• Tidak ada hasil yang ditemukan

Enkele grondbeskouings van Johanna Brandt se denke

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2025

Membagikan "Enkele grondbeskouings van Johanna Brandt se denke"

Copied!
14
0
0

Teks penuh

(1)

Enkele grondbeskouings van Johanna Brandt se denke

D J D T aljard & P J van d er M erwe U niversiteit van P retoria

A bstract

Som e basic concepts o f Jo h an n a B randt’s thinking Jo h an n a B randt was the wife of a well-known T ransvaal m in ister of the N ed erd u itsch H erv o rm d e K erk during the first half o f the tw entieth century. D uring 1916 she had a num ber of visionary experiences which influenced the rest of her life. She was visited by a ‘celestial m es­

s e n g e r’ an d finally by th e ‘Son o f G o d ’ h im se lf w ho a n o in ted her with the gift o f prophecy and called upon her to devote her life to proclam ing the m essage o f sal­

vation and hope to South A frica and the world. She e n ­ tertain ed som e highly unorthodox theological ideas: She re fo rm u la te d th e T rinity as G od the F a th e r, G od the Son (C h rist) an d th e H oly S p irit (G o d th e M o th er).

A part from G od tran scen d en t (explained in pantheistic an d n a tu ra listic term s) she also spoke o f G o d im m a­

nent, th at is in m an. H e r (mystic) message o f salvation was: Man must seek heaven within himself.

A n d ihrough that atmosphere thrilling with Divine Might and Majesty, in which were com bined Eternal justice, Im m ortal Love, Tender C om pas­

sion and A lm ighty Power and Wisdom, a calm and Holy voice reached me. ‘Fear not. I am the Son o f God, the Redeem er o f heaven and earth.

• Ingcdicn cn aanvaar as dcci van die vcrcisles vir die B D -graad (1991), Fakultcil Tcologic (A fd A ), U nivcrsilcil van P reto ria, o n d er Iciding van pro f dr P J van d er M erwe.

ISSN 0259 9422 - HTS 49/1 i 2 (/993) 267

(2)

Johanna Brand sc denkc

the Saviour o f m a n kin d ! Fear not! I have n o t com e to destroy hut to save; not to break down, but to built up. ’

(B randt 1918:94)

1. INLEIDING

In b o g enoem de uittreksel uit h aar boek M illenium gee Jo h a n n a B ran d t h a a r erva- ring w eer van hoe die Seun van G od, Jesus C hristus, in ’n visioen aan h aar verskyn het m et ’n opdrag. D it was van daardie oom blik af h aar ‘uitverkore roeping’ om die

‘b o o d sk ap ’ wat sy ontvang het aan die hele w êreld bek en d te m aak. N am ate haar gesondheid dit toegelaat het, het sy dit m et onblusbare ywer nagestreef.

B uiten h ierd ie b elan g rik e g e b eu rten is, was d a a r o ok v ersk eie a n d e r sake en g e b e u rte n is se w at in aan m e rk in g g en eem w ord w a n n e e r die g ro n d g e d a g te s van Jo h an n a B randt se leer beskryf word. V an die duidelikste invloede was:

* D ie R eform atoriese teologie w aarin sy ’n deeglike agtergrond gehad het.

* Die m istiek wat op daardie stadium herleef het.

* Die teosofie m et wie sy direkte bande gehad het.

H ierd ie invloede het alm al ’n rol gespeel om h aar beskouing van G od en die mens te bepaal, asook die G od-m ensverhouding w at d aaru it voortvloei en w at die basis van h aar denke gevorm het. V erd er word gepoog om aan te toon w aiter rol elkeen gespeel het. D aar sal ook p ro b eer word om vas te stel o f sy haar eie idees en denk- sisteem ontw ikkel het en o f dit ’n sam eflansing van andere se idees en sistem e was.

In h a a r la te re ja r e lê sy sterk klem op die ‘Nuwe E ra ’ w at gaan a a n b re e k of reed s a a n g e b re e k het. H ierdie ‘Nuwe E ra ’ w ord o n d erso ek en d a a r w ord gepoog om vas te stel of dit ooreenstem m et die hedendaagse New Age en of dit ’n voorlo- p er daarvan kon gewees het. D aar word ook aandag geskenk aan die m anier w aar- op sy verban d h o u d en d e idees d eu rtrek en van toepassing m aak op die m ens en die w êreld, asook die gevolge wat sy daarvoor voorsien het.

2. AGTERGROND

J o h a n n a van W arm elo is op 18 N ovem ber 1876 in H eidelberg, T ransvaal, gebore.

H a a r o u e rs w as ds en mev N J van W arm elo, ’n b ek e n d e p re d ik a n ts p a a r in die N ederduitsch H ervorm de Kerk.

Sy het h a a r skoolopleiding in v o o ra a n sta a n d e skole te K aap stad en P re to ria ontvang. Sy was reeds ’n tien er toe h aar ouers na P retoria verhuis het. As kind was sy dikw els siek en m oes v ersk eie o p e ra sie s o n d erg aan . H ierd ie ervarings het ’n

268 UTS 4 9 /1A 2 ( m 3 )

(3)

D J D T a lja r d A P J v m d e r h 4 a v t

gro o t invloed op h a a r la te re lewe gehad. ’n W an tro u e je e n s m ed iese d o k te rs en medisyne was ’n verd ere gevolg.

