Maar dit is een van die euwels van ons huidige parlementêre stelsel wat ons geërf het en blymoedig moet verdra by gebrek aan iets beters in die plek daarvan. Voorlopig help dit nie om te veel daaroor te teoreti- seer nie, want geen grondwetlike hervorming op die basis van ’n nuwe ideologie het al ooit geslaag nie. Geleidelike ontwikkeling is ’n veel veiliger uitweg. Laat ons dus geduld hou.
D. W . KRUGER.
BOEKBESPREKING.
J . H . B a v in c k : „G eachiedenis tier G o d sop en b arin g ” : H e t N ieuw e Tes
ta m e n t. Tweede D ru k , 1949. J . H . K o k , K a m p e n , 702 bll., Í8.50.
H ie rd ie s ta n d a a rd w e rk het in 1938 verskyn. D ie tweede d ru k b rin g feit- lik geen veranderinge nie: die inrig- tin g bly dieselfde m a a r d a a r is to g wel re k e n in g gehou m e t die vo rd e ring v a n ons w ete n sk ap like kennis sinds 1938.
B ehalw e die teks bevat die boek ook
’n teksregister, ’n sakeregister en ’n uitgebreide inhoudsopgaw e. I n Deel I w o rd die lewe en w erke v a n die H ere en in deel I I die jongste ge- m eente behandel. W a n t die hele w erk is veelm eer as ’n blote uitgebreide ve rte llin g — d it is in d e rd a a d ’n breë en d iepg aande b e h a n d e lin g v a n die G od sop en b arin g in die N uw e T esta
m ent.
V a n alle w erke w a t ek oor die G e
skiedenis v a n die N uw e T estam ent ken, is die een o ngetw yfeld die beste.
N ie alleen w ord die ve rh a al skitterend vertel nie, m a a r die w erk is ry k a a n in le id in g , to e lig tin g en v e rk la rin g . V ir die gewone o ntw ik k e ld e gelowige dien die w erk g ely k ty d ig ook as ’n gesag- hebbende B y b e lv erklarin g.
D it is ’n o nm isbare w e rk in huis, op skool en in katkisasie. D it is egter nie ligte leesstof nie m a a r wel gevor- derde s tu d ie m ate ria a l. D it is beson- der g eskik v ir die belydenisklasse, v ir Bybelse o nd e rrig op die m iddelbare
skool, v ir jongeliedevereniginge stu- dieklubs, ens.
J . C H R . C O E T Z E E .
• * * *
K e n n is v ir A lm a l. Nos. 47, 48 en 49.
N asion ale Pers, Bepk., B lo em fontein, 1949. 3/2 p.v. elk.
N o. 47 is v a n die h a n d v a n onder- wyser B. C. S ch utte en d a a r in w ord op
’n baie o nderhoudende en betroubare wyse vertel v a n „steenkool, die sw art d ia m a n t.” (groot 90 bll.) D ie skryw er ken sy onderw erp en weet hoe om d it b eva tlik te form uleer. No. 48 han d el oor „D ie Storie v a n G la s ” en is geskryf deur A n n ie v a n N iekerk- Schum ann.
(95 bll.) O o k h ie r is die v e rtelling m ooi en interessant. N o. 49 is geskryf deur L u lu L atsky . D ie onderw erp is
„D ie W ê re ld is H o n g e r.” D ie aan- b ie d in g geskied h ie r in die v o rm v an
’n v e rh a al: d it is m ooi en lees, soos a n de r werkies v a n dr. L atsky , baie lekker.
J . C H R . C O E T Z E E .
• • *
M . J . L a n g e veld: „B eknopte Theore- tische P aed ago g ie k.” Derde D ru k , 1949. J . B. W o lte rs j G ro n in g en . 183 bll. Í3.90 (in g ). ’
I n die uitg aw e van J u n ie 1947 het ek hierdie b elang rike w erkie va n prof.
