S e s honderd ja a r vroeër, in die tyd van D aw id , het Jo ab sy leër- ow erste „ 'n sk ran d er v ro u " uit T e k ó a ontbied om die hart van die koning te verm u rf sodat hy sy seun A bsalom w eer na Jeru salem terug sou roep en nie lan g er verstoot nie. D ie verhaal van h aar pogings, so uitvoerig en met beh ae in II Sam uel 14 vertel, is een van die kostelikste sketse van die vindingrykheid van n Israelitiese ,,w yse v ro u ."
S o het T e k ó a 'n wel nie vo o raan staan d e m aar tog ook nie on bekend e rol gespeel in die geskiedkundige lew e van Israe l, w aarm ee dit op allerlei w yse verbonde w as. A m os het sek er nie tot ,,die vernam e m anne" van T e k ó a behoef te behoor het nie om ook in sy eenvoudige b ed ry f oop te staan vir die bew egings van die volk slew e in die verlede en in sy eie tyd . N etso o s drie eeue vroeër D aw id ,,van a g ter die sk ap e"
w eggeneem is deur sy G od om 'n herder van sy volk te w ees ( I I Sam . 7 : 8 ) , is ook A m os „van ag ter die sk a p e " w eggeneem ( 7 :1 5 ) en tot hoër taak , to t g eestelike herderskap oor sy volk geroep. D ie eenvou
dige, land elike om gew ing en aartsv ad erlik e bed ry f het b y geen van beide 'n verhind ering gevorm by die uitoefening van hulle hoëre roeping nie ,dit het w aarskynlik inteën d eel in hulle siel 'n des te dieper klankbodem gevind, sodat hulle met d aard ie eenvoud w at die kenm erk van die w are is, hulle met hul g an se persoonlikheid aan die nuwe roeping g eg ee het.
B . G E M SE R .
D I E D R I E W E Ë T O T H E I L S V E R S E K E R D H E I D IN D I E O U T E S T A M E N T I E S E G O D S E R V A R I N G .')
V ir die gelow ige van die Nuw e B ed eling, die C h risten , is die ver- sekerdheid innig verbond e met sy verhouding tot Jesu s C h ristu s. In die hooglied van die geloofsversekerdheid R om eine 8 met sy klassieke bew oordings „ons w eet dat vir hulle w at G od liefh et, alles ten goede m eew erk ," en die nog p ersoonliker: „ek is versekerd dat geen dood of lew e . . . o f enige ander skepsel ons sai kan skei v an die liefd e van G od n ie " is hierd ie betrokkenheid van die g eloofsversekerd heid op C hristu s allerdu id elikst uitgedruk; die ap o stel spreek im mers van „die liefd e van G od , w at d aar is in C hristu s Jesu s, onse H eer.
In an der verband vind ons 'n d ergelike u its p ra a k : „ E k w eet en is oortuig in die H eer Jesus ( 1 4 :1 4 ) . D is d ieselfd e H eer w ie die apostel
2— ! dui die a rm e s a a n . die h o o g ste 5 — 6 die ry k e s , die m iddelste 4 — 3 die m id d estan d . M .a .w . v a n die m iddestand m oet m ens dit g e w oon tik v e r w a g as d a a r geh elp m o e t w o rd . N a hierdie k a n ttek en in g w o rd die B y b e lv e rta lin g die D e u x -a e s ( s p r . : d e u z -a a s) - B y b e l gen oem .
i) H ierd ie a rtik e ] sou in N e d e rla n d s v e r s k y n h e t in die F e b ru a rie n o m m e r 1 9 4 2 v a n die ty d s k rif ..T h e o lo g isc h e S te m m e n ," u itg a w e v a n die „ H o o g e r e T h e o lo g isch e S c h o o l ' te B a ta v ia . N e d e rla n d s Indië, w a t e g te r d eu r die a a n v a l v a n J a p a n v ir s o v e r o n s bekend nie die lig g e sie n h et nie.