In 1897 vertrek Jo h a n n a na D uitsland w aar sy m usiek sou bestudeer. N et voor die T w eed e V ryheidsoorlog k eer sy teru g na Suid-A frika. G e d u re n d e die oorlog woon sy en h aar m o ed er in hulle huis. H arm o n ic, in Sunnyside. H ie r speel sy, en veral h aar m oeder, ’n belangrike rol d eu r aan B oerespioene hulp en huisvesting te hied. Sy v e rp leeg ook tw ee m aan d e lank in die k o n sentrasiekam p te Irene, m aar staak dit la te r w eens swak gesondheid. Die swaarkry en nood van die B oere in die kam p h e t ’n gew eldige in d ru k op h a a r gem aak. Sy verw oord h a a r gevoelens en ervarings o o r die k o nsentrasiekam p in twee boeke, te w ete Het Concentratie-Kamp van Irene en Die Kappiekom m ando.

In 1902 tre e sy m et ds L E B randt in N ed erlan d in die huw elik. N á ’n bietjie m eer as ’n ja a r k eer hulle teru g na Jo h a n n a se geliefde Suid-A frika. Sy was sterk patrioties en het in N ederland baie heim wee gehad oor h aar land en h aar mense.

Ds L E B randt was tot voor sy dood in 1939 vir een en twintig ja a r voorsitter van die N ederduitsch H ervorm de K erk van A frika se A lgem ene K erkvergadering.

G e d u re n d e la te re ja r e , ná h a a r visioene, stig sy die ‘W orld H arm o n y M ove­

m ent’. Sy reis wêreldwyd om haar leerstellings te p ropageer en h aar boodskap uit te dra. D eu r ’n spesiale druiw edieet word sy van kanker genees, w aarop sy h aar drui- w ekuur ook w êreldw yd propageer. Sy was ’n groot voorstander van n aturopatie en ontvang in A m erika ’n reeks toekennings daarvoor.

Sy k orrespondeer later ook aktief m et teosowe en aanhangers van spiritism e en okkultism e.

3. D IE V IS IO E N E VAN JO H A N N A B R A N D T

Sy het haar eerste visoen gesien terwyl sy die nag van 7 D esem ber 1916 by die sterf- bed van h aar m oeder gesit het. ’n W eek later besoek die b oodskapper h aar w eer en sy sien vier verdere visioene. In haar visioene w ord sy deu r ’n b oodskapper ‘m et die gawe van profesie g e s a lf (B ran d t 1918:78-102). Sy te k e n hierdie visioene in haar boek M illenium op. H ierd ie boek w ord in 1936 opgevoig m et ‘T h e P araclete, or.

Com ing W orld M o th er’, w aarin sy uitbrei op aspekte wat in h aar vorige boek agter- wee gebly het (B randt 1936).

Die visioene word gekenm erk deu r die aanvoeling van ’n m agtige teenw oordig- heid in die kam er. Sy word deur ’n stem in haar binneste as ‘V reeslose E en ’ aange- spreek. W anneer sy hom vervolgens vra wie hy is, kom die antw oord: ‘’n B oodskap­

per van Bo’ (B randt 1918:80). Sy w ord gesalf m et die gawe van profesie en ’n teken word aan h aar gegee: die presiese tyd w aarop haar m oed er sou sterf, w ord aan haar

ISSN 0259 9422 - H TS 49/1 <t 2 (1993) 269

(4)

Johanna Brand se denke

bek en d g em aak . D ie geldigheid van die voorspelling sou dien as ’n bewys van die bo o d sk ap se g oddelike o o rsprong. V oigens Jo h a n n a h e t dit ook g eb eu r soos dit voorspel is. V an af hierdie oom blik was Jo h a n n a heeltyd bew us van die boodskap- p er se teenw oordigheid in haar lewe.

D ie boodskap het ook ’n opdrag bevat - 'n taak w at h aar lewe as offer sou vra.

D it h e t d a a ro p n e e rg e k o m d a t sy die u itv e rk o re e e n is d e u r w ie seen aan Suid- A frika geskenk sou word. O p h ierd ie stadium h e t sy dit v erstaan dat sy b in n e ’n p aar dae sou sterf.

3.1 Die eerste visioen

H a a r hele lewe speel w eer voor h a a r geestesoog af, seifs h aar veried e en jeugjare.

Sy is gedurig in gesprek m et die boodskapper en hy wys h aar die lew enspad w at nog voor h aar uitstrek. Sy kan egter nie sien w aar dit eindig nie.

3.2 Die tweede visioen

H arm o n ic w ord as die sen tru m van aile h eerlik h eid in Suid-A frika v erklaar. Die b oodskapper m aak ook aan h aar bekend dat d aar geen grense tussen lewe en dood is nie. H a a r gees sou dus ná h aar dood nie na ho ër sfere opv aar nie, m aar na die aarde terugkeer om vir ’n kort rukkie by h aar m an en kinders te bly. Sy sal hulle be- skerm engei w ees en hulle sal krag en troos uit h aar put. H ierd ie visioen laat haar besef d a t sy in ’n a n d er w êreld is w aar d aar geen p erk e aan geestelike krag is nie.

Sy kom tot voile bewuswording van die goddelikheid van die mens.

3 3 Die derde visioen

Die oorloggeteisterde E uropa verskyn voor haar oe en sy herken daarin die kosmie- se stryd tussen ‘Lig’ en ‘D uisternis’. In hierdie kosm iese stryd kry ‘Lig’ stadig m aar sek er die o o rh an d o o r ‘D uisternis’. ‘Lig’ m oet oorw in, w ant dit dien as v o orberei- ding van die w êreld vir die tw eede koms van Christus.

