PJ. Coet z ee
DIE ‘GODVRAAGSTUK’
ENKELE FLITSE
Op 9 N ovem ber 19 6 5 h et ’n “ doodberig” in ’n Amerikaanse tydskrif te A tlanta, Georgia, verskyn. Onder andere w ord gemeld: “ G od, creator o f the universe, principal deity o f the w orld ’s J ew s, ultim ate reality o f Chris
tians, and m o st em inent o f all divinities, died late yesterday during major surgery undertaken to correct a massive dim inishing influence. R eaction from the w orld’s great and from the m an in the street was uniform ly in
credulous ... From Independence form er president Harry S. Truman re- cieved the new s in his Kansas C ity barbershop, and said, ‘I’m alw ays sorry to hear som eb od y is dead. It’s a damn sham e’
Sedert die verskyning van hierdie berig h e t nog meer dolksteke na die hart- aar van die teologie, te w ete die kennis aangaande God, gegaan. Ileribert M iihlen, R oom se dogm atikus in W es-Duitsland, verklaar dat die vraag na God tans in ’n krisis verkeer w at m et die vroegkerklike krisisse rondom die C hristologie en die T riniteitsleer vergelyk kan w o rd 1).
D it is ’n em stige vraag o f daar in so ’n tydklim aat nog ruim te vir die bestaan van G od oorbly. D orothee Solle vertolk w at in die gedagtes o o k van “ teo- lo ë ” omgaan as sy ronduit te kenne gee dat ons vandag deur ons tegnologie- se kennis en w etenskaplike m iddele beter vir die lyd en d e m ensdom sorg as w at G od dit voorheen gedoen het. G od is nie m eer nodig nie. Hy h et die een funksie na die ander ingeboet, to td a t ons nou die stadium bereik het waar Hy uit ons belangstellingsveld verdw yn, om dat ons tans byna alles self kan doen waarvoor ons Hom altyd nodig gehad het.
Post-Barthiaanse teologie k
H. Z ahm t verw yt Karl Barth dat sy denke te veel m et “ G esch ich tlosigk eit”
gevul is en dat Barth, terw yl hy ons m et sy “ trinitariese spekulasies” in die hem el verhef, die aardbodcm onder ons v o ete uitruk2 . Barth se nadruk op G od se verborgenheid h et ’n kettingreaksie van verborgenheid na afwesig- heid, van afw csigheid na d ood aan die gang g esit3 . Inderdaad h et die radi- kale objektivism e van Bart as reaksie op onder andere Schleierm acher se
37
subjektivism e en die radikaal antihum anistiese im plikasies van sy teologie sterk reaksionêre gevolge m eegebring. Sy vertikalism e kan as die dryfkrag agter die reaksionêre horisontalism e van ons ty d beskou w ord. Barth is in hierdie opsig ’n navolger van Kierkegaard daarin dat hy die klem op die on- eindige kw alitatiew e verskil tussen G od en m ens laat val. G od is die “ ganz A n d ere” ten opsigte van hierdie w êreld. D ie verhouding van G od to t die w êreld is ’n verhouding van oneindige spanning. Daar is ’n teenstelling tussen G od en die w êreld, G od en die m ens. D it is die grondopset van sy dialek tiese teo lo g ie, die teo lo g ie van die teenstellinge. By die m ens is daar geen en k ele aanknopingspunt vir G od se openbaring nie; ons kan G od uit die algem ene openbaring in skepping en geskiedenis en in die gew ete (R om . 1 : 1 9 , 2 0 ; 2 :1 4 ) glad nie leer ken nie. T een oor Schleirm acher, w at G od m et die innerlike b e se f van die religieuse m ens vereenselw ig, b ely Bart G od se alle ty d elik h eid en alle aardse w erklikheid te b o w e gaande opperhoogheid en o n vergelyklike m ajesteit. Deur die gew eldige teen stellin g tussen ew igheid en ty d , G od se w êreld en ons w êreld, kom al die geskapene onder die oordeel en die krisis.