L angeveld baie g u n s tig bespreek. D ie derde uitg aw e bevat enkele w ysiginge in die teks, m a a r a a n die prinsip iële
ly n v a n die u ite en se ttin g doen d it n iks toe o f a f nie. D it bly ’n uitstekende b eknopte in le id in g to t die Teoretiese O pv oe d kun de g esk ryf v a n u it ’n Chris- te lik e gesigspunt. I n die u itg aw e word verw ys o.a. ook n a S uid-A frikaanse publikasies.
J . C H R . C O E T Z E E .
* * •
J . H . B a v in c k : „R e lig ie us Besef en C h ris te lijk G eloof. J . H . K o k , Kam - pen, 198 bll., Í4.90.
D r. B av o n ck , vroeër w e rk sa a m in N ed e rlan ds Oos-Indië en tans ver- b in d a a n die Vrye, is u itn e m e n d toege- rus o m oor h ie rd ie a ktu ele probleem te skryf. As o u to rite it op sendings- gebied en as geleerde psigoloog w erk h y h ie r ’n skitterende an tw o o rd uit.
K enners v a n die kindersielelew e, va n die sielelewe v a n prim itie w e volke, k o m g e d u rig te s ta a n voor die pro
bleem v a n „religieuse besef.” B a v in c k sien d a a r in 5 m o m e n te : die totaliteits- belew ing, die norm besef, die betrok- k e n he id op ’n H o ë r M ag , die verlos- slngsbehoefte en die lew ensleiding.
M a a r d a a rin lê ju is die g evaar: die C h riste lik e geloof is veelm eer as blote religieuse besef. N o g meer, die reli- gieuse besef v a n die m ens— die pro d uk v an v e rlig tin g , v e rd rin g in g en vervan- g in g — s ta a n e in tlik teenoor die evange- lie en die evangelie self is alleen die b ro n v a n die C h riste lik e geloof, w a t die subjektiew e an tw o o rd v a n die wedergebore m ens op die evangelie is.
D r. B a v in c k b rin g in die studie op g ro n d v a n sy o nd e rle g g ing as sending w e te n sk ap like en as psigoloog verras- send nuw e lig op ’n a ktu ele probleem .
J . C H R . C O E T Z E E .
• • * •
P u b lik a s ie s v a n N asion ale Per&
S o n n ia : „ S w a rtjle en* D ie O ro o t K roos.” 1949, prys 2/-, pp. 21.
H ie rd ie twee verhale, dié v a n die k a tjie w a t weggedros het en v a n die
trotse m oeder hen m e t h a a r groot kroos, sal d eu r die k le in s p a n geniet w ord, o m d a t die verhale eenvoudig, eg- m e n s lik en in ’n a a n ge n a m e ta a l en styl geskryf is. K in de rs tussen 8 en 12 ja a r sal die boekie m e t g e m ak en g ro ot genot lees.
E .A .V .
* * *
T. C. P ie n a a r : „ W o n d e rIik en M o oi.”
1949, prys 1/9, pp. 22.
D ie k in d , wie se verbeelding h o m vo ortd uren d n a sprokiesland voer, sal hierdie k in d e rv e rh a a ltjie boeiend v in d en sal sa am m e t die h o o fk a ra k te r in h a a r dro om to w e rlan d besoek, d a a r w a a r alles m o o n tlik , „w o n d e rlik en m o o i” is. D ie k o rt p aragraw e en sinne is d a arvo or v e ran tw oo rd e lik d a t die boekie baie m a k lik lees.
E.A .V .
• • •
B ia B ester: ,,Laps en P a a i.” 1949, prys 2/9, pp. 35.
I n „L ap s ” w ord v e rh a a l hoe ’n wees- k in d jie h a a r geliefde lapp op L ap s a a n die eensame oom Sors skenk, en die goeie u itw e rk in g w a t die laggende la pp o p op sy o n a a n g e n a m e h u m e u r het. M e t sim p a tie w ord die twee k ara k te rs geteken en dogters v a n die oud erdo m tussen 8 en 12 sal deur hierdie ve rh a al bekoor word.
„ P a a i” is een va n die interessantste kin d e rv e rh a le m y bekend. In d ie n d it he e lte m al o o rs p ro n k lik is, m oet die skry fste r v a n h a rte d aarm ee geluk- gewens word. D it k a n ’n klassieke k in d e rv e rh a a l in ons le tte rku n de word.
