• Tidak ada hasil yang ditemukan

Die Bestudering Van Die Nuwe Testament As Wesenlike Element Van ... - Hts

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2025

Membagikan "Die Bestudering Van Die Nuwe Testament As Wesenlike Element Van ... - Hts"

Copied!
13
0
0

Teks penuh

(1)

DIE BESTUDERING VAN DIE NUWE TESTAMENT A S WESENLIKE ELEMENT

VAN DIE V A K BYBELKUNDE

H. J. B. COM BRINK 1. Enkele inleidende opm erkings.

1.1. D it is noodsaaklik om ten aanvang daarop te w y s dat — soos hierdie kongres as geheel — ook hierdie referaat besonder situasie- en tydgebonde van aard is. Op hierdie besondere ty d s tip , bepaal deur die o n tw ik k e lin g van B ybelkunde hier te lande to t op hede, is dit hopelik sinvol om die volgende gedagtes rom dom die bestudering van die N uw e Testam ent as w esenlike elem ent van Bybel­

kunde in u midde te lê.

1.2. W a a rskyn lik sal in ander referate voldoende aandag bestee w o rd aan die noodsaaklikheid en die bestaansreg van B ybelkunde as vak. Hier w o rd dus daarvan uitgegaan dat daar in ons dag 'n steeds toenem ende bew ussyn is van die gew eldige gaping tussen ons tyd en w éreld en dié van die B ybel.1) 'n Grondige vertroudheid met, maar veral ook 'n ju is te siening van die Bybel is dus van die g ro o tste belang om die Bybel nie b lo o t form eel te ken nie, maar ook inderdaad deur die Bybel aangespreek te w o rd . Hiertoe kan Bybelkunde en in hierdie geval die bestudering van die N uw e T estam ent diensbaar wees.

1.3. Die fe it dat die Bybel, as die W o o rd van God, hier die v o o rw e rp van studie is, druk onteenseglik 'n bepaalde stem pel op dié vak af. O fskoon Bybelkunde hier te lande m eestal in die Fakulteit Lettere en W ysbegeerte aangebied w o rd , benadruk I. H. Eybers tereg dat dit basies 'n teo- logiese dissipline is.2)

Dit is m.i. iets w a a rvo o r 'n mens alleen maar dankbaar kan w ees dat 'n dergelike gekonsentreerde bestudering van die Bybel ook buite 'n volledige Teologiese ku rriku lu m m o o n tlik is.

2. Die besondere plek van die bestudering van die N u w e T esta­

m ent in Bybelkunde.

2.1. Hoewel d it duidelik is dat Bybelkunde in die buiteland nie n oodw endig a ltyd dieseifde opset het as by ons nie, kan tog bew eer w o rd dat dit basies die bestudering van die Ou en N u w e Testam ent behels.3) M aar afgesien hiervan

(2)

dui die naam van die vak as sodanig reeds 'n besondere konsentrasie op die Bybel self aan. W a a r dit nou daarom gaan dat v ir veral — maar nie alleen — voornem ende o nd e rw yse rs die Bybel o n ts lu it*) sal w o rd , w a a r die studie gerig is op die verstaan van die Bybel as sodanig, moet die Ou en N uw e Testam ent die belangrikste kom ponente wees. Hier is die ou Reform atoriese stelreël sacra scriptura sui ipsius interpres dus w e rk lik te r sake. In die lig van w a t hierbo (1 .3 ) reeds gesê is oor die Teologiese aard van Bybelkunde, im pliseer dit dus dat veral die soge- naamde Bibliologiese vakke hier op een o f ander w yse ter sprake kom. D it slu it egter nie uit dat daar 'n behoefte bestaan aan die behandeling van sekere hooflyne soos skepping, sonde, genade en verlossing w a t deur beide Testam ente heen gevolg sal m oet w o rd nie. ')

2.2. Tussen G odsdiensonderrig en B ybelkunde w o rd normaal- w eg so onderskei dat G odsdiensonderrig 'n w y e r terrein dek as Bybelkunde.6) Nou is dit besonder interessant dat in die diskussie rondom kategese en godsdiensonderrig in D uitsland, daar in die laaste jare hernieude aandag gevra is v ir die w esensbepaling van die „R eligionsun ter- ric h t" op skool, naam lik dat dit basies om die uitleg en die vertolking van die teks van die Bybel gaan. Ofskoon dit streng gesproke v ir ons sieningè van Bybelkunde nie te r sake is nie, is dit tog in 'n sekere sin besonder in te ­ ressant dat juis in die ,,w y e r" G odsdiensonderrig en Kategese daar so 'n duidelike terugkeer na die Bybel self is.T)

2.3. W anneer nou aanvaar w o rd dat B ybelkunde basies die bestudering van die Ou Testam ent en die N uw e Testa­

m ent behels, vloei daaruit verder v o o rt dat albei hierdie kom ponente 'n gelykw aardige gew ig behoo rt te dra, vir 'n g ro o t deel van die kursus altans. 'n M ens sou egter kon vra w anneer spesialisasie gew ens w o rd — dit w il sê m oet 'n H ons.-kursus reeds alleen op ó f die O.T. ó f die N.T. toegespits w ees, o f behoort ook nog op hierdie vlak albei kom ponente eweveel gew ig te dra.