U it die dissipelkring van Karl Barth h e t te o lo ë v oortgek om w at hulle m et die sogenaam de G odvraagstuk besig h o u . In Europa is die aksent van Barth na B ultm ann verplaas, terw yl in die V S A Paul T illich die teologiese diskussie lank beheers h et. B o n h o effer se uitspraak m et betrekking to t die nadering van ’n religielose tydperk waarin slegs nog ’n volled ig “ gesekulariseerde”
C hristendom geh oor en aanhang sal vind, h et ver en w yd w eerklank gehad.
D ie post-B arthiaanse te o lo g ie w ord aangedui as die “ nuw ere te o lo g ie ” , die horison talism e, die n eo -m o d em ism e, die fu tu rologie, teo lo g ie van die revo- lu sie, teo lo g ie van bevryding, ek sisten sieteologie ens.4 . Onder h u lle is daar die B ultm anngroep (sterk antim etafisies ingestel); die W estelike groep (R o b in so n , V an Buren, A ltizer, H am ilton, Winter, C ox, D. Solle e.a.), w at die evangelie op gesekulariseerde w yse interpreteer m et d ieselfd e an timeta- fisiese inslag as die B ultm anngroep sterker as laasgenoem de sosiaal- eties georiënteer is. ’n Ander groepering is die van ’n D uitse (B ultm ann, Fuchs, E beling, Braun, D. S o lle e.a.) en ’n A ngel-Saksiese (Van Buren, A ltizer, H am ilton, R ob in son e.a .). In die agenda van die teologiese dis
kussie is die bestaan van G od die vernaam ste punt. “ Es geh t h eu te n ich t um dies oder das am christlichen G lauben, n ich t um E inzelnes, um Jungfrauen- geburt, G o ttessoh n sch aft oder H im m elfahrt, so n d em es geht um das Ganze, um die H auptsache — um die Sache m it G o tt.” 5 J.C . Murray stel d it so:
“ G oddelike on tb in d in g”
Op die vraag wat daar m et G od gebeur h et, kom die antw oord: “ Met die G od van die konvensionele C hristendom h et in ons tw intigste eeu dieselfde gebeur as m et die gode en godinne van die toenm aals konvensionele Grieks- R om einse godsdiens in die vierde eeu. Soos destyds die nie-christelike volke die onvoorsiene d ood b e'eef h et van hulle gode en godinne, so belew e die Christelike volke in ons tyd die onvoorsiene d o o d van God; onvoorsien, bc-
■halwe deur enkele visionêre digters en filosow e in die vorige eeu ” . 7 Ken van die filo so w e, te w etc Friedrich N ietzsche, sien die G odloosheid, die breuk m et Christus, nie, soos van sy tyd gen ote, as ’n geluk o f as iets wat vanself spreek nie, maar as ’n b loeiende w on d w at nie genees nie, as ’n groot gaping wat nie gevul word nie. Hy ly sy lew e lank daaraan. In 18 8 2 laat N ietzsche in Die fró h lich e Wissenschaft die d o o d van G od deur ’n waan- sinnige aankondig: “ Ruik ons nog niks van die goddelike ontbinding nie?
O ok gode gaan to t ontbinding oor! G od is dood! G od bly dood! l'.n ons het Hom doodgcm aak! ... Wat is die kerke anders as die grafte en graf- tckcns van G od?” D. Solle se kontensie is dat die m aatskappy m et sy rasio- naliteit en tegniek die belangrike funksics van die vroeëre G od ouigencem het. Sartre skry we dat die sagte d ood van G od ten gevolge van die natuur- w etenskaplike w êreldbeeld plaasgevind h e t.8 Dit het al meer ’n gereduseer- de G od gew ord, ’n G od wat die steeds krim pende leem tes in die natuur- w etenskaplike ontw ikkeling vul, gepaardgaande m et die gevaarlike ski- sofrenie dat te m idde van die reeds gevulde gapinge deur die w etenskap G od vergeet kan w ord, terw yl w at die godsdiens betref, die w etenskap buite die gesigsveld gestel word.