B eide seuns en dogters va n die laer- skool, sowel as leerlinge v a n die mid- d elbare skool en volwassenes sal die v e rh a al m e t genot lees.
H elene de V os: „D ie K ockew iete en h u l M aats.” 1949, prys 3/-, pp. 81.
D ie skry fste r bied hie r ’n vakansie- v e rh a al v ir seuns en dogters aan, vol afw isseling, kind e rp re t, lewenslus en sp a n n in g . S eniorleerlinge va n die laerskool behoort die lotgevalle van die k a rak te rs m e t belan g stellin g te volg.
E . A. V E N T E R , Onderwyserskollege,
P otchefstroom .
• • »
J . N e l v a n der M erw e: „M y Liewe K o k k e n n e n e tjie e.a. Jeugspele.” Na- sionale Pers, K a a p sta d , 1949, pp. 54.
D ie v e rs k y n in g v a n ’n nuw e kinder- to nee lstuk is b e la n g rik , vanw eë die fe it d a t d a a r die afgelope vyf ja a r ’n totale stils ta n d in die o n tw ik k e lin g v a n hierdie genre geheers het. N ie d a t die skeppende verm oë va n ons skryw ers versw ak het of d a t die mo- tiew e u it die kinderlew e u itg e p u t is nie; m a a r die o orsaak v ir hierdie on- rusbarende verskynsel m oet by die uit- g ew ersm aatskappye gesoek word, w a t beweer d a t d a a r geen finansiële w ins in die uitgee v a n hierdie soort werke is nie. A a n N asion ale Pers k o m dus die d a n k toe d a t h y die moed gehad het om teen die heersende o p v a ttin g in m e t sy k u ltu u rw e rk voort te gaan, hoewel ek nie w il voorspel d a t die afset v a n hierdie toneelbundel ’n w y sig in g in die pessimistiese o p v a ttin g v a n uitg ew ersm aatskappy e te weeg sal b rin g nie.
D ie bundel bevat drie stukke. I n die eerste, die tite lstu k , w ord ’n uitbeel- d in g gegee v a n die kaskenades v a n ’n a a n ta l stande rd V I I en V I I I seuns.
N e t soos sekere s tukk e in V ie r Toneel- s tu k k ie s v ir Jon g m e n se en D ric To- neelstudies oor die R ypere Je u g , van dieselfde outeur, is hierdie een meer ’n skets as ’n d ra m a . I n prosavorm sou hierdie te m a veel beter to t sy reg kon k o m as in d ra m a v o rm . M y verdere besw aar teen hierdie s tu k is dat, af-
gesien v a n die gebrek a a n dram atiese h a n d e lin g en s pan n in g , beide die situasie en die gedagtegang, soos in die d ialo og weerspieël, te gevorderd v ir seuns v a n d a ard ie leeftyd is, ter- w yl die albasterspel daarenteen weer
’n te elem entêre vo rm van v e rm a ak is. D ie spel is k o rt en die dialoog lewendig, m a a r d it alleen sal nie vol- doende wees om ’n gehoor (k in d of volwassene) te boei nie hoe opreg die skry w er d it ookal bedoel het.
D ieselfde beswaar, nl. d a t die s tu k ke va n V a n der M erw e m eer n a sketse as n a d ra m a s lyk, geld ook v ir die tweede s tu k in hierdie b u n de l; O F B L Y B U IT E . H ie r is wel ’n d ra m a tiese ke rn aanw esig, d og die verwik- k e lin g bevredig nie . D ie situasie w a a rin die h o o fk a ra k te r beland, om ho m te rehabiliteer, is m.i. ver gesog.
M ooi gesien is egter die spangees en die gees v an k a m e ra a d s k a p onder die leerlinge, terw yl die d ialoog lew endig en tipies is. H ie rd ie spel pas ook beter by die groep v ir wie d it bedoel is as die vorige, en sal m e t ’n redelike m ate va n sukses in ’n skoo lpro gram opgeneem k a n word.