A l w o rd die eerste drie jare in Bybelkunde ook so intensief as m o o n tlik aangepak, lyk dit to g nie raadsaam om alreeds op H ons.-vlak alleen op die O.T. of N.T. te spesialiseer nie.

Hier behoort die N.T. en O.T. gelyke gew ig te dra, te rw y l veral op hierdie vlak ook besondere aandag aan die een­

heid van die O.T. en die N.T. en die hooflyne van die Bybel se boodskap gegee dien te w o rd .

(3)

2.4. Op M .A .-vlak is spesialisasie in die O.T. o f N.T. voor die hand liggend, voortboue nd op die basis w a t in die Hons.- reeds gelê is.

2.5. Die studie van die N uw e Testam ent op doktorale vlak sal a ltyd ó f hoofvak, óf 'n byvak saam met O.T. as hoofvak m oet wees. Oor die tw eede byvak loop die meninge w a a rskyn lik uiteen — maar dit is streng gesproke nie hier direk te r sprake nie. 'n P roefskrif sou derhalw e ook ö f oor 'n N uw e-Testam entiese óf 'n O u-Testam entiese onderw erp kan handel.

2.6. In hierdie verband m oet die vraag egter geopper w o rd of die bestudering van die N uw e Testam ent, w a t so 'n belangrike plek inneem in Bybelkunde, dan alleen m et behulp van vertalinge geskied, en of daar enige vereistes ten opsigte van die kennis van Grieks gestel w ord.

2.6.1. In die p ra ktyk is die brandende vraag hier w a a r­

s k yn lik of daar reeds dergelike voorvereistes in die B .A .-jare gestel kan w ord. Soos bekend, vereis enkele van ons unive rsite ite s) Grieks I (o f Hebr. I) as voorvereiste v ir Bybelkunde III. O or die in trin ­ sieke w aarde van so 'n vereiste sal daar w a a rs k y n ­ lik nie veel verskil van mening wees nie. Die nuw e w ê re ld w a t oopgaan o.g.v. studie van m instens één van die grondtale, die verm eerderde insig in Bybelse begrippe asook die vrugbaarder g e b ru ik­

m aking van populêre en meer gevorderde kom - m entare spreek vanself. Dat sulke studente die o nd e rw ysp ro fe ssie alleen maar g ro o tlik s kan verryk, is sonder meer duidelik.

Tog is daar ook problem e hieraan verbonde. In die p ra ktyk is dit tog so dat die tale — ten regte of ten onregte — 'n g ro o t aantal studente van B ybel­

kunde III weghou. Hoewel die praktyk seker nie aan die U n ive rsite it kan vo o rs k ry f nie, bestaan die vak aan die U niversiteit ook w eer nie los van die p ra ktyk nie. D it w o rd dan 'n dringende vraag of die doel bereik w o rd deur 'n relatief klein aantal kandidate op 'n besondere w yse m et Bybelkunde III toe te rus, en of 'n mens nie juis aan die doel v e rb yskie t deur so ’n redelike groot aantal mense m et slegs B ybelkunde II (w a t graag B ybelkunde III sou w o u geneem het) die onderw ys in te s tu u r

— in feite dus m inder goed toegerus as w a t hulle kon gewees het. O or die toerusting van 'n student

(4)

w a t oor Bybelkunde ill m et inbegrip van een van van die grondtale beskik, bestaan geen tw y fe l nie.

Die keersy van die saak is egter ook duidelik — Bybelkunde III sonder 'n grondtaal is hopelik 'n vollediger to e ru stin g as B ybelkunde II sonder 'n grondtaal, m et die w eg na die derde jaar afgeslote weens die voorvereiste. Die besonder belangrike plek van die N uw e Testam ent in die opset van Bybelkunde maak g ro te r eenstem m igheid oor hier­

die saak gewens.