58
bedoel as hy aan T im o th eu s s k r y f : „ E k w eet in w ie ek geglo h e t"
( I I T im . 1 :1 2 ) . D ie p/ëro/or:a ,,die volle versek erd h eid " w aarvan die apostel m eerm ale getuig (K o l. 2 : 2 , I T h e ss. 1 : 5 , H ebr. 6 : 1 0 , 1 0 :2 2 ) staan orals o n m isk en baar in verband met sy verbondenheid aan C h ris
tus. S o is dit vir ons nog altyd .
V e rse k e rd te w ees dat die A lm ag tig e en A llerh eilig ste onse liefd e
volle V a d e r is, kan ons alleen deur die sien op Jesus. E n al w at ons in enige p ersoonlike o f w êreld situ asie som ber mag stem , m iskien op sig- self tot w anhoop sou voer, w ord ook by ons minder drukkend, dit word as on belangrik en v erb y g aan d e b esef sod ra as ons met die H eb reërb rief tot hierdie uitkom s g e ra a k : ,,m aar ons sien Jesu s."
In 'n blik op het K ruis is er leven en heil, is er leven voor u en voor my
sê tereg die lied w at ons in my jeug in die ouderlike w oning g raag gesing het.
V ir die O u testam en tiese gelow ige w as dit bly k b aar heel anders.
V ir hom het die k on sen trasie op die ene persoon ontbreek. D is w el heel duidelik uit die O u testam en tiese g egew ens dat, al w as die figuur van C hristu s, die kom ende C hristu s, nie onbekend nie, dit tog by verre nie die sen trale betekenis in die g eloofslew e gehad het as na sy verskyning op aard e nie.
T o g ontbreek dit geensins aan treffe n d e uitings van g elo o fssek er- heid. B y n a n etso k lassiek as die w oorde van Paulus in R om eine 8 is die woord van die duider Job : ,,M a a r ek, ek w e e t: M y V e rlo s s e r le e f"
(H . 1 9 :2 5 ) . O n s mag hierdie w oord n ie met 'n ch ristelike inhoud vul nie; die V e rlo sse r deur die skryw er bed oel, w as vir sy b esef seker nie die C hristu s nie. E n die begrip „ V e rlo s s e r" is hier geensins identiek met w at die N u w e T e sta m e n t onder só fér verstaan nie. 'n B etere , m aar vir die huidige leser m inder v erstaan b are vertaling sou w e e s :
„m y L o sse r." D ie H ebreeu se w oord g ó ê/ beteken die n a a ste bloed verw ant w at die geroepe beskerm er en regshand haw er van fam ilie en fam iliebesit w as. A l is dus die geloofsvoorstellin g seer verskillend van die g an g b are N ieu testam en tiese, die g eloofsversekerdheid is hier nie minder gew eldig nie. O n s b eh o ef ons slegs Job voor te stel in sy berooidheid, g evan g e in die o p vattin g s van sy tyd aan g aan d e lyding en s tra f en met die m oeilike vertroosters om hom heen, om die vastheid van so n versekerd heid te bew onder; terw yl alles om hom heen en selfs die doen van G od vir hom onreg lyk. spreek hy die onverw rikte v ertro u e uit dat sy goddelike R eg sh an d h aw er leef en eenm aal sal v ersky n om hom te regverd ig.
O n s kan ook w ys op n P salm as die 56ste, w aar n v ertrap te, die hele dag b ev og te en verd ru kte m ens die treffen d e w oorde s p r e e k : „D ie dag as ek vrees, vertrou ek op U ; dit w eet ek dat G od aan my kant is;
ek vertrou op G od , ek vrees nie, w at kan 'n mens my d o en ?' ')
*) P s . 5 6 : 4 , 10b, 1 2 ; v g l. o o k M ig a 7 : 7 v . , H a b . 3 : 1 7 — 19.
A s ek dit goed sien, is d aar drie w eë to t so d an ig e versekerdheid onder die O u testam en tiese Bedeling te onderskei. In pleks van drie w eë tot heilsversekerdheid sou ons ook kan sp reek v a n : drie aspekte van G odsverhoud in g, drie vorm s van G o d serv arin g, drie belew ings v an G o d sgem eenskap . O o r e)k van die drie 'n kort w oord.