N e t soos in die vorige spel h e t ons in D I E L A L O E - R I'E K R A K K E R S ook m e t ’n geheim e organisasie te doen, iets w a t v ir die hoërskoolseun groot b eko ring inhou. D ie situasies, hoewel plek-plek verw arrend, is d ram atie s en behoort byval te v inv d by ’n skoolge- hoor, hoewel d it nie orals sal boei nie.
I n aldrie spele toon die skryw er hom
’n n ou keurige w a a rn e m e r v a n die k in derlewe, en orals tr a g h y geleenthede te skep w a a rin die k in d ho m k a n uit- leef. D ie skryw er va n die geslaagde O P M Y M E E R (in D R I E T O N E E L - S T U D IE S O O R D I E R Y P E R E J E U G ) ko n in hierdie drie s tukk e egter nie die hoë s tan daard, w a t hy d a a rin op- gestel het, h a n d h a a f nie.
E . A. V E N T E R . Onderw yserskollege,
P otchefstroom .
S id ne y R . W e lc h , “S o uth A fr ic a u n d er J o h n m , 1521-1557.” Juta^ K a a p sta d 1948. P ry s £2 10s.
H ie rd ie lyw ige w e rk v a n die beken- ded dr. W e lc h is ’n vervolg op sy
"S o u th A fr ic a u n d er K in g M an ue l, 1495-1521” w a t in 1946 verskyn het. D ie in h o u d h a n d e l oor die P ortugese bedryw ighede in A f r ik a tydens die b etro kke ty dp erk. D it besk ryf die h a n d e l en seevaart, o ntdekkingsreise, sending arbeid, k o lo n iale t beleid en algem ene P ortugese optrede langs die kuste sowel as in die b in n e la n d . A1 d a d e lik m oet bekle m too n w ord d a t die tite l e nigsins m isle ide nd is, w a n t nie alleen w as S u id - A frik a as sodanig n o o it onder P ortugese heerskappy nie, m a a r bow edien het die in h o u d ook te doen m e t baie sake ver buite die grense v a n S u id e lik e A fr ik a bv. hoof- s tu k k e X I en X I I w a t oor P ortugese optrede in A bessinië handel.
A s geheel berus die w e rk op uitge- breide n a v o rs in g v a n tw eedehandse, m eestal P ortugese bronne, en d it b evat d a n o o k ’n m assa w aardevolle gegewens w a t d u id e lik a a n die lig b rin g hoeveel die uitbrei^Jing v a n die W es-Europese h a n d e l en b eskaw in g a a n die P ortug ese pioniers te d ank e het, veral w a t betre f die o p e n in g van die w eg n a die V erre Ooste. I n h ie r
die ve rb an d het dr. W e lc h 'n diens bewys ook a a n die gesk ied skry w in g oor S u id - A frika, w a n t sy n avorsin g bewys d a t die P ortugese b aanb re ke rs v a n die b e sk a w in g a a n s ie n lik bygedra h e t om ke n nis a a n g a a n d e ons la n d te ve rw erf en te versprei.
Tegnies is d a a r n og al w a t op te m e rk oor die w erk. D ie skry w er volg die o nnodige g e b ru ik om Portugese eienam e in E n g e ls te v e rtaa l. D e u rd a t alle voetnote a a n die eindc saam g e v a t is, m a a k d it ko n tro le baie lastig. D ie bronnelys is nie onderverdeel in w erke va n tydgenote en latere w erke nie, en m ens m is ’n b ro n soos D os Santos
asook die w erk v a n dr. A velson oor die P ortugese in suidelike A fr ik a . D ie in d e lin g v a n h o o fstukk e m a a k die in- d ru k v a n gebrek a a n s a m e h a n g en logiese opeenvolging.
D . W . K R O G E R .
* * *
P . v a n B iljo n > M .A., D .P h il., „Grens- b akens tussen b la n k en s w art in S uid - A frika .” J u ta , K aa p sta d . P rys 12 10s.