2.6.2. Oor die noodsaak van Grieks I as vereiste v ir die bestudering van die N uw e T e sta m e n t op Hons.- vlak, is die eenstem m igheid hopelik redelik alge­

meen. Hier gaan die w eë m iskien uiteen ten opsigte van die aard van die voorvereiste: 'n form ele ver­

eiste vo o r die aflegging van die eksam en, o f 'n vereiste vo o r die e ffe ktie w e bestudering van die N uw e Testam ent gedurende die kursus self.

2.6.3. W anneer 'n M .A .-verhandeling o o r 'n N uw e-Testa- m entiese onderw erp handel, sou Grieks II as ver­

eiste, seker as 'n realistiese eis aanvaar w ord.

2.6.4. Dieselfde sou geld v ir die bestudering van die N.T.

op doktorale vlak, h etsy as hoofvak (w anneer Grieks III verw e lko m sou w o r d ) , hetsy as byvak.

W aar daar nog redelikerw yse m et die eise van die pra ktyk rekening gehou kan w o rd ten opsigte van die taalvereiste op die vlak van B ybelkunde III, lyk dit nie akademies v e ra n tw o o rd om op nagraadse vlak verdere to e g e w in g s in hierdie verband te maak nie.

3. W at behels die bestudering van die Nuwe Testament?

3.1. V o o ra f moet eers in hierdie verband 'n bepaalde sta n d ­ puntbepaling verduidelik w o rd . Daar m oet naam lik reke­

ning gehou w o rd m et die situasie soos dit reeds hier te lande gestalte aangeneem het dat alle inrig tin g s w a t Bybel­

kunde doseer tans ook in beginsel B ybelkunde to t op doktorale vlak aanbied. D it het sekere im plikasies ook vir die B.A.-jare. W aar iemand soos W e ste rm a n n sy Bybel­

kunde as ,,nur die ersten S chritte in die Bibel h in e in " kan karakteriseer, verklaar hy ook pertinent: „W a c h s t die V e rtra u th e it m it ihr (d ie B ybel) und die Freude an eigener W e ite ra rb e it, kann die B ibelkunde z u rü c k tre te n ."9) By ons is Bybelkunde nie maar net 'n vak w a t alleen maar w il

(5)

inlei en oriënteer nie, maar sonder tw y fe l n vak w a t die Bybel w il o n ts lu it so ver as dit ook maar m o o n tlik is; 'n vak w a t nie terugstaan sodat sy taak deur 'n ander vak oorgeneem m oet w o rd nie. Bybelkunde w il dus nie bloot 'n inleidende taak verrig nie, maar w il so veel as m oontlik van die N uw e Testam ent en die relevante agtergrond- m ateriaal bestudeer as w a t haalbaar en akademies ve r­

a n tw o o rd is.

In die verbygaan kan ve rw ys w o rd na die invloed van die vereistes van B ybelkunde as skoolvak op die aanbieding van Bybelkunde op universiteit. Sonder tw y fe l m oet daar to t op 'n sekere hoogte rekening gehou w o rd m et die eise van die skoolleerplanne. Tog bepaal die u n ive rsite it self- standig w a t ter sprake gebring m oet w o rd ten einde die stu d e n t so deeglik as m oontlik toe te rus om die N uw e Testam ent te kan verstaan en m et behulp van 'n breë en om vattende vorm ing die skool se leerplan m et gem ak te kan im plem enteer.

3.2. W anneer dan gevra w o rd w a t alles te r sprake kom in die N uw e-Testam entiese gedeelte van Bybelkunde, verklaar Eybers tereg dat dit in hoofsaak dieselfde is as dit w a t in die N uw e-Testam entiese w etenskap aan die orde ko m .10) 3.2.1. V ir 'n ju is te perspektief op die w éreld w aarin die

N.T. ontstaan het, is 'n grondige inleiding in die breë terrein van die kultuur-historiese agtergron d van die N uw e Testam ent van groot belang.11) Dink hier maar aan m om ente soos die M akkabeër-stryd, die begin van die spanning tussen Fariseërs en Sadduseërs, Jode en Samaritane, die om standig- hede w aaronder die sekte van Qumran hulle aan die volk o n ttre k, die regeringstyd van Herodes die G rote ens. Die noodsaaklikheid van gekonsentreer- de aandag op die tussen-testam entêre ty d v a k kan m oeilik te veel beklem toon w ord. D it bly egter steeds noodsaaklik om steeds nadruklik die w aarde en sin van hierdie w e rk t.o.v. die verstaan van die N uw e Testam ent aan te dui. D it gaan om die v o l­

heid van die ty d (Gal. 4:4) toe die W o o rd w aarlik vlees g e w o rd het (Joh. 1:1). Hoewel die oudheid­

kunde, argeologie, en aardrykskunde d ikw e ls vanuit die Ou Testam ent behandel w o rd , spreek dit van- self dat v ir die verstaan van die N.T. ook hierdie sake onontbeerlik is. W aar nodig m oet in elk geval aan spesifieke aspekte w a t die N.T. raak, byko- mende aandag bestee w ord.

