• Tidak ada hasil yang ditemukan

4- 3a. D?:>., -;;).. .: \

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "4- 3a. D?:>., -;;).. .: \"

Copied!
9
0
0

Teks penuh

(1)

A.S.B. KONGRES 19S5

15 JULIE 1985

DR. F. VAN ZYL SLABBERT LP

LEIER VAN DIE AMPTELIKE OPPOSISIE

1. \ Die 80er jare salook gesien word as die dekade waarin ou toekomsbeelde finaal ter ruste gelê is en nuwe toe- komsbeelde moeisaam en pynlik vorm begin aanneem het.

2. TI Toekomsbeeld is nie TI voorspelling of noodwendig TI getroue of betroubare vooruitskatting van wat gaan gebeur nie. Maar dit weerspieël die verwagting en selfs hoop van TI gedeelte van die bevolking en motiveer hulle optrede. Suid-Afrika gaan op die oomblik deur TI smeltkroeg van toekomsbeelde - ons herformuleer ons verwagtinge en probeer onsself motiveer vir TI nuwe en onverwagte toekoms.

3. DIE AMPTELIKE TOEKOMSBEELD

(a) Eerste 5 jaar van 1985 het finaal met die amptelike toekomsbeeld waarmee Suid-Afrika die afgelope 3 dekade moes saamleef, afgereken. Die idee van

TI gesemineerde samelewing waarin tuislande volwaardige onafhanklikheid en erkenning geniet - kortliks, waarin TIhaalbare afsonderlike staatsbestel vir Swart Suid- Afrikaners tot stand gebring kan word - het geen geloofwaardigheid meer nie~

2 / •••

(2)

- 2 -

(b)' So ook die gedagte van gedwonge skeiding en verpligte groeplidmaatskap. Die herroeping van wetlike

maatreëls S00S artikel 16 van die Ontugwet, die Wet op Verbod van Gemengde Huwelike en die :ViTetop Politieke Inmenging, onderstreep net die weerspreking wat vervat is in ander bestaande maatreëls wat vry- willige assosiasie verbied. Uiteindelik word daardie aspek van die Bevolkiingsregistrasie Wet wat elke Suid-Afrikaner volgens ras of etnisiteit klassifiseer ook bevraagteken~

(c) Die RGN Verslag is 'n omvattende en verdoemende kommentaar op die amptelike toekomsbeeld waarmee ons die afgelope 30 jaar moes saamleef. Dit sê nie net dat die amptelike beleid. verkeerd was nie, maar ook dat dit een van die vernaamste bronne van die huidïge spanningssi.tuasie ise.

4 • DTB SWART DOMINASIE T0EKOMSBEELD

(a) Die teenpool. van dLe amptelike toekomsbeeld was

een waarin aanvaa r is, dat as afsonderlike ontwl.kkeling en apartheid ni.e sou slaag nie, swart oorheersing

onvermyde l.fk sou wees.

{b) Ook in mf.Ldt.arrt.e groepe is gepropageer d:atdi.e

enigste a:1,ternati.e;f,v.ir wit domLriasLe swart dominasie' i.s•

(3)

(c) In sekere kringe is selfs aanvaar dat weens die morele onhoudbaarhe i.d van apartheid swart dominasie nie net onve rmydeLi.k, is nie, maar ook verkieslik.

(d) Ook hierdie toekomsbeeld is be si.q : om in die slag te bly. Nie slegs is dit makliker gesê as

gedaan om te bewerkstellig nie maar toenemend word besef dat as toekomsbeeld dit net so 'n oorvereen- voudiging van die komplekse Suid-Afrikaanse werk- likheid is, as die amptelike een waarmee ons al die jare moes saamleef.

5. Die kernvraag waarmee 'n nuwe toekomsbeeld van Suid-Afrika moet worstel is: HOE KAN WEGBEWEEG WORD VAN EEN VORM VAN RASSE-DOMINASIE SONDER OM DIT MET 'n ANDER TE VERVANG EN SONDER DAT DIE OORGANG SELF VERVAL IN ANARGIE EN CHAOS ? Daar is min samelewings wat voor so 'n geweldige uitdaging staan en ek kan my kwalik voorstel waar 'n jeug van 'n land met'n groter verantwoordelikheid vir die toekoms belas is.

TWEE ANTWOORDE ::BELEG OF ONDERHANDELING

1, • DIE NEGATIEWE ANTWOORD op hierdie vraag is : (a) Dit is onmoontlik; ons moet ons voorberei

vir 'n STAAT VAN BELEG - 'Ijl garnisoen staat.

Al wat van belang iS7 is ons weerbaarheid teen "Die Totale Aanslag".

(4)

5

J ",..

