrivier was wat dit vir Genl Cronje se troepe onmoontlik gemaak het om

’n Antwoord op die vraag wat vroeër gestel is, naamlik: “Waarom volhard mense, in die lig van byvoorbeeld verwerping en spot, met wat hulle doen, veral as hulle nie gedwing word om dit

Die doel van die ondersoek waarop hierdie artikel gebaseer is, was drieledig, naamlik: • om navorsingsbevindinge wat op die uitwerking van ekstrinsieke motivering betrekking het op die

Indien die staat ’n morele persoon is wat leef deur die vereniging van alle lede en indien die mees belangrike taak van die staat daarin geleë is om sigself te handhaaf, dan volg dit