3.4 Die vierde visioen

H ie rd ie visioen han d el o o r die toekom s van Suid-A frika. Sy sien S uid-A frika in puin. D ie b o o d sk a p p e r v erd u id elik aan h a a r dat dit ju is die doel is van ’n reini- gingsproses w at gaan plaasvind. ’n O rk aan van w oede en gew eld sal o o r die land spoel. H ierd ie lyding w ord v ero o rsaak d eu r die v e rk eerd e gesindhede w at in die

270 H TS 4 9 /t A 2 ( i m )

(5)

D J D Taljard A P J van der Merwe

volk se h arte aanw esig was. H ulle m oet eers gereinig w ord alvorens Suid-A frika ’n voorbeeld vir die w êreld kan wees.

D ie o o rd eel kan dus nie afgew eer w ord nie. H a a r d o el is om die m ense van Suid-A frika voor te b erei op hierdie krisistyd w at op hande is. D eu r reg voorberei te wees, sal die iyding w at gaan kom, versag word.

3.5 A nder visioene

T ydens die ‘uur van h a a r d o o d ’, verskyn die ‘Seun van G o d ’ aan h aar. Sy is deu r H orn u itverkies om as sy in stru m en t ’n boo d sk ap van kosm iese b etek e n is aan die m ensdom bekend te m aak. Sy sou nie m eer sterf nie, m aar m oes h aar taak op aarde voortsit. D ie boodskap aan h aar is dat hem el op aarde en binne-in die m ens is. Die hem el m oet net gesoek word. Sy m oet die m ensdom lei om dit te ontdek. D ie Seun o p en b aar v erd er aan h aar dat die w ederkom s naby is. Siegs die persone wie se oe geestelik geopen is, sal gelukkig wees om dit te aanskou. Slegs h arte w at d eu r ge- regtigheid en diens voorberei is, sal H om ontvang.

Die plek word ook aangedui w aar Hy ontvang m oet word. D it is H arm onic. In die visioen sien Jo h an n a die huis as ’n tem pel. H arm onic sal dien as die geestelike scntrum van die w êreld. D aar word ook aan haar gesê dat sy aiieen sal m oet voort- gaan om h aar taak te volbring.

H a a r d en k e e n o p tre d e v e rd e r d e u r h a a r lew e w ord d e u r h ierd ie v isio en êre ervarings b ep ale n d beinvloed. Sy het dit oorvertel, herh aald elik g e in te rp re te e r en uitgedra. ’n D uidelike bewys hiervan is die m agdom boekies en pam flette w at reg- oor die w êreld a a n g e tre f word, ’n B epaalde ontw ikkeling kom egter in h aar denke na vore.

4. H A A R L E E R

N á h aar belew enisse raak Jo h a n n a bew us van ’n geestelike herlew ing w at besig is om in die w êreld plaas te vind. Sy vind dit veral op die gebied van die m istiek en sp iritu a iite it. Sy o n td e k ook g eesg en o te b in n e die g e le d e re van d ie T eo so fiese Beweging, m aar sy gaan nie so d aarin op d a t sy die id e n tite it van h a a r d en k e en idees prysgee nie.

D aar w ord vervoigens na aanleiding van die rubrieke ‘M istiek’, ‘G odsbeskouing’

en ‘uitverkiesing’ gekyk na haar leer.

ISSN 0259 9422 - U TS 4 9 /1 A 2 (1993) 271

(6)

Johanna Brand se dcnkc

4.1 Mistiek 4.1.1 Definisie

B uitendag en V an d er M erwe (1991) beskryf m istiek soos volg: m istiek is die aan- v aard in g van ’n d ie p e r dim ensie as w at oppervlakkig sigbaar is, handelinge, oefe- ninge e n /o f dissiplines w at d aaro p gem ik is om die b e o e fe n a a r die d iep er w erklik- heid sd im en sie g eestelik te la a t b e tre e ; die geloof dat die b e o e fe n a a r se gees deel kan w ord van die goddelike gees en so hem else verrukking kan ervaar.

Jo h an n a se siening is nie presies dieselfde nie. V olgens h aar is m istiek die “we- tenskapiike kennis’ van goddelike w aarhede (B randt 1918:75). D ie doe! van m istiek is niks an d ers as die h arm o n ic tussen G o d en die m ens nie. D it is ’n lewenswyse w aar die skepsel in voortdurende kontak en harm onie m et die Skepper ieef.

Sy was v e rd e r van m ening d a t die vervulHng en p o ten siaai w aarna eike m ens m oet streef, verborge binne hom self lê. VervulHng word eers m oontlik w anneer die m ens die g o d d e lik h e id in h o m self re a lise e r. M istiek b e te k e n dus ook n o u er en in tiem er kontak en harm onie m et die diepste goddelike self. H ier begin reeds iets van die spanning in Jo h an n a se beskouings deurslaan. Enersyds lê die m ens se heil in ’n nouer verhouding m et die transendente G od en andersyds lê dit in g ro ter self- kennis en ontdekking van sy eie, im m anente goddelikheid.

Sy sê v erd er dat m istiek ’n proses is w aard eu r die w ee van G o d aan die m ens g eo p en b aar word (B randt 1918:75). W anneer dit gebeur, word die m ens se geeste- like oe oopgem aak. Sy verklaar haar visioene as ’n geestelike verligting. Sy sien dit as h aar inlywing in die geheim enisse van G od (B randt 1936:3). Sy figureer h ierna as b o o d sk ap p er van G od. H a a r lewenswyse en geestelike ingesteldheid h et h aar ge- kw alifiseer vir die ontvangs van hierdie gawe.

D it blyk ook d at Jo h an n a h aar m istiese leerstellings m et die C hristelike geloof wou meng. Die bereiking van die dieper geestelike bewus.syn het vir h aar uitgeloop op ’n ontm oeting m et die lew ende G od van die Christelike geloof.