- 4 -

(b) Die handhawing van stabiliteit., van orde is belangriker as die doelstelling van hervorming.

Daar word gepraat van "die vyand", "sameswerings"

en "oorlewing".

(c) Die tekens van beleg is om en met ons.

2. DIE POSITIEWE ANTWOORD op hierdie vraag is ::

(a) ONDERHANDELING OF BEDINGING. Daar is geen finale bloudruk nie - geen eensydige formule of plan nie.

(b) Hervorming bly die belangrikste doelwit en die handhawing van stabiliteit moet altyd diensbaar wees aan daardie doelwit.

(c) Die toets vir geslaagde hervorming is nie mooi woorde of vroom beloftes nie maar die graad "Van samewerking wat daar in die same- lewing bestaan.

TWEE KêRNVRAE OOR.ONDERHANDELING :.HOE? EN MET WIE?

1 . HOE?

(a) Dit is ~ wederkerige proses. Di.t is nie net konsul tasi.e of oorreding nie maar veral gee-en-neem.,..kompromie.

(5)

(ii) Di.e'handhawi.nqvan wet en orde. Die (b) .

n

VERKLARING VAN VOORNEME ONMISBAAR

(i) Hoe dit tot stand kom nie so belangrik as dat dit wel tot stand kom.

(ii) Verskaf gemeenskaplike vertrekpunte.

(iii) Regv.erdi.gdeelname vir ondersteuners.

(Lv) Verklaar wedersydse goedertrou.

(c) D1.E KARDINALE ;PUNTE VAN SO

n

VERKLARING

( ,..

,

1., Een Grondwet (ii) Een Burgerskap

(iii) <:;emeenskaplikedeelname sonder diskriminasie en dominasie.

(d) KLTMAJ\TSKEl?PTNG VIR ONDERHANDELING

(i) Die verwydering van wrywing bv. Instrom- ingsbeheer '.

veiligheidsmagte moet so optree dat 'hervormingsdoelstellings versterk en

nie weerspreek word nie ..

(i.ii) As di,e indruk moet posv.at by diegene

wat tot onderhandeling oorreed moet word, dat dit vir die veiligheidsmagte meer gaan CUl di.e probleme van beleg die hoof te bied as om die doelstellings van her- vormi.ng na te streef., kan onderhandelings-- politiek nie slaag nie,

6 _j .-~'.•

(6)

7

J ...

(Lv) Dit is die.verantwoordelikheid van die regering om twyfeloor die doelstellings van hervorming ui.t die wes te ruim. Die regering het die onvermydellike verant- woordelikheid om''Il antwoord te verskaf op die vraag : "Waarheen is ons op pad".

Soyer skep hulle antwoord meer verwarring as 'he Lder'he Ld .

2. . MET WIE .?

(a) Dit Ls 'Il .futi.e1.e speletjie om te argumenteer of Mandela beJ,angriker as Buthelezi. is of

andersom. Moet die ANC, UDF, INKATHA,AZAPO, Swart Vakbonde geken word al dan nie, ens.

(b) Omstandi.ghede moet. geskep word waarin dLt,

duidelik is Q.:a.tditenige vorm van terreur en geweld toenemend ve rwe rpe Ld.k is teen die geleenthede. yir vreedsame onderhandeling wat geskep is. Paarom is 'n Verklaring van Voorneme en k~imaatskepping. van' so kardinale.

bé'J,a.ngI.

J

.(c) ~s sodan rqe omst.and i.qhede be staan moet: die regerin9" d'it onomwonde stel dat 'by .ber e Ld is om. met e.j)f~e· een te onde r'hande L wat nereid is om, v,reed'saam: te bedi.ng .. Piegene wat dan sou weier sal verdoem staan deur hulle ei~

onredelikheid en halstarrigheid.

(7)

2. Daar moet; onderskei word tussen waarborge wat onststaan uit die aard: 'fan di.e PO'LTTTEKE PROSES self en waarborge wat ve r sk ans Ls in dLe Grondwet.. M ..a ~wo. PROSES en

GRONDWETLIKE waarb0rge.,

(d) Daarom is die onvoorwaardelike vrylating van iemand soos Nelson Mandela noodsaaklik

in die proses van onderhandeling - nie as 'n teken van swakheid of oo rqave nie, maar om die verantwoordelikheid van onderhandelings-

politi~k ook onbevange op sy en ander soos hy se skouers te plaas~

(e) Dit help nie v~r ~ regering om ~ lys op te trek van diegene met wie hy salonderhandel of nie - die sg. "Goetes" en "Slegtes" nie.

Dit moet duidelik gemaak word dat alle

betekenisvolle belangegroepe vry is om deel te neem en dat diegene wat onder die mees optimum omstandighede NIE bereid is daartoe nie7 die gevolge daarvan sal moet dra.