(6)

3.2.2. Die w yse w aarop die te ks van die N u w e Testam ent verm enigvuldig en oorgelew er is, b ehoo rt ook per­

tin e n t aan die orde te kom. D it sou m.i. m oeilik te verskoon wees as iemand B ybelkunde geneem het, en byvoorbeeld nie kan verklaar w aarom die nuw e A frikaanse B ybelvertaling in som m ige gevalle in die N uw e Testam ent 'n ander tekslesing het as die huidige teks nie. Die kennis van verskillende tipe skryfm ateriale en lettertipes, tip e sk ry ffo u te , w yse van verm enigvuldiging van m anuskripte, asook van die ontstaan en die om ve rw e rp in g van die Textus Receptus is dus geen o ortollige goeie w erke nie.

In aansluiting hierby sou die interessante veld van B ybslvertaling ook aangesny kan w o rd . Hier is nie alleen die ou vertalings van die N uw e Testam ent van belang en te r sake nie, m aar ook die geskie- denis van die m oderne vertalings m et spesifieke verw ysing ook na die nuw e benadering by die vertaling van die N u w e Testam ent. Veral w aar ons geslag bevoorreg is om die vry s te llin g van 'n nuwe vertaling te beleef, is ’n grondige agtergrond in hierdie verband onontbeerlik.

3.2.3. Ewe belangrik is d it om helderheid te bring rondom w a t kanonies en apokrief is. D it is ook sinvol om aan die historiese proses van erkenning van al die afsonderlike boeke aandag te gee. Rondom hierdie sake kom vrae aan die orde w a t eenvoudig nie o n tw y k kan w o rd nie. Hoew el kennism aking met veral die O u-Testam entiese A p o k rie w e so belang­

rik is v ir die agtergrond van die N u w e Testam ent, is dit tog ook sinvol om die N uw e-Testam entiese A pokriew e, m et hulle andersoortige belang, aan die orde te stel.

3.2.4. 'n Interessante saak w aa ro o r daar w a a rskyn lik verskil van mening sal w ees, is die vraag in hoe­

verre die besondere Kanoniek of Inleidingsvraag- s tu kke in B ybelkunde ter sprake m oet kom. Aan die een kant kan die sta n d p u n t gehuldig w o rd dat die Inleiding w el te r sprake kan kom , maar dan op 'n onopsigtelike w yse en sonder om self op die voorgrond te tre e .12) W o rd d it egter aanvaar dat w a t hier aan die orde kom w e rk lik van belang is vir die verstaan van die teks self, te rw y l dit juis ge­

grond is op die gegew ens van die te k s 13), lyk dit

(7)

m y dat w aar daar voldoende geleentheid vir diep­

gang in B ybelkunde is, hierdie sake aan die orde behoort te ko m .14)

D it sal egter steeds nodig wees om pertin e n t ve r­

bande te lê en te benadruk waarom die bestudering van dergelike sake van belang is v ir die verstaan van die N uw e Testam entiese geskrifte. Hier geld m iskien meer as by enige ander gedeelte van die s to f w a t aan die orde kom, dat die diepgang sal saamhang m et die vlak van die studie.

3.2.5. 'n A spek w a t besondere nadruk behoort te o n t­

vang, w aartoe alles w a t reeds genoem is in 'n sekere mate alleen „h u lp d ie n s " gelew er het, is die uitlig en aantoon van die boodskap o f die v e r­

kondigin g van die N uw e Testam ent as geheel, maar ook van die afsonderlike geskrifte van die N uw e Testam ent.

Hier gaan dit dus om die Openbaringsgeskiede- n is.15) In die N uw e Testam ent hoor ons die W o o rd van God en openbaar God Hom self aan ons.

Hierdie openbaring vertoon 'n sekere voortgang en geskiedenis. Daarom is dit sinvol dat die boo d ­ skap van die Ou Testam ent afsonderlik bestudeer sal w o rd en so ook dié van die N uw e Testam ent

— ofskoon 'n sam evatting en geheeloorsig ook op 'n gegew e o om blik noodsaaklik is. Die open- baringsgeskiedenis kan histories of tem aties be­

nader w ord.

Die tem atiese aanpak kan sonder tw y fe l baie w aardevol w ees, veral ten opsigte van bepaalde gedeeltes van die N uw e Testam ent. Tog kom dit dan te r sprake binne 'n basiese historiese raam ­ w e rk w a t e intlik die sinvolste uitgang spunt bied.