D ie pu b lik asie v a n hierdie w e rk w a t o o rs p ro n k lik as akadem iese p ro e fsk rif gedien het, is besonder w e lk o m veral op hierdie ty d s tip w a a r die hele natu- re lle v ra a g stuk by die d a g a k tu ele r w ord. D ie skryw er is allesins be- voegd v ir sy ta a k gewees d e u rd a t hy voorheen (1928-1931) G riffier v a n die N a tu re lle A p p ê l en E g sk e id in g s h o f w as en d a a r n a (1932-1937) Sekretaris va n die N aturellesake-kom m issie, en d a a rb y het h y ook ’n uitgebreide n a v o rs in g oor h ie rd ie grootste pro- bleem v a n suide like A fr ik a gedoen. H y m oet sekerlik as ’n gesaghebbende beskou w ord en sy studie verdien die grootste b ela n g ste llln g v a n elkeen w a t h o m m e t die probleem besighou. Soos die subho of a a n d u i, het ons h ie r te doen m e t ’n historiese ondersoek na die o n tw ik k e lin g v a n die grensbeleid asook die p o litie k v a n grondtoeken- n in g a a n die n a tu re l in S uid - A frika, of m e t a n d e r woorde, ’n ondersoek n a die o n tw ik k e lin g v a n te rrito ria le a p a r t
heid.
I n hierdie v e rb an d h e t die skryw er
’n groot diens bewys a a n die w eten
s ka p sowel as a a n die s ta a ts m a n w a t h o m m e t die probleem besighou. O or een v e rn am e aspek, nl. die grond- v ra a g s tu k , het h y ’n groot a a n ta l gegewens versam el en verw erk. H y b eskry f die o n tw ik k e lin g va n die grensreeling tussen b lankes en inboor- linge v a n a f die vroegste tye, toe die n a tu re lle v ra a g s tu k n o g fe itlik ’n
„b u ite la n d se ” probleem was, to td a t d it
v a n k a ra k te r verander het deur die loop v a n o m standighede w a a rv an die G ro ot T rek die vernaam ste was. D ie ou te rrito ria le grense ko n d a a r n a nie m eer soos voorheen g e h a n d h a a f w ord nie en die v ra a g s tu k va n grondtoeken- n in g he t ju is d a ard eu r op die voor- g ro nd getree. V e rskille h e t d u id e lik a a n die lig g ekom tussen die beleid v a n die im pe riale regering, die v a n die Boere-Republieke en die v a n die uiterste liberaliste. D it w ord aange- toon d eu r die skryw er w a t ook aan- d a g ske nk a a n die verdragstelsel en a n de r metodes v a n die B ritse en kolo- n iale bew indhebbers. D ie verdere o n tw ik k e lin g w o rd behandel to t die w etgew ing v a n G enl. B o th a in 1913 en v a n G enl. H e rtzo g in 1936, nl. die N aturelletrust- en G rond-W et. A an die einde is enkele aanhangsels, kaarte en tabelle m e t w aardevolle statistiese gegewens oor die verspre id in g van n a ture lle oor verskillende gebiede asook grondgebied a a n n a turue lle toe- geken kragte ns verskillende wette.
D a n volg ’n lys v a n geraadpleegde bronne en w erke sowel as ’n goed- versorgde blad aan w ysin g .
D r. v a n B iljo n k o m to t die slotsom d a t die n a tu re lle v ra a g s tu k as geheel slegs opgelos k a n w ord deur ’n beleid v a n s k e id in g tussen die rasse, selfs ook te rrito ria a l. H y verw erp die libera- listiese idee va n assim ilasie en g ely k stelling en hou d a arb y deeglik re k e n in g m e t die ekonom iese fa k to r w a t ’n groot invloed op die o nderlinge ve rh ou din ge uitoefen. D ie skryw er se prinsipieële s ta n d p u n t in hierdie saak is deeglik w e te n sk ap lik gebaseer op die historiese fe ite m a te ria a l w a t hy byeengebring het en m ens verkies d it bo vae slagkrete w a t nie op pote staan nie.