4.1.2 O p en b an n g

H a a r siening o o r die o p enbaring aan h aar sluit aan by die teosowe .se siening daar- van. V olgens hulle is openbaring die heilbrengende selfbekendm aking van die god- heid in die kosmos. D it geskied d eu r bem iddeling van die M ahatm as o f G ro o t Wit B roederskap. D it is die m ense w at die hoogste kruin van m enslike evolusie bereik het. H ulle beskik oor voile kennis van die mens en die kosm os en voer nou ’n gees­

telike b estaan . H ierdie saligm akende kennis wil hulle aan die m ens o p e n b a a r om die m ensdom to t voordeel te strek. (H ulle kan dus m et die bodjisatvas van die Ma-

272 H T S 4 9 / l á 2 ( l 9 9 3 )

(7)

D J D TaljardA. P J van derMerwe

hajana-B oeddhism e vergelyk word.) H elena Blavatsky w at die Teosofiese Beweging gestig het, was veronderstel om hulle boodskapper te wees.

Die ooreenkom s wat dit m et Joiianna B randt se idees het, lê d aarin dat sy deur h a a r o p en b arin g serv arin g s kennis m et kosm iese im plikasies ontvang het. O ok sy was aanvanklik bestem om te sterf, m aar sy bly dan tog voo rtleef om die openbaring w at sy o n tv an g h et, u it te d ra (B ra n d t 1918:74). H a a r boo d sk ap b eh els die ver- lossing van die m ensdom en m oet dan ook aan alle m ense m eegedeel word. H ier- die goddelike openbaring is nie iets wat net m et h aar gebeur h et nie, m aar het deur die eeue heen periodiek m et baie ander m ense gebeur. Dit verk laar volgens Jo h a n ­ na B randt en die teosow e die verskillende godsdienste in die w êreld.

D ie teo so fie v at h ierd ie stellin g ’n sta p v e rd e r d e u r te b e w e e r d at hulle die en ig stes is w at die volledige w aarh eid , die saligm akende w aarh eid , besit. H ulle leuse is: ‘TTiere is no religion higher than the tru th ’ (D reyer 1964:116).

Jo h an n a se idees oor openbaring verskil van die teosofie d aarin dat sy ook aan die S k rifo p en b arin g wil vashou. Sy sien h a a r visioene tro u en s as d ieselfd e so o rt o p en b arin g wat tot die Skrif aanleiding gegee het. D it bevat volgens h aar niks an- ders as die leer van Jesus nie, asook voorspellings en openbarings w at in die O u en Nuwe T estam en t voorkom . W an n eer sy dit eg ter m et teksverwysings p ro b eer aan- toon, doen sy dit m et ’n bedenklike Skrifgebruik.

4 . U Broederskap

’n K enm erk van m istiek is dat een o f a n d er esoteriese b ro ed ersk ap van mistici ge- w oonlik veronderstel word. H ierdie tendens word ook by Jo h an n a B randt sowel as die teosow e gevind. D ie w are teosoof is ingelyf by ’n groep m ense w at hulleself as ingewydes beskou. Jo h an n a stig die ‘O rde van H arm o n ie’ en beskryf dit as ’n ‘Mis- tieke verbond, ’n geheim e ord e van m anne, vroue en kinders w at in verborgenheid, v oor G od alleen , die plegtige b elo fte doen om alles in hulle v erm o e te d o en om d e u r gebed en ’n rein lew e, Suid-A frika, en d e u r Suid-A frika die w êreld, v oor te berei vir die W ederkom s van die V erlosser’ (aangehaal deu r Steyn 1981:22).

4.2 G odsbeskouing 4.2.1 Panteism e

Volgens die pantei'stiese siening deurspoel G od as ’n kosm iese krag die ganse heelal en aard e. D ie teosofie sê dat G od alles is en alles G od is. Jo h an n a sluit nou by die pantei'stiese siening van die teosofie aan d eu r te sê d a t die n a tu u r G o d self in sy uitw endige vorm is (D rey er 1964:118). D it is om hierdie red e dat sy klem op die

ISSN 0259 9422 - H TS 4 9 /1 A 2 (1993) 273

(8)

Johanna Brand sc dcnkc

natuur en die w ette van die natuur lê. Sy sê dat die pad van die n atu u r ons na G od lei (B ran d t 1936:92). Sy bepleit ’n teru g k eer na die genesende icrag van natuuriike d inge. D it m o et die liggaam van die m ens rein ig om horn v o o r te b e re i vir die w ederkom s van C hristus w at volgens haar naby was. Sy sê dat die m ens die w êreld vir G od m oet voorberei om daarin te kom woon (B randt 1936:24).

4.2.2 K onsep van G od

In Die nieuwe wyn begin Jo h an n a by die Bybeise skeppingsverhaal w aar G od in ses d ae alles geskape het en op die sew ende dag gerus het, m aar sy lê dit op h aar eie m anier uit. Sy sê d at die m ensdom van h a a r tyd op die sew ende dag van die skep- ping leef. G od het die aarde geskep en nou het Hy H om self van die w êreld onttrek en verk eer Hy in rus (B randt 1 9 2 1 a:ll). Die mens is aan hom self oorgelaat m et die p o te n sia a l om te ontw ikkel to t goddelike volheid (B ran d t 1921a: 12). H aar gods- beskouing kom dus neer op ’n deïsm e gekom bineer m et ’n pantei'sme.

Vyftierr ja a r later het sy hierdie konsep van G od nog verder uitgebrei. Sy sê dat die m ens G od nie sonder die universele w ette wat die sonnestelsel b eheer, kan ver- staan nie (B randt 1936:9). Sy gebruik die reels van die fisika om breedvoerig te ver- duidelik hoe die universele w ette werk. K ortliks kom dit daarop n eer dat teenoor- gesteldes nie so n d er m ek aar kan funksioneer nie. D ie m anlike kon nie sonder die vroulike bestaan o f verstaan word nie. D ieselfde geld vir positief en negatief, goed en sleg, w arm en koud.