A nder verkies om die boodskap van die N uw e Testam ent as geheel so tem aties aan te bied.1") By die Evangelies kan die historiese aanpak op verskillende w yse benader w ord. Sonder dat daar gepoog w o rd om 'n lew ensbe skryw in g van Jesus te gee, kan op grond van die gegewens van al vier die Evangelies die gang van die O penbaringsge- skiedenis aangedui w o rd deur aandag te vra vir bepaalde m om ente w a t O penbaringshistories van g ro o t w aarde is.17) 'n A nder m oontlikheid is egter om elke Evangelie afsonderlik te ondersoek en te

(8)

probeer vasstel w a tte r besondere aksent of reliëf die verkondiging van C hristus in elkeen afsonderlik k ry .ls) 'n M ens sou liew ers a ltw e e benaderings aanvullend to t mekaar moes gebruik — maar tog sou ek persoonlik die v o o rke u r daaraan gee om eers die afsonderlike g e skrifte volledig „aan te h o o r" voordat daar verder gesistem atisee r w ord.

Dieselfde geld ook v ir die briew e van Paulus. Sy verkondiging kan besonder sinvol aan die hand van bepaalde tem as uiteengesit w o rd — tog mag die besondere reliëf van sy afsonderlike briew e nie verw aarloos w ord.

W anneer ten volle reg gedoen is aan die veel­

kleurige verskeidenheid van die N uw e Testam ent, m oet die eenheid van die boodska p van die N uw e Testam ent ook aangedui w o rd , w a n t hierom gaan d it — dat Bybelkunde die N uw e Testam ent w e rk- lik to t spreke m oet bring.

3.2.6. Die uitleg o f verklaring van bepaalde Skrifgedeeltes behoort ook te r sprake te kom . Die w yse w aarop dit sal geskied hang uiteraard ten nouste saam met die taalvereistes w a t in 2.6 te r sprake w as. D it is ook duidelik dat die verklaring in B ybelkunde nie op dieselfde w yse as in die Teologiese Fakulteit kan geskied nie. Tog neem dit nie w eg nie dat met behulp van die vele hulpm iddels vandag beskik- baar, 'n B ybelkund estudent (o o k een w a t geen Grieks o f Hebreeus ken nie) to g m et die verloop van sy studiejare steeds w e e r hiermee gekonfron- teer behoort te w o rd . Trouens, is dit nie 'n to e ts ­ steen v ir die kursus as geheel, dat hy inderdaad die Bybel met meer begrip en insig sal kan lees nie?

D it spreek egter vanself dat veral op nagraadse vlak steeds grondiger hierop ingegaan sal w ord.

3.2.7. In hierdie verband dring nog 'n studieveld onver- m ydelik na vore, naam lik die behoefte aan leiding ten opsigte van die basiese beginsels v ir die v e r­

klaring van die Bybel. Juis diegene w a t geen v o l­

ledige Teologiese kursus deurloop nie, het 'n besondere behoefte hieraan. D it geld natuurlik die Bybel as geheel (b v. allegorie, tipologie , ens.) ook, maar d it is noodsaaklik om ook w a t die N uw e Tes­

tam ent betref duidelike riglyne aan te dui v ir die uitleg van gelykenisse, apokolip tiese stof, ens.

(9)

Veral w anneer die geleenthede en ve ra n tw o o rd e lik- hede van die B ybelkunde-onderw yser op skool in gedagte gehou w o rd , kan die belang van hierdie saak nie genoeg benadruk w o rd nie. Die interes­

sante vraag is egter op w a tte r stadium van die kursus so iets te r sprake behoort te kom. D it sou besonder sinvol in Bybelkunde III behandel kon w o rd , maar dan kom 'n groot aantal stu d e n te nie daarmee in aanraking nie.

4. Enkele metodologiese opmerkings.

Na aangedui is w a t in die bestudering van die N uw e T esta­

ment te r sprake behoort te kom, sou vervolgens aangedui kon w o rd w a t op w a tte r stadium te r sprake moes kom. Is daar 'n m oontlikheid om to t eenstem m igheid te geraak in verband m et 'n leerplan? Na alle w aa rskyn likh e id is hier 'n g ro o t aantal benaderingsw yses m oontlik.