D ie w erk w ord sterk aanbeveel en m ens w il hoop d a t d it ’n plek sal v in d in die boekery va n elke ernstigo A fr ik a n e r w a t hie rm c c in besit ko m v a n ’n w are a rse n aal o m sy tradisio-
nele s ta n d p u n t te verdedig teen ’n gevaarlike toenem ende vloedgolf liberalistiese en k o m m un istiese p ro p a ganda.
D . W . K R O G E R .
* * *
D r. G . C. B erkouw er, „D og m atische S tu d ië n . G eloof en R e c h tv a a rd ig in g ”.
U itg aw e J . H . K o k , N.V., K a m p e n 1949. 220 bll., prys in N ed e rlan d 4.95 guide (10/-). \
Volgens a a n k o n d ig in g is d it die eers- te v a n 19 dele v a n „D og m atische S tu d ië n ,” ’n reuse o n d e rn e m in g w a t ’n pragtig e bydrae to t ons d o g m a tie k sal wees. D ie n a a m m oet fe ite lik wees:
„D ogm atisch-A pologetische S tu d ië n .”
U it hierdie studie b ly k d it d u id e lik d a t die d o g m a tie k nie ’n afgeslote sisteem vo rm nie. O ns het h ie r m e t aktu ele sake te doen. I n hf. I w ord gehandel oor die a k tu a lite it v a n die v ra ag s tu k : geloof en regverdiging. H ie r w ord m et drie fak to re gereken: a) die probleem- ste llin g v a n die dialektiese toelogie, b) die weer opgevlam de kontrovers tussen R o m e en die R eform asie, en c) die sg. Luther-renaissance. I n hf. I I wys die skryw er d a aro p hoe die dog- m atiese b e s in n in g oor die „weg des he ils” a lty d weer sy sen trum m oet v ind in die korrelasie tussen geloof en regverdiging. I n hf. I l l k ry ons ’n konfessionele ve rke n n in g . V a n de Pol beweer d a t die „sola fide” (deur die geloof alleen) soos P a u lu s d it bedoel in sy briewe a a n R o m e in e en G alate en soos die R e fo rm a sie d it verstaan, deur die R oom se K e rk volstrek on- v o orw aard e lik a a n v a a r word. D is o njuis. Ons het hier ’n rnooi stuk apologetiese ve rh and e lin g . D it word voortgesit in hf. I V w a t ha n d e l oor die R e form asie en die H . S k rif) en w a a rin teenoor R o m e beweer w ord d a t die forensiese regverdiging, soos deur die R e form asie verstaan die gedagte va n die geloof as ’n m e rito riale voor- w aard e uits lu it. D it tre f ons hoe tu is
die skry w er is in die leer v a n R o m e en in die nuw ere bronne oor hierdie stryd.
I n h f. V w o rd drie bedenkinge ge- toets: a) d a t ons n a die w erke een- m a a l geoordeel sal word, b) d a t die H . S k r if spreek v a n loon en c) die reg ve rd ig in g by Ja k o b u s . D ie vergel- d in g n a die w erke is nie m e t die g eloofsgeregtigheid in te e nsp raak nie.
D ie loon is ’n genadeloon w a t ons toe- vloei u it die kruisverdienste van C h ristus. Ja k o b u s spreek oor die bewys va n die geregtigheid u it die vrugte. D a a r is ’n ve rb an d tussen tussen geloof en werke. I n al drie gevalle he t R o m e geen vasho uple k in die H . S k r if nie. H f. V I het m y die meeste geboei, ju is o m d a t ons h ie r m et regverdigheid v a n ew igheid ’n stryd he t in die boesem v a n die Geref.
K erke. H ie r w ord agtereenvolgens g ehandel oor die o p v a ttin g s van K uype r, B a v in c k , A. B r a k e l en C om ri.
H oew el h ie r geen w e rk lik e oplossing gegee w o rd n ie ( k ry ons hier to g ’n m o o i persp ektie f in ’n stryd w a t in 1905 in N e d e rla n d voorlop ig geëindig is.
D ie laaste h o o fs tu k is ’n la n g ver- h a n d e lin g oor die w aard e v a n die geloof. O ns k ry eers die geloofsbe- s k o u in g v a n die dialektiese teologie.