Sy gaan nou verder deur hierdie reels op haar begrip van G od van toepassing te m aak. So vleg sy ook m onistiese idees in haar godsbegrip in. D it bring h aar tot die volgende gevolgtrekking: G od die Skepper is die V ader, G od die H eilige G ees is die M oeder en Jesus Christus is G od die Seun. In hierdie drie-eenheid sien sy perfekte h arm o n ie, m aar m et verskillende funksies en take (B ran d t 1936:56). Jesus is die m ens se ou er broer m et ’n gem eenskaplike V ader en M oeder (B randt 1936:9). Die ontw ikkeling van die m o d ern e eeu v erto o n volgens h a a r die k re a tiw ite it van die M oeder.

H aar godsbeskouing vertoon ’n verm enging van baie invloede w aarvan die be- langrikste dié van die teosofie. H aar drie-eenheidsleer stem ook ooreen m et stand- punte wat deesdae in die New Age-beweging heers.

4 .2 J Jesus Christus

Jesus was vir Jo h an n a die G ro o t M istikus w at die w êreld die w aarhede sou kom leer aan g aan d e die spirituele w êreld (na aanleiding van Joh 16:25). Sy sê dat Jesus die

274 H T S 4 9 / l & 2 { m i )

(9)

D J D T a lja rd A P J v a n d e rM e n v e

m en sd o m d ie v a d e rs k a p van G o d e n b ro e d e r s k a p tu sse n m e n se kom le e r h et (B randt 1936:10).

H ier kom die verm enging van verskillende invloede, o n d er an d ere die M istiek w eer na vore. Sy glo d at Jesus die enigste V erlosser is en d at Hy w eer sal kom. D ie w onderw erke van Jesus wil nie die m ens b eïndruk of o n tm oedig nie, m aar e e rd e r a an die m ens to o n w at hy se lf to t stand kan bring (B ran d t 1921a:105). Sy sê d a t Jesu s se leringe b a ie sim boiies w as en d a t die g roepie dissipels ingewy w as in die g e h eim en isse van Jesu s. D it v e rto o n se k e re o o re e n k o m ste m et d ie teo so w e se beskouing van C hristus. H ulle tre f ’n ond ersk eid tussen Jesus en C hristus. Jesus was ’n gew one mens, m aar ‘C hristus’ dui op ’n algem ene geestelike verlossingsprin- sipe o f tipe (D reyer 1964:138). Soos Jesus was d aar baie verlossiiigsfigure in die ge- skiedenis in wie die verlossingsprinsipe gein k arn eer het. (D it stem o o reen m et die H indoekonsep van die avatar.)

4 J U itverkiesing

4 J.1 M ens en m easbeskouing

W at die uitverkiesing betref, vloej Jo h an n a en die teo.sofie se gedagtes saam . U it­

v erk iesin g g esk ied te r w ille van ’n h e ilsta a k w at verrig m o et w ord. D ie uitv er- korenes is ’n groepie m ense in die geskiedenis wie se taak dit is om die m ensdom te o nderrig in wat nodig is om gered te w ord en die m ense sodoende uit hulle ellende o f to e sta n d van o n v o lm aak th eid te begelei. Jo h a n n a was self so ’n uitverkorene.

H a a r sp esifiek e o p d ra g w as om op die a a rd e te bly en h a a r m ed em en s te help (B randt 1918:74).

H ierdie opvatting van uitverkiesing sluit ook nou aan by h aar m ensbeskouing.

Die m ens is in h eren t goed (B randt 1936:42) en goddelik (B randt 1918:19) en daar- om in sta a t om ho m self te ontw ikkel to t h o ë r g eestelik e sfere. Sy reken d a t elke mens ’n sluim erende gawe in hom het en deu r eie wilskrag hierdie gawe kan ontw ik­

kel. Sy gaan verder deu r te se dat alles en alm al gees is en oorspronklik afkom stig is van die G ees van G od. D ie m ens is gees in ’n stoflike vorm . D ie goddelike vonk wat die kiem van die lewe is, sluim er in elke mens. D it is deel van die alm agtige Skepper self (B randt 1921b:14). D ie doel van die m ens se b estaan op aard e is die ontw ikkeling tot die volm aaktheid van G od. D ie bevryding van die m ens moef dus deu r die m ens self geskied (B randt 1921b:76).

Dit is duidelik dat Jo h a n n a ’n pelagianistiese opvatting van die m ens koester.

Sy kom bineer dit m et die idee van ’n evolusionistiese ontw ikkeling van ’n la e r na ’n ho er vorm van geestelikheid. Dit verk laar ook w aarom sy die rei'nkarnasiegedagte aan v aarb aar gevind het.

ISSN 02.W 9422 * H TS 49/1 <t 2 (1993) 275

(10)

Johanna Brand sc denkc

M ense w at nog nie die gawe van die spirituele lewe ontdek iiet nie, is oningewy.

Slegs ’n klein getal m ense is geestelik gevorderd genoeg om spiritueel te kan kom- m unikeer (B randt 1936:44). D ie geestelike oog van die m ens w ord voigens h aar ge­

open deu r volharding en geloof. W anneer ’n C hristen hierdie vlak bereik het, sal hy in s ta a t w ees om sig b are te k e n s, verskynings, v isio en e en g esig te d ire k van die V a d e r te o n tv an g (B ra n d t 1921b:19). Slegs die g e e ste lik g e o p e n d e oog sal die W ederkom s raak sien (B ran d t 1918:97). Sy verbind dit ook m et die n a tu u r. D eur die krag van die n a tu u r te o n td ek , kan d ie m ens ontw ikkel to t ’n ‘su p e r m o rta l’

(B ran d t 1936:62). N atuurlike voedsel en ’n gesonde iewe verhoog die m ens se ver- stan d elik e verm oëns w at voigens h aar lei to t die ontdekking o f o ntplooiing van sy goddelike eienskappe.