4.1. Een m oontlike benadering kan wees om in Bybelkunde I — m et die oog op die g ro o t aantal studente w a t alleen die één kursus volg — op 'n oorsigtelike w yse soveel as m oontlik van die N uw e Testam ent as geheel te r sprake te bring. Op hierdie w yse w o rd getrag om selfs net die een kursus so sinvol as m oontlik te laat funksioneer met die oog op ’n beter insig in en begrip van die Bybel. In die verdere kursusse sal dan uiteraard teruggekom m oet w o rd op belangrike m om ente, maar dan meer in besonder- hede.19)

4.2. V ir so 'n benadering is besonder veel te sê. Tog is daar ook 'n ander benadering m oontlik, w aarby daar w e lisw a a r ook sekere inleidende aangeleenthede in die eerste kursus aan die orde kom , maar w a a r sekere belangrike m om ente vervolgens onm iddellik aan die orde kom op so 'n w yse dat alles w a t onder pu n t 3 genoem is, op een of ander ty d in die drie B.A .-jare te r sprake kom. Hierby sou natuurlik steeds die jaarvlak w aarop 'n saak aan die orde kom , deeglik in berekening gebring m oet w ord. Die vraag bly steeds: w a t m oet in so 'n opset eerste aan die orde gestel w ord.

In so 'n o p se t sou 'n mens in kursus I heelw at van die historiese, kulturele en ander agtergrondsm ateriaal soos die Teks en kanon aan die orde kon stel. D it hou onder andere die voordeel in dat dit oor die algemeen heeltemal o f redelik onbekende s to f is w a t die student se belang­

stelling besonder sterk prikkel, te rw y l dit die belangrike

(10)

maar onbekende tusse n te sta m e n tê re tyd p e rk belig.20) Tog m oet daar sonder tw y fe l in die eerste jaar ook genoeg- saam m et die N uw e Testam ent self — en nie alleen agter- grondsm ateriaal nie — kennis gemaak w o rd . Die vraag is nou egter w aar begin m oet w o rd . Daar kan vier m oontlike benaderings onderskei w o rd .-1)

Eerstens kan die volgorde van die boeke van die N uw e Testam ent gevolg w o rd . Hierdie benadering lew er beslis sekere problem e op, soos o.a. dat die S inoptiese vraagstuk dan reeds in Bybelkunde I te r sprake kom. 'n Tweede m oontlikheid is om kronologies te w e rk te gaan en der- halw e met die vroegste briew e van Paulus te begin. Tog kan so ook 'n skew e beeld ontstaan asof Paulus se arbeid e in tlik basies w as — te rw y l die optrede van Jesus tog daarvan ten grondslag gelê het.

Derdens sou mens kon uitgaan van die optrede van Jesus soos dit uit die Evangelies gerekonstru eer kan w o rd en dan voortgaan to t die laaste boek w a t van Hom getuig.

Price kies 'n vierde m oontlikheid w aarvolgens hy begin m et die eerste gedeelte van Handelinge (1 -1 2 ) w a t die lotgevalle van die vroeë Christene behandel. Hierdie periode iaat 'n lig val op die ontstaangeskiedenis van die Sinoptiese evangelies w a t dan vervolgens aan die orde kom. Daarna volg 'n rekonstruksie van Jesus se bediening. Vervolgens w o rd aandag bestee aan die laaste gedeelte van Hande­

linge (13-28) om daarna Paulus se brie w e en dan die res van die geskrifte in hulle w a a rskyn like kronologiese orde te behandel.

Ten spyte van die problem e daaraan verbonde kan dit sinvol wees om tog maar dadelik m et die Sinoptiese evangelies te begin, 'n Inleiding in die ontstaansgeskie- denis en besondere boodskap van die S inoptiese evange­

lies is tegelyk besonder insiggew e nd m et betrekking to t die konsekw ensies van die organiese inspirasieleer. Van- selsprekend kom ook die boodskap van hierdie evangelies pertinent aan die orde m et besondere ve rw ysin g na belangrike openbarings-historiese m om ente in die optrede van Jesus. Sonder om nou onnodig op besonderhede in te gaan, kan in 'n volgende kursus op Handelinge en Paulus se briew e ingegaan w o rd en vervolgens op die Johanneiese geskrifte en ander briewe.

4.3. M etadologies gesien, is dit besonder belangrik om te benadruk dat die Bybel self w e rk lik in die sentrum van die studie moet staan. In hierdie verband kan ve rw ys

(11)

w o rd na tw e e redelik onlangse publikasies w a t elk op sy eie manier w e rk lik die N uw e Testam ent self aan die w o o rd laat kom.