D a a r is in die eerste plek die A:n/?:'e.se G odservaring'. In die m eeste an tiek e en ook in die prim itiew e religies speel die kultus, die gem eenskap like .gereëld plaasvindende, open bare G odsvererin g in die heiligdom , n gew eldige rol, vee! g ro ter dan in die veel m eer individua- listiese en binnekam er-vroom heid van die m oderne m ens. In die eerste v y f boeke van die O u T estam en t, w at die gew eldige ty d sru im tes vanaf die Skepp ing to t 1400 o f 1200 voor C hristu s om vat, is sek er eenderde van die inhoud gew y aan voorskrifte oor die kultus. D it lyk hier of die reg te G odsverhoud ing afhanklik is van die ju isth eid van die kultiese handeling. D ie godsdiens is gek on sen treer om die heiligdom . D is hier w aar die reg te G odsverhouding, die ,,reg v erd ig in g " erv aar w ord. E n dit w ord erv aar in die reëlm aat van die rein ig in g s- en o n tsond igings- serem onies, die o ffe rs en die lo fsan g e. A s die rein ig in g svo o rskrifte inaggeneem is, die o fferd iere op die altaarvu re lê en in rook opgaan tot G od, as die w ierookgeure die gem eente om sw ew e, as die p riesterkore die g ebede en lo fsan g e sing ter begeleiding van die n ougeset vo lbragte heilige ritueel, as die gesang deur die m aat van die slaginstru m en te en die sag ru isend e o f helsketterende klanke van sn aresp el en trom p et- gesk al ged ra o f afgew issel w ord, dan ervaar die versam eld e gem eente die genad eryke teenw oordigheid van haar G od. D ie persoonlike aan deel aan hierdie G odsverering en G odservaring ly k g erin ger as w at dit inderdaad is. D ie gelow ige tog moet self ook die v o o rsk rifte van die voorbereid ing nakom , sy aandeel aan die o fferm a te ria a l in eerste- linge en tiend es en soveel meer bydra en n dikw els d aelan g e en nie on besw aarlik e reis onderneem om die heiligdom te bereik. E n as die k u ltusverrigtings in volle gang is, dan w ord die re sita tie f o f gesange van die bed ien aars deur die versam elde gem eente m et h aar ,,A m en, ja A m e n ," o f ,.H a lle lu ja ' o f soortgelyke responsies beantw oord . O n - getw y feld voel die enkeling hom hier sterk gedra deur die gem eenskap;
die so lid ariteitservarin g speel hier n groot rol. M a a r dit behoef nie te verhind er nie dat die G odsverhouding ook persoonlik ervaar word.
H oe sterk die versekerdheid van G odsgem eenskap en die sekerheid in G od op die kultiese w eg ervaar kon w ord, blyk uit die hooggestem de toon van blyd skap en vertroue w at in so m enige P salm gehoor w ord.
N og sterk er b lyk dit uit die verterend e verlange na die heiligdom , as 60
die gelow ige om een o f and er rede van die besoek aan die heiligdom verstoke w as. D ie heim w ee na G od w at in Psalm 4 2 so n roerend e vertolking h et, het hier saam geval met die verlang e na die G o d s h u is : ,,H ieraan w il ek dink en my siel uitstort in m y : hoe ek gew oond w as om voort te trek met die sk are, hulle gelei het na die huis van G od, met die stem van ju b el en lof — 'n feesvierend e m e n ig te !" (v s. 5). E n volkome parallel staan d aar in die P salm w at die lieflikheid van die w onings van die G od van die leërsk are besing : ,,M y siel verlan g , ja smag na die voorhow e van die H E E R ; my hart en my vlees jub^l uit tot die lew ende G o d " ( P s . 8 4 :3 ) .
N aas hierdie b ly e ligsyde van die kultiese G odsverering is daar die donker skadu sy, die groot g evaar dat die kultus n opus operafum word, 'n m eganiese v errig tin g w aar hart en lew e buite te staan kom, die g evaar w at die groot p ro fete van die 8ste eeu en later gesien en g esinjaleer het, en w aar hulle met só h artsto gtelik e y w er teen ge- polem iseer het, dat hulle uitings die indruk skep aso f die kultus nie n middel to t, m aar die groot verhindering vir die w are G odsverhouding is. D ie g evaar is dat die versekerdheid gaan rus op die m eganiese voortgang van die kultusverrigtings sond er meer, w at dan sou w erk as die m eganism e van 'n assu ransiem aatsk ap p y teen die G odd elike ongenoeë (v gl. M ig a 3 : 1 1 , Jer. 7 : 4 , 9v.)