M et verwysing na die m ensbeskouing van Jo h an n a is d aar v erd ere ooreenkom - ste m et die teosofie te be.speur. Voigens D reyer (1964:133) is d aar vir die teosowe n ie ’n w e se n lik e v ersk il tu s se n G o d en d ie m en s nie. D ie m ens is in sy w ese goddelik en dit is slegs sy blindheid w at m aak d at hy dit nie raaksien nie. D ie mens m e e t nou uit h ierd ie blin d h eid opgew ek w ord sodat hy sy w esenlike een h eid m et G od en die heela l kan erken. Hy m e e t b esef d at hyself ’n goddelike bestem m ing het.

D ie gevolgtrekking w at hieruit voortvloei, is dat selfaanbidding en verheerliking van die m ens in die haak is - ’n soeke na G od, nie om H om te dien nie, m aar om soos Hy te word. D ie doel van enige godsdiens, voigens die teosowe, is om die mens te o n tw ik k el to t op d a a rd ie vlak w aar m ens en G od volkom e een w ord (D rey er 1964:126, 127). A an skriftuurlike norm e gem eet, m oet Jo h an n a B randt negatief be- o o rd eel w ord. D it is m oeilik om te dink hoe sy h aarself binne die R eform atoriese teologie tuis kon voel. Sy m aak te veel van die mens as outonom e wese w at hom self kan laat realiseer. H aar betoog d a t die m ens inh eren t goed en goddelik is, is direk in stryd m et die basiese C hristelike leer.

4 3 .2 V olke

W a n n e e r die G ro o t W it B ro ed ersk ap , voigens die teosofie, ’n godsdiensstigter na die aa rd e stuur, m oet d aar eers aan sekere vereistes voldoen word. D ie plek o f volk w aarheen hy/sy gaan, word bepaal deu r hulle ontwikkelingsvlak. D ie b epaalde volk se o m sta n d ig h e d e o f situ asie m o et ryp w ees om die g o d sd ie n sstig te r te ontvang (D reyer 1964:127).

J o h a n n a B ran d t m aak sterk aan sp ra a k d a a ro p d a t G o d S uid-A frika uitgekies h e t as ’n sp esiale in stru m en t w a a rd e u r die hele w êreld geseën sou w ord (B ran d t 1918:17). T ydens die eerste verskyning van die b o o dskapper aan h aar, w ord Suid-

276 N T S 49/1 & 2(1993)

(11)

D J D Tatjani& P J van derMenve

A frika geseën (B ran d t 1918:85). In h aar vierde visioen m oet Suid-A frika gereinig en v o o rb erei w ord vir die w ederkom s van Jesu s C hristus (B ran d t 1918:92). H ulle huis ‘H arm o n ic’ is ’n tem pel wat sal funksioneer as m iddelpunt van al die liefde en geregtigheid oor die w êreld (B randt 1918:100).

W eer eens kry kom die tendens voor d at Jo h a n n a iiaar denke in later ja re aan- sienlik u itg e b re i h e t. U it S uid-A frika sal d a a r ’n p e rso o n kom w at Jo h a n n a die

‘T ro o ste r’ genoem het. D it gaan ’n Suid-A frikaans gebore vrou w ees (B randt 1936:

91).

4 3 3 Geskiedenis

H a a r sta n d p u n t is d a t G o d die m istici as in stru m en te gebruik om sy wil op aard e bekend te m aak. Sy gebruik die geskiedenis om dit te p ro b eer aantoon. Sy identi- fiseer sewe tydperke w at teruggevoer kan w ord na ’n oorsp ro n k lik e m istieke erva- ring o f visie. ’n P erso o n ontvang ’n o p en b arin g en kry ’n g e p a a rd g a a n d e opdrag.

D ie gevolge van die o p tred e wat volg, het groot im pak op die geskiedenis. Sy h et uit die na-C hristelike geskiedenis verskeie gevalle aangehaal w aar p ersone soortgelyke visioene en opdragte gekry het w at die w êreldgeskiedenis uiteindelik sou verander.

D ie geskiedenis w ord v erd er as to etssteen gebruik vir die egtheid van die visi­

oen. Sy m een d a t die m ens slegs iets o o r die toekom s wys kan w ord deu r die bestu- dering van die Bybel en die vergelyking daarvan m et die geskiedenis van die w êreld (B randt 1918:67) - nog ’n voorbeeld hoe sy die mistiek deurentyd aan die Skrif wou koppel.

D it is duidelik d a t Jo h an n a h aar visioene (en h aar beskouings w at na aanleiding d aarv an ontw ikkel h et) g raag wou sien as iets w at groot invloed op die geskiedenis gaan uito efen en groot betekenis vir die m ensdom inhou. Sy voer h aar verhaal terug n a Jesus se kruisdood en d ie belofte d a t Hy w eer sal kom. D it p ro b e e r sy in ver- b and bring m et w at m et h aar g eb eu r het: die verskyning aan h aar en die boodskap d at Jesus se w ederkom s naby is.