In A n a to m y o f th e N ew Testam ent w o rd besonder grondig ingegaan op bepaalde belangrike perikope uit die geskrifte van die N u w e Testam ent. „W o rk in g o u tw a rd from these texts, w e have then endeavoured to display and illum ine the character and m ovem ent of the different w ritin g s . W hat has resulted in certainly no com prehensive or even coverage of the N ew Testam ent, but a series of dissec­

tions o r biopsies designed to uncover the nature and stru ctu re of the N ew Testam ent books o u t of the collec­

tion as a w h o le ."--) O fskoon ons w aarskynlik tog nie hiermee kan volstaan nie, is dit 'n besonder w aardevolle boek w a t die leser w e rklik terugbring na die teks van die Nuw e Testam ent.

n Enigsins ander benadering vind ons in In tro d u ctio n to the N e w T estam ent van D. J. Selby. Hy w y k af van die stereotipe benadering deur ook breedvoerige aandag te gee aan die uiteense tting van die N uw e Testam entiese ge­

skrifte self. Sy benadering is in ooreenstem m ing m et die

„program of com position c ritic is m "21) aangesien ook hy die leser w il help om die N uw e Testam ent, soos hy dit voor hom het, beter te verstaan. Selby gaan in elk geval deeglik op sekere inleidingsvraagstukke in.

Die laaste w o o rd is in hierdie verband sekerlik nog nie gespreek nie. Belangrike fa kto re sal hier sonder tw y fe l die jaarvlak van die studente w ees, asook die leerskool van die ondervinding op voorgraadse vlak.

5. Die betekenis van die bestudering van die N uw e Testam ent in Bybelkunde.

Indien die bestudering van die N uw e Testam ent as onderdeel van Bybelkunde meehelp to t 'n su iw e rd e r benadering van en 'n dieper insig in die N uw e Testam ent en die Bybel as geheel, dan was die „b a ie boeke maak en baie s tu d ie " darem nie alles tevergeefs nie. Om dit te bereik sal die sinvolheid en die waarde van die verskillende onderafdelings telkens aangedui m oet w ord.

Ten diepste gaan dit dus daarom dat die boodskap, die ve r­

kondiging van die N uw e Testam ent duidelik sal w o rd , en dit beteken dat die stem van die lew ende Here gehoor sal w ord.

O fskoon die N uw e Testam ent vanselfsprekend nou in 'n ander situasie te r sprake kom as wanneer dit in die boesem van die

(12)

gem eente gebeur, neem dit nie w eg dat ook Bybelkunde to t taak het om die N uw e Testam ent te v e rto lk en u it te lê nie.

B esonder duidelik stel Frör dit: „D a s g ilt auch fü r die unter- w eisende Auslegung in der Schule und fü r jede andere herm e­

neutische Bemühung, die nicht im G o tte sd ie n st selbst, sondern in den verschiedenen Lebensform en der Gemeinde geschieht.

Die theologische S chriftauslegung kann hier um keinen Preis zw eigleisig arbeiten, indem sie zw ei Verfahren nebeneinander ste llt, von denen das eine in die Predigt und das andere in den U n te rrich t, das eine in die Kirche und das andere in die Schule g e h ö rt."24)

W e rk Bybelkunde daartoe mee dat die N u w e T estam ent inder­

daad na sy eie bedoeling verstaan w o rd , dan w o rd ons Pro­

te s ta n ts e erfenis gedien. D it m oet dan as 'n gew eldige w in s- p u n t gesien w o rd dat die N uw e T estam ent teruggeplaas kan w o rd in die hand van mense w a t nie volbloed teoloë is nie, maar w a t as lede van die kerk van C hristus steeds meer en meer die vreugde kan sm aak om as iem and w a t 'n leerling g ew ord in die ko n in kryk van die hemele . . . uit die skat van die W o o rd van God nuw e en ou dinge te voorskyn te bring.

(M a tt. 13:52.)

AANTEKENINGE

1) Vgl. C. W esterm ann, Abriss der Bibelkunde. Altes und Neues Testament, Stuttgart-Gelnhausen, 1962, 8.

2 ) I. H. Eybers, Bybelkunde, in: Inleiding in die Teologie (onder redaksie van I. H. Eybers, A. Köning, J. A. S to o p ), Pretoria 1973, 29 v.

3) Vgl. C. W esterm ann, a.w.: O. W eber, Grundriss der Bibelkunde, Göttingen, 1949; H. Gross, Kleine Bibelkunde zum Alten Testament, München 1966;

P. Neuenzeit, Kleine Bibelkunde zum Neuen Testam ent, München 1967;

O. W eber, Bibelkunde des Alten Testaments, Hamburg 1961; W . Brandt, Neutestamentliche Bibelkunde. Eine Einführung in Inhalt und Gestalt der urchristlichen Botschaft, Gladbeck 81966; K. Gutbrod, Kurze Bibelkunde des Neuen Testaments, Stuttgart 1973.