WAARBORGE VIR MINDERHEDE ?

1. . Vooraf moet 'n paar punte ·uitgeklaar word :

(a) .Beskermi.ng van minderhede - rassebevoorregting (b) Beskerming v.an minderhede - handhaw~ng van ~

onverander.de lewenspeil nie.

Cc) Daar. kan nie magsdeling en dominasi.e wees nie.

8

I ...

(8)

9

1 ...

- 8 -

3. PROSES WAARBORGE

(a) Die wyse waardeur ~ Grondwet tot stand kom, kan in sigself TI waarborg vir minder- hede wees.

(b) Die strategiese en realpolitieke werklikheid van TI besondere groep self.

4. GRONDWETLIKE WAARBORGE :

(a) Skeiding en devolusie van mag.

(b) Proporsionele verteenwoordiging

(c) Onafhanklike regsbank met toetsingsreg.

(d) Verskansde Grondwet (e) Handves van menseregte

(f) KonsensuslVeto besluitneming.

5 • DIE GROOT GEVAAR: VERWARRING VAN'-.:'n l?ROSESWAARBORG . MET 11 GRONDWETLIKE EEN

(a) Niks is'ngroter bedreiging vir die reg en beskerming van minderhede as poging om rasse en etniese groepe te verskans in ~ nuwe

gronc'lwet'J;ikebedeLi.nq ,

{b) Dit is een van c'lie:fundamentele tekortkominge

van di.e owe r'heLd se staatsregtelike hervormings - beide in dLe c'lxiekamer parlement asook in die jongste staatsregtelike inisiatiewe tussen .swart en w'it.

(9)

9 -

(c) As rasse en etniese groepe soos deur die regering gedefinieer in )1 wet., die boustene moet vorm van'nnuwe grondwetlike bedeling vir Suid-Afrika, sal TI toekomsbeeld van beleg en konflik 'Il werklikheid word.

(d) Die idee van wetlik verpligte groeplid

maatskap, hetsy vir maatskaplike, ekonomiese of politieke doeleindes was TI essensiêle bestanddeel van die ou uitgediende amptelike toekomsbeeld van die verlede. Dit was ook volgens die RGN Verslag die bron van konflik

in Suid-Afrika.. Die Verslag sê juis dat ons heil lê in die aftakeling van sulke strukture en nie in die verskansing daarvan nie.

PIE ROL VAN DTE JEUG

1. Die Afrikanerjeug is TI absoluut noodsaaklike

bestanddeel vir sukse svoLLe onderhandeJ,.ingspolitiek.

2. Bulle sa'l moet meehelp i.n die skep van'lJnuwe toekomsbeeld wat kan :...

Inspiree:r

Geweld be swee r , en di.e

wonde van dfe verlede genees.

3. Die Afrikanerjeug sal ko:nu:nunikasie

brue

moet bou' waaroor swart e·nw'it 'kan beweeg ten einde "n gemeen-

skaplike toekoms beeld te verken en te bou~

Referensi

Dokumen terkait

Foucault 1969a:52 se diepste indruk oor die sosiale wetenskappe is juis dat hierdie wetenskappe nie met onverstoorde of heel subjekte as objekte van ondersoek werk nie, maar met altyd-

As daar in ag geneem word dat die Departement Bemarking en Kornmunikasie se benadering nie behels om die behoeftes van belangegroepe te ondersoek nie, maar eerder verwag dat

Hoeveel kennis hy van die politick moet he vir · sy tuinparty-toesprake is nie genoem nie, maar sovcr dit die aanleer van Afrikaans betref, kan ·verwag word dat dit maar die gewone

Die trek van die boere na die binneland as studieveld kan gevolglik verder deur historici ontgin word -nie as 'n blare hervertolking van Van del Merwe se werk nie, maar oak om nuwe

Die spore van Psalm 110:l word hier deel van 'n nuwe argument, maar aangesien dit vir die lesers bekend en aanvaarbaar is, kan hulle nie anders as om te voel dat hulle, ter wille van

Met die oorlye van George Weideman in Augustus 2008, nadat hy lank en dapper teen ’n slopende siekte geveg het, het Afrikaans en die Afrikaanse letterkunde nie slegs ’n skrywer nie,

As biograaf be- skryf Roberts die lewe en werk van die skry- wer Nadine Gordimer, maar ook die lewe van dié Suid-Afrikaanse, Johannesburgse Joodse vrou en die gemeenskap waarin sy daar

Die oorgange tussen hede en verlede vertelde tye geskied in hierdie roman nie slegs spontaner as in vorige romans nie, maar ook dramatieser deurdat die verlede nie slegs “oorvertel”