In so n situasie kan alleen deur a fb ra a k van die ou versekerdheid plek gem aak w ord vir die w are G odsverhoud ing. D is n pynlike, kritiese arbeid. H ier staan die en k elin g -p ro feet teenoor sy volk en kom d aar felle k onflikte. D ie p ro fete blokkeer die kultiese w eg deur hulle G o d s- w oorde w at soos bom m e n eerslaan tem idde van die feesvierend e en geruste gem eente. M a a r teg ely k w ys hulle n nuwe w eg tot G od en G odsversekerd heid . D it is w at ek wi! noem díe eiiese weg. D ie regte G odsverhouding is hier afh an k lik van die regte gesindheid en van die etiese handeling. N a die voorslag w at die profeet Sam uel g eg ee het in die getuigenis van I Sam . 1 5 : 2 2 : ,,om gehoorsaam te w ees is beter as sla g o ffe r, om te lu ister beter as die vet van ram m e," klink drie eeue later die een p ro fetiese basu instoot na die ander, die k lare en kragtige form ulering van die etiese w eg tot G od en G odsgem eenskap. E k herinner slegs aan A m os 5 : 14 v. en 2 1 — 24 (in vrye w eergaw e) ,,S o ek wat goed is, h aat w at sleg is, h an d h aaf die reg in die poort — so kan ju lle lew e en die H E E R , die G od van die leërskare met ju lle w ees, soos ju lle sê. L aat die reg aanrol soos w atergolw e en g eregtig heid soos 'n standhoudende stroom — miskien sal die H E E R , die G od van die leërskare H om dan ontferm oor die oorbly fsel van Jo s e f ." D in k ook aan die tipies H o se a a n se w o o rd : ,,E k het n behae in liefd e en nie
in o ffe ra n d e nie, en in kennis van (d .i. reken met) G od meer as in b ra n d o ffe rs" ( 6 : 6 ) . V o lg en s Je s a ja is G od sat en moeg van die o fferg e d o e n te, selfs van gebede en god sd ienstige sam ekom ste. „ M a a r w as ju lle, reinig julle, neem die boosheid van ju lle han d elin g e voor my oë w eg, hou op om kw aad te doen, leer om goed te doen, soek die reg, help die verdrukte, doen reg aan die w ees, verdedig die saak van die w ed u w ee" (Je s . 1 :1 0 — 20). V a n sy tyd gen o ot M ig a is d aar die bekende form ulering van G ods eise, 'n ontro eren d e form ulering o n t- sprote uit die sorg van die p rofeet vir die siel w at b y die sw aarste o ffe rs nog geen vrede kan vind n i e : „w at vra die H E E R van jou an d ers as om reg te doen en liefd e te betrag en ootm oedig te w andel met jou G o d ? " (M i. 6 : 6 — 8). D is d ieselfde w eg w at Jerem ia w ys in sy beroem de tem pelrede, w aarin hy die bodem in slaan van die valse vertrou van die volk w at r o e p : die H E R E se tem pel, die H E R E se tem pel, die HERE se tem pel is d it! (H .7 ).
B aie m erkw aardig en 'n bew ys dat die p ro fetiese stem m e nie m aar verlore geluide in die w oestyn w as nie, is dat selfs tw ee P salm s, 5 0 en 51, die etiese w eg verkondig, dat m .a.w . ook in die kultusliedere die etiese prediking opgeneem is. G od eet geen stierev leis en drink geen o fferb lo ed , sê P s. 50, m a a r : „o ffer d ank aan G od en betaal jou g eloftes aan die A llerh o o g ste; die een w at dank o ffer, eer M y en die een w at op sy w eg ag gee — hom sal E k die heil van G od laat g e n ie t." E n in Psalm 51, die boetelied, staan dit nog tr e ffe n d e r: „d ie o ffers aan G od is 'n gebroke gees, 'n gebroke en v erslae h a rt."