4) Vgl. vir die begrip ontsluiting J. C. Lombard, Die Betekenis van Bybel­

kunde as akademiese dissipline. (Intreerede gelew er op 1 Maart 1973 aan die Universiteit van die O ranje-V rystaat), Bloemfontein 1973, 8.

5) Vgl. C. W esterm ann, Abriss, 9v.

6) I. H. Eybers, a.a., 28v.

7) Sien hiervoor W . Langer, The Development of the Bible Lesson in German Catechetics, Concilium 6 /3 (1 9 7 0 ), 116-127; A. Barth, Die Bibel im Reli- gionsunterricht, Donauwörth 1973, 16v; K. Frör, Der Religionsunterricht an den öffentlichen Schulen als unbewaltigtes theologisches Problem, Schule und Leben 1963, 300, 292: „führt das notwendig zur Interpretation biblischer Texte in einem eigenen Fach der heutigen Schule.''

8) Bv. RAU en Rhodes. Dit is interessant dat by die Universiteit van St.

Andrew s Grieks I of Hebreeus I vereis word van diegene w at 'n tw eede- jaar-kursus in „Biblical Studies” neem met die oog op die onderwys.

9 ) C. W esterm ann, a.w.: 10.

10) I. H. Eybers, a.a., 33.

(13)

11) Vgl. W . Langer, a.a., 120: ,,The ultimate object of such lessons is an understanding of the N ew Testament in the light of the historical period in which it came into being . . Vgl. ook E. Lohse, U m w elt des Neuen Testaments, Gottingen 1971, 5v.

12) Vgl. C. W esterm ann, a.w., 9. So ook W . Brandt, Neutestamentliche Bibelkunde en O. W eber, Grundriss.

13) Vgl. I. H. Eybers, Die Ou-Testamentiese W etenskap, Inleiding in die T eo ­ logie, 42; F. J. Botha, Die Nuwe-Testamentiese W etenskap, Inleiding in die Teologie, 76v; G. Eichholz, Neues Testament, Einfiihrung in das Sta­

dium der evangelischen Theologie (R. Bohren e.a.), München 1964, 93v.

14) W . Langer, a.a., 120, verwys o.a. na H. Halbfas w at voorgestel het dat ook die Sinoptiese vraagstuk nie ontw yk moet word nie — hier gaan dit om die vak op skoolvlak.

15) Vgl. hiervoor Tjaart van der W alt, Openbaringsgeskiedenis van die Nuw e Testament — 'n Gids vir Bybelkunde studente. Deel A: Agtergrond (vir private gebruik alleen). Potchefstroom 1973, 1vv. Sien ook F. J. Botha, a.a., 81vv.

16) Vgl. J. H. E. Hull, The Message of the N ew Testament (Understanding the Bible 6 ), Oxford 1971.

17) So bv. T. van der W a lt, a.w.. Deel B: Die Messias op aarde (v ir private gebruik alleen), Potchefstroom 1973. Vgl. ook A. M. Hunter, Introducing N ew Testament Theology, London 1957, 13-61.

18) Vgl. bv. F. F. Bruce, The Message of the N ew Testament, Exeter, 1972.

19) So bv. aan die Universiteit van St. Andrews.

20) Vgl. die intensiewe aandag vir die agtergrondsmateriaal in H. A. Mertens, Handbuch der Bibelkunde Literarische, historische, archáologische, reli- gionsgeschichtliche, kulturkundliche, geographische Aspekte der Heiligen Schrift des Alten und Neuen Testamentes geboten fur Unterricht und Predigt, Düsseldorf 1966.

21) Vgl. J. L. Price, Interpreting the N ew Testament, Holt, Rinehart and W inston 21971, 18v.

22) R. A. Spivey, D. M. Smith, Jr., Anatomy of the New Testament. A Guide to its Structure .and Meaning, London 1969, v., vi. Vgl. ook die interes­

sante opmerking op p.vii: „The authors thus betray their own belief that the subject matter of the New Testament does not lie beyond the grasp of the lay reader."

23) D. J. Selby, Introduction to the N ew Testament. „The W ord become Flesh", New York 1971, vii.

24) K. Frör, Biblische Hermeneutik, Zur Schiftauslegung in Predigt und U n ­ terricht, München 31967, 15. Vgl. ook Frör, a.a., 299, w aar hy benadruk dat alle uitleg van die Skrif tegelyk verkondiging is. So ook W . Langer, a.a., 123: ,,ln short, the true object even of classroom work on the Bible is interpretation.”

Referensi

Dokumen terkait

By die mens, net soos by alle ander dinge, is dit egter betekenisloos om van 'n verskynsel te praat sonder dat daar iets is w a t verskyn, sodat ons m oet aanvaar dat behalw e