• Tidak ada hasil yang ditemukan

dit uit

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "dit uit"

Copied!
2
0
0

Teks penuh

(1)

126.

Hoofstuk 9.

Sarnevatting.

Soos afgelei kan word uit die feite was Potchefstroom teen 1880 ·n gevestigde en voorui tstrewende dorp wat ongeveer 2000 tot 3000 inwoners gehuisves het. Potchefstroom het op eko- nomiese en sosiale gebied vooruitgang beleef en het oor ·n

gesonde administrasie beskik wat wet en orde in die dorp ge- handhaaf het.

Die anneksasie van Transvaal in 1877 en die uitbreek van die Eerste Vryheidsoorlog het geen nadelige uitwerking gehad op die vooruitgang en ontwikkeling van Potchefstroom nie. Die dorp het wel na die beeidiging van die Eerste Vryheidsoor- log ·n onstabiele ekonomiese tydjie beleef maar het binne enkele maande herstel. Die herstel van die Suid-Afrikaanse Republiek in Augustus 1881 en die ontdekking van goud en diamante was opnuut belangrike stimulante vir ekonomiese voorspoed. Geld het die dorp ingestroom en het nie net voor- uitgang op ekonomiese gebied nie, maar ook op sosiale gebied meegebring.

Met die verloop van verdere jare het Potchefstroom steeds gegroei en uitgebrei en geen ooreenkoms getoon met die dorp wat dit teen 1880 was nie. Verskeie geboue het verrys en die meeste van die ou geboue van betekenis tydens die cor- log moes swig voor ontwikkeling en uitbreiding. Die ou Kaapse Handelsbank het plek gemaak vir n moderne Barclays

(2)

127.

Bank op die hoek van Kerk- en Potgieterstraat. Op die plek waar dominee Jooste se pastorie gestaan het, staan vandag die Nederduits Gereformeerde Kerk.

Die omheinde terrein van Winsloe se grondfort, aan die lin- kerkant van die hedendaagse pad na Klerksdorp, en die ou Kruithuisie wat aan die regterkant van die pad gelee is, is oorblyfsels van die militere stryd wat in Potchefstroom tydens die Eerste Vryheidsoorlog geheers het.

Waar Potchefstroom in 1880 n belangrike plek ingeneem het in die geskiedenis van die Suid-Afrikaanse Regering, speel hy vandag, meer as n eeu later, n leidende rol in die gemeen-

skap van Wes-Transvaal.

Referensi

Dokumen terkait

Die aanslag van die Nieu-Marxiste op Suid-Afrikaanse historiografi e het tot gevolg gehad dat stede se geskiedenis aandag begin geniet het, maar die klem is hoofsaaklik op die twee

Die probleem was eerder die koppigheid van die Britse offisiere, wat nie die Suid- Afrikaanse gidse wou glo ten opsigte van die Iigging van die suidelike gaping nie, Hulle het gevolglik

van Deventer Nadat die Suid-Afrikaanse Motorfietskorps in Kondoa Irangi aangekom het, is hulle dadelik by 2 Divisie ingedeel en onder bevel van generaal Van Deventer geplaas.. Die Korps

Die boek kom tot die gevolgtrekking dat daar in Suid- Afrika wel ’n selfstandige literêre veld in die Afrikaanse en Engelse letterkunde ontstaan het en dat hierdie veld hoofsaaklik in

Grant Andrews se Stories of Fathers, Stories of the Nation 2021 is ’n chronologiese analise van enkele Suid- Afrikaanse tekste waarin spesifiek narratiewe oor vaders op die voorgrond

As biograaf be- skryf Roberts die lewe en werk van die skry- wer Nadine Gordimer, maar ook die lewe van dié Suid-Afrikaanse, Johannesburgse Joodse vrou en die gemeenskap waarin sy daar

Bydraes kan fokus op enige aspek van dramavertaling en/of dramaverwerking, onder meer: • Die praktyk van dramavertaling binne ʼn Suid- Afrikaanse konteks • ʼn Historiese perspektief op

Dwarsdeur die boek laat sy die leser sien hoe perde, wat net soos die eerste Europeërs as immigrante na Suid-Afrika gekom het, ’n belangrike bydrae gelewer het in die vorming van die