D ie etiese w eg w ord ook sterk beklem toon in 'n p aar P salm s w at w el in to gslitu rg ieë o f poortgesprekke genoem is, en w aarv an die kui- tiese verband is dat hulle w aarskynlik voorgestel m oet w ord as a n t
w oord en beg ro etin g deur die priester (s) op vrae van bed ev aartg an g ers w at aankom by die poorte van die heiligdom en w aarv an P s. 15 en 24 duidelike voorbeeld e is (vgl. ook Jes. 3 3 : 1 4 — 16). H ierd ie P salm s gee byna 'n d irekte antw oord op die vraag wie tot die G odsgem eenskap verw aardig w ord. „ H E E R , wie mag verto ef in u te n t? W i e mag woon op u heilige b e r g ? " (P s . 15) „ W ie sal klim op die berg van die H E E R ? E n w ie sal staan in sy heilige p le k ? " ( P s . 24). D ie antw oord in beide P salm s is suiw er eties. E k haal m aar net die k o rter form ulering, dié van P s. 24 aan ,w at s ê : „ H y w at rein van han d e en suiw er van hart is. w at sy siel nie oph ef tot nietigheid en nie vals sw eer nie, hy sal seën w eg d ra van die H E E R en geregtigheid van die G o d v an sy h eil"; o f soos die laaste reël van P s .15 dit u itd ru k : ,,H y w at hierdie dinge doen ,sal nie w ankel in ew igheid n ie ."
D a t die kultiese en die etiese w eg m ekaar nie uitsluit nie, blyk, behalw e uit die opnam e van sulke P salm s in die k ultiese gesangboek, ook duidelik daaruit dat in al die w etteversam elin gs van die P e n ta - 62
teuch die etiese en die kultiese gebode n aas en deurm ekaar gestel word as albei ew eseer uitdrukkings van die wil van G od.
M a a r dan is d aar in die O u testam en tiese G od servarin g nog n derde w eg tot versek erd h eid , een w at deur m enige leser en beskouer van die O u T e sta m e n t heel dikw els oor die hoof gesien is. E n dit lyk o f die apostel P au lu s in sy w orsteling om los te kom van sy rab b in is- tiese opleiding en ag terg ro n d aan hierdie oorsien nie heeltem al on sku l- dig is nie. 'n H eel nod ige en w elkom e reaksie hierop bied die jo n g ste boek oor die T e o lo g ie van die O u T e sta m e n t ,van die S w itser D p.
W A L T H E R EtCHRODT, P ro fe sso r aan die U n iversiteit van B a sel, w a a r
van die 3de deel in 1939 verskyn h et. D ie hoofstuk d aarin oor ,,D ie G elo o f m aak die oë oop vir die groot betek en is w at ook in die O u te sta m entiese G odsverhouding die ge/oo^ h et; die geloof as die a fsien van alle kollektiew e en persoonlike seku riteit en w aarde, die gelo o f a s : dit w aag met G od en dit w aag by G o d , as die vertrouende in slaan in die H and w at hom oor die afgro n d van sonde en dood ons tegem oet strek, die geloof w at alles stel op S y W o o rd alleen. D it is die derde w eg, w at sou genoem kan word die suiw er en regstreeks re/ig;eHse weg.
dié van die d irekte ervaring van die genad e G ods in die daad van die vertrouensvolle oorgaw e.