D ie v e rle d e h e t h a a r vervolgens g e le e r d a t d e u r die gaw es van geioof, rede, kennis, oordenking en diens, die m ens ideale toestande op aard e kan skep. U it die geskiedenis is dit duidelik dat geen groot g eb eu rten is plaasgevind h et so n d er waar- skuw ings v o o ra f o f v o o rtek en s nie. D ie w aarskuw ing d a t die m ensdom v oorberei m oet word, was vir h aar ’n duidelike bewys dat iets groots op hande is. D eu r te ver- wys na die w êreldtoestande van h aar tyd, veral in E uropa, wil sy aan to o n d at die ver- volgings en o n d erd ru k k in g van die laaste d ae w aarvan die Bybei praat, aangebreek het. D it is die laaste fase voordat die H ere w eer kom.

ISSN 0259 9422 = H TS 4 9 /1 A 2 (1993) 277

(12)

Johanna Brand se dcnke

H ier m o et w eer eens na Jo h an n a se korrupte Skrifgebruik verwys word. Profe- siee in die Bybel w ord w illekeurig toegepas op g root g eb eu rten isse in die w êreid- geskiedenis. B ybelgedeeltes w ord lukraak en so n d er inagnem ing van kontekstuele sam ehang aangehaa! om stellings te ‘bewys’.

5. DIE ‘NUWE ERA’

N á iiaar ondervinding in 1916 voorspel Joh an n a dat d aar ’n geestelike om w enteling besig is om plaas te vind in die w êreld. In latere ja re begin sy dit form uleer as die

‘N uwe E ra ’. Sy noem spesifiek dat die teosofie, m istiek, R osekruisers en an d er ok- kultiese en spiritistiese bewegings haar beinvloed het.

Sy begin m et die steiling dat die aard e ’n nuwe teken van die D iereriem binne- gaan. D ie tydvak van die Vis.se is verby en die nuwe tydvak van die W ate rd raer het pas aangebreek. H ierdie nuwe era beskryf Jo h an n a ook as die era van die Lewege- w er, die vrou. Sy bew eer dat die seen van G od eers net oor die vroue uitgegiet sal word.

D ie v e ra n d e rin g in die D ie re rie m v e rk la a r sy a a n die h an d van die w et van ritm e en periodisiteit. Steyn (1989:23) m een sy is hierin beinvloed d eu r die H erm e- tiese geskrifte w at die H eilenisties-m istiese filosofie as agtergrond het. D aarvolgens is alles in ’n toestand van vibrasie. D eur die beginsel van ritm e ontstaan orde in die heelal. W an n eer die vibrasie van die son v erander, v eran d er die vibrasie van alles w at om die son w entei. H ierdie veranderings lei tot nuwe siklu.sse op aard e - elkeen m et sy eie o organgsperiodes. D ie geskiedenis h erh aal hom self elke tw ee duisend ja a r en elke keer op ’n gegewe oom blik verskyn ’n reddersfiguur w at die m ensdom uit ’n krisis red.

M et die aan b reek van die tydvak van die Visse is C hristus gebore en nou, om- tre n i tw ee duisend ja a r later, lei die siklus tot die tydvak van die W ate rd raer. D it hou vir die m ens en aa rd e b epaalde gevolge in. Sy sê d at C hristus die m ens geleer h e t hoe om dood te gaan, m aar d at die nuw e le e rm e e s te r, G o d die M oeder, die m ensdom gaan leer hoe om te lewe. Die M oeder gaan die m ens leer hoe om die wil van die V ad er te doen. D it sal ’n transform asie van die aa rd e en die m enslike lig- gaam tew eegbring. D it is ’n e ra van selfontw ikkeling van die m ens w at to t gro ter geestelike bewussyn sal lei.

Sy sê hierdie m oederskap van G od was tot dusver ’n m isterie. D it kon slegs met b e p a a ld e sim boliek en d e u r ingew ydes raak g esien w ord. D it sal in die to ek o m s egter al hoe duideliker word (B randt 1936).

Die ‘Nuwe E ra ’ gaan volgens h aar die opkom s van ’n nuwe geestelike bedeling sien. O ënskynlike teen o o rg esteld es soos byvoorbeeld m anlik en vroulik g aan ver-

278 N T S 4 9 /1 A 2 (1993)

(13)

D J D Taljard A P J van der Merwe

soen word. D aar gaan ’n n o u er verhouding tussen m ens en n atu u r to t stand kom.

(D aarv o o r is h aar vegetariese d ieet m et die oog op vitaliteit en gesondheid aange- w ese.) By die m ens gaan ooi< ’n nuwe ywer posvat om hom self te ontw ikkel en be- heers (Steyn 1989:23).

6. KONKl,UDERENDn OPMERKINGS

Om tot ’n klinkkiare antw oord o o r die herkom s en aard van Jo h an n a B randt se be- skouings te kom , is nie eenvoudig nie. Sy was ’n w ydbelese vrou en alhoew el dit blyk d a t sy uit bale o o rd e beinvloed is, skyn dit asof h a a r o p en b arin g serv arin g ’n unieke piek in h aar denkontw ikkeling ingeneem het. Sy het gegio d a t h aar kennis en insigte spruit uit ’n verh'gting d e a r die H eiiige G ees. V olgens haar is sy uitverkies en het sy die krag en die vooruitskouing en die boodskap ontvang om die m ensdom vanuit sy ellende te red.

Jo h an n a was ’n rasionele mens m et ’n baie goeie opvoeding en onderw ysagter- grond. O p grond van haar w ydbelesenheid het sy baie dinge ondersoek en p ro b eer verklaar. Die gevolg hiervan was dat sy ’n magdom kennis opgegaar het wat as ver- wysingsraamwerk gedien het.

Sy w as v e rd e r ’n hoogs g o d sd ien stig e m ens m et ’n ste rk C alv in istiese ag ter- grond. Sy het na aan die Bybel geleef en hierin, sowei as in h aar gebede, antw oorde gesoek. D it is daik w aarom sy so sterk geglo het d at h a a r o p d rag d irek van G od afkom stig was.