’n N uw e m essianism e
Die d ood sh eid van die Christendom is besig om , net soos by Hegel in die ag- tiende en by N ietzsche in die negentiende eeu ’n felle reaksie uit te lok waarin die lam lendigheid van die Christene as ’n verw yt na G od gcslinger word. Joseph Fletcher, Episkof>aalse T eologicse Skool, V SA , lê as aanklag teen die Christendom “ a reluctance or even refusal to be con fron ted with new problem s and new situ ation s” . Die verskynsel van “ im m o b ility ” en
“ in effectiv en ess” laat die b eh oefte ontstaan aan ’n lcw ende, dinam icse God,
’n w crkende, aktivistiese, m eew erkende God. Ilulle wil God veel meer met die geskiedenis van wêreld en m ensheid verbind.9
39
D ie lig van die openbaring
D ie vervalsinge en een syd igh ed e w at ’n rol by die hantering van die soge- naam de G odvraagstuk speel, kan alleen verm y w ord indien ons na die suiw ere lig van die G odsopenbaring vra. D ie H eilige Skrif leer on s dat G od b y die hier en n on van on s bestaan b etrok k e is. on s m ag H om n ie vir die grenssituasies van on s lew e w il reserveer n ie. D ie k onkrete m ens h e t in sy onherhaalbare situasie m et G od te d o en (coram D eo — C alvyn).
D ie rem ed ie is n ie geleë in die resep van L enin w at o o k u it die afvallige Wes- terse d en k w êreld v oortgek om h e t, dat naam lik “ die m ite van G od ” u it die gedagtes van die m en sh eid uitgeban m o e t w ord n ie. D ie p erspektiew e m o et eerder deur die o o p venster van die openbaring van die ware G od van hem el en aarde helder b ly , terw yl o n s o n s d aam a u itstrek om in voile ontsluiering die vryh eid van die kinders van G od te sm aak in die genadevoorreg om in ew ig h eid G od se roem te verkondig: “ Wir w arten n ic h t nur a u f unsere end- giiltige p erson lich e Erldsung, so n d e m auch au f die Erlosung der M enschheit u n d des ganzen U niversum s, b zw . des K osm os. Bei Paulus sind ja auch an th rop ologisch e u n d k o sm o lo g isch e D eu tu n g m iteinander verbunden”
(H. W en z).10
VERW YSING S
1. T heologia evangelica, Maart 1 9 7 2 , p. 117.
2. Z A H R N T , H. 1 9 6 7 . D ie Sache m it G ott. M iinchen, Pipper, p. 1 3 4 , 141.
3 . V A N WYK, J.H . s.j. E k sisten sieteologie en G odsdiensonderrig. Ongepubli- seerde proefsk rif, PU vir CHO, p. 10 0 .
4 . BERKO UW ER, G.C. e.a. 1 9 6 8 . R evolte in de T h eologie. N ijkerk, Callen- bach. p. 19.
5. Z A H R N T , H. a.w . p. 10.
6 . M U R R A Y , J.C . 1 9 6 5 . Das G ottesproblem g estem u n d h eu te. Freiburg,
V A N D ER POL, W.H. 1 9 6 7 . Op w eg naar een verantw oord G odsgeloof.
R oerm ond-M aaseik, p. 8.
8. V A N N IFTR IK , G.C. 1 9 5 3 . De boodschap van Sartre. Nijkerk, Callen- bach. p. 25.
9. Van N iftrek, G.C. 1 9 7 2 . Universele en individuele eschatologie. K erk en th eologie, 3 Julie 1 9 7 2 , p. 14.
10. H. Wenz aangehaal deur Van N iftrik, G.C. 1 9 7 2 . U niversele en individue
le esch atologie. K erk en theologie, 3 Ju lie 1 9 7 2 , p. 16.
* * *
41