H ierte en o o r w ord ons s ta n d p u n t gestel d a t die geloof ons self nie regverdig nie, w a n t dis m a a r ’n In stru m e n t. D e u r die geloof neem ons die geregtigheid v a n C h ristu s aan, en op g ro nd d a a rv a n w o rd ons regverdig v e rkla a r. V erder w o rd g ehandel oor die boetvaardig- heid in ve rb an d m e t die geloof, oor die n o o d sa a k lik h e id v a n die geloof, en e in d e lik hoe d a a rin o pg esluit lê die erns v a n die pre dikin g .
D ie skry w er e in d ig m e t hierdie w a a rs k u w in g : „D e b elijdenis v a n het ,sola fide— sola g r a tia ’ w ijs t een weg vol gevaren aan. G evaren ook voor het leven der gelovigen in de wereld.
W a n t het m isversta a n der souvereine genade b re n g t het leven in v e rw arrin g
en ta s t de w are h e ilig in g in h a a r kern a a n .”
O ns het hierdie boek m e t gespanne a a n d a g gelees, w a n t dr. B erkouw er s k ry f nie o p p e rv la k k ig nie. H y leer ons om h a r t en brein te gebruik, en d it is w a t elke dogm atiese verhande- lin g nod ig het. O ns het h ie r ou dog
m atiese v ra a g s tu k k e w a t weer aktu ee l gew ord h e t en weer die m id d e lp u n t va n nuw e dogm atiese b esin n in g ge
w ord het. O ns w il dr. B e rk o uw er m et die eerste deel v a n sy voorgenom e p la n v a n harte gelukw ens, en ons vertrou d a t elke p re d ik a n t en teoloog hierdie w e rk sal a a n sk a f. D is ’n aan- w in s v ir ons G eref. teologie.
P .J.S . de K.
* * *
„D le aa n le e r v a n ’n B a n to e ta a l deur S end ing w erke rs,” deur C. M . de V illiers, U itgew ers C.S.V. Boekhan- del_ Stellenbosch, 56 bll. prys 2/9.
H ie rd ie boekie is ’n populêre ver- w e rk in g v a n ’n tesis, w a t die skryw er v ir die g ra a d M .Th. ingelew er het. D ie an tw o ord e u it alle dele v a n A fr ik a op die skryw er se vraelyste is baie in- teressant. U it 155 an tw oorde bevestig 115 die n o o d sa a k lik h e id v ir alle soorte sendingw erkers om die ta a l v a n die n a ture lle a a n te leer. D ie m o edertaal is iets w a t deel van ’n m ens is, dis deel v a n die k u ltu u r en daag lik se lewe v a n die naturelle. D ie nature lle beskou die E v a n g e lie as ’n p ro d u k van die b lan ke , d a a ro m m o e t d it in h u lle eie ta a l h u l eiendom g e m a a k word. D ie m o e ilik h e id w o rd gevoel in w e rk k rin g e w a a r m eer as een B a n to e ta a l g ep raat w ord, bv. P re to ria en Jo h a n n e s b u rg . D ie meeste n a tu re lle w ord bereik as Soeloe en Sotho geken word, ’n A n d e r u itw e g wys die skryw er aan, en d it is d a t die m issionêre leraars pro
beer om elkeen ’n B a n to e ta a l a a n te leer en die taalgroepe onder hulle te verdeel. V erder wys die skry w er op die g eb re kkige k o n stru k tie w e metode,
w a t begin m e t die leer v a n die for- mele g ra m m a tik a , en eers as d it bem eester is w ord ’n a a n v a n g g em a ak om die ta a l te leer praat. D ie geb ru ik v a n hierdie m etode het to t gevolg, d a t die s en d in g lera a r nie leer om die ta a l soos die nature lle te p ra a t nie. Beter is die direkte metode w a t m e t die fonetiese studie begin. H ierd ie metode bied die g ram m atie se feite konkreet by wyse v a n voorbeelde aan. U it 143 antw oorde verkies 82 die direkte metode.