Jo h an n a was egter ook ’n em osionele m ens wat nou betrokke was by die lyding van m ense in die oorlog. In hierdie tyd het die vurige b e g e e rte o n tsta a n om die m ens te help om aan sy nood en ellende te ontkom . D it was kenm erkend van haar lewe: ’n w orsteling o o r die lot van die m ens en die w êreld en ’n soeke na strukture en m aniere om dit te herstel.

Sy was op 'n stadium van h aar lewe ernstig siek en fisiek, em osioneel e n gees- telik op ’n laagtepunt. Dit was spesifiek so ten tye van haar visioene. O o r w atter in- vloed h aar g eestesto estan d op h aar visioene gehad het, kan m aar net geraai word.

Dit m ag so w ees dat hoe m eer die ellende van die m ens vir h aar ’n w erklikheid ge- word het, hoe sterk er het die begeerte by haar opgekom dat iets gaan gebeur om die situasie te herstel. H ulp m oes volgens haar van buite die m ens kom om hom te help om hom self te help. Sy het Christelike geloof en spesifiek die w ederkom s van Chris- tus aan hierdie denke gekoppel. W aar sy nie klinkkiare antw oorde kon kry nie, wil dit lyk asof sy a n d er verklaringswyses, van bu ite-C h ristelik e oorsprong, aangegryp het.

ISSN 0259 9422 = H TS 4 9 /1 A 2 (1993) 279

(14)

Johanna Brand se denkc

D it is duidelik dat sy m et opvattings oor G od en mens, ten spyte van h aar Calvi- nistiese agtergrond, lynreg te e n o o r die R efo rm ato riese teologie en die Christeliice g elo o f te staan geicom het. D at sy nog steeds ’n p redikantsvrou kon w ees o f h aar m an in sy am pspligte kon ondersteun, was eintlik nie m eer m oontlik nie.

D at sy eg ter dinge gesê het en stelhngs gem aak het w at baie na aan vandag se New Age bew eging lê, is ongetwyfeld so. A ihoew el sy h aarseif w aarskynlik nie vol- kom e binne vandag se beweging sou kon vind nie, is d aar baie elem ente w at as basis van die New A ge-bew eging dien en w at Jo h an n a B ran d t reeds in die e e rste helfte van die eeu geform uleer het.

IJteratuurverwysings

Brandt, J 1905. Het Concentratie-Kamp van Irene. A m sterdam : H A U M .

— 1918. The M illenium : A prophetic forecast. Jo h an n esb u rg : A rgus P rin tin g &

Publishing Company.

— 1920. Die smeltkroe.s: ’n Politieke vlugskrif. Bloem fontein: N asionale Pers.

— 1921a. ‘Die nieuwe w yn'. Bloem fontein: N asionale Pers.

— 1921b. The fasting Book: A h o o k on the creation a nd redem ption o f the body.

Bloem fontein: NPB.

— 1936. The Paraclete, or, coming world Mother. Johannesburg: H arm ony Publish­

ing House.

Botes, H J 1989. Ds L E B randt (1873-1939) as kerklike leier en bouer. D D -proef- skrif, U niversiteit van Pretoria.

B u iten d ag , J & V an d e r M erw e, P J 1991. Die New Age beweging. V ereeniging:

C hristelike U itgew ersm aatskappy.

D r e y e r .P S 1964. Teosofie. H TS 20/2, 103-143.

R yan, C J 1975. H P Blavatsky and the Theosophical M ovem ent. San D iego: Lom a Publications.

Steyn, C 1989. D om inee se vrou fo rm u le e r‘New A ge’. Insig 20, 20-23.

V an d er M erwe, M E 1989. Joh an n a B randt en die kritieke jare in T ransvaal 1899- 1908. M A -verhandeling, U niversiteit van Pretoria.

280 HTS 49/1A 2 (1993)

Referensi

Dokumen terkait

Die 20ste eeuse opvoedkundige denke word gekenmerk deur die volgende eienskappe: die vryheidsgedagte vier hoogty; 'n oorbeklemtoning van die persoonlikheidsideaal; 'n volle vertroue in

IW: Al skryf Katrina ’n populêre roman pulp fiction, sê sy vir Vossie, beteken dit nie sy is ’n ongesofistikeerde leser nie.. Sy is per slot van sake ook in die letterkunde opgelei, al

Dit is waar Christus hoof is van sy kerk, waar hy alleen regeer, en waar die kerk in gehoorsaamheid aan Christus deelneem aan die werk sending van God in hierdie wêreld wat die kerk vry

Die Iranese profeet, Zoroaster, beskou alle bestaan as die geleidelike realisering aan die hand van ’n goddelike plan wat uitloop op die uiteindelike vervulling van die plan en ’n einde

Na my wete is hierdie bepaalde boek ook van die weinig vakwetenskaplike publikasies wat ’n hedendaagse astrofisiese wêreldbeeld direk met die Reformatoriese liturgie koppel, en dit

Die formele gesag van ’n kerkorde - wat inderdaad op teologiese gronde berus - behoort in die kerk egter ook altyd gedra te word deur die wete dat ’n lewe van dankbaarheid ook ’n lewe

Dit is egter m eer waarskynlik dat die verwysing na 'n Israelitiese koning in die opskrif van die boek ook afkom stig was van die deuteronom istiese redaktor en dat dit nie bedoel was

Murray sy standpunt dat die mens ook na die val van Adam verantwoordelik vir al sy dade is en dat die mens hom, met elke sonde wat hy teen die Wet en Evangelie begaan, persoonlik ook