H ierdie w eg sien die deur die w etenskaplike ond ersoek soge- noem de E lo h istiese gesk ied sk ry w er, w at in die eeue tu ssen Salom o en Am os, tussen die 10de en 8ste eeue g esk ry f het, reeds in die G o d s
verhouding van A b rah am , w aarvan hy die klassieke beskryw ing gegee h e t : „A brah am het in G od geglo, en H y het hom dit tot geregtigh eid g erek en " (G e n . 1 5 :6 ) . D is in hierdie selfd e parad oxale geloofshouding dat A brah am sy M o ria g a n g gem aak het. D ieselfd e vind ons by Je s a ja in die uur van sy roep ing, w aar in die diepste sondebew ussyn en b o et
v aard igste buiging ond er die oord eel, lew e en begenadiging en roep ings- en lyd ingsbereid heid erv aar en verk ry w ord. D a a r mag by Je s a ja nog nie die kon sen trasie w ees in die ene uitdrukking van ,,g!o ' soos by P aulus nie, m aar die w oorde ,,b o u ," „vertrou , ,,skuil b y " en ,,hoop op, dit verw ag van G o d " het b y hom feitlik dieselfde inhoud. D ie bekende Je sa ja a n se w oorde breng hierdie geloofsverhouding as die reg te G o d s
verhouding k ragtig to t uitdrukking. E k noem die v o lg e n d e : ,,A s julie nie glo nie — v o o rw aar dan sal ju lle nie bevestig w ord n i e ! " ( 7 :9 ) . ,,E k sal w ag op die H E E R w at sy aan gesig verberg vir die huis van Jako b, en op H om h o o p " ( 8 :1 7 ) . „K y k ,E k lê in Sion 'n g rondsteen, 'n bep roefd e, 'n k osbare hoeksteen w at vas gegrondves is; hy w at glo sal nie h aas n ie " ( o f ,,nie w ankel n ie " 2 8 :1 6 ) . „ S o sê die H eer H E R E ,
63
die H eilig e van I s r a e l: In teru gkeer en rus lê ju lle heil, in stil-w ees en vertroue b esta a n ju lle k ra g " ( 3 0 : 15).
N etso sprekend en deur die N ieu testam en tiese getuienis opgeneem en on derstreep is die woord van H abak u k, w at die en igste grond vir die b estaan en toekom s van sy volk tem idde van die oorw eldigende grootm agte van die w éreld in hulle w orsteling om die opperm ag sien in die g eloof, die gelo o f w at erns m aak en dit w aag op die W o o rd van die G o d so p en barin g , die G o d sb elo fte, en dit so u itd ru k : „ M a a r die regverd ige sal deur ( o f : in) die gelo o f lew e" ( 2 : 2 — 4).
B y S e fa n ja is die toekom sbelofte vir die sagm oed iges, die oo t- m oediges, die ellend ige en arm oedige volk w at in die oordeel gespaar w ord, „w at by die N aam van die HEER skuiling so e k " ( 2 : 3 , 3 : 1 2 ) , w at luister en vertrou ( 3 :2 ) . B y die tw eede Je s a ja is dit vir hulle w at spanningsvol ,,w ag op die H E E R ' en standhou in die w aagstuk van die geloof en so nuw e krag kry, opvaar soos die aren d e, hardloop en nie mat w ord, w andel en nie moeg w ord nie ( 4 0 : 3 ! , 4 9 :2 3 ) . S o kan ons d eu rgaan en getuienis op getuienis kry in die p rofetiese boeke.
M a a r (so o s EtCHRODT tereg opm erk) selfs w aar m ens dit die minste sou verw ag, b y die priesterlik en kulties gesinde K roniek skryw er, vind ons die geloofshouding beklem toon. D ie beslissen d e w endinge in Israel se geskied enis w ord deur hom herlei tot die feit o f die m om entele leiers van Israel w el o f nie die proef d eu rstaan van die rad ik ale afsien van vreem de hulp, van m ensehulp, en o f hulle onvoorw aardelik vertrou op die b elo ftes van G od deur sy d iensknegte, die p ro fete ,aan hulle o o r- gebring. S o is dit by die G ad iete in hulle stryd teen die H ag aren e (I 5 : 1 9 v.), by A b ia van Juda in sy stryd teen Jero beam ( I I 1 3 : 14), en veral by A sa van Juda teenoor die leërm agte van S e ra g , die E tio p iër ( I I 1 4 :9 v v .). T e lk e n s vind ons hierdie beklem toning van die geloof in die lew e van Jo sa fa t (11 1 8 : 1 w ., 2 0 : 1 vv, w aar in vs. 2 0 die aan Je s a ja h erinnerend e w oorde s ta a n : ,,G lo in die H E E R , ju lle G od, dan sal ju lle bevestig w ord "), ook by A m asia w aar hy die to ets deurstaan ( I I 2 5 : 7 — 9; ongelukkig al te gou deur teru gval gevolg, vs. 10 vv.) en by H iskia teen o o r die A ssiriërs ( II 3 2 : 2 0 v.). O o k die teënd eel w ord opgem erk, soos by Jo as (II 2 4 :2 4 ) .