H o o fs tu k 7 is v a n b ela n g en nogal interessant. D it gee die leser p r a k tiese w enke v ir die aanleer v a n Ban- toetale. D a a ro n d e r v a l: die bemees- te rin g v a n die u its p ra ak , die bem eestering v a n die intonasie, die bem eestering va n die g ra m m a tik a en die opbou v a n ’n w oordeskat. E lk e sendingw erker sal v a n hierdie wenke k a n profiteer. V erder stel die skryw er die v ra a g o f ’n B a n to e ta a l aangeleer m oet w ord vo ordat die sendingw erkers n a die sendlngveld gaan. E n d an ple it baie feite d aarvoor d a t m e t die aanleer va n so ’n ta a l gew ag m oet word, to td a t die sendingw erkers self onder die nature lle verkeer. Alleen m oet h u lle d a n ’n ty d kry, w a a rin h u lle onverdeeld eers h u lle a a n d a g m oet bestee a a n die aanleer v a n die ta a l. So w ord d it in die N .G . Kerke gedoen en ook in ons Geref. sending.
O ns w il hierdie w erkie va n harte by ons lesers aanbeveel.
P .J.S . de K.
* • •
D r. D . J . B a r n a r d — „D ie w ederkom s v a n C h ristu s en die eindgebeurte- nisse” ; 1949; O.V.S. A frik a a n s e Pers B pk., B u s 309 K ro on stad . 167 bll.
I n hierdie w erk het ons iets van he e lte m al a n de r a a rd as in die boek va n ds. R a b ie oor dieselfde onderw erp.
D r. B a r n a r d la a t die S k r if self spreek en gee ’n gesonde v e rk la rin g in so ’n eenvoudige ta a l d a t elkeen d it
sal k a n verstaan. I n sy voorwoord v e rk la a r die skryw er d a t die verlange n a die w ederkom s va n C h ristus in ’n uit-lit-geraakte w êreld allesins begryp- lik is. M a a r hy w a a rs k u teen onnug- terheid en o nversigtigheid, teen gees- dryw ery en dweepsug. D ie eenheid v a n die S k r if m oet vasgehou word.
A gtereenvolgens w ord gehandel oor:
D ie feit, die tyd, die wyse, die doel, die gevolg v a n die w ederkom s van C h ristus.
O ns h e t die pe nnevrug v a n dr. B a r n a rd m e t genot en in s te m m in g ge- lees. D it is v a n groot betekenis v ir ons tyd en veral v ir ons jongm ense.
V ir J .V .’s is h ie r uitstekende stof om op vergaderinge te behandel. A a n die einde v a n elke h o o fs tu k w ord 'n p r a k tiese toepassing gegee m e t die oog op ons tyd.
D it spreek v a n self d a t d a a r nie op alle punte sonder u its o n d e rin g een- s te m m ig he id sal wees nie — hoe k a n d it w a a r ons m e t die m oeilikste gedeeltes v a n die S k r if te doen h e t? O o k in die toepassing v e rsk il ons so hier en daar.
Bv. as die skryw er sê: „Hoe het beu- selagtige k le in d in g etjie s w aarb y die w a a rh e id sv ra a g so goed as geen rol speel nie (die drie A frik a a n s e kerke s ta a n op dieselfde belydenisgrond) ons v o lk op k e rk lik e gebied nie a l uit- m e k a a r g e ja a g n ie !” As d it beusel- agtige k le in ding etjie s is w a t ons kerke u itm e k a a r hou, d an m oet die ge- skeidenheid d a d e lik beëindig w ord.
O ns k a n m e t d a n k b a a rh e id erken d a t d a a r allerw eë weer ’n b ekle m to n ing v a n die G ereform eerde beginsels ge- v in d word, m a a r oor die w e rk like uit- le w in g v a n die belydenis is d a a r nog verskil. M e t 'n w erk soos dié va n dr.
B a r n a r d voel ons ons egter geesver- w an t.
D ie d ruk k e rs het gesorg v ir ’n helder en duid e lik e letter. S kryw er en d ru k k e rs w ord v a n h a rte gelukgewens.
H ie r is ’n w elkom e a a n v u llin g v ir elke
biblioteek. S.d.T.