D a a r kan nog veel genoem w ord in hierdie lyn. In die P salm s w at die w eldaad van die G oddelike sond evergew ing beklem toon, P s. 32, 51, 130, 143 b lyk duidelik dat die O u testam en tiese G o d sv ertrou e in w ese volkom e g ely k is aan die N ieu testam entiese gelo o f w at enkel in die to egerek en d e en geskonke geregtigheid G ods die vrede vind, m aar dan ook volkom e vrede.
D ie m erkw aard igste is egter w el dat in die priesterlik e, kultiese w etgew ing, die sogenaam de P rieter-co d ex , feitlik die hele W e t gesien w ord onder die gesigspunt van g enad egaw e G o d s, w at geloof en g eloofsgeh oorsaam heid vra. D is feitlik G od self w at die offerku ltu s as 64
'n sacram ent gee aan sy volk om huHe to t die vrede met G od te voer deur versoening en vergew in g, soos dit duidelik uitgedruk is in die H eiligheidsw et, Lev. 17— 2 6 : ,,E k het dit aan julle op die a lta a r gegee ( 1 7 :1 1 ) . S o w ord ook in D euteronom ium die W e t gesien as bew ys van G ods verkiesen de genad e en vad erlike gesindheid sonder enige grond of o o rsaak in m oontlike kw aliteite o f w aardigheid van Israel ( 7 : 7 v, 9 :4 vv.), en hierdie genad egaw e v ra van Israel d an kbare a a n v a a r
ding en liefd evolle toew yd ing.
Soos ons hierbo g esien het dat die kultiese en die etiese w eg kan saam val, en soos die aan h alin g s uit die p ro fete bew ys dat die etiese weg en die religieuse, die gelo o fsw eg, m ekaar geensins b eh o ef uit te sluit nie, so laat die pasgenoem d e ons insien dat ook die kultiese en die religieuse w eë nie uit m ekaar behoef te gaan nie. In die O u te sta mentiese beskouing van die gehele G od sopenbarin g na die kultiese sowel as die etiese inhoud daarvan as 'n genad ige ingryp in die sondige lew e van die volk, en 'n genadige ordening deur G od van die volkslew e, word die sam evatting van die drie w eë gegee.
G e n a d e -g e lo o f: dit is die tw ee pole, die goddelike en die m ens- like, w aartu ssen die spanninge lê van die hele geestelik -lig gaam like bestaan van die G odsgem eente op aa rd e; en in die ervaring en b esef van hierdie polariteit vind die gelow ige ook onder die O u V erb o n d sy houvas. sy rus, sy vrede met G od , die volle versekerdheid dat dit tussen G od en hom self n ieteen staan d e alles in orde is.
B . G E M SE R .
D IE B E L Y D E N I S V A N C H R I S T U S ' „ N E D E R D A L I N G T E R H E L L E " IN D I E L IG V A N D I E G E G E W E N S V A N D I E
O U T E S T A M E N T .
1. Df'e rertpystn^s t'n die A iutfe na & e O u !Tesiam eni.
D it is opm erklik dat al die Sk riftu u rp lekk e in die N uw e T e sta m e n t, wat deur die kerklike oorlew ering en deur dogm atici as g rond slag van die belydenis dat C h ristu s na die hel o f die doderyk n eerg ed aal het.
aan geh aal w ord, se lf w eer uitdruklik teru gverw ys na die O u T e sta m e n t, ditsy deur d irekte aan h alin g van Sk riftu u rp lekk e uit die O u T e sta m e n t, ditsy deur verm elding van persone, gebeu rtenisse o f voorstelling s w at in die O u T e sta m e n t voorkom .
D it lê dus voor die hand dat ons eers daardie Sk riftu u rp lekk e in oënskou neem. In Aiaii/:eHS 1 2 :4 0 *) sê C hristu s dat soos Jo n a drie dae en drie n agte in die buik van die groot vis w as, die M en seseu n drte dae en drie n ag te sal w ees in die hart van die aard e. H ierdie uitdruk
king ,,hart van die a a rd e " is ongetw yfeld n sterk uitdrukking, w at
*) M a a r nie b y M a rk u s o f in L u k a s ! 1 : 3 0